Upload
bloem-snippets
View
245
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Bloemfonteiners se E-Nuusblad 3 Januarie uitgawe
Citation preview
3 Januarie 2013
Indien jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie stuur ‘n epos aan [email protected] – stop brief
Stuur alle korrespondensie, berigte, navrae, ens. aan [email protected].
Die ander e-pos adresse waarop u Bloem Snippets ontvang is slegs vir uitgaande e-pos doeleindes.
Wanneer SWEM meer as net swem word. Ek is Esmari Theart en baie lief vir swem. Vanjaar wil ek graag my liefde vir swem
kombineer deur te gee. Ek het hierdie geleentheid gekry deur aan die 8 Mile Club
tydens die 40ste The Aquelle – Midmar Mile op 9 en 10 Februarie 2013 deel te
neem. Die 8 Mile Club is ‘n groep van 50 swemmers wat agt van The Aquelle –
Midmar Mile items swem. Die Saterdag word vier items geswem en Sondag
nog vier. Dit is ‘n afstand van 16 km of 8 myl, vir die naweek, per swemmer.
Die hoofdoel van die 8 Mile Club is om fondse in te samel vir verskeie
liefdadigheidsorganisasies. Met die poging, van die 8 Mile Club swemmers,
word meer as R500 000 op ‘n jaarlikse basis ingesamel en aan verskeie organisasies
oorbetaal. Die Reëlingskomitee het op 11 organisasies wat baat gaan vind by die
jaar se fondsinsamelingspoging gestandardiseer. Die organisasies is as volg:
CANSA, CHOC, ITHEMBA LETHU, KZN CYSTIC FIBROSIS, LITTLE EDEN,
SA GUIDE DOGS ASSOCIATION, PEVENSEY PLACE FOR CEREBRAL PALSY, SPCA,
THANDANANI CHILDRENS FOUNDATIONS, VILLAGE SAFE HAVEN CHILDRENS HOME
and THE LEARN PROJECT.
Ten einde betrokke te raak by hierdie projek kan u my laat weet deur middel van ’n e-pos, [email protected], of u
kan my ook ‘n sms stuur met u naam en adres na 082 067 8523. Ek sal u van ‘n vorm voorsien en die nodige inligting
verskaf. U kan self kies na watter van die bogenoemde organisasies u borgskap gaan. U kan ook u vriende en kollegas
betrek.
EL KOM ROTOMOLA Extonweg 4 Tel: 051-447 1859 Hilton Fax: 051-447 1850 Bloemfontein
STERKTE – ESMARI
Vir beste diens in radiokommunikasie en stelsels!!
ONS ONDERSTEUN ESMARI SE PROJEK
VAN ZYL VLEIS Groothandel Quinnstraat Tel: 053-833 2322 De Beers Fax: 053-833 2322 Kimberley
ONS DAAG DIE VRYSTATERS UIT OM ESMARI TE
ONDERSTEUN
Spesiale verjaarsdag-wense, van u, vriende, kollegas en families.
MMMiiimmmooosssaaa MMMaaallllll
Parental Guidance
Jack Reacher
Adventures in Zambezia
Skyfall
Life of Pi
Here comes the Boom
Pitch Perfect
The Hobbit:
An Unexpected Journey
For Ster Kinekor movie times follow this link: http://www.moviesite.co.za/where/Mimosa_Mall.htm
Stuur aan Bloem Snippets u vriende en familie se verjaarsdae. [email protected]
The Masters
Twilight Saga: Breaking Dawn – Part 2
Sky Fall
Sammy’s Adventures 2
Teaters rystoelvriendelik
Dinsdae en Woensdae kaartjies R20
Pesionarisse – R24 Donderdag tot Maandag
12:00; 14:30; 17:15; 20:00
04 – 10 Jan
1 Jan Shanice Scheepers 4 Jan WF Bezuidenhout 5 Jan Anna van Zyl 6 Jan Anton Engelbrecht 8 Jan Nic van Schalkwyk
Alhoewel Slightly Nutty alreeds heropen het, begin
ons weer met Sondagmiddagetes op Sondag die 13de
Januarie 2013. Dws. ons is eerskomende SONDAG 6
Januarie GESLUIT vir die publiek.
Voorlopige Spyskaart vir Sondag 13 Januarie.
MENU:
Gammon met tradisionele Boereaartappels R70
Skaapkerrieafval
van die Plaas bedien op Geurige rys R80
2 X Crumbed Sole in ‘n Dille en Suurlemoensous R75
Alle disse word bedien met groente van die dag, ‘n
stysel en slaai van die dag.
Terme en voorwaardes geld– terwyl voorraad hou. Foto’s is slegs ‘n voorstelling.
Besprekings Noodsaaklik Skakel Rudi by 083 432 9927
Voorspoedige 2013 word aan almal toegewens.
Ons hoop om u gou in ons plek te sien en u smaak sintuie te betower.
Ons is oppad na Masselspoort.
CONTEMPORARY Bloemfontein
Artists
Oliewenhuis Art Museum
5 November – 31 March 2013
Jacques Fuller, Piet Diradingoe Bernett Phalasane, David Padi
Davis Molapisi, Johannes Mosala Justinus (Sefako) Khoalibe
Ben Botma, Jaco Spies, Janine Allen, John Selesho, Gilbert Moeti, Louis Scott,
Penny George en Pauline Gutter
AS U OF U VRIENDE ONLANGS VAN E-POS ADRESVERANDRING HET.
STUUR DIE OU EN NUWE ADRES SODAT BLOEMSNIPPETS HULLE
VERSPREIDINGSLYSTE KAN OPGRADEER.
Afrikaans op sy Beste
OM ‘n NUWE BLAADJIE OM TE SLAAN
Met die oog op die nuwejaar en al die nuwejaarsvoornemens en al die nuwe blaadjies wat omgeslaan gaan word, is dit goed om so ‘n
slag agter die skerms te gaan kyk hoe die blaadjie ontstaan het.
Die vroeë Egiptenare het gevind dat hulle van die groot blare van die waterriet, papirus, ‘n materiaal kon maak om op te skryf –
vandaar ons woord papier. Die woord folio kom van Latyn folium, wat “blaar” beteken, of soos ons dit sou noem, blad of blaadjie.
Die blad-deel sit ook in ons woord bladgroen, wat in blare aan te tref is. Figuurlik het om ‘n nuwe blaadjie om te slaan later beteken
om die verlede te vergeet, asof dit vroeër in jou lewensboek geskryf is, veral met al die foute wat jy begaan het.
Met papirus hang ook nog ‘n ander Afrikaanse woord saam, naamlik schedule. Die Laatlatynse schedula was ‘n vel papier; dit was ‘n
verkleinwoord van scheda wat uit Grieks sxede ontstaan het, en laasgenoemde was die naam van die papirusblaar. Die papirusstroke
het as lêer gedien vir die Egiptiese slawemeester. Daarin is die hoeveelheid werk wat elkeen van sy onderhoriges moes doen,
aangeteken.
Dit is maar ‘n kort paadjie na ons woord skedule toe, maar ook na die houer waarin ‘n swaard gesteek word, naamlik die skede.
22 Febr - Ses Snare se Beatles vertoning R95 Izami en R110 by die deur
23 Febr - Koos Kombuis
1 Mrt - Rockspiders! Don’t miss these legends, they appear only
occasionally and unexpected these days. R50 Izami R60 by die
deur
KOOS KOMBUIS Eksklusief en intiem!
Plek: Aasvoëlklub Datum: 23 Febr’ 13
Kaartjies R120 / R150 by die deure en IZAMI BLOEMISTE
Navrae: 082 481 8881
GRAND OPENING: 14 JANUARY 2013
C/O JIM FOUCHE AND PAUL KRUGER
AVENUE UNIVERSITAS
WE CARE FOR AGE 3-5
QUALIFIED TEACHER FULL DAY/HALF DAY BALANCED MEALS
EDUCATIONAL PROGRAMMES
MON-FRI: 7:00AM TO 17:30PM
Register today to avoid disappointment! CONTACT DANELLE
079 868 1823
VOORSPOEDIGE
2013
AAN AL DIE BLOEMSNIPPETS
LESERS.
MAG 2013 VOL VREUGDE WEES.
HOU DIE KOMMENDE UITGAWES
DOP VIR AL DIE AKTIWITEITE DIE
JAAR IN
BLOEMFONTEIN
Museum gesluit tot ongeveer Mei 2013 vir opgradering vir ‘n beter museum ervaring.
Die terrein is steeds oop – u is welkom om op die
terrein te kom rondstap.
Kom besoek ook die Vrouemonument wat
van jaar 100 oud is.