Upload
tejana
View
65
Download
10
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die kruis "vasgenael". Is dit waar ?. Nee! Nooit nie!. Christus het in volkome gehoorsaamheid aan die Vader gewandel - nie om die Seun van God te word nie, maar omdat Hy die Heilige Seun va God is. Hy verwag dat ons gehoor- - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
Wat was aan die kruis genael ? Toe Jesus Christus homself
opgeoffer het as God se volmaakte offergawe, het Hy die
“skuldoffer “ teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was,
uitgedelg en weggeruim…..deur dit “aan die kruis te nael”
(Kol.2:14)
Christus is ons Nuwe Verbond met God! Terwyl
ons deel het aan Sy goddelike natuur,word
ons in staat gestel om te wandel in Sy voetspore
van gehoorsaamheid aan God se Gebooie.
God se wet is VOLMAAK-Ps.19:8.God se wet is God se wet is VOLMAAK-Ps.19:8.God se wet is ewigdurend Mat.5:17-19.Die wet van Moses ewigdurend Mat.5:17-19.Die wet van Moses
Luk.2:22,1Kor.9:9.Deur Moses geskryf in ‘n boek Luk.2:22,1Kor.9:9.Deur Moses geskryf in ‘n boek Deut.31:24,2Kron.35:12.Moses se wet bygevoeg weens Deut.31:24,2Kron.35:12.Moses se wet bygevoeg weens
sonde Gal.3:19. Moses se wet teen ons 2Kol 2:14sonde Gal.3:19. Moses se wet teen ons 2Kol 2:14
Alta atrydom