17
Stoor & Geheue

Stoor & Geheue

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Stoor & Geheue. Primêre geheue. Sekondêre geheue. Geheue wat NIE direk vir die SVE (CPU) beskikbaar is, en wel die toevoer of afvoer kanale moet gebruik. Stoor data wat nie aktief in gebruik is nie. Non-volatile ( data bly behoue as rekenaar afgeskakel word) Hardeskyf, Flashdisk, CD. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Stoor & Geheue

Stoor & Geheue

Page 2: Stoor & Geheue

Soorte geheue

Primêre geheue

Random Access

Memory(RAM)

Sekondêre geheue

Hardeskyf

CD of DVD

Geheuestokkie(Flashdisk)

Geheuekaart(Memory card)

Page 3: Stoor & Geheue

Primêre geheue

•Geheue wat direk vir die SVE

(CPU) beskikbaar is, sonder om

die toevoer of afvoer kanale te

gebruik.

•Stoor data wat aktief gebruik

word.

•RAM

Sekondêre geheue

•Geheue wat NIE direk vir die

SVE (CPU) beskikbaar is, en wel

die toevoer of afvoer kanale moet

gebruik.

•Stoor data wat nie aktief in

gebruik is nie.

•Non-volatile ( data bly behoue

as rekenaar afgeskakel word)

•Hardeskyf, Flashdisk, CD

Page 4: Stoor & Geheue

Stoor KapasiteitRekenaar geheue word gemeet in grepe

(bytes). 

‘n Greep (byte) bestaan uit 8 bisse (bits)

wat opgemaak word uit “0”e en “1”e. 

Met elke karakter wat jy tik word ‘n greep

(byte) geheue gebruik.

Hoeveelheid Inligting

Bis (Bit) Smallest unit of data, either a 0 or 1

Greep (Byte) 8 bits

KiloGreep (Kilobyte) (Kb)

Assumed to be 1,000 bytes. In reality, it is really 1,024 bytes.

MegaGreep Megabyte (Mb)

1,000 kilobytes (1,024 Kb)

GigaGreepGigabyte (Gb)

1,000 megabytes (1,024 Mb)

TeraGreepTeraByte(Tb)

1,000 gigabytes (1,024 Tb)

Page 5: Stoor & Geheue

ROM RAM

Instruksies wat die rekenaar laat“boot”

Data en opdragte wat gebruik word tydens skep van dokumente.

PermanentTydelik

Page 6: Stoor & Geheue

READ ONLY MEMORY (ROM)

ROM stoor die instruksies wat die rekenaar gebruik as dit aan die gang kom (boot).Die BIOS (basic input output system) kyk watter soorthardeskyf geinstalleer is, hoeveel RAM daar is en watter soort SVE (CPU) gebruik word en hoe om diebedryfstelsel te laai.

Die inligting kan net gelees word en kan nie deur die gebruiker verander word nie.

Page 7: Stoor & Geheue

RAMRAM (Random Access Memory) is:-

Tydelike, kort-termyn geheue;

Werk net as die rekenaar aangeskakel is;

Is “Volatile Memory” want die data verdwyn as die krag afgeskakel word.

Elke keer as jy bv. MS Word begin, word die in die RAM gelaai.Dit wat jy doen in die program tussen die kere wat jy stoor, word in die

RAM gestoor.Die hoeveelheid RAM beinvloed die prosesseringspoed en hoeveel

programme op ’n slag inwerking kan wees.Dual data rate (DDR) geheue is die mees algemeenste deesdae. Hierdie

geheue is twee keer so vinnig.

Page 8: Stoor & Geheue

184-pin DDR DIMM RAM200-pin DDR SODIMM RAM

64MB SDRAM SIMM

Page 9: Stoor & Geheue

Hardeskyf Hier word inligting permanent gestoor, totdat jy dit self uitvee.

Bestaan uit ronde metaal plate wat met ‘n spesiale magnetiese materiaal bedek is.

Om die data te bekom spin die plate duisende kere per sekond en ‘n magnetiese armpie lees

of skryf die data daarop.

Wanneer jy die term “hard disk crash” hoor beteken dit dat die armpie die plaat beskadig het.

Hardeskywe kan deesdae 500 Gb tot selfs 4 Tb groot wees.

Page 10: Stoor & Geheue

HardeskyfVoordele

•Stoor spasie op jou rekenaar

•Stoor en onttrek data baie vinniger as van ‘n geheuestokkie of CD / DVD

Nadele

•As jou rekenaar skade opdoen kan al jou data verlore wees.

•Moet data eers op mobiele toestel kopieër om op ander plek te kan gebruik.

Page 11: Stoor & Geheue

Compact disks (CD)

Optiese stoor media (Optical storage device)

Drie soorte:

CD-ROM - CD Read Only Memory. Het reeds inligting op. Kan dit lees, maar nie daarop stoor. Bv. Musiek CD

CD-WORM - CD Write Once Read Many. Kan net een keer stoor daarop, maar data oor en oor lees.

CD-RW - CD ReWritable. Kan oor en oor daarop stoor.

Grootte: 650 Mb

 

Voordele: Kan gelees en geskryf word deur

CD-ROM aandrywer Klein en draagbaar Goedkoop en DVD aandrywer.

Nadele: Kan maklik beskadig Stadiger data te bekom as vanaf hardeskyf.

Page 12: Stoor & Geheue

DIGITAL VERSATILE DISK (DVD) Maatskappye wat dit maak het nog nie op ‘n standaard formaat besluit nie.

Daarom bestaan daar: DVD-R, DVD+R, DVD-RW en DVD+RW.

Grootte: 4.7 Gb Voordele Baie groot stoor kapasiteit Klank en beeld is puik Raak goedkoper DVD aandrywers kan CDs ook lees

Nadele: DVDs kan nie in CD aandrywers gelees word nie Daar is nie ‘n standaard formaat nie. Kan maklik beskadig Duurder as CDs

Page 13: Stoor & Geheue
Page 14: Stoor & Geheue

GeheuestokkieKlein, en kan oor en oor gebruik word.Word aan rekenaar gekoppel met USB poort.

Voordele Meer kompak en draagbaar as CDs/DVDs. Hou meer data as ‘n CD. Kan op enige rekenaar gebruik word Kan herhaaldelik herskryf word Het nie sagteware nodig om te skryf Verskillende vorms en kleure

Nadele Baie duur Kan maklik verloor Alle rekenaars het nie altyd genoeg USB poorte nie.

Page 15: Stoor & Geheue

Geheuekaart•Word veral gebruik in selfone en digitale kameras•Kan gelees en geskryf word

Page 16: Stoor & Geheue

Cache Memory

Wanneer ons die data op die hardeskyf gebruik laai dit in die RAM. Dit

is baie vinniger om data van die RAM af te gebruik. Al is die RAM vinniger as die hardeskyf is dit nie vinnig genoeg vir die

spoed waarmee die CPU met data werk nie. Die “cache” is ‘n spesiale soort geheue waarvandaan data baie

vinniger as van die RAM bereik kan word. Die CPU sal eers daar soek vir data, as dit nie daar is nie, sal dit die

data gaan haal van die RAM en ‘n kopie daarvan in die cache sit en dit dan verwerk.

“Cache” geheue is tydelik maw as die rekenaar afgeskakel word verdwyn die data in die cache.