30
SPINAAL KOORD BESERINGS SPINAAL KOORD BESERINGS A.G.V. TB A.G.V. TB Ilse Lombard Ilse Lombard 2010 2010

SPINAAL KOORD BESERINGS A.G.V. TB

  • Upload
    wilmet

  • View
    139

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

SPINAAL KOORD BESERINGS A.G.V. TB. Ilse Lombard 2010. Tuberkulose (TB). Dit is ‘n siekte wat deur die bakterieë Mycobacterium tuberculosis veroorsaak word. Tuberkulose (TB). - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

SPINAAL KOORD BESERINGSSPINAAL KOORD BESERINGSA.G.V. TBA.G.V. TB

Ilse LombardIlse Lombard20102010

Tuberkulose (TB)Tuberkulose (TB)

Dit is ‘n siekte wat deur die bakterieë Dit is ‘n siekte wat deur die bakterieë Mycobacterium tuberculosis veroorsaak Mycobacterium tuberculosis veroorsaak word.word.   

Tuberkulose (TB)Tuberkulose (TB) Mycobacterium tuberculosis sal meesal die Mycobacterium tuberculosis sal meesal die

longe aantas, maar dit kan ook baie ander longe aantas, maar dit kan ook baie ander dele van die liggaam aantas soos die niere, dele van die liggaam aantas soos die niere, limfnodes en die werwelkolom.limfnodes en die werwelkolom.

  

Verspreiding van TBVerspreiding van TB

Meesal in Afrika en Suid-oos Asië gevind.Meesal in Afrika en Suid-oos Asië gevind. Meer as 25,000 mense kry dit in Amerika Meer as 25,000 mense kry dit in Amerika

elke jaar. elke jaar.

TBTB

TB kom al duisende jare TB kom al duisende jare voor en het miljoene voor en het miljoene mense dood gemaak.mense dood gemaak.

   

King Tutankhamen(Egyptian pharaoh)

DefinisieDefinisie

Spinale tuberkulose is die Spinale tuberkulose is die presentering van presentering van ekstrapulmonêre tuberkulose. ekstrapulmonêre tuberkulose. Dit word gekarakteriseer deur Dit word gekarakteriseer deur vernietiging van die vertebrae, vernietiging van die vertebrae, met gevolglike skoliose van die met gevolglike skoliose van die werwelkolom.werwelkolom.

PatalogiePatalogie

Tuberkulose bakterieë (Mycobacterium Tuberkulose bakterieë (Mycobacterium tuberculosis) kom oral voor.tuberculosis) kom oral voor.

Kom die liggaam binne deur asemhaling, Kom die liggaam binne deur asemhaling, drinkwater en soms slym.drinkwater en soms slym.

Dit word gewoonlik effektief hanteer en Dit word gewoonlik effektief hanteer en doodgemaak deur ons immuunsisteem.doodgemaak deur ons immuunsisteem.

Met vermindering van die liggaam se Met vermindering van die liggaam se weerstand sal die bakterië die liggaam weerstand sal die bakterië die liggaam inkom en vermeerder.inkom en vermeerder.

Vroeër was dit veral in lae sosio-Vroeër was dit veral in lae sosio-ekonomiese omstandighede waar die ekonomiese omstandighede waar die meeste mense geïnfekteer is, maar a.g.v. meeste mense geïnfekteer is, maar a.g.v. verandering in die gedrag van die verandering in die gedrag van die bakterieë word gewone gesonde mense bakterieë word gewone gesonde mense ook deesdae beïnvloed. ook deesdae beïnvloed.

PatalogiePatalogie Mense van alle ouderdomme word Mense van alle ouderdomme word

deur die siekte aangetas.deur die siekte aangetas.

By kinders vernietig die siekte die By kinders vernietig die siekte die groeiplate , dus verskil die siekte vir groeiplate , dus verskil die siekte vir kinders en volwassenes. kinders en volwassenes.

Die primêre letsel mag asimptomaties Die primêre letsel mag asimptomaties wees en self herstel sonder enige wees en self herstel sonder enige ander komplikasies.ander komplikasies.

Die toestand mag egter heraktiveer, Die toestand mag egter heraktiveer, veral na infeksie, 'n verlaagde veral na infeksie, 'n verlaagde immuunrespons of wanvoedingimmuunrespons of wanvoeding

PatalogiePatalogie

Die lang lewende bakterieë prolifereer stadig Die lang lewende bakterieë prolifereer stadig a.g.v. hulle dik wasagtige buitelaag.a.g.v. hulle dik wasagtige buitelaag.

Daarom sal dit nie maklik verkleur met die Daarom sal dit nie maklik verkleur met die kleursel wat gewoonlik gebruik word nie en kleursel wat gewoonlik gebruik word nie en word die ZIEHL-NEELSEN kleursel gebruikword die ZIEHL-NEELSEN kleursel gebruik

Die primêre fokus van infeksie is gewoonlik die Die primêre fokus van infeksie is gewoonlik die longe, limf nodes, ingewande en ander sagte longe, limf nodes, ingewande en ander sagte weefsel.weefsel.

Die bakterieë versprei dan na die werwelkolom Die bakterieë versprei dan na die werwelkolom van die primêre fokus deur die bloedstroom of van die primêre fokus deur die bloedstroom of deur die limfsisteem.deur die limfsisteem.

PatalogiePatalogie

Die voorste gedeelte Die voorste gedeelte van die werwel (die van die werwel (die liggaam) word die liggaam) word die meeste geaffekteer.meeste geaffekteer.

Die been word dan Die been word dan progressief vernietigprogressief vernietig

Die diskus tussen die Die diskus tussen die werwels word ook werwels word ook vernietigvernietig

Etter van Etter van verskillende dikte verskillende dikte vorm.vorm.

PatalogiePatalogie

In ‘n poging van die In ‘n poging van die liggaam om van die liggaam om van die bakterieë ontslae te raak bakterieë ontslae te raak vorm dit granulose vorm dit granulose weefsel.weefsel.

Die werwel word Die werwel word vernietig en kollabeer vernietig en kollabeer a.g.v. die gewig van die a.g.v. die gewig van die liggaam.liggaam.

Dit veroorsaak Dit veroorsaak deformiteit en verplasing deformiteit en verplasing van die werwel.van die werwel.

PatalogiePatalogie

Die etter, granulose Die etter, granulose weefsel en dooie weefsel en dooie stukkies been word stukkies been word Sequestra genoem en Sequestra genoem en word oral uitgedruk word oral uitgedruk rondom die rondom die werwelkolom, hulle werwelkolom, hulle veroorsaak absesse veroorsaak absesse en kan versprei na en kan versprei na verskillende dele van verskillende dele van die liggaam.die liggaam.

PatalogiePatalogie

As die sequestra As die sequestra posterior forseer posterior forseer word sal dit in die word sal dit in die spinale kanaal en die spinale kanaal en die spinale koord forseer spinale koord forseer wordword

Die drukking op die Die drukking op die spinale koord kan spinale koord kan verlies van funksie verlies van funksie soos sensasie en soos sensasie en swakheid en swakheid en verlamming verlamming veroorsaak.veroorsaak.

PatalogiePatalogie

Die abses is nie warm Die abses is nie warm en pynlik nie en word en pynlik nie en word dus ‘n koue abses dus ‘n koue abses genoem.genoem.

Die abses mag uitbars Die abses mag uitbars en dan ‘n sinus agter en dan ‘n sinus agter laat wat vir ‘n lang tyd laat wat vir ‘n lang tyd dreineer.dreineer.

Oorsake van verspreiding van Oorsake van verspreiding van TBTB

Die volgende dra by tot die verspreiding Die volgende dra by tot die verspreiding van pulmonêre TBvan pulmonêre TB

1.1.HIVHIV2.2.proteïen energie wanvoedingproteïen energie wanvoeding3.3.immuunonderdrukkende terapie immuunonderdrukkende terapie 4.4.kroniese degeneratiewe siekteskroniese degeneratiewe siektes

Kliniese beeldKliniese beeld

Tekens en simptome Tekens en simptome 1.1. rugpynrugpyn2.2. swakheidswakheid3.3. gewigsverliesgewigsverlies4.4. koorskoors5.5. malaisemalaise6.6. uitputting uitputting 7.7. nagsweet nagsweet 8.8. anoreksieanoreksie

9. Neurologiese simptome - 9. Neurologiese simptome - - paraestesie - paraestesie

- spierswakheid - spierswakheid paralise van die bene,paralise van die bene,

- verlies van blaas- en - verlies van blaas- en dermbeheer dermbeheer

- spastisiteit van die - spastisiteit van die onderste ledemateonderste ledemate

1010 Kifose - Beskermende Kifose - Beskermende stywe posisiestywe posisie

1111 Paravertebrale swellingParavertebrale swelling1212 Psoas abses (knop in Psoas abses (knop in

die lies)die lies)

ANTERIOR SPINAL DECOMPRESSION IN HIV-ANTERIOR SPINAL DECOMPRESSION IN HIV-POSITIVE PATIENTS WITH TUBERCULOSISPOSITIVE PATIENTS WITH TUBERCULOSIS

Figure 1a – Anteroposterior radiograph showing tuberculosis of T10/11, with a paravertebral abscess (arrows). Figure 1b – Radiograph at one month showing fixation of the allograft.Figure 1c – Lateral radiograph at five years showing incorporation and partial remodelling of the allograft.

ANTERIOR SPINAL DECOMPRESSION IN HIV-ANTERIOR SPINAL DECOMPRESSION IN HIV-POSITIVE PATIENTS WITH TUBERCULOSISPOSITIVE PATIENTS WITH TUBERCULOSIS

(A) Case 1: MRI showing an (A) Case 1: MRI showing an epidural mass with cord epidural mass with cord compression (arrow) of the compression (arrow) of the myelum and with extensionmyelum and with extension

in the thoracic transverse in the thoracic transverse process and thoracic paraspinal process and thoracic paraspinal muscles.muscles.

(B) Case 1: sagittal T2 weighted (B) Case 1: sagittal T2 weighted image reveals increased image reveals increased intensity in vertebral body at intensity in vertebral body at Th10 and L2 (arrows) with Th10 and L2 (arrows) with epidural extension and epidural extension and compression on the conus.compression on the conus.

(A) Case 1(A) Case 1 (B) Case 1(B) Case 1

ANTERIOR SPINAL DECOMPRESSION IN HIV-ANTERIOR SPINAL DECOMPRESSION IN HIV-

POSITIVE PATIENTS WITH TUBERCULOSISPOSITIVE PATIENTS WITH TUBERCULOSIS Figure 2Figure 2

Case 1: transversal Case 1: transversal sections through the sections through the vertebral bodies at levels vertebral bodies at levels from Th10 to L2 at from Th10 to L2 at autopsy show extensive autopsy show extensive infiltration with Kaposi’s infiltration with Kaposi’s sarcoma.sarcoma.

The yellow areas contain The yellow areas contain massive necrosis.massive necrosis.

KomplikasiesKomplikasies

Vertebrale kollaps wat ‘n kifose veroorsaak. Vertebrale kollaps wat ‘n kifose veroorsaak. SpinaalkoordkompressieSpinaalkoordkompressie Sinus formasieSinus formasie ParaplegieParaplegie

Neurologiese komplikasies van Neurologiese komplikasies van TB van die werwelkolomTB van die werwelkolom

1.1. Fisiese kompressie van die neurale weefsel (soos die Fisiese kompressie van die neurale weefsel (soos die spinale koord en senuweewortel) deur die produkte van spinale koord en senuweewortel) deur die produkte van die siekte.die siekte.

2.2. Inflammasie van die neurale weefsel en hulle skedes. Inflammasie van die neurale weefsel en hulle skedes. (Meningitis / Arachnoiditis / Neuritis ) .(Meningitis / Arachnoiditis / Neuritis ) .

3.3. Vloeistof retensie in die lokale weefsel - ( Edeem ) Vloeistof retensie in die lokale weefsel - ( Edeem ) 4.4. Verandering van die bloedvoorsiening na neurale weefsel Verandering van die bloedvoorsiening na neurale weefsel

a.g.v. swelling bloedklonte. ( Vaskulêre trombose ) a.g.v. swelling bloedklonte. ( Vaskulêre trombose ) 5.5. Kroniese strekking van die neurale weefsel deur Kroniese strekking van die neurale weefsel deur

deformiteite, sequestra en benige swak belynings.deformiteite, sequestra en benige swak belynings.6.6. Funksionele verlies a.g.v. n.& s en spierswakheid of Funksionele verlies a.g.v. n.& s en spierswakheid of

volledige letsel met totale verlies van van sensasie en volledige letsel met totale verlies van van sensasie en spiersterkte. (spiersterkte. ( Paraplegie , Kwadruplegie Paraplegie , Kwadruplegie ) )

OndersoekeOndersoeke

Roetine bloedtelling met Erythrocyte Roetine bloedtelling met Erythrocyte Sedimentation Rate. Sedimentation Rate. ( ESR ) ( ESR )

CXR CXR C. T. ScanC. T. Scan. . M. R. I.M. R. I. ( Magnetic Resonance Imaging ). ( Magnetic Resonance Imaging ). Blood Immunoglobin ProfileBlood Immunoglobin Profile for Tuberculosis. for Tuberculosis. Aspirasie en biopsie, om die teenwoordigheid van Aspirasie en biopsie, om die teenwoordigheid van

bakterië vas te stel. bakterië vas te stel. ( Antibiotiese Sensitiwiteit )( Antibiotiese Sensitiwiteit ). .

Mediese behandelingMediese behandeling

1. Medikasie ( Chemotherapy ) :1. Medikasie ( Chemotherapy ) : Dit is die belangrikste behandelingDit is die belangrikste behandelingA.g.v. weerstandige bakteriëe A.g.v. weerstandige bakteriëe ( Multi-Drug Resistance - MDR ). ( Multi-Drug Resistance - MDR ). Die regime( genoem Die regime( genoem AKTAKT) is ‘n sikliese kombinasie van veelvuldige pille ) is ‘n sikliese kombinasie van veelvuldige pille

oor ‘n langer termyn 9 tot 20 maande.oor ‘n langer termyn 9 tot 20 maande. Dit moet noukeurig geobserveer word.Dit moet noukeurig geobserveer word.2. Bed Rus2. Bed Rus : :

– Gedurendie fase van vernietiging en die ontwikkeling van Gedurendie fase van vernietiging en die ontwikkeling van neurologiese komplikasies moet hierdie pasiënte op bedrus neurologiese komplikasies moet hierdie pasiënte op bedrus geplaas word, die tydperk hang af van die dokter.geplaas word, die tydperk hang af van die dokter.

3. Spinale Braces 3. Spinale Braces : : Spinal Brace laat mobilisasie toe, terwyl die area waar die siekte is rusSpinal Brace laat mobilisasie toe, terwyl die area waar die siekte is rus

Mediese behandelingMediese behandeling

4. Sjirurgie.: 4. Sjirurgie.: – Hoe vroeër die siekte gediagnoseer word hoe beter die prognose Hoe vroeër die siekte gediagnoseer word hoe beter die prognose

en sal die pasiënt nie sjirurgie nodig hê nie.en sal die pasiënt nie sjirurgie nodig hê nie.– Die sjirurgie is nie ‘n vervanging van medikasie nie, maar Die sjirurgie is nie ‘n vervanging van medikasie nie, maar

aanvullend.aanvullend.– Die sjirurgie het 3 doelwitte: Die sjirurgie het 3 doelwitte:

Debridement : Verwyder die die siek weefsel (etter, graunulasie Debridement : Verwyder die die siek weefsel (etter, graunulasie weefsel, sequestra ens. ). weefsel, sequestra ens. ).

Neurale Dekompressie : Verlig die spinale koord en senuwees Neurale Dekompressie : Verlig die spinale koord en senuwees van die kompressie van die siekte. van die kompressie van die siekte.

Stabilisasie : Weer sterkte en stabiliteit van die beskadigde Stabilisasie : Weer sterkte en stabiliteit van die beskadigde gedeelte te herstel deur fusiegedeelte te herstel deur fusie

Soms moet die operasie die spinale deformiteit korrigeer . Soms moet die operasie die spinale deformiteit korrigeer . Vroeë diagnose, effektiewe behandeling het ‘n goeie prognose. Vroeë diagnose, effektiewe behandeling het ‘n goeie prognose.

Hoe vroeër hoe beter!Hoe vroeër hoe beter!

SjirurgieSjirurgie

Indikasie vir sjirurgie:Indikasie vir sjirurgie:1.1. Neurologiese verliesNeurologiese verlies2.2. Oneffektiwiteit van die medikasieOneffektiwiteit van die medikasie3.3. Spinale deformiteit geassosieerd met onstabiliteit of pynSpinale deformiteit geassosieerd met onstabiliteit of pyn4.4. Abses in the paraspinale areaAbses in the paraspinale area Doel van sjirurgie:Doel van sjirurgie:1.1. Bevestig diagnoseBevestig diagnose2.2. Verlig kompressie op spinale koord en senuwee wortel.Verlig kompressie op spinale koord en senuwee wortel.3.3. Korrigeer spinale deformiteiteKorrigeer spinale deformiteite4.4. Dreineer etter.Dreineer etter.- Sjirurgiese tegnieke:- Sjirurgiese tegnieke:1.1. Anterior radikale fokale debridementAnterior radikale fokale debridement2.2. Posterior stabilisasie met instrumentasiePosterior stabilisasie met instrumentasie

PROGNOSEPROGNOSE

TB kan maande of jare duur. TB kan maande of jare duur. Behandeling is effektief tensy daar ‘n probleem is Behandeling is effektief tensy daar ‘n probleem is

met weerstandigheid teen medikasie, erge spinale met weerstandigheid teen medikasie, erge spinale deformiteite, en neurologiese probleme soos deformiteite, en neurologiese probleme soos kompressie , dit reageer goed op chemoterapie.kompressie , dit reageer goed op chemoterapie.

Operatiewe dekompressie verbeter die herstel Operatiewe dekompressie verbeter die herstel tempo.tempo.

Permanente paraplegie as die skade aan die Permanente paraplegie as die skade aan die spinale koord permanent is.spinale koord permanent is.

PROGNOSEPROGNOSE Vroeë aanvang - ParaplegieVroeë aanvang - Paraplegie : : Die swakheid is gewoonlik vinnig met vinnige agteruitgang. Dit benodig Die swakheid is gewoonlik vinnig met vinnige agteruitgang. Dit benodig

aggressiewe behandeling van medikasie en sjirurgie.aggressiewe behandeling van medikasie en sjirurgie. Dan is die prognose die beste.Dan is die prognose die beste. Soms sal die neurologiese toestand nog steeds agteruitgaan.Soms sal die neurologiese toestand nog steeds agteruitgaan.

Laat aanvang - Paraplegie :Laat aanvang - Paraplegie : Dit is as die aktiewe siekte gekontrolleer is en gebeur a.g.v. stadige Dit is as die aktiewe siekte gekontrolleer is en gebeur a.g.v. stadige

progressiewe degeneratiewe veranderinge in die neurale weefsel.progressiewe degeneratiewe veranderinge in die neurale weefsel. Die verandering kan permanent wees en dit het ‘n swakker uitkoms. Die verandering kan permanent wees en dit het ‘n swakker uitkoms.

Fisioterapie doelstellingsFisioterapie doelstellings

Bereiking van optimale funksie binne perke van Bereiking van optimale funksie binne perke van kliniese beeld kliniese beeld

Heropleiding en Versterking van verswakte spiereHeropleiding en Versterking van verswakte spiere Behoud van OVBBehoud van OVB Verbeter sirkulasieVerbeter sirkulasie Spreek enige waargenome probleme aan, bv. Spreek enige waargenome probleme aan, bv.

balans, proksimale stabiliteit ens.balans, proksimale stabiliteit ens. Verminder en voorkom pynVerminder en voorkom pyn Verminder spastisiteitVerminder spastisiteit

FISIOTERAPEUTIESE FISIOTERAPEUTIESE MODALITEITEMODALITEITE

Kombinasie Terapie behels: Kombinasie Terapie behels: Mikropuls stromeMikropuls strome Interferensie stromeInterferensie strome Individuele Oefeningsprogram sluit in: Individuele Oefeningsprogram sluit in: 1.1. StrekkeStrekke2.2. BobathBobath3.3. PNF matwerk & tegniekePNF matwerk & tegnieke4.4. Balans heropleidingBalans heropleiding5.5. Heropleiding van loopHeropleiding van loop

BronnelysBronnelys

1. Santorpia L, Alfonse L, Tiseo D, Pasanisi F, 1. Santorpia L, Alfonse L, Tiseo D, Pasanisi F, Cataldo F. Diagnosis and treatment of spinal TB. Cataldo F. Diagnosis and treatment of spinal TB. Journal of Chinese clinical medicine, 2007;2.Journal of Chinese clinical medicine, 2007;2.

2. 2. www.spineuniverse.comwww.spineuniverse.com 3. 3. www.wikipedia.comwww.wikipedia.com 4. Karen Kenyon. Essential facts at your fingertips. 4. Karen Kenyon. Essential facts at your fingertips.

2009:2802009:280 5. 5. www.boneandspine.comwww.boneandspine.com 6.6.ww.cbm.ora/en/aeneral/ww.cbm.ora/en/aeneral/

CBMEVENgeneralarticle35822CBMEVENgeneralarticle35822