14
1. Uit die pen van ons VoorsiƩer  2. Kempton Park Streek StaƟsƟek 3. Nuutste Nuus 3.1  Bank besonderhede 3.2 Verjaardae (April—Julie) 3.3 Lief & Leed 3.4 Bestuurslede wat uiƩree 3.5 Algemene Jaarvergadering 4. Iets vir ons jeug 5. Kamp Resep  Redakteur  Johan Chatwind 

SAWA Winter uitgawe 2017 · Ons as Bestuur van Kempton Park Streek is baie bekommerd oor die aantal lede wat nie meer Streekskampe bywoon nie. Die getalle het aansienlik afgeneem

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • 1.  Uit die pen van ons Voorsi er  

    2.  Kempton Park Streek Sta s ek 

    3.  Nuutste Nuus 

    3.1   Bank besonderhede 

    3.2  Verjaardae (April—Julie) 

    3.3  Lief & Leed 

    3.4  Bestuurslede wat ui ree 

    3.5  Algemene Jaarvergadering 

    4.  Iets vir ons jeug 

    5.  Kamp Resep  

    Redakteur — Johan Chatwind 

  •  

    Liewe SAWANANTE                                                                                                                       Julie 2017 

     

    Ek besef weereens ‐ ek is NIE ’n winter mens nie! Nou moet ek nog wag tot aan die einde van die maand om ’n bietjie in die warmer wêreld te gaan kuier! Waarvan praat ek nou? Wel, ons vol‐gende saamtrek is oor die naweek van 28 tot 30 Julie 2017 te Silver Rocks oord en woonwapark wat geleë is tussen Warmbad (Klein Kariba) en Nylstroom. 

    Vossie Vorster, ons streek se bemarkingsbeampte, het ’n uitnodiging gerig aan die lede van die “facebook” groep “Kampmal” om daardie naweek saam met ons te kom kamp. Die doel hiervan is  om  aan  ons  streek  ’n  inspui ng  te  gee  van  nuwe mense wat  soos  ons  dink  en wat  op  ’n       gereëlde basis wil kamp. Die  reaksie op hierdie uitnodiging  is baie posi ef en daar  is  reeds  ’n paar besoekers wat daardie naweek saamgaan.  

    Ons  as  bestuur  van  SAWA  Streek  Kempton  Park  is  besorg  oor  die  toekoms  van  ons  streek aangesien  daar  oor  die  afgelope  twee  tot  drie  jaar  ’n  redelike  afname  was  in  die  getal woonwaens wat ons streeksaamtrekke bywoon. Daar word wel gesê dat mense finansieël swaar trek en dat dit die rede daarvoor is. Ons gee toe dat mense nie meer so gereeld kan gaan kamp soos in die verlede as gevolg van geldlike oorwegings. Is dit wel die enigste rede? Ons nooi graag al ons lede om julle gevoel rondom hierdie saak met ons te deel.  

    Verder tot die saak hierbo beweeg ons nou na die einde van die huidige bestuursjaar en moet ons, kragtens die SAWA Grondwet, voor 31 Augustus 2017  ’n Algemene  Jaarvergadering  (AJV) hou. Wat beteken dit? Elke SAWA Streek moet tydens ’n AJV ’n bestuur verkies wat die Streek moet  lei  vir  die  volgende  jaar.  Kragtens  die  Grondwet  wat  verlede  jaar  (2016),  tydens  die       Kongres  hersien  is,  moet  ’n  Streeksbestuur  bestaan  uit  ’n  minimum  van  vyf  (5)  met  ’n         maksimum van agt (8)  lede.  

    Die meeste van die huidige bestuurslede het aangedui dat hulle nie op hierdie stadium verder wil  aangaan op die bestuur nie  en dat hulle  eerder wil oorgee  aan nuwe mense. Met  al die     bostaande in gedagte wil ons ’n beroep doen op ons lede om na vore te kom en jul hulp te kom aanbied om die streek vir die volgende  jaar  te help  lei. Nuwe bloed bring nuwe  idees en vars gedagtes wat net tot groot voordeel van SAWA Streek Kempton Park sal wees. Nogal die jare glo ek dat SAWA se bestaansreg sy lede is. Dit is waar die voordeel van lidmaatskap vir ons elkeen lê ‐ dat ons met eenders denkende kampeerders kan assossieer en ons naweek ontspanning kan geniet! Daar  is defini ef baie mense wat nie eers bewus  is van die bestaan van SAWA en wat graag gereeld met hul woonwaens of tente kamp. Help ons om uit te reik na hierdie kampeerd‐ers, nooi hulle saam na ’n saamtrek en kom ons werf hulle vir ons SAWA‐familie! 

    Moenie te koud kry nie en kom geniet die warmer, ma ge klimaat van die bosveld met ons vol‐gende saamtrek! Sien julle by Silver Rocks! 

    Vriendelike SAWA Groete 

    JOHAN JACOBS (083 654 5689) 

  • Ons as Bestuur van Kempton Park Streek is baie bekommerd oor die aantal lede wat nie meer Streekskampe bywoon nie.  

    Die getalle het aansienlik afgeneem .   

    Daar is soms 4‐5 woonwaens by ‘n saamtrek. 

    Praat met ons as daar iets fout is wat ons as Bestuur doen of wat ook al jul pla. 

    Ons sal jul terugvoering opreg waardeer. 

    Baie dankie 

     

    SAWA Bestuur 

  • 3.  Nuutste Nuus 

     

     

     

      

     

    3.1  Bank besonderhede 

    3.2  Verjaarsdae vir Mei—Julie 

    3.4  Lief & Leed 

    3.5  SAWA geslote groep—Facebook 

    3.6  Bestuurslede wat ui ree  

  • Jaarlikse ledegeld word in die rekening inbetaal (as jy nie ‘n debietorder het nie). (Onthou om asb jul lidnommer as verwysing op te sit)

    Ledegeld word jaarliks hernu: Pensioenaris - R330.00 of D/O R 320.00

    Gewone lid: - R340.00 of D/O R 330.00  

                                                        Nuwe aansoek :R120.00

    ’n Bestuursllid sal jou daaraan herinner en asook 'n kommunikasie sal uitgestuur word aan lid.

    SAWA Hoofkantoor

    ABSA Boksburg

    Rek no: 230-155-771

    Tak kode: 334-342

    - 0 0 O 0 0 -

    SAWA Kempton Park Streek

    In hierdie rekening word alle kampgelde inbetaal. (Onthou om asb jul lidnommer as ver-wysing op te sit)

    ABSA Kempton Park

    Rek no: 650-150-333

    Tak kode: 334-642

  • April   

    02—Wilma Möller 

    04—Hendry Knoetze 

    Mei 

    01— Chris Erasmus 

    16—Francois Nel 

    16—Ian Jacobs 

    26—Marie e Jacobs 

    28—Johan Chatwind 

    Junie 

    11—Luzyne Harris 

    14—Francois Steyn 

    26—Bianca Knoetze 

    29—Cindy Olivier 

  • Lief 

    Bossie Bosman het nuwe werk gekry  

    Leed 

    Bianca Knoetze het miskraam gehad  

  • Ons het 'n SAWA Kempton Park groepblad geskep op Facebook (https://www.facebook.com/groups/648578831992052/?ref=bookmarks) .

    Hierdie groep is daargestel om die aktiwiteite van ons streek te bespreek en met andere te deel. Hier kry jy dus die geleentheid om jou fotos en wedervaringe van saamtrekke wat jy bygewoon het met almal te deel. Ons sal ook poog om die besonderhede van toekomstige kampe hier te plaas.

    Ons wil vra dat jy by die groep sal aansluit asb. en jou FB vriende ook te nooi. As jy suk-kel, stuur vir Vossie ([email protected]) jou FB naam en hy sal jou lid-maatskap aktiveer. Die plasings moet asb. streng verwant wees aan ons klub en kamp aktiwiteite. Nie-verwante plasings sal verwyder word. Kom ons hou dit skoon en netjies asb. Hierdie is n besprekingsgroep blad wat nie ver-war moet word met die FB blad nie, wat ons binnekort gaan kanselleer

      

    Kom en besoek ons SAWA groepblad op FB en moedig lede aan  

  • 3.5  Bestuurslede tree uit   

      Die Voorsi er wil die graag die   Bestuur van 2016/2017 bedank vir hul tyd wat hulle ingesit het om die Streeks se ak witeite glad te laat   verloop asook  hul bydraes  tot suksesvolle funksies.  

      Ek is ook trots om so ‘n wonderlike span te kon he en wat as ’n eenheid saamgewerk het tot die suksesvolle Streek wat ons vandag is. Elkeen het hul deel gedoen en dit word reg g hoog op prys gestel.  

      Die Bestuurslede wil ons Voorsi er bedank vir die wyse waarop hy die Streek en sy lede gelei het.  Niks was ooit vir hom te veel nie en het altyd uit sy pad gegaan sodat rëelings glad verloop. 

     

    Johan & Marie e Jacobs 

    Johan & Hermien Chatwind 

    Andre Olivier 

    Yvonne Vorster 

     

      Ons  as Bestuur wil graag plek maak vir nuwe jong bloed  wat die leiding kan neem met nuwe idees en uitdagings.   

     

      Sterkte aan ons nuwe Bestuur vir 2017/2018.  Ons as lede sal julle ondersteun ten alle tye om die Streek posi ef te hou. 

     

    Van die Bestuurslede 

     

       

  • 3.5  Algemene Jaarvergadering (AJV)   

     Ons volgende 34ste AJV gaan plaasvind te Mopani Oord op  die          26ste August 2017 

     

    Die koste vir die naweek is R460 

       

     

    Goeie dag lede 

     

    Dit is weer sulke tyd waar julle ‘n nuwe Bestuur vir 2017/2018 moet kies om die sake van Kempton Park  te hanteer. 

     

    ‘n Nominasie brief sal in Julie maand ver‐sprei word waar julle ‘n lid moet nomi‐neer om op Bestuur te dien.  Kyk asb uit vir dit en reageer so gou moontlik. 

     

    Nominasies sluit :  28ste Julie 2017 

     

     

     

  • Alfabet speletjies vir kinders