15
GLOBALE LUGSIRKULASIE TAAK 5, 6 EN 7

TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

GLOBALE LUGSIRKULASIETAAK 5, 6 EN 7

Page 2: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

Lugdruk: Dit is die druk wat lug uitoefen

as gevolg van die swaartekrag van die

aarde wat op die lug inwerk.

Die lugdruk op enige plek van die aarde

is gelyk aan die massa van die kolom lug

wat op ‘n eenheidsoppervlakte by

daardie plek rus.

Werk lugdruk net afwaarts?

Nee, dit werk in alle rigtings.

Die druk is vertikaal en horisontaal.

Page 3: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

Drie belangrike eienskappe van lugdruk:

Lug het gewig

Lug kan saamgepers word

Lug kan beweeg

Page 4: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

Waar is die digtheid van lugdruk

die hoogste?

Die feit dat lug massa het en saam-

gepers kan word, veroorsaak dat die

onderste luglae deur die massa van die

boonste luglae saamgepers word.

Die digtheid sal dus op die aardopper-

vlakte (seevlak) die grootste wees.

LUGDRUK VERMINDER DUS MET ‘N

TOENAME IN HOOGTE.

Page 5: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

Hoe word lugdruk gemeet en in watter

eenhede?

‘n Barometer word gebruik om lugdruk te meet.

‘n Barograaf gee ‘n deurlopende opname van die

lugdruk.

Die eenheid van lugdruk is die hektopascal (hPa).

Voorheen is millibar (mb) gebruik. (1 mb – 1 hPa).

Page 6: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

Barometer:

Page 7: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

Vyf faktore wat lugdruk op die aarde

(horisontaal) beïnvloed.

Temperatuur:Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak.

Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak.

Posisie oor land

of see:

In die somer is die land warm, en dit veroorsaak lae druk.

In die winter is die land koud, en dit veroorsaak hoë druk.

Waterdamp-

inhoud:

Waterdamp is ‘n ligte gas, en dus het lug met ‘n hoë vogtigheid ‘n lae druk

terwyl droë lug ‘n hoë druk het.

Lugbeweging:

Samestroming (konvergering) van lug laat die lug styg, en dit veroorsaak lae

druk. Die uiteenstroming (divergering) van lug laat lug sak, en dit veroorsaak

hoë druk.

Hoogte:Plekke naby seevlak ervaar hoë druk, en plekke hoog bo seevlak ervaar

laer druk.

Page 8: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

Drukgradiëntkrag:Drukgradiënt: Dit is die verandering van die lugdruk oor die horisontale afstand, soos gemeet in die rigting van hoë na lae druk. By enige punt word die drukgradiënt reghoekig met betrekking tot die isobare aangedui.

Lugdruk word met isobare op sinoptiese weerkaarte aangedui.

Dit is lyne wat plekke met gelyke lugdruk verbind.

(isoterm = gelyke temperatuur) - (isohieet = gelyke reënval)

Page 9: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

SUIDELIKE HALFRONDE

Hoogdruksel (Antisikloon)

Dalende lug

Antikloksgewys

Koue, droë lug

Divergeer

Laagdruksel (Sikloon)

Stygende lug

Kloksgewys

Warm, vogtige lug

Konvergeer

Page 10: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

Hoogdruk en laagdruk:

Page 11: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

Wrywing se invloed op winde:

Wrywing met die oppervlakte van die aarde kan

laevlakwinde beïnvloed deur:

die windspoed te verminder

die windrigting te verander

Drukgradiënkrag

Veroorsaak die wind.

Beïnvloed die windrigting.

Beïnvloed die windspoed.

Corioliskrag Beïnvloed die windrigting.

Wrywing Beïnvloed die windrigting.

Beïnvloed die windspoed.

Page 12: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

Wanneer lug konvergeer (samestroming)

en divergeer (uiteenstroming):

Page 13: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

Wanneer lug konvergeer (samestroming)

en divergeer (uiteenstroming):

Page 14: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak

Lugdruk:

Drie eienskappe wat eers herlei moet word om normale of

standaardtoestande te verseker by ‘n barometerlesing:

Temperatuur: Daar word vanaf ‘n standaard temperatuur

(0 ºC) gewerk.

Breedtegraad: Die 45 º -breedtelyn word as standaard

beskou.

Hoogte bo seevlak: Word na seevlak herlei.

Lugdruk word met isobare op sinoptiese weerkaarte aangedui.

Dit is lyne wat plekke met gelyke lugdruk verbind.

Page 15: TAAK 5, 6 EN 7...Vyf faktore wat lugdruk op die aarde (horisontaal) beïnvloed. Temperatuur: Warm lug sit uit en styg, wat lae druk veroorsaak. Koue lug krimp in, wat hoë druk veroorsaak