21
SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT 289518 VAN 17 FEBRUARY 2006

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR … · mimimum lone rsa 1.3.2010 – 28.2.2011 uurliks weekliks daagliks r11,66 r 525,00 r 150,00 plaaswerkers tussen 15-18 - 35 uur

  • Upload
    buihanh

  • View
    219

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

SEKTORALE VASSTELLING

13 VIR PLAASWERKER

SEKTOR

GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT 289518 VAN

17 FEBRUARY 2006

MIMIMUM LONE RSA

1.3.2010 – 28.2.2011

UURLIKS WEEKLIKS DAAGLIKS

R11,66 R 525,00 R 150,00

PLAASWERKERS TUSSEN 15-18 - 35 UUR OF MINDER PER WEEK =

R11.66 PER UUR

PLASWERKERS MINDER AS 45 UUR PER WEEK = R11.66 PER UUR

DIENSVOORWAARDES

BETALING VAN BELONING

� Betaling moet geskied :

� In SA geld

� Daagliks, weekliks, tweeweekliks of maandeliks

� In kontant, tjek of direkte deposito in bank rekening

� By die werksplek gedurende werksure

� In geseelde koevert

� Op die ooreengekome betaaldag

Inligting oor besoldiging

� Werkgewer se naam en adres;

� Werknemer se naam en beroep;

� Tydperk waarvoor betaling gedoen word;

� Loonskaal, loon en die skaal van oortyd betaling;

� Die aantal ure gewerk;

� Die aantal oortyd ure gewerk;

� Ure op ‘n Sondag of openbare vakansiedag gewerk;

� Werkgewer se registrasie nommer by die WVF en bydrae;

� Inligting rakende aftrekkings;

� Die werklike bedrag wat aan die werknemer betaal is.

AFTREKKINGS� Voedsel en behuising kan beskou word as

aftrekkings, indien dit gereeld en verniet deur die werkgewer verskaf word

� Aftrekkings mag in totaal nie meer as 20% vir voedsel en behuising wees nie.

� 10% vir behuising en 10% vir voedsel (Voorwaardes geld)

� Aftrekking vir behuising t.o.v. kinders ouer as 15 en jonger as 18 jaar is ontoelaatbaar.

� Nie meer as Een Tiende t.o.v lenings

� Aftrekkings ingevolge Wetgewing is toelaatbaar

� Verlies of skade – Voorwaardes geld

Skriftelike besonderhede van diens� Volle naam en adres van die werkgewer;

� naam en beroep van die plaaswerker;

� werksplek;

� die datum waarop diens begin het;

� die werknemer se gewone werksure en werksdae;

� die loon of die skaal en metode van berekening van lone;

� die skaal van betaling vir oortydwerk;

� enige ander kontantbetalings;

� enige betaling in goedere;

� hoe dikwels besoldiging betaal sal word;

� enige aftrekkings;

� verlof waarop die werker geregtig is;

� kennisgewings tydperk.

Werksure en verlenging van ure van werk

� Werksure

45 ure per week en nie meer as 9 ure per dag indien die werknemer op vyf dae of minder in ‘n week werk; 8 ure op ‘n dag, indien werker meer as 5 dae per week werk.

� Verlenging van ure van werk van ‘n werker

Met ‘n skriftelike ooreenkoms kan die ure na nie langer as 5 ure per week verleng word vir nie langer as 4 maande nie, en kan dan weer verminder word vir dieselfde tydperk

� Betaling geskied teen normale loon

OORTYD� Plaaswerker mag nie verplig word om:

Meer as 15 uur oortyd per week te werk nie,

en meer as 12 ure, insluitende oortyd op enige dag te werk nie.

Moet ingevolge ooreenkoms geskied

� Betaling vir oortyd gewerk

Betaling moet teen ten minste een en ‘n half maal van die werker se normale loon betaal word of by ooreenkoms, kan tyd af gegee word teen een en ‘n half maal

Saamgeperste werkweek

� ‘n skriftelike ooreenkoms kan van ‘n

werker vereis om:

12 ure in ‘n dag te werk, sonder oortyd

betaling;

� ‘n ooreenkoms mag egter nie toelaat dat

‘n werker meer as 45 ure per week, en meer

as 10 ure oortyd per week werk nie.

Mag nie meer as 5 dae per week werk nie.

Sondae & Openbare vakansies � Sondae

Een uur of minder – Dubbel die uurloon

Dubbel die normale loon vir tyd gewerk tussen 1 en 2 ure.

Daaglikse loon vir meer as 2 ure, maar nie meer as 5, en indien meer, die grootste van dubbel die loon betaalbaar t.o.v die tyd gewerk of dubbel die daaglikse loon

� Obenbare vakansiedae

� Normale salaris indien nie werk nie, maar dubbel die loon indien op vakansiedag werk

Nagwerk

� Ure van nagwerk

Werk na 20h00 en voor 04h00 die

volgende dag word as nagwerk beskou.

� Sommige voorwaardes t.o.v nagwerk:

Plaaswerker moet ten minste ‘n toelaag

van 10% van sy normale loon ontvang;

Vervoer moet beskikbaar wees.

Etenspouses & Rusperiodes� Etenspouse

‘n Etenspouse van ten minste 1 aaneenlopende uur na 5 uur se werk

Plaaswerker moet betaal word vir pouse langer as 75 minute tensy werker op plaas bly

� Rusperiode

Daaglikse rus periode = 12 opeenvolgende ure nadat werkbeeindig is en voordat werk weer begin

Kan verminder word na 10 ure onder sekere voorwaardes

Weeklikse rus periode = 36 opeenvolgende ure wat, tensyanders ooreengekom, ‘n Sondag moet insluit.

Verlof (1)� Jaarlikse verlof

� 3 weke met volle betaling vir elke 12 maande diens;

� By ooreenkoms, 1 dag verlof met betaling vir elke 17 dae gewerk;

� By ooreenkoms, 1 uur vir elke 17 ure gewerk.

� Siekteverlof

� Gedurende elke 36 maande siklus = betaalde siekte verlof gelykstaande aan die aantal dae wat die werker normaalweg in ‘n 6 weke siklus werk.

� Gedurende die eerste 6 maande van diens = I dag vir elke 26 dae gewerk

Verlof (2)

Gesinsverantwoordelikheids verlof

Plaaswerkers wat langer as 4 maande werk, en wat

ten minste meer as 4 dae per week vir werkgewer

werk, kwalifiseer

3 dae betaalde verlof in ‘n 12 maande siklus in geval

van kind se geboorte, kind se siekte en dood van

sekere famielielede

Kraamverlof

Nie minder nie as 4 opeenvolgende maande

VERBOD OP INDIENSNEMING VAN

KINERS EN DWANG ARBEID

� Geen persoon mag ‘n kind indiens neem wat:

a) Onder die ouderdom van 15 jaar is nie;

b) Onder die minimum skoolverlatings ouderdom is;

c) Werk doen wat ongeskik is vir ‘n persoon van daardie

ouderdom (kind word beskou as persoon onder 18)

d) Wat die kind se welsyn, opvoeding, liggaamlike of

geestelike, morele of sosiale ontwikkeling in gevaar stel.

‘n Rekord van naam, geboorte datum en adres van werkers

jonger as 18 jaar moet vir 3 jaar gehou word.

� Verbod op dwangarbeid.

Diensbeeindiging, Skeidingsloon, Dienssertifikaat

� Kennisgewing van diensbeeindiging nie minder as:

1 week vir werker wat 6 maande of korter indiens is;

4 weke indien 6 maande of langer indiens is.

Kennis tydperke kan langer wees

� Skeidingsloon gelykstaande aan minstens 1 week se besoldiging vir elke voltooide jaar diens.

� ‘n Dienssertifikaat moet voorsien word.

SEISOENALE WERKNEMERS

� Al die bepalings van die S.V. geld ook vir

seisoenale werknemers behalwe gesinsverlof

en pro- rata verlof indien korter as 4 maande

in diens

� Vorige diens moet in ag geneem word vir

verlof, skeidingsloon ens. indien die breek

tussen diens tydperke minder as 12 maande

is

ARBEIDSMAKELAARS

� Makelaar is die werknemer se werkgewer

� Die makelaar en die klient is albei

verantwoordelik om die S.V. na te kom

t.o.v. die plaaswerkers

Belangrike punte

� S.V. is ook van toepassing op Huiswerkers en

Sekuriteits wagte in diens van die plaas

� Werkgewers moet ‘n afskrif van die vasstelling hou;

� Die W.O.B.V. geld vir enige aangeleentheid nie gedek

deur die S.V. nie

� Die S.V. tref nie onderskeid tussen los werknemers,

permanente werknemers en seisoenale werknemers nie

Kontak besonderhede

���� Website: www.labour.gov.za

Somerset Wes Arbeidssentrum: (021) 851 2908