SelfyLiefde Monoloog

Embed Size (px)

Citation preview

  • 8/19/2019 SelfyLiefde Monoloog

    1/3

    Megan:

    Ek’s average. Dis okay, ek gaan nie soos melodramaties daaroor raak nie. Ek

    weet dat ‘n meisie op hoerskool moet either bleddie slim wees, of great met

    sport of beeldskoon. En ek is nie een van daai dinge nie. Ek kan dit darem

    aanvaar – maar dis moeilik, daar’s so baie wat van jo verwag word – almal wilnet weet wat is jo planne na skool. !lle weet reeds dat die average middelklas

    white female gaan vir ‘n paar jaar na ‘n institt van tersiere onderrig voordat sy

    ‘n man ontmoet wat mooi na haar kan kyk, met haar sal tro dan kry hlle ‘n

    average van ",# kinders ens ens.

    Ek’s die middelkind, my oers het hlle hande vol met ‘n overa$hieving odste

    kind en ‘n emotionally dependent jongste wat vir die tweede keer no al in rehab

    sit. !lle het totally itgefreak toe hlle die weed in sy kamer kry, ek weet nie,

    ek kry hom soms bietjie jammer. Ek meen, dis nie asof ons nie al almal dit op een

    of ander stadim – jy weet. %o ek $rise maar net, doen net min genoeg

    verkeerd om nie op die radar te verskyn nie, maar ook nie goed genoeg om op

    die radar te verskyn nie.

    Dis my plan vir die res van my lewe – die ander opsies is veels te veel moeite. Ek

    meen, as jy regtig die beste wil wees in enigiets, moet jy moerse hard werk. &y’t

    meer enemies as vriende, want almal kompeteer met jo. 'ie dat vriende

    anyway enigiets beteken nie, die klomp bit$hes waarmee ek no ithang sal jo

    net so vinnig ba$kstab as wat hlle vir jo ‘n eerlike $ompliment kan gee.

    'og net hierdie jaar dan is ek darem soortvan ontslae van hlle – as my pnte

    goed genoeg is gaan ek varsity toe so ver as moontlik van almal en alles af, enas dit nie is nie vat ek ‘n gap jaar en toer die wereld plat. Ek weet in elk geval nie

    wat ek wil doen nie. %oos ek se – dis te veel moeite om die beste te probeer

    wees, en jy kan ook no nie regtig ‘n heeltemalle fokop raak nie want dan wil

    almal net heeltyd weet of jy okay is en of jy joself no weer gaan begin sny of

    nie(.

    Die enigste tyd wat ek eintlik voel asof ek ‘n plek het is in die msiekkamer. Ek

    het eendag net verbygestap en die der was oop. %o toe gaan ek natrlik in –

    net om seker te maak dit staan nie maar net so oop nie, daar’s baie e)ipment

    en shit in daai klas. En toe sien ek haar – ‘n beatifl swart kitaar. Ek weet ek

    moes nie, maar ek kon myself net nie keer nie, en toe Mnr van 'iekerk my daar

    betrap – bied hy aan om my te leer speel in plaas van totally itfreak.

    Ek’s nie baie goed nie, maar ek’s ook nie soos heeltemal horrible nie – miskien

    ken jlle hierdie een *speel bietjie+

    %oos ek se, ek’s maar average, miskien help dit as ek saamsing

      -/%ometimes 0 get so weird  1m0 even freak myself ot

      20 lagh myself to sleep  -

  • 8/19/2019 SelfyLiefde Monoloog

    2/3

    0t3s my lllaby  -/%ometimes 0 drive so fast  1m

     &st to feel the danger  1m0 wanna s$ream

      2  -0t makes me feel alive

    2  -0s it enogh to love4    -/  1m0s it enogh to breath4  2  -%omebody rip my heart ot  1m1nd leave me here to bleed  Dm  20s it enogh to die4    -/  1m 

    %omebody save my life  /bmaj5  2  1m03d rather be anything bt ordinary please

        -/  6o walk within the lines  1m7old make my life so boring  2 0 want to know that 0

    -!ave been to the e8treme  -/%o kno$k me o9 my feet

      1mome on now give it to me  2  -1nything to make me feel alive

     2  - 

    0s it enogh to love4    -/  1m0s it enogh to breath4  2  -%omebody rip my heart ot  1m1nd leave me here to bleed  Dm  2

    0s it enogh to die4    -/  1m%omebody save my life  /bmaj5  2  1m03d rather be anything bt ordinary please  /bmaj5  2  1m03d rahter be anything bt ordinary please.

    /bmaj5  2et down yor defen$es  ;se no $ommon sense 0f yo look yo will see

    1mthat this world is a beatiflEm  D  -

  • 8/19/2019 SelfyLiefde Monoloog

    3/3

    a$$ident trblent s$lent1M  1M  Doplent permanent, no way  1M0 wanna taste it

      DDon3t wanna waste it away

      -/ %ometimes 0 get so weird  1m 0 even freak myself ot  20 lagh my self to sleep  -0t3s my lllaby

      20s it enogh4  -0s it enogh4

        -/  1m0s it enogh to breath4  2  -%omebody rip my heart ot  1m1nd leave me here to bleed  Dm  20s it enogh to die4    -/  1m%omebody save my life  /bmaj5  2  1m03d rather be anything bt ordinary please