17
Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder grense. Onderwyser: Goeie Dag. Leerlinge: Goeie Dag meneer, hoe gaan dit met u. Onderwyser: Baie goed leerlinge, laat ons weg spring met vandag se werk! The curriculum consists of the following op jou tafel en n plek waar jou klein sussie en boetie jou nie gaan steur nie. Afrikaans sonder grense Textboek (workbook) Afrikaans sonder grense Leesboek (reading book literature studies) Worksheets that the teacher compilation called enotes and an English/Afrikaans dictionary The classwork cycle is divided in a 2-week cycle to complete language competencies (taal vaardighede) The language competencies (taal vaardighede) are as follow: Luister en praat (listening and speaking) Lees en kyk, (reading comprehension) Skryf en aanbied (writing and present) Taalstrukture en konvensies (language structure and conventions) Integrasie met lees boek /Integration with the reader. Die dag lesse is verdeel in twee (2) dele 1. Kreatiewe skryfwerk & 2. Literatuur studies

Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

  • Upload
    others

  • View
    30

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home

Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder grense. Onderwyser: Goeie Dag. Leerlinge: Goeie Dag meneer, hoe gaan dit met u. Onderwyser: Baie goed leerlinge, laat ons weg spring met vandag se werk! The curriculum consists of the following op jou tafel en n plek waar jou klein sussie en boetie jou nie gaan steur nie. • Afrikaans sonder grense Textboek (workbook) • Afrikaans sonder grense Leesboek (reading book literature studies) • Worksheets that the teacher compilation called enotes and an English/Afrikaans

dictionary The classwork cycle is divided in a 2-week cycle to complete language competencies (taal vaardighede) The language competencies (taal vaardighede) are as follow: • Luister en praat (listening and speaking) • Lees en kyk, (reading comprehension) • Skryf en aanbied (writing and present) • Taalstrukture en konvensies (language structure and conventions) • Integrasie met lees boek /Integration with the reader.

Die dag lesse is verdeel in twee (2) dele

1. Kreatiewe skryfwerk &

2. Literatuur studies

Page 2: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Day 6 Kreatiewe skryf deel 1

Term 2 (week 1 & 2) Tema Leef gesond In this unit learners will learn how to write creatively a narrative essay (verhalende opstel) en integrate lees boek met 4 taal vaardighede in afrikaans. Luister en praat: bl 65 Prelees: Gesels oor briewe in die tydskrifte (magazines) waar raad vra. Tydens luister: Na die briewe wat aan suster Rebecca geskryf het oor hul vrese oor Vigs(AIDS) Die briewe is 1-4 lees dit en voorspel (predict) wat se raad sou jy gee vir elk.. liewe suster Rebecca

1. Kan n mens vigs kry van soen? 2. My ouma se ons mag nie kos deel by die skool nie,want jy kan vigs kry? 3. As jy jou sny by die skool en raak aan die seer plek en bloed kan jy vigs kry? 4. My ma het vigs kan ek dit by haar kry?

Die raad:

1. Nee, beslis nie soen gerus iemand. 2. Nee, jou ouma praat nie die waarhuid nie.Deel gerus jou kos met jou maats. 3. Ja, jy kan vigs van bloed kry,dra liewers handskoene. 4. Nee,net klein babas wat moedersmelk drink kan vigs so kry.

Aktiwieteit 1: Maak aantekeninge in jou skryfboek oor die vrees van Corona en Covit19 Pas die raad by die regte brief en gee jou opinie ook oor die huidige siekte. Lees en kyk: bl 67 n Advertensie as n visuele teks Prelees die teks en beantwoord die vrae:

Eiers Eiers as gesonde kos.

Aktiwieteit 2

Doen die tuiswerk in jou Kreatiewe skryfboek

Beantwoord die vrae:

1.Wat word geadverteer? 2.Wat is die naam van die produk? 3.Noem 3 woorde in die advertensie wat se a) Grootte b) Die prys is reg c) Die aantal

Page 3: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Aktiwiteit 3: Luister en praat n Dagboekinskrywing

n Dagboek (Diary) inskrywing is n persoonlike (personal) inskrywing rekord van jou ervarings (experiences),gedagtes (thoughts) en gevoelens of emosies(emotions).

1. Skryf die dag en die datum boaan jou inskrywing.

2. Skryf in die eeste persoon (first person)

3. Skryf in die teenwoordige tyd (present tense)

4. Skryf in die verlede tyd (past tense) het+ ge

5. Skryf in die toekomende tyd (future tense) sal more volgende week

Gebruik woorde soos ek, my, myne

vb.Ek wou vandag my boek lees.Ek wil vandag my boek lees.Dit is mos myne.Ek kan mos maak wat ek wil.

Dit help om die oomblik vas te vang(it captures the moment)

Dit vertel wal wat alreeds gebeur het (to tel of events

already happend

Dit vertel van iets wat nog moet gebeur (to tell of events that are coming up)

Page 4: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

6. Gebruik gewone informele omgangstaal geen

Bly weg van ‘’Slang en Englese woorde’’

7. Gebruik direkte vrae (direct questions) Uitdrukkings van begeertes (expressions of asperations) en bedoellings (intentions) om effektief te skryf!

8. Om oortuigend (convincing) te wees moet jy leestekens(punctutations) gebruik soos vraagtekens en uitroeptekens. Onthou: overuses kills

9. Begin met Beste dagboek…

10. Begin sterk en emosoneel (al is dit goed of sleg) vb wat n aaklige dag…) 11. Maak gebruik van paragrawe… 12. Leestekens en punktuasie om emosies te beskryf 13. Laat weet jy gaan weer n inskrywing more maak

Aktiwiteit 4: Lees en begrip - afr gjames-se-dagboek vir aktiewieteit 4 Plaak jou enotes worksheet ‘’n Dagboek inskrywing van James ‘’in jou kreatiewe skryfboek en beandwoord die vrae in pensil More doen ons die antwoorde en jy jou korreksies in jou skryfboek

Informeel=formeel

Omgangstaal=Colloqail language

Waarom voel ek so meg?Ek wens hy wil my uitvra.Ek gaan regtig hard prober.

Waarom voel ek so meg?Ek wens hy wil my uitvra.Ek gaan regtig hard prober om sy hart te wen.

Wees opreg! (Be sincere!) die is die regte manier en n goeie inskrywing (this is the essence of a powerful diary)

Vb van Inskrywings (Diary)

Mr.Mandela &

Dairy of a Wimpy Kid

Geniet jou Dagboekinskrywing…Jou dagboek kan jou beste vriend wees……

Page 5: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Aktiwiteit 5: Taalstrukture: bl67 doen die tuiswerk in jou Kreatiewe skryfboek Lees die enkelvoudige stelsin indie teenwoordige tyd (present tense)

Voorbeeld: vb Die kok kook n eier.

Se wat die onderwerp, gesegde en voorwerp in die volgende stelsinne is.

1. Ek lees die advertensie. 2. Ek koop n dosyn eiers. 3. Ons maak n groot omlet.

More doen ons die antwoorde en jy jou korreksies in jou skryfboek Atiwieteit 6: Lees en Kyk: n Kortverhaal op bl 68-69 Michael, die seun wat net mangos wou eet. Hoe goed verstaan jy die kortverhaal. Prelees die kortverhaal en voorspel wat gaan gebeur ,hoeveel karakters ,waar vind die storie plaas en die tema (boodskap) van die verhaal is. Woordeskat bekende : well-know is geskok : is shocked is verbaas : is surprised na n ruk : after a while vel : skin Aktiwieteit 7: Oorvertel die storie. bl68-69 n Kortverhaal:Michael, die seun wat net mangos wou eet Begin met n sterk inleiding, eindig met n goeie slot.Vertel dit interressant deur gebare te gebruik. Daar was eendag n seun wat in Mkuze gewoon het……skryf die storie oor op n papier. Aktiwieteit 8:Lees en Begrip: bl 70 Informele SBA Beantwoord die vrae in jou asseserings boek vir n punt van 15 Lees die teks goed en vestaan, beantwoord die vrae in jou asseserings boek vir 15 punte as n informele sba A.Kies die regte antwoord B:Skryf die sinne in die regte volgorde sodat hule die storie reg opsom.

Die kok kook n eier

onderwerp gesegde voorwerp

Page 6: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Aktiwiteit 9: Taalstrukture Dateer Doen die tuiswerk in jou Kreatiewe skryfboek Meervoude: As ons wil sê daar is meer as een van iets, skryf ons gewoonlik -e of -s agteraan die woord, maar by party woorde skryf ons –‘s, -te, -we, -ë, -ers of –ens Meervoude met –e Die meeste selfstandige naamwoorde se meervoude word met ’n -e gevorm. Dit is woorde met een lettergreep, wat nie in twee verdeel kan word nie. vb As daar twee vokale (aa, ee, oo, uu) in die enkelvoud is, val een vokaal in die meervoud weg. As daar net een vokaal (a, e, i, o, u) in die enkelvoud is, skryf ons die konsonante dubbel in die meervoud. Vb

enkelvoud meervoud

wiel wiele

perd perde

enkelvoud meervoud

stoel stoele

mens mense

enkelvoud meervoud enkelvoud meervoud

dam damme paal pale

hen henne maar been bene

bom bomme boom bome

bus busse vuur vure

Net selfstandige naamwoorde het meervoude. Pas op! By party woorde gebeur snaakse dinge met spelling. As jy meervoude ken, is jy sommer baie slim!

Page 7: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Leer die volgende

Atiwieteit 11

Page 8: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Kyk na die prentjie en skryf die meervoud van die woorde tussen hakies neer. Daar is vyf (1. kind) op die foto, drie (2. seun) en twee meisies. Daar is vyf (3. musiekinstrumente) waarmee hulle musiek maak. Die kitaar waarop die seun speel het ses (4. snaar). As daar vyf (5. kind) is, hoeveel (6. oog), (7. oor), (8. hand), (9 been), (10. vinger) het hulle? Kyk na die prentjies en tel hoeveel daar van elke dier is.

A. Gee die meervoude van die woorde tussen hakkies

I. Daar is 3 (kat) II. Daar is 6 (hoender)

III. Daar is 2 (slang IV. Daar is 4 (skaap)

B. Kolom A KOLOM B

• MA a)-e • KIND b)-s • TAFELDOEK c)-ers • NAGEREG d)-’s • OUPA e)-te

Aktiewetiet 12: Taak informeel (SBA) Plaak jou enotes worksheet skryf-en-aanbied-verhalende-opstel in jou kreatiewe skryfboek en bestudeer die diagram voorbeeld voor jy jou opstel aanpak.

Skryf en aanbied:Verhalende opstel (Narrative essay) van 130 -180 woorde vir n punt uit 20 Leerders in graad 7 in jou asseserings boek. Maak gebruik van die skryf proses. Beplanning /preskryf Instruksies en beplannining: Dink mooi na oor hoe jy die storie interesant gaan vertel. ʼn Verhalende opstel vertel ʼn storie of gebeurtenis uit die verlede. Jou opstel moet uit 130 tot 180 woorde bestaan. Daar moet drie tot vyf paragrawe wees. Dit moet ʼn storie vertel. Jy kan dialoog gebruik. Gebruik voegwoorde om jou sinne te verbind. Voorbeeld: Die ou vrou op die hoek is baie kwaai. Al die kinders is bang vir haar. Die ou vrou op die hoek is baie kwaai, daarom is al die kinders bang vir haar. Jy begin deur jou opstel te beplan. Eers moet jy ʼn dinkskrum hou. Wat is jou konsep? Wie is die karakters? Wie vertel die verhaal? Wat gebeur eerste? Wat gebeur daarna? Wat behels die einde?

Page 9: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Teken ʼn diagram van jou inleiding, hoofdeel en slot, met sleutelwoorde vir elke paragraaf. bv:

• Beplan jou opstel sodat dit uit drie dele bestaan 1. Inleiding 2. middel 3.slot

Inleiding

Hoofdeel 2

Hoofdeel 1

Slot

ʼn Verhalende opstel vertel ʼn storie of gebeurtenis uit die verlede

Jou opstel moet uit 130 tot 180 woorde bestaan. Daar moet drie tot vyf paragrawe wees. Dit moet ʼn storie vertel. Jy kan dialoog gebruik. Gebruik voegwoorde om jou sinne te verbind.

Voorbeeld: Die ou vrou op die hoek is baie kwaai. Al die kinders is bang vir haar. Die ou vrou op die hoek is baie kwaai, daarom is al die kinders bang vir haar.

Jy begin deur jou opstel te beplan. Eers moet jy ʼn dinkskrum hou. Wat is jou konsep? Wie is die karakters? Wie vertel die verhaal? Wat gebeur eerste? Wat gebeur daarna? Wat behels die einde?

Page 10: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

• Maak n lys van woorde wat jy in jou opstel kan gebruik. • Kyk na beplanning (planning) • Beplanning is die belangrikste deel van skryf. • Wanneer beplanning ordentlik gedoen word, is 80 persent van die werk afgehandel. • Daar is ook verskillende metodes van beplanning vir verskillende soorte opstelle. Kom

ons kyk spesifiek na die verhalende opstel • Gebruik enkel sinne. • Wie, Wanneer, Waar, Wat, Hoekom en die 2 kort idees van titel. • Voorbeeld op bl 72 in jou handbook(textbook)Afrikaans sonder grense. • Skryf n Konsep • Gebruik jou beplanning en skryf die eeerste weergawwe van jou opstel. • Hou die hele tyd die storie ingedagte. • Elke paragraaf moet n kernsin en onderstaande gedaddagtes he. • Skryf paragrawe wat logies (logic) op mekaar volg. • Laat jou karakters elke nou end an in die direkte rede met mekaar praat • Konsentreer daarop om die regte voegwoorde te gebruik. Wissel jou sin lengtes af. • Hersien, redigeer, proeflees en aanbied • Skryf die eerste weergawe (first draft) met kopkaart en finale weergawe neer. • Woord orde en engles na afrikkaans korrek te gebruik. • Is daar spelfoute –maak dit reg. • Volg sinne logies. • Kyk na jou lees tekens. • Maak seker jou opstel(essay) het ʼn opskrif en dat jy die getal woorde (word count)

onderaan neerskryf. • Om woorde op papier neer te skryf, ʼn woordeskat te bou en nuwe woorde te gebruik,

gaan wel jou kind se Afrikaans verbeter.

Hier volg n voorbeeld van n verhalende opstel /Narative essay

verhalende opstel skryf /How to write a narrative essay

Page 11: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Wanneer jy n verhalende opstel skryf / When u write a narrative essay 1 Vind uit wat die titel(prompt)vra/Figure out what the prompt is asking 2 Bepaal wat jy gaan skryf/plan what u going to write 3 Skryf jou storie/ write your story Wat is die titel(promt) vra/ what is the promt asking Ons kan goed onthou of verbeel a tyd toe ons vining moet dink om n problem op te los(solve)/ We can remember / imagine a time we had think fast to solve a problem Dink hoe vining moes ons die problem op los/ how fast we had to solve a problem Nou skryf n tyd hoe vining jy die probleem op gelos./now write about a time fast to solve the problem

• skryf n tyd se jou om n storie te vertel • hoe vining jy die probleem op gelos se vir my hoe vining ek moet n verhalende storie

moet skryf die woorde in geel se vir my ek moet n storie verhalende vertel

maak n plan ivb met n goeie verhalende storie/a plan about a good story a narrative storie

Om die beplanning te begin verdeel ek my bladsy in 3 dele/now I devide my page into 3 Opdrag: Die dag toe my pa siek geword het.

Nou kan ons begin met die eerste paragraaf (inleiding)wat bestaan uit my agtergrond,karakters en my probleem. Om die begin met die eerste paragraaf is baie moeilik so n skrywer sal die volgende prober Begin

Inleiding/Introduction Voorstelling v.d tema,hoofkaraktes en die probleme/introduce the setting and the main charactors and the problem

Middle/Middle Twee mislukte pogings van die karakters om die problem op te los/two attemps of the main characters to solve the problem

Einde/End Derde poging om die problem op te los/third attempt to solve the problem

Inleiding/Introduction Agtergrond/setting (S) Karakters/charactors (C ) Probleem/problem (P)

By die huis Ek en my sisters Thandi ,Olwethu en my broer Siyabonga Ek moet my pa help maar geen medisyne nie en ambulaans nie

Eerste mislikking Teede mislikking

Al wat ek kan kry is asperien/grandpa poeiers, pille en hoes stroop Gebruik granpa poeiers en kamfor bloks geen asma pomp/ nabuliser nie want die buurvrou (maki) lui aan asma en my ma het dit uitgeleen en nooit terug gebring nie

Derde poging

Ons gebruik die asperien /hoesstroop en camphor bloks met n bruin pakkie en laat my pa diep asem daar deur in en uit asem om sy hart wat so vining klop ,gee ons hom asperien en vir die hoes hoestroop sodat hy kan beter asem in en uit .Dit het gewerk en na twee ure kom die netcare 24 ambulans om hom beter behandeling te gee.

Page 12: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Enige van hierdie paragrawwe kan jy gebuik om jou eerste paragraaf te begin dit hang van jou af.

By die huis agtergrond

Ek en my sister Thandi, Olwethu en my broer Siyabonga. karakters

My pa sukkel om asem te haal. probleem

Opdrag: Die dag toe my pa siek geword het. By Die huis. Ek en my sisters Thandi, Olwethu en my broer Siyabonga. My pa sukkel om asem te haal. Ek moet my pa help maar geen medisyne nie en ambulaans nie. Ek hardloop na my buurvrou en vra haar die asma pomp /nebuliser wat hulle geleen het en nie terug gebring het nie. My pa se aan my dat hy baie swaar asem kry en dat hy voel nie goed nie,Sy hart klop baie vining en hy word vuurwarm.Hy se aan my dat ek die kombers moet afhaal en vir Siyabonga se om vir my die Koraan uit te haal en vers vir vers lees .My suster raak histeries want die oproep na die medise help lui net en niemand antwoord die oproep nie.Ek hoor hoe sukkel my pa om asem deur sy longe te pomp maar die suis van sukkel laat my bloeds belope oe net staar.Wat gaan ons doen? Middel

Dan slaan dit my’’ek het dit’’ Al wat ek kan kry is asperien/grandpa poeiers, pille en hoes stroop. Gebruik granpa poeiers en calphor bloks geen asma pomp/ nabuliser nie want die buurvrou lui aan asma en my ma het dit uitgeleen en nooit terug gebring nie. Pa drink gereeld asperien poeier vir sy hart en hy gebruik camphor bloks in gekookte water en stoom kom kop sodat hy kan lekker asem kry.Dan drink hy voor hy gaan slaap sy konkoksen ‘’gemmer , hening en sy hoestroop’’dan slap hy soos n baba Siyabonga.

Aksie/action Ek harlloop na my buurvrou(maki) en vra hom die asma pomp /nebuliser wat hulle geleen het en nie terug gebring het nie.

Dialoog /dialogue Ek sit en wag wanneer die dame aan die ander kant van die oproep op my selfoon ons gaan help met my pa se mediese toestand

Agtergrond/setting Elkeen kyk na my en se het jy die pomp gekry!!

Geluid/sound Die ambulans se serine maak n geluid en die bure staan en kyk

/transition Dan slaan dit my ‘’Ek het dit’’

Ideus/idea Hoe gaan ons die probleem op los

Aksies/Events actions 3 aksies om die probleem op te los

Mislikking/failure Hoekom werk dit nie

Emosies/emosies Hoe voel jy as dit nie werk nie

Transition Moet aan iets anders dink

Page 13: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Ek en Olwethu berei die konkoksen, Siyabonga kook water en Thandi wag nog vir die iemand wat moet antwoord al wat sy hoor ‘’you are number 25 in the queue please don’t hang up ur call is important’’.Ek sien hoe haar gesig van bleek bloedrooi verander en meteens gooi sy die selfoon laat dit deur die gang van die huis trek.Sy se omg can u wait so long end it is n noodgeval(emergency) Siyabonga gee die klein skottel aan my en se vir my pa hy moet in en uit asem in die kamferstoom en dan prober in die bruin pakkie maar die gesuis van sukkel raak nie beter nie. Olwethu gee vir my pa die poeier asperien en die aangemaakte konkonsen en gaan baie swaar af .Hy hoes en my pa se aan Siyabonga hy moet die skottel weg neem hy sukkel al meer om asem nou te haal.n brandende pyn gaan deur ons want ditwerk nie. Einde Ek moet dink aan iets anders. Thandi bel weer en die oproep gaan deur, die mediese help vertel vir Thandi dat sy moet nie bekommerd wees nie en dat n ambulans oppad isen dat oms my pa net kalm moet hou todat die ambulans kom Olwethu gee tweede slag vir my pa die poeier asperien en die aangemaakte konkonsen en hierdie keer drink hy dit me geen probleme. My pa se aan Siyabonga hy moet die skottel nader bring en ook die handoek gebruink om oor hom kop te sit so dat die stoom beter kan werk. My pa se aan ons ek haal beter asem nou en my hart klop nie so vining nie. Ons is almal verlig en dan hoor ons die ambulans se serine maak n geluid en die bure staan en kyk. Dit het gewerk en na twee ure nadat my pa intensiewe eenhuid behandel was kan ons hom kuier en sien dat hy op n ventilator (ventilator )lug asem en ander hart masjiene behandel word die netcare hospitaal om hom beter behandeling gee. Hersien, redigeer, proeflees en aanbied Finale weergawe Opdrag: Die dag toe my pa siek geword het . By die huis in die slaapkamer.Die storie speel af in n drie slaapkamer woongebuurt Ek en my sisters Thandi, Olwethu en my broer Siyabonga en my pa sukkel om asem te haal. Ek moet my pa help maar geen medisyne nie en ambulaans nie. Ek hardloop na my buurvrou en vra haar die asma pomp /nebuliser wat hulle geleen het en nie terug gebring het nie. My pa se aan my dat hy baie swaar asem kry en dat hy voel nie goed nie.Sy hart klop baie vining en hy word vuurwarm.Hy se aan my dat ek die kombers moet afhaal en vir Siyabonga se om vir my die Koraan uit te haal en vers vir vers te lees .My suster raak histeries want die oproep na die medise help lui net en niemand antwoord die oproep nie.Ek hoor hoe sukkel my pa om asem deur sy longe te pomp maar die gesuis van sukkel laat my bloeds belope oe net staar.Wat gaan ons doen? Dan slaan dit my’’ek het dit’’ Al wat ek kan kry is asperien/grandpa poeiers, pille en hoes stroop. Gebruik grandpa poeiers en kamfor bloks geen asma pomp/ nabuliser nie want die buurvrou lui aan asma en my ma het dit uitgeleen en nooit terug gebring nie.Pa drink gereeld asperien poeier vir sy hart en hy gebruik kamfor bloks in gekookte water en stoom kom kop sodat hy kan lekker asem kry .Dan drink hy voor hy gaan slaap sy konkoksen ‘’gemmer , hening en sy hoestroop’’dan slap hy soos n baba se Siyabonga. Ek en Olwethu berei die konkoksen ,Siyabonga kook water en Thandi wag nog vir die iemand wat moet antwoord al wat sy hoor ‘’you are number 25 in the queue please don’t hang up ur call is important’’.Ek sien hoe haar gesig van bleek na bloedrooi verander en meteens gooi sy die selfoon en laat dit deur die gang van die huis trek.Sy se ‘’omg can u wait so long’’en dit is n noodgeval(emergency).Siyabonga gee die klein skottel aan my en se vir my pa hy moet in en uit asem in die kamferstoom en dan probeer in die bruin pakkie maar die gesuis van sukkel raak

Page 14: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

nie beter nie.Olwethu gee vir my pa die poeier asperien en die aangemaakte konkonsen en dit gaan baie swaar af .Hy hoes en my pa se aan Siyabonga hy moet die skottel weg neem hy sukkel al meer om asem nou te haal.n Brandende pyn gaan deur ons want dit werk nie. Ek moet dink aan iets anders. Thandi bel weer en die oproep gaan deur,die mediese help vertel vir Thandi dat sy moet nie bekommerd wees nie en dat n ambulans oppad is en dat ons my pa net kalm moet hou todat die ambulans kom.Olwethu gee tweede slag vir my pa die poeier asperien en die aangemaakte konkonsen en hierdie keer drink hy dit met geen probleme .My pa se aan Siyabonga hy moet die skottel nader bring en ook die handoek gebruink om oor hom kop te sit so dat die stoom beter kan werk. My pa se aan ons ek haal beter asem nou en my hart klop nie so vining nie. Ons is almal verlig en dan hoor ons die ambulans se serine maak n geluid en die bure staan en kyk. Dit het gewerk en na twee ure nadat my pa intensiewe eenhuid behandel was kan ons hom kuier en sien dat hy op n ventilator (ventilator) lug asem en ander hart masjiene behandel word. By die Netcare hospitaal kry hy beter behandeling. Jy het nou geleer om n verhalende opstel te skryf

Einde van Kreatiewe skryf

Netjies se werk en jy sal trots is.

Neat work and you will be proud Break 15 minutes

Term 2 (week 1 & 2) 20/04/2020 online lockdown resources Deel 2

Page 15: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Literatuur studies

WELKOM TERUG TERMYN 2 LEERLINGE. Onderwyser: Goeie Dag. Leerlinge: Goeie Dag meneer ,hoe gaan dit met u. Onderwyser: Baie goed leerlinge ,laat ons weg spring met vandag se werk! Drop All and Read (DAR) Learners are to read a variety of genres for enjoyment on a daily basis. Afrikaans sonder grense leesboek:

Alle werk moet gedoen word in Literatuur skryfboek Voor jy begin lees moet jy die kenmerke van n volksverhaal, stories, gedigte en dramas weet. Opdragte: genres for enjoyment on a daily basis. In jou leesboek bladsy (pages) Netjies se werk en jy sal trots is.

Neat work and you will be proud

Please contact me:

Mr. Sakildien

0642793197

[email protected]

Die voeltjie wat suur melk kon fladder: bl 9-12 Oorvertel deur Wendy Maartens

Page 16: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Opsomming van die storie Die storie is n volksverhaal. Baie lank gelede het n man en n vrou langs n rivier gewoon. Hule het 5 kinders gehad,die man het visgevang en die vrou kleipotte en somtyds in die landerye geskoffel. Op n dag vlieg n helderblou voeltjie op hom kop en sing ‘’Voordat ek drie note kan sing, gaan ek n einde aan jou visvangery bring. Bere maar jou stok en kyk in die net. Jy sal sien dit is leeg, sowaar as vet.’’ Wie het al gehoor van n voeltjie wat kan praat. Dit was die eerste keer wat die visser nie vis huistoe gebring het nie. Later raak dit so gereeld en die familie gaan slaap sonder ete. Die visser en sy vrou dink aan m plan om die voeltjie te vang. Die man vang die voeltjie met hom net tussen die bome. Die voeltjie se as jy my los maak ek vir jou lekker suurmelk. Dan op n dag laat die een seun die towervoeltjie los enen roep uit ‘’Dis die einde van jul lekker kry,ek gaannie n minuutlanger bly.Van nou af is dit weer visop die borden elke dag nogn bietjie skraler.’’ En pa wat baie kwaai is om die skuldige wat sy suurmelkvoeltjie laat weg vlieg het.

Woordeskat beraam planne- make plans douvoordag- crack of dawn fladder- flap geskoffel- hoe helderblou- brightblue in die wiele gery- spoil end karnalie- naughty person, rascal kieste- cheeks koelrond- perfectly round krieseltjie- morsel moedeloos- despondent permanting- cheeky ruigtes- thicket skeefloop- went wrong skepseltjie- small creature sleepvoet- dragging your feet smokkel- smuggle suurmelk- sourmilk teug- swig towervoeltjie- magicbird warrekwind- whirlwind weggedwarrel- blow or flutter

• Leer en maak sinne van die spel woorde: • Gebruik die teks en jou woordeboek om sinne op te bou.

Kenmerke

• Volksverhaal (folktale) is n storie wat van geslagte(generations)oorvertel word.

Page 17: Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 · Term 2 (week 1 & 2) 20 /04/2020 Online Resources for learners to support learning at home. Welkom terug /Welcome back to Term 2 Afrikaans sonder

Vrae en aktiwieteite oor die genres sal bespreek word tydens klastyd en asseserings sal in klastyd gedoen word weekliks op n Donderdae.

Dus n storie wat geslagte(generations)oorvertel word. • Volksverhaal is n tradiosionele (traditional) storie wat mense se tradisies (tradions) gebaseer word. • Volsverhale is prosa. Die storie word in paragrawe (paragraphs) vertel.

Elke paragraaf gebeur intrige • Gebeure /intrigue • Karakters met wie dinge gebeur • Tyd (wanneer) • Ruimte (plek) • Tema of boodskap (message)

Beantwoord die vrae oor die volksverhaal: 1. Kan jy voorspel wat in die gebeuras jy mna die titel kyk? Verduidelik hoekom jy so se.

Antw: 2. Wat het die gesin aan die begin van die verhaal geeet?

Antw: 3. Wat het hulle later geeet? Wat het die kos aan hulle aan al die lede van die gesin gedoen?

Kies die regte antwoord: Hulle het vetter/maerder geword. Antw:

4. Wat, dink, jy gaan hulle eet nadt die voeltjie weggevlieg het? Antw:

5. Hoekom, dink jy, gaan hulle maerder word? Antw:

6. Watter woord is verkeerd? Die helderblouvoeltjie is n towervoeltjie, want……. a) hy toor die vis in die net weg. b) hy help die man om vis te vang. c) hy kan praat en sing. d) hy kan suurmelk maak as hy mey sy vlerke fladder.

• Hoera vir die skilpad: bl 13 -16

• n Vuurtoringliggie in die donker nag: bl 27

• Eier vir ontbyt: bl 50

• Die krieketkolf: bl 84

• Vraag en antwoord: bl 52