Upload
jan-vorster
View
240
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
8/20/2019 Rooimier 8 - 2016
http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-8-2016 1/6
No. 8 Maart 2016
Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92 Kroonsta d
Uit die Hoof se
kantoor : Het jy gedink elke vierde jaar is ‘n skrikkeljaar? Nie noodwendig nie.Die rede waarom elke vierde jaar meestal ‘n skrikkeljaar is en ‘nekstra dag, 29 Februarie, bygevoeg word, is omdat dit die aardesowat 365.25 dae neem om óm die son te wentel. Daardie 0,25 daedra by tot ‘n ekstra kalenderdag. In ‘n ‘gewone jaar’ neem die kalender nie in ag dat dit aarde ‘n ekstra kwartdag vereis om eenkeer om die son te wentel nie. In wese is die mensgemaakte
kalenderjaar vinnger as die ware sonjaar, dus: Die jaar wat dieplaneet om die son wentel. As dit nie gekorrigeer word nie, sal diekalender dus mettertyd van die sonjaar verskil, volgens Earthsky.org.
Die kalender sal dus sonder ‘n aanpassing, ná vier jaar met ‘n dag uitwees en ná 100 jaar met 25 dae. In 1582 is die Juliaanse kalenderdeur die Gregoriaanse kalender vervang. Daar is besluit datskrikkeldae elke vier jaar nié bygevoeg moet word as ‘n jaar eindigmet ‘00’ nie, behalwe wanneer die jaar ook deur 400 gedeel kanword. Dit is sodat die kalender stabiel kan bly oor ‘n baie lang tydomdat ‘n sonjaar eintlik nie 365,25 dae lank is nie, maar 365,2422dae, berig Earthsky.org. Die jare waarin daar dus nie ‘n skikkeldag
was nie, is 1700, 1800 en 1900, maar wel in 2000. Daar sal ook nieeen wees in 2100, 2200 en 2300 nie.
Baie geluk aan al ons atlete wat Saterdag so goed gevaar het. Gelukaan Dendre en DJ wat in die Vrystaatspan ingesluit is, ons is baietrots op julle. ‘n Groot pluimpie aan al ons atlete en afrigters, want alons atlete het deurgedring na die finale in hulle items. Dit wil gedoenwees!! Baie dankie aan al ons atletiekafrigters vir die ure se hardewerk langs die atletiekbaan. Sonder julle sou hierdie pragtige re-sultate net nie moontlik gewees het nie.
Baie geluk aan ons o/13 rugbyspan met julle sege die naweek, onssien uit na ‘n goeie seisoen. Ons netbal het net so goed gevaar enons is dankbaar dat daar so baie dogters is wat netball speel.
Die naweek se Nautilusvraestelle was ongelooflik moeilik gewees,maar ons kinders het moedig die vraestelle beantwoord. Dankie aan juffrouens Surette en Elbie dat julle jul naweek opgeoffer het om diewerkskwinkel in Welkom by te woon. U sal eersdaags hoor en sien
waaroor dit was .
Geagte ouers,Indien daar iemand is wat
belangstel om hul besighede te
adverteer by Sentrale Volkskool,
kontak my gerus op
082 576 6467.
Daar is kontrakte beskikbaar vir
advertensieborde wat ons op dieheining rondom die skool wil
opsit. Hoop om spoedig van u te
hoor.
Maretha Pelser
“As iemand vir jou vertel dat jy iets nie kan
doen nie, moet jy dit dalk oorweeg dat hulle
net so sê omdat hulle dit dalk self nie kan doen
nie.”
Liewe ouers
Dit is amper weer daardie tyd van die jaar…..Ons jaarlikse Sportdag.
9 April 2016 – Hou hierdie datum
oop! Alle ouers wat ons daardie dag kanhelp, stuur asseblief u naam en nommerna: 082 576 6467. Ek weet daar is nognie ‘n program uit nie, maar ons wil net
graag die ouers wat bereid is om te helpse name op ‘n lys plaas. Ons sal nader
aan die tyd, wanneer die programme uitis, tye deurgee.
Dit is ‘n dag om nie te mis nie!
Maretha Pelser 0825766467
8/20/2019 Rooimier 8 - 2016
http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-8-2016 2/6
5 en 6 Maart IEC registrasies7 Maart Toetsweek8 Maart Toetsweek
Spesiale klas sing by Kroonstad Noord om 18:309 Maart Toetsweek10 Maart Toetsweek
Rondte 1 vir die inenting van leerlinge by die skoolSA Atletiekkampioenskappe in PE
11 Maart SA Atletiekkampioenskappe in PE12 Maart Gr. 1 Visvangkompetisie by Koppiesdam
0/9 Rugbydag in Ficksburg0/7 Rugby, 0/7 en 0/8 Netbal - Parys
Marli Smuts
Eksamen Rooster : Maart - 2016
Slaagvereistes :
Grondslagfase :
Vlak 4 in Afrikaans (50%)
Vlak 3 in Engels (40%)
Vlak 3 in Wiskunde (40%)
Graad 4 - 6 :
Vlak 4 in Afrikaans (50%)
Vlak 3 in Engels (40%)
Vlak 3 in Wiskunde (40%)
Vlak 3 in twee van die oorblywende vakke (SW, LV, NW)
Jaarpunt tel 75% van promosiepunt en November eksamen tel 25%.
Graad 7 :
Vlak 4 in Afrikaans (50%)
Vlak 3 in Engels (40%)
Vlak 3 in Wiskunde (40%)
Vlak 3 in drie van die oorblywende vakke.
Vlak 2 in 2 vakke wat nog nie in ag geneem is. (SW, NW, TEG, LO, Skeppende kuns)
Promosiepunt en November eksamen tel 60%.
Maart Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7
4 Maart
Geografie
7 Maart
Wisk 1 Wisk 1 Geskiedenis
8 Maart Wisk 1 NW Geskiedenis EBW
9 Maart
Wisk 2
Wisk 2
Wisk 2
Wisk
10 Maart
NW
Geskiedenis
NW
NW
11 Maart Engels Engels Engels Engels
14 Maart
Afrikaans
Geografie
Afrikaans
Tegnologie
15 Maart Geografie Afrikaans Geografie Afrikaans
8/20/2019 Rooimier 8 - 2016
http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-8-2016 3/6
Koshuishoekie …
Opsaal Koshuis streef daarna om
kinders ‘n tweede huis te gee wat hulle kan ge-
niet. Leer op ‘n “speelvlak”, vaste roetines,
gesonde eetgewoontes.
Opsaal Koshuis is ‘n plek vir kinders wat soos hul
eie huis voel, met die personeel as ouers.
Ons het altyd gelukkige kinders!
SATERDAG 12 MAART 2016 - TE KOPPIESDAM - A EN C SONE - OU PERDEKAMP
TYD: 07:00 - 15:00
HEK OPEN 05:00
INSKRYWINGSGELD R100 p/p
PRYSE
Swaarste Sak: R 1 500 + VERBLYF VIR 2
Grootste Karp: R 1 000 + AANDETE VIR 2
Grootste Baber: R 1 000
Grootste Moddervis: R 1 000
Grootste opruiming
vullissak: R 300
Klomp TROOSPRYSE!!! Lootjies gaan verkoop word @ R50 - SKAAP kan gewen word!!!
Kaartjies Beskikbaar: Kaartjies gaan by die Dam en by die skool (Juf Hester Hagen) beskikbaar wees!
Lizelle: 082 650 2457 E-pos adres: ALMAL IS WELKOM
Bud: 082 851 9479 [email protected]
8/20/2019 Rooimier 8 - 2016
http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-8-2016 4/6
Graad Eerste plek Tweede plek
2A Georgio Ané
2B Kaylie Ruan
3A Danie Ilana
3B Henro Dylan
3C Nadia Johann
4A Dandré Amber/ Marli
4B Hendri Danelle
4C Gezaahn Gerrit
5A BJ Amoré
5B Katryn Louis C
5C
Katya
Ewald
6A Marché Edelize
6B Dillyn Nathan
6C Carla Joubert
6D Lanell Duan
Wiskunde Laboratorium -
Tafeltoring Kampioene :
Skrikkeldag - 2016
Senties Sportnuus :Uitslae
Atletiek :Nicole Cloete - 1’ste in Spiesgooi (0/14) - Fezile Dabi Hoërskool
Atletiekbyeenkoms
Brandfort :0/13 A SPS : 11 - 11 (Gelyk)PS : 12 - 14 (Verloor)
0/13B
SPS : 16 - 0 (Wen)PS : 16 - 6 (Wen)
Senekal :0/9A : Verloor 15 - 100/11A : Wen 24 - 0
0/13A : Wen 52 - 00/13B : Wen 46 - 12
Baie geluk aan al die leerlinge wat deelgeneem het - Senties is trots op julle!
8/20/2019 Rooimier 8 - 2016
http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-8-2016 5/6
AFBAKENING MAART 2016
Graad 4 Afrikaans Leer die aantekeninge wat Juffrou vir jou uitgedeel het (In jou Inligting – en kommunikasieleêr) Gaan deurTema 1 – 5 in Jou Platinum handboek.
Engels Handboek : (Pg. 6, 8, 11, 16, 18, 24 – 26, 28, 34, 36, 41, 42 & Excercices in Workbook)
Wiskunde Handboek : (Bl.11, 47, 52, 53 & Hersiening + Aktiwiteite in werkboek)
NW Leer opsommings & Aktiwiteite & Sketse in werkboek.
SW Leer al die nuwe woorde en inligting op die volgende blaaie in jou Platinum handboek(Bl.4,6,7,8,9,10,11,12,15) Kyk na voorbeeld vraestel op Bl.20 & 21)
- ONS SKRYF NIE FORMELE GESKIEDENIS ASSESSERING NIE.
Graad 5 Afrikaans Kyk na al die taalwerk van tema 1 – 5, maar die klem val in die vraestel op gedigte. Leer veral Bl.7,8,9 inleerleêr baie goed. Ken tema 5 se woordeskat en idiome op Bl.10. Die taalwerk isopgesom in die leerleêr. Kyk egter na handboek & skryfboek.
Engels Punctuation pg. 3. Personal pronouns pg. 7 and Proper nouns pg. 6. Possessive pronounspg. 32. Simple present tense pg. 6, 16. Question forms pg. 24, 26. Capital letters. Pg. 3. Simple pasttense pg. 3, 10. Uncountable/ countable nouns pg. 21. Apostrophe pg. 32.Irregular verbs pg. 41. Male/Female pg. 4.
Wiskunde Tema 1 : Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor (Bl.4-7), Tema 2 : Getalsinne : Optel ,aftrek, vermenigvuldig, deling en omgekeerde bewerkings (Bl.8 – 12), Tema 3 : Optel & Aftrek, Afrondingen skatting, Uitgebreide notasie en Omgekeerde bewerkings (Bl.14 – 17),Tema 4 : Numeriese patrone : Vloeidiagramme (Bl.18 – 20), Tema 5 :Vermenigvuldiging en deling : (Lang maal en deel) Faktore en veelvoude, Woordsomme(Bl.22 & 25), Tema 6 : Tyd, lees, skryf, herlei en bereken tyd (Bl.28 – 31 & 34), Tema 7 : Datahantering ,tabelle, piktogramme en staafgrafieke (Bl.34 – 36 & 38), Tema 8 : 2 D vorms, veelhoeke en hoeke (Bl.42 – 45)
NW Platinum : Onderwerp 1 : Plante & diere op aarde (Bl.2,4,5), Soorte diere (Bl.10 – 12, 14), Onderwerp 2 :Diereskelette (Bl.16 – 20), Beweging (Bl.22 – 24,26), Onderwerp 3 : Raam &Dopstrukture (Bl.28,30,36), Onderwerp 4 : Voedselkettings (Bl.38 – 41), Hoe werk ‘nvoedselketting? (Bl.42,43,46), Onderwerp 5 : Lewensiklusse (Bl.48 – 51, 58) + Sleutelwoorde soosafgebaken in klas. AFBAKENING SOOS ONDERSTREEP IN HANDBOEK.
SW GEOGRAFIE: Eenheid 1- Langvrae: Akt 3 Bladsy 6, Kortvrae: Bl: 4, 5, Eenheid 2, Langvrae: Akt 4Bladsy 9, Kortvrae: Bl: 7, 8, Eenheid 3, Langvrae: Akt 6 Bladsy 14, Akt 7 Bladsy 15. Kortvrae: Bl: 10, 13,15, 17, Eenheid 4, Kortvrae: Bl:18 & Voorbeeld van Kwartaal Assessering.
GESKIEDENIS : Eenheid 1, Langvrae: Bl. 90, Kortvrae: Bl: 89, 92, Eenheid 2, Langvrae:Bl. 95, Kortvrae: Bl: 93, Eenheid 3, Langvrae:Bl:96 , Eenheid 4: Langvrae: Bl.97,Kortvrae: Bl:98, Eenheid 5, Kortvrae: Bl:99, Eenheid 6, Langvrae: Bl.103, Kortvrae: Bl:101,Eenheid 7, Kortvrae: Bl:105, 106, 107 & Voorbeeld van Kwartaal assessering
8/20/2019 Rooimier 8 - 2016
http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-8-2016 6/6
Graad 6 Afrikaans Platinum : (Bl.2, 7 – 9, 11, 12, 14, 20, 21, 24, 26, 31, 32, 33, 36, 38, 44, 45, 48, 50, 51, 54, 55, 56, 57, 60 &
Teikenwerkvelle), Oranje Handboek (Bl.140,141,144,145)
Engels FILE : 4 Types of nouns ( Pg. 1 – 4), Pronouns (Pg.8 – 13), Articles (Pg.15 – 17), Tenses (Pg.17 – 30),Revision (Pg.37), Verbs (Pg.41), Prepositions (Pg.42 – 43), Homophones (Pg.44) + PP”s
Platinum : (Pg.7,8,10,15,20,25,27,30)
Wiskunde Platinum handboek: Getalbegrip bl. 4,5,6,7. Getalsinne en Ekwivalente getalsinne bl. 8,9 en 11. Optel en Aftrek bl. 12 en 16.Breuke bl. 18, 20 en 21. Ekwivalente breuke bl. 22 en 23. Optel en aftrek van breuke
bl. 25. Hersiening bl. 27. Tyd bl. 30, 31, 32, 35. 2D vorms bl. 36, 37, 38, 39 en 43. Datahantering bl. 46, 48, 49, 52. Numer-
iese patrone bl. 54. Ekstra oefening lêer: Volgorde van bewerkings bl. 1,2.Opsomming bl. 4. Getalsinne bl. 5 en 6. Afronding bl. 7. Breuke opsomming bl. 9 en 11. Tyd bl. 13, 14, 15 en 16. (Hersien as-sesserings en kyk na die oefeninge in jou werkboek.)
NW Onderwerp 1 – 4 ; Bl1 – 45 (Lees die werk baie goed deur!!), Sleutelwoorde (Bl.2,3,12,21,28,32,37,40,41,44),Sketse (Bl.2,4,22,45), Diagramme & Tabelle (Bl.8,16,23 & Aktiwiteit 2 Bl.43, 47), Sleutelbegrippe (Bl.6,9,30,34,43),Langvrae : Bl.12, 18, 31 – 32, 35), Hersienings van onderwerpe (Bl.10,26,38,52),Kwartaal 1 – Toets (Bl.53 – 54)
SW GEOGRAFIE: Eenheid 1 : Kortvrae: Bl: 4, 5 , Eenheid 2 : Kortvrae : Bl: 7, 8, Eenheid 3 : Langvrae:Aktiwiteit 5 Bl 10, Kortvrae: Bl:10, Eenheid 4 : Langvrae: Akt 6 Bl 13, Kortvrae: Bl: 12,13, Eenheid 6 :Kortvrae: Bl: 16,17, Eenheid 7 : Kortvrae: Bl: 19, 20, Eenheid 8 : Kortvrae: Bl: 21, 22, Eenheid 9 : Kortvrae: Bl: 23, Langvrae;
alle kaart vaardighede & Voorbeeld van Kwartaal Assessering, GESKIEDENIS : Eenheid 1 :Langvrae: Bl. 103, Kortvrae: Bl: 99, 100, 101, 102, Eenheid 2 : Kortvrae: Bl: 104, 105, 106, Eenheid 3 : Langvrae: Bl: 107, 108,Eenheid 4 : Langvrae: Bl.109, Kortvrae: Bl:110, Eenheid 5 : Kortvrae: Bl:111, Eenheid 6 : Langvrae: Bl.112, Eenheid 7 : Kortvrae:Bl:114, 115, 116, 117 & Voorbeeld van Kwartaal assesserings.
Graad 7
Afrikaans Platinum : (Bl.2, 8, 9, 12, 14, 15, 18 – 21, 24, 26, 30, 31, 32, 33, 36, 38, 39, 41, 42 – 45, 48, 54, 53, 55 – 57, 60 & Teik-enwerkvelle), Afrikaans my Taal (Bl.51, 52, 185, 187)
Engels File : Punctuation Marks (Pg.1 – 4), Present indefinite tense (Pg. 5 – 8), Four types of sentences (Pg.10 , 11), Past indefinite
tenses (Pg.12 – 15), Worksheets (Pg.16 & 17), Nouns (Pg.18 – 20), Countable &Uncountable nouns (Pg.20 – 22), Different pronouns (Pg.23 – 29) & PP’s (Nr.1 – 30) Platinum : (Pg.4, 8, 10 & 11, 14, 24, 25,26, 37, 40)
Wiskunde Tema 1 – 5 : Telgetalle: Eienskappe, bewerkings, afronding, woordprobleme, GGF, KGV,priemgetalle - Eksponente en Wortels - Meetkunde: Lyne, hoeke, vorms – eienskappe en konstruksies (Gebruik jouaantekeninge asook Platinum handboek KWT 1 se werk en Dept werkboek om voor te berei)
NW Kennis afdeling 1 : (Bl.2 – 43, 56 – 62) – Leer die volgende bladsye nie (Bl.44 – 51, 53 – 55), Sketse(Bl.2- bo, 3 – Links onder, 30, 36 – Blom, 39 – onder), Diagramme (Bl.24 – bo, 29 – bo), Diagramme (Bl.24, 29), SumatieweAssesserings : (Bl.17 – 18, 34 – 35, 52 – 53 – bo, 62), Langvrae (Bl.6 – 7 : 7
Lewensprosesse, 9 :Koolstofdioksies, 11 : Water, 11 : grond , 12 :Bo) JULLE MOET AL DIE “HET JY GEWEET?” VIR KORTVRAELEER!!!!
SW Geografie : Module 1 : Kaartvaardigdhede, Eenhheid 1 : Plaaslike kaarte en straatkaarte bl.8 -10, Eenheid 2 : Sketskaarteen roetes bl 12-13, Eenheid 4 : Afstand en skaal , bl 16 – 19, Eenheid 5 :
Huidige gebeure bl 21-23 , Nuwe woorde (Alle onderstreepte werk en praktiese kaartwerk), Geskiedenis : Module 2 :
Koningkryk van Mali en die stad Timboektoe gedurende die 14de eeu. Eenheid 1 : Handel oor die Saharawoestyn : bl 26
– 27 Eenheid 2 : Koninkryk van Mali bl. 29-32, Eenheid 3 : Die stad Timboektoe. bl.33 - 41 en (Alle onderstreepte werk ),Nuwe woorde , Langvrae soos deurgegee.
Tegnologie Hoofstuk 1 : Wat is tegnologie (Bl.1,7, 9 -14), Hoofstuk 2 : Inleiding tot grafiese kommunikasie
(Bl.15 – 17, 20 – 22, 27 – 34, 42 – 44), Hoofstuk 3 : Bl.48 – 52 & Bl.57) SOOS AFGEBAKEN IN KLAS!!!
EBW Eenheid 1 : Langvrae: Bl. 8, 14, Kortvrae: Bl: 10-13, 15, Eenheid 2 : Langvrae: Bl. 17, Kortvrae: Bl: 19, 22, Eenheid 3 : Kortvrae:Bl: 24, 26, 27, 29, Eenheid 4 : Langvrae: Bl. 35, 37, Kortvrae: Bl: 32, 33, 36, 38