35

Roodepoort vir pdf...(Kunstekaap), Kat-en-muis-speletjies (TRUK) en vertolk die rol van Olga Knipper in die bekroonde Oom Anton by die see. In 2015 vertolk sy die rol van Hermien in

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • Die doel van die ATKV-Tienertoneelkompetisie is om ’n liefde vir Afrikaanse toneelspel en -kyk by hoërskoolleerders te kweek sodat leerders hulle eie kreatiwiteit en talente daardeur kan ontgin en ontwikkel.

    Met ATKV-Tienertoneel word elke regisseur aangemoedig om die leerders soveel geleenthede as moontlik te gee

    om by al die aspekte van die projek betrokke te raak, met ander woorde

    by die regie, kostuums, dekor, grimering, klank, beligting,

    verhoogbestuur, choreografie, ensovoorts.

    Roodepoort-teater 15 tot 20 Augustus

    ATKV

    @ATKVSA #Tienertoneel

    www.atkv.org.za

    atkv_sa

    Voorbladfoto: Sjuut!!! (Netnou hoor die gode jou!)

    van Hoërskool Brackenfell (2012)

  • P R O G R A M

    Die optredes begin om 16:00.

    Maandag, 15 Augustus Hoërskool Rustenburg ………….…….…...……………………………………………………………….…………...…. Vlug Hoërskool John Vorster …………………...………………….............................................................…. Siek-Lus Hoërskool Alberton ………………………….……….... Moerkoffie is Boeretroos Ruimsig Academy Suid-Afrika - Reënboog - nee - Sprokiesland Hoërskool Monument …………………...………………….......................................…. Vir my heimat

    Dinsdag, 16 Augustus Hoërskool Goudrif ……….......................... Ouma Ossewania praat vuil Hoërskool Eldoraigne ..............................................…. I see you friendly society Hoërskool Jan Viljoen ………………................................................................................................................. Hang Hoërskool Goudrif ……….…………..................................................................................................................... Mis Hoërskool Jeugland ………………....................................................................................... Smeltkroeg

    Woensdag, 17 Augustus Hoërskool Carletonville ………………………………………..….......................... As die stilte raas Hoërskool Centurion ........................................................................…. Boom, Bomer, Bos Hoërskool Garsfontein ………………....................................................................................... Hou Koers! Hoërskool Rustenburg ……….………….............................................................................. La Plastique Hoërskool Centurion Anna-Maria Davidtz van Dik-daan van Diepgezet

    Donderdag, 18 Augustus Hoërskool Die Anker ..........................................................................................................................................…. Mis Hoërskool Dr. E.G. Jansen ......................................................................................................................................…. VAT Curro Heuwelkruin .....................................................................................................…. Be my baby Hoërskool Piet Potgieter ......................................................................................................…. Skoon-Skip Hoërskool Die Anker ......................................................................................…. Aap uit die mou Curro Heuwelkruin .........................................................................................…. Groter Vryheid

    Vrydag, 19 Augustus Hoërskool Noordheuwel ....................................................................…. Volgende Asseblief Hoërskool Riebeeckrand ................................................................................................…. Opgeskort ... Hoërskool Linden .......................................................................................................................................…. Nog Hoërskool Noordheuwel ...............................................................................................…. Ring-a-Rosie Hoërskool Kempton Park ………....................................................................................................................…. Gesig

    Saterdag, 20 Augustus Streeksfeesfinaal: Die top toneelstukke van die streeksfees.

    Afkortings vir ouderdomsbeperkings: OB = Ouerbegeleiding 10+ = Geen onder 10’s 13+ = Geen onder 13’s 16+ = Geen onder 16’s T = Taal G = Geweld N = Naaktheid S = Seksualiteit D = Diviniteit V = Vooroordeel

  • B E O O R D E L A A R S Hennie verwerf sy BA(HOD)-graad aan die voormalige Universiteit van Port Elizabeth en sy honneursgraad in Sielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Hierna gee hy vir 8 jaar Engels by Hoërskool Brackenfell en dis waar sy verhouding met tienertoneel begin. Sy toneelgroepe het in daardie jare die toneelkringloop in die Wes-Kaap oorheers met produksies soos Cello(sy) and Violin(ce), Normality, World Wide Web en Lara Smit: Boernooi.

    In 2000 stig hy saam met Pedro Kruger die Wordsmith's Theatre Factory, die oudste, suksesvolste selfonderhoudende Afrikaanse teatermaatskappy in die land. ’n Lys van sy toneelstukke lees soos ’n lys van die topteaterproduksies oor die afgelope dekade-en-’n-half. Hy oorkruis genres vanaf komedie tot kabaret en drama. Sy produksies strek vanaf Lyf en Blougat tot by Die Hangkas Haas, Shirley Valentyn, Die Naaimasjien, Festen, Janneman, Green Man Flashing, Die Leo’s, Die Monster in die Gang, Rondomskrik, Boontoe!, My briljante egskeiding en Pa. Die vele toekennings wat hy tot dusver ontvang het, is divers en sluit pryse in vir teks, regie, vervaardiging en vertaling. Sy werk in korporatiewe teater wissel van opvoedkundige toneelstukke tot by toekenningsteater en jaareindfunksies. Sy tienerwerk, wat op ’n professionele vlak aangebied is, sluit produksies in soos sy verhoogverwerking van Fanie Viljoen se BreinBliksem, asook die tienerkaba-ret gly en die gemeenskapslypskole #Checkityt@Route62. Sy toneelweergawe van Fanie Viljoen se kontroversiële jeugroman, Pleisters vir die Dooies, het van-jaar by die Vrystaat Kunstefees gedebuteer. Hennie het ook al op vele beoordelingspanele gedien, insluitende tienertoneelfeeste en tekskompetisies. As deel van Wordsmith's Theatre Factory is hy ook betrokke by die samestelling en aanbieding van werkswinkels, sowel as die ontwerp en uitvoer van mentorskapprogramme. Hennie is ’n bekende by die Afrikaanse kunstefeeste en sy produksies word gereeld in teaters regoor die land gesien. Sy werk is ook al met groot sukses opgevoer in Nederland, Londen, Edinburgh en New York.

  • Drikus verwerf sy graad in Besigheids-kommunikasie aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (nou die Noordwes-Universiteit) en voltooi dan sy Honneursgraad. Hierna vertrek Drikus na Londen. Hy werk aanvanklik as ’n sekuriteitswag en later as ’n laerskoolonderwyser. Hy was ook die private onderwyser van sigeunerkinders op die platteland en vir kinders met spesiale behoeftes. Hy studeer deeltyds aan die Guildford School of Acting in Musiek en Teater. Ná byna drie jaar in die Verenigde Koninkryk keer Drikus terug na Johannesburg en word ’n musiekstudent aan die South African School of Motion Picture Medium and Live Performance (AFDA). Hy gradueer as ’n rolprentakteur met ’n nominasie vir beste manlike akteur in ’n hoofrol, asook ’n toekenning vir beste kortfilm en optrede in professionele produksies vir televisie en die verhoog. Drikus begin sy professionele loopbaan as ’n vryskutakteur in Augustus 2005 waarna hy in talle televisieproduksies optree soos Isidingo, Amalia, Binnelan-ders, Dit wat stom is, Askies, When we were black, Begeertes, City Ses'la, Villa Rosa, Generations, The Lab, Jozi-H, Hard Copy, Scandal, Erfsondes, Egoli, 7de Laan, Riemvasmaak, Interrogation Room, 90 Plein Street, Pandjieswinkel-stories, Task Force, Skeem saam, Swartwater en Rockville. Hy was ook te sien in Skin (met Sophie Okonedo), Long walk to freedom (met Idris Alba) en die jongste, Superman – Around the World (wat in 2017 vrygestel word). Ander filmkrediete sluit in die bekroonde Skoonheid/Beauty (Cannes Film Festival en Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die 2012 Academy Awards), Durban Poison (2013 se wenner van die Durban International Film Festival), Ballade vir ’n enkeling, Treurgrond, Dis ek, Anna (2015 se wenner van ses SAFTAS) en Deon Meyer se Jagveld wat later vanjaar vrygestel word. Drikus het so pas ’n Fiësta-teaternominasie ontvang vir sy hoog aangeskrewe musiekproduksie, In die Grond van die Wind, oor die Afrikaner-diaspora in Argentinië. Sedert 2010 is Drikus ’n seniordosent by AFDA. Hy was ook genooi om ’n werkswinkel aan te bied tydens die afgelope jaarlikse CILECT-konferensie in München, Duitsland. Hy is gevra om sy navorsing in te dien vir publikasie in die vaktydskrif, CILECT Film Schools of the 21st Century. Drikus is tans besig met die verfilming van die nuwe film Vir die voëls en Madiba, ’n internasionale reeks.

  • Ira behaal haar Honneursgraad in Drama aan die Universiteit van Stellenbosch en ontvang in haar finale jaar ’n Fleur de Cap-nominasie as mees belowende student. As professionele teater-aktrise speel sy onder andere in Othello (Kunstekaap), Kat-en-muis-speletjies (TRUK) en vertolk die rol van Olga Knipper in die bekroonde Oom Anton by die see. In 2015 vertolk sy die rol van Hermien in Reza de Wet se Drif, met regie deur Marí Borstlap. Gedurende 2016 speel sy in Pa (deur Florian Zeller), met regie deur Hennie van Greunen. Sy is assistent-regisseur van Kristalvlakte met o.a. Ilse Klink en Brendon Daniels. As televisie-aktrise word sy onder meer onthou vir haar vertolkings as Shay in Egoli, Petra in Binnelanders en 7de Laan se Erika Landsberg. Sy verskyn ook in Vloeksteen en Toevlug. Sy verskyn in die nuwe kykNET-reeks Byl, asook Die Boland Moorde wat weer later vanjaar uitgesaai word. Sy het deur die jare vele hoofrolle in oorgeklankte reekse vertolk en was by verskeie radiodramas be-trokke. Ira is ’n SACE-geregistreerde drama-onderwyser. In 2009 begin sy haar eie Dramaskool, StageRight Drama, waar sy kinders van 6 tot 18 jaar in Teaterkuns onderrig. Oor die jare behartig sy die regie van ’n wye genre tienerproduksies. Sy is ’n gevestigde Eisteddfod-beoordelaar en is ook vanaf 2011 tot 2015 be-trokke by die AIR-projek wat leiding en afrigting gee aan matriekleerders ter voorbereiding van hul praktiese Drama-eindeksamen. Ira tree in 2010 vir die eerste keer op as beoordelaar vir die ATKV-Tienertoneelkompetisie. Om deel te wees van die ATKV-Tienertoneelkompetisie is ’n voorreg, ’n inspirasie en ’n hoogtepunt op haar kalender.

  • Cintaine se liefde vir toneel begin by die ATKV-Tienertoneelkompetisie. Sy was deel van Hoërskool Die Wilgers se toneelgroep – in 2004 wen die skool met Die Sound of Boeremusiek en in 2005, haar matriekjaar, word sy aangewys as die mees belowende speler. In 2008 verwerf sy haar dramagraad aan die Univer-siteit van Stellenbosch en in 2009 haar Honneursgraad in Toneelspel aan die Universiteit van Kaapstad. Sy was te sien in verskeie teaterproduksies onder andere Nagwond, Droom, Boetie dis tyd vir bid as ’n seekoei op jou skoot kom sit, Meerfout, Tjop en Dop, Wie drink wat?, Moeder Moed en haar kinders, Die Seemeeu, Cape of Rebels, Amper Vrystaat , Drif en Die Huis van Bernarda Alba. Sy het ook as produksie-bestuurder opgetree vir Saartjie Botha se teaterstuk, Balbesit en Jaco Bouwer se teaterstuk, In Ongenade. Cintaine ontvang die Kanna-toekenning vir beste vroulike byspeler vir haar rolle in Moeder Moed en haar kinders en Die Seemeeu by die KKNK. Sy ontvang ook ’n Fleur Du Cap-toekenning as beste byspeler vir haar rol as Masja in Die See-meeu. Sy was te sien in kykNET se Die Boland Moorde, as Bloesie in die rolprent Knysna, asook in die rolprent Sonskyn Beperk. Cintaine doen gereeld radio-drama’s vir RSG. Sy is ook deel van die POLONY-teaterkollektief, ’n groep jong teatermakers, wat nuutgeskrewe werk planke toe vat, daarna streef om jongmense teater toe te lok en die belangrikste – werk vir hulself te skep.

  • Maandag, 15 Augustus

    Hoërskool Rustenburg

    bied aan

    VlugVlugVlug

    deur

    Rita Liversage

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseur: Rita Liversage

    Rolverdeling Antonie ………………………………………………….………………………………………………………...…………………………………...……. Daniël van der Walt Bianca ……………………………………………………...………………………………………………………………….………………………...……. Johanica Diedericks Danie ……………………………………………………..……………………………………………………………………………………………..……………………...……. Ruben Steyn Veronica …………………………………………………………...………………………………………………………………………….……………...……. Karla van Staden Navorser; Juffrou ………………………………..…………………………………..……………………….………………………………...……. Daylinn Johnson

    Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………………………………………………….……. Melissa Louw Klankoperateur ……………………………………………………………………………………………………………..…………..………………...……. Rita Liversage Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………….………..……. Cara Grobbelaar

  • Maandag, 15 Augustus

    Hoërskool John Vorster

    bied aan

    SiekSiekSiek---LusLusLus

    [13+ G T]

    deur

    J.J. Smal

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseur: Tahné van Wyk

    Rolverdeling Insprekteur ………………………………………………….…………………………………………………………………………………………...……. Luan Gertenbach Suzie ……………………………………………………...…………………………………………………………………………………………………….…………...……. Anje Holm'ner Verteller ……………………………………………………..………………………………………………………………………………………………….………...……. Lindie du Toit Wanda …………………………………………………………...…………………………………………………………………………………………………………...……. Zinhle Gama Pieter ……………………………………………………………..………………………………………………………………………………..………………………...……. André Jacobs Martin ………………………………………………………………….……………………………………………………………………….…………………………...……. Mitchell Harris Sandra ………………………………………………………………………...……………………………………………………………..…………………………...……. Ethel Strauss Vrou …………………………………………………………………………...………………………………………………………………………….………………………………...……. Zaini Ras Liezl ………………………………………………………………………………………………………….………….………..………………………………………...……. Kezian Bowker Masker 1 ……………………………………………………………………………………………………………..……….……………………………………...……. Yolin Lottering Masker 2 ………………………………………………………………………………...………………………………………….…………………………...……. Brandon Kruger

    Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………….………………………………….……. me. E. Labuschagne Klankoperateurs …………………………………………………………...…………...……. mnr. N. van Wyk en me. T. van Wyk Beligtingsoperateur …………………………………………………………………….…………………………………………………..……. mnr. N. van Wyk

  • Maandag, 15 Augustus

    Hoërskool Alberton

    bied aan

    Moerkoffie is BoeretroosMoerkoffie is BoeretroosMoerkoffie is Boeretroos

    deur

    Karin van Biljon

    Regisseur: Johan Pretorius

    Rolverdeling Siep ………………………………………………….…………………………………………………………………………………..…………………………………...……. Luc Salzwedel Sop ……………………………………………………...………………………………………………………………………………………………………...……. Jeanrique Prinsloo Precious ……………………………………………………..………………………………………………………………………………………………..…...……. Jeandri Wilson Oom Piet …………………………………………………………...……………………………………………………………………….……………...……. Donovan Barnard Suzi ……………………………………………………………..……………………………………………………………………..…………………………...……. Chrizaan Coetzee Rika ………………………………………………………………….………………………………………………………………………………………..………………...……. Saskia Lesing Mev. Du Preutz ………………………………………………………………………...…………..………………………………...……. Monique van Niekerk Koekie Koekemoer …………………………………………………………………………..……...…………………………………………...……. Zoë Salzwedel Sersant Brandt …………………………………………………………………….………………………..……..………………………………………...……. Frans Gerber Mev. Burgemeester …………………………………………….……………………………………….……………………………………...……. Maryke Keyser Tant Malie …………………………………………………………………………………………………………………...…………………………………...……. Carla Erasmus Mev. Terrorblanche ………………………………..……………….………..………………………………………...……. Mardene Bezuidenhout Spider ………………………………………………………………………..………………………………………….……………………………………...……. Minke van Schoor Spanner ………………………………………………………………………….………………………………...…………………………………...……. Killian Engelbrecht Generaal Tsetsevlieg ……………………………………………………………………………….………..………………………………………...……. Mark Swart Muskiet …………………………………………………………………………………………………………………….……………………………………...……. Jimmy Dadswell Gogga ………………………………………………………………………………………………………………………..…...…………………………………...……. Zandri Strydom

    Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………...……………………………………….……. Izanne van der Hoven Klank– en beligtingsoperateur ……………………………………………………....………………...……. Spyker van der Hoven Verhooghulpe ………....……………………….……… Ruan Pelser, Morné Nortjé en Semoné Liebenberg

  • Maandag, 15 Augustus

    Ruimsig Academy

    bied aan

    SuidSuidSuid---Afrika Afrika Afrika --- Reënboog Reënboog Reënboog --- nee nee nee --- SprokieslandSprokieslandSprokiesland

    Werkswinkelproduksie

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseur: Natasha McLeish

    Rolverdeling Aspoestertjie en Eskom ………………………………………………….…………………………..……………………………………...……. Anja McLeish Stiefma ……………………………………………………...………………………………………………………………………………..…………...……. Guillaume McLeish Julia ……………………………………………………..…………………………………………………………………………………………………………………......……. Toni de Jesus Politcia …………………………………………………………...…………………………………………………………………………………………………...……. Cole Lombaard Ma; Amptenaar; Verteller ……………………………………………………………..………………..……………………………...……. Luca Hamman Pa ………………………………………………………………….………………………………………………………………………………..……………...……. Megan Esterhuizen Geel Heks ………………………………………………………………………...……………………………………………………………..……………...……. Rebecca Smith Gifappeltjie …………………………………………………………………………...……………………………………………………………………….…...……. Connor Smith Official; Burgemeester …………………………………………………………………….………..………………………...……. Megan Esterhuizen Blommie ……………………………………………………………………………….……………………………………………………..………...……. Jennifer de Freitas

    Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………………...………………………………….……. Natasha McLeish Klankoperateur ……………………………………………………………………………………………………………..…………..………………...……. Peter McLeish Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………...……. Leanne van der Merwe

  • Maandag, 15 Augustus

    Hoërskool Monument

    bied aan

    Vir my heimatVir my heimatVir my heimat

    [13+ G]

    deur

    Adriaan Havenga

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseurs: Yolandi Herbst en Adriaan Havenga

    Rolverdeling Adolf ……………………………………………………………………………...……….………………………………………………………………………...……. Adriaan Havenga Klara …………………………………………………………………………………………………..……………………………………………………………………...……. Cheney Acker Aloïs ……………………………………………………..…………………………………………………………………...………………………………………………...……. Calvin Burger Donder …………………………………………………………...……………………………………………………………………….……………………………...……. Anzelle Maritz Bloed ……………………………………………………………..……………………………………………………………………………………………...…...……. Sharné van Wyk Duifie ………………………………………………………………….………………………………………………………………………………………………...……. Cherize Olwage Blink ………………………………………………………………………...………………………………………………………………………………..……………...……. Sharné Cronjé

    Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………...………………………………………………………………….……. Yolandi Herbst Klankoperateur ………………………………………………………………………………………….………………………………………..………………...……. Bonita Fick Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………..…………………………………..……. Karla Mieny

  • Dinsdag, 16 Augustus

    Hoërskool Goudrif

    bied aan

    Ouma Ossewania praat vuilOuma Ossewania praat vuilOuma Ossewania praat vuil

    deur

    Pieter-Dirk Uys

    Regisseur: Rosemarie Behr Assistent-regisseur: Charnelle Kruger

    Rolverdeling Ouma Ossewania ………………………………………………….………………………………………………………..………………………………...……. Ilze Pieters

    Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………………………………………………….……. Melita Nkomo Klankoperateur ……………………………………………………………………………………..…………………………..………………...……. Jerome Starbuck Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………..………………………..……. Tracey-Lee Booyens

  • Dinsdag, 16 Augustus

    Hoërskool Eldoraigne

    bied aan

    I see you friendly societyI see you friendly societyI see you friendly society

    [OB]

    deur

    Issie Venter

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseur: Issie Venter en Kirstin Eloff

    Rolverdeling Sy ………………………………………………….…………………………………………………………………………………………………………………………….………...……. Kirstin Eloff

    Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………...…………………………………….……. Wesley de Carvalho Klankoperateur ……………………………………………………………………………………………...…………………..………………...……. Estiaan du Plooy Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..……. Estian Wepener Multimedia ……………………………………………………………………………………………………….……………………………………. Wesley de Carvalho

  • Dinsdag, 16 Augustus

    Hoërskool Jan Viljoen

    bied aan

    HangHangHang

    [13+]

    deur

    Wim Voster

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseurs: Alta Steenekamp en Chanelle van den Berg

    Rolverdeling Cornel Steyn ………………………………………………….………………………….……………………………………………………………...……. Kyle Grootboom Antonie Nel ……………………………………………………...…………………………………………………………………………………...……. Deshaun Marshall Rayn Malherbe ……………………………………………………..………………………..…………………………………………………...……. Monique Dobson Hilé Kluyts …………………………………………………………...…………………………………….………………………………………...……. Marelize Gründling Rulindi van Dyk ……………………………………………………………..……………………..…………………………………………...……. Estie van Rooyen

    Tegnies Verhoogbestuurders ……….…………………………….……. Alta Steenekamp en Chanelle van den Berg Klankoperateur …………………………………………………………………………………….………………………………..………………...……. Martin Thiebout Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………………..……. Johannes Murphy

  • Dinsdag, 16 Augustus

    Hoërskool Goudrif

    bied aan

    Mis Mis Mis

    deur

    Reza de Wet

    Regisseur: Lisenka Burger Assistent-regisseur: Charnelle Kruger

    Rolverdeling Miem ………………………………………………….……………………………………………………………………………………………………...……. Jamie-Lee Hattingh Meisie ……………………………………………………...……………………………………………………………………..……...……. Bianca Janse van Vuuren Gertie ……………………………………………………..……………………………………………………………………………………………………...……. Juandré Coetzee Konstabel …………………………………………………………...……………………………………….……………………...……. Branden van den Heever

    Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………….……………………………….……. Kaylie van Waardhuizen Klankoperateur ……………………………………………………………………………………..…………………………..………………...……. Jerome Starbuck Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………..………………………..……. Tracey-Lee Booyens

  • Dinsdag, 16 Augustus

    Hoërskool Jeugland

    bied aan

    SmeltkroegSmeltkroegSmeltkroeg

    deur

    Wim Voster

    Regisseur: Andolene Swanepoel

    Rolverdeling Charl ………………………………………………….………………………………………………………………………………………………………...……. Adriaan Schroeder Dirkie ……………………………………………………...……………………………………………………………………………..……………………………...……. Leticia Strydom Hendrien ……………………………………………………..……………………………………………………………………………………………...……. Joané Opperman Stèphanie …………………………………………………………...………………………………………………………..……………………………...……. Danika Vermaak Adriana ……………………………………………………………..………………………………………………………………………………………………...……. Tanya Strydom Anouk ………………………………………………………………….……………………………………………………………………………………………………….....……. Suné Heyns

    Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………………………………………………………….……. René Retief Klankoperateur ……………………………………………………………………………………………………….…………………………..………………...……. Rian Retief Beligtingsoperateur ………………………………………………………………………………………………………...…………..……. Dave van Reenen Tegniese hulpe …………………………………………………………….…………………………… Nacé van Wyk en Anri Broekman

  • Woensdag, 17 Augustus

    Hoërskool Carletonville

    bied aan

    As die stilte raasAs die stilte raasAs die stilte raas

    [10+ T]

    deur

    Divan Laing

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseurs: Deserei Peterson, Bianca Lewies en Mariska le Roux

    Rolverdeling Simon ………………………………………………….…………………………………………………………………...………………………………………...……. Ruan Dietrichen Christel ……………………………………………………...………………………………………………………………..……………………...……. Amy-Lee Telescourt Erhard ……………………………………………………..…………………………………………………………………………………...…………...……. Marinus Volschenk Leoné …………………………………………………………...………………………………………………………………………………………………………..……...……. Linel Fourie Roelien ……………………………………………………………..…………………………………………………………….…………………………...……. Richanda Struwig Vrou ………………………………………………………………….…………………………………………………………………………………………...………………...……. Nicole Nagel Persoon ………………………………………………………………………...…………………………………………………………………………...………………………...……. Lieka Els Meisie ………………………………………………………………………………………...……………………...…………………………………………...……. Charmain Lubbe Stemme ……………………………………………………...……. Janelle Grobbler, Caitlin Dorran, Charmain Lubbe,

    Lieka Els, Anshura Machado, Denica du Plooy en Nikita Kruger

    Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………..…………………………….……. Aniska van der Merwe Klankoperateur ………………………………………………………………………………………………..………………..………………...……. Jennifer Slabbert Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………...……………………..……. Wintley van Zyl Tegniese hulp ………………………………………………………………………………………………………………...……………………..……. Jennifer Slabbert

  • Woensdag, 17 Augustus

    Hoërskool Centurion

    bied aan

    Boom, Bomer, BosBoom, Bomer, BosBoom, Bomer, Bos

    deur

    Joanita Fourie

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseurs: Leané Jordaan en Christa Rothmann

    Rolverdeling Blink Balaklawa ………………………………………………….…………………………………………………….………………………………...……. Carmen Swart Bok ……………………………………………………...……………………………………………………………………………………………………….…………...……. Zander Noome Sisi ……………………………………………………..…………………………………………………………………………………………….………………………...……. Carla Pistorius Local …………………………………………………………...…………………………………………………………………………………………………………..…………...……. Pierre Vos Stukkie ……………………………………………………………..……………………………………………………………………………………………...……. Christie Cockrell Bosnimf 2 ………………………………………………………………….……………………………………………………...………………………...……. Ravonia Plaatjies Bosnimf 3 ………………………………………………………………………...…………………………………………………………….…………………...……. Nina du Preez Bosnimf 4 …………………………………………………………………………...………………………………………...………………………...……. Leandri Ackerman Bosnimf 5 …………………………………………………………………….………..………………………………………………...………………...……. Anastasiya Smith Rosie ……………………………………………………………………………….…………………………………………………………………………………….……...……. Elanie Botha Duifie …………………………………………………………………………………………….………...…………………………………...……. Esmarie van der Merwe Lily …………………………………………………………………….…………………………………………………..……..………………………………………...……. Rouné Monteiro Vinkie ……………………………………………………………………………….………….……………………………………...……. Clara Janse van Rensburg Variry ……………………………………………………………………………………………………………...…………………………...…………………………………...……. Ivan Kruger Tambotie …………………………………………………………………….………………………………………………….....………………………………………...……. Julius Kratz Loerie ……………………………………………………………………………….…………………………………………………………………………………………………...……. Arno Otto

    Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………………………..………………………………………………….……. Erica Bos Klankoperateur …………………………………………………………………………………………………………………….………..………………...……. Danie Steele Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..……. Christian Krahtz

  • Woensdag, 17 Augustus

    Hoërskool Garsfontein

    bied aan

    Hou Koers!Hou Koers!Hou Koers!

    deur

    Marhette van Huyssteen

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseurs: M. Cloete en C. Geldenhuys

    Rolverdeling Jo ………………………………………………….…………………………………………………………………………...…………………………………...……. Steinmann Goosen Jaco ……………………………………………………...…………………………………………………………………………………….………………………………...……. Marnu Gräbe Lente ……………………………………………………..…………………………………………………………………………………………………...……. Nisha-Marie Heyns Leon …………………………………………………………...…………………………………………………………….…………………………………...……. Francois du Preez Pauline ……………………………………………………………..…………………………………………………….………...……. Lamé Janse van Rensburg Soekie …………………………………………………………………………………………………………………..……….……………………………………………………...……. Mia Kϋsel Charlie ………………………………………………………………………...…………………………………………………….………………………………...……. Annie Snyman Steph …………………………………………………………………………………………………………………………………...…………………………………………...……. Nicela Kriel Mieke …………………………………………………………………….………..…………………………………………………………………………...……. Anjoleen Wepener Kristine …………………………………………………………………………………………………………….……….……………………………………...……. Gabrielle Cronje Soldaat 1 ……………………………………………………………………………………………………………………..…………………………………...……. Marco Coetzee Soldaat 2 …………………………………………………………………….………..………………………………………………………..………………………...……. Henk du Toit Isim - soldaat ……………………………………………………………………………….………………………………………………………...…………...……. Estian Swart

    Tegnies Verhoogbestuurder en beligtingsoperateur ……………………………………….……. Chanél van Aswegen Klankoperateur ……………………………………………………………………………….………………..………………...……. Chanté van der Merwe

  • Woensdag, 17 Augustus

    Hoërskool Rustenburg

    bied aan

    La PlastiqueLa PlastiqueLa Plastique

    deur

    Rita Liversage

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseur: Rita Liversage

    Rolverdeling Pop 1 ………………………………………………….………………………………………………………………………………...…………………………………...……. Jana Coetzee Pop 2 ……………………………………………………………………………………………………...……………………………………………………………………...……. Cara Burger Pop 3 ……………………………………………………..……………………………………..………………………………...……. Bernice van der Westhuizen Patricia …………………………………………………………...………………………………………...…………………………………………………...……. Monique Wangra Mandy ……………………………………………………………..……………………………………………………………...………………………………………...……. Jeanette Tlou Eloise (Ma) ………………………………………………………………….……………………………………………………………………………...……. Cara Grobbelaar Hendrik (Pa) ………………………………………………………………………...……………………………………………….……………...……. Hamman Prinsloo Marli (Bruid) …………………………………………………………………………...…………………………………………………………...………………...……. Karli Geyser Vlooi (Bruid se sussie) ………………………………………………………………………….………..………………………………………...……. Marga Luus

    Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………………………………………………….……. Melissa Louw Klankoperateur …………………………………………………………………………………..……………………………………..………………...……. Rita Liversage Beligtingsoperateur ………………………………………………………………………………….…………………………..……. Johanica Diedericks

  • Woensdag, 17 Augustus

    Hoërskool Centurion

    bied aan

    AnnaAnnaAnna---Maria Davidtz van DikMaria Davidtz van DikMaria Davidtz van Dik---daan van Diepgezetdaan van Diepgezetdaan van Diepgezet

    deur

    Shareen Swart

    Regisseurs: Marné Parsons en Melissa van der Merwe

    Rolverdeling Anna-Maria ………………………………………………….…………………………………..………………………………………………………...……. Alzanley Noome Smurfie ……………………………………………………...…………………………………………………….………………………………………...……. John-Dean Venter Ma ……………………………………………………..……………………………………………………………………………………………….…………………………...……. Janna Olivier Juffrou …………………………………………………………...…………………………………………….…………………………………………………………...……. Jeanni Krantz Kobus ……………………………………………………………..……………………………………………………………….……………………………………...……. Eswee Bruwer Mercia ………………………………………………………………….…………………………………………………………………………………………………...……. Karli Snyman Kind in skool ………………………………………………………………………...…………………………………………………………….………...……. Melissa Petrick Speurder; Toon ……………………………………………………………..………………………………………………………………...……. Tyrese von Burick Aankondiger …………………………………………………………………….…………………………………….………..………………………………………...……. Zoë Muller

    Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………………...………………………………….……. Johan van Zijl Klankoperateur ……………………………………………………………………………………………………………………...………………...……. Nadia Droomer Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………………………..……. Corné Snyman

  • Donderdag, 18 Augustus

    Hoërskool Die Anker

    bied aan

    Mis Mis Mis

    deur

    Reza de Wet

    verwerk deur Elize Steenkamp

    Regisseurs: Bertie Luüs en Elize Steenkamp

    Rolverdeling Miem ………………………………………………….………………………………………………………………………………………………………………………………...……. Joleen Els Meisie ……………………………………………………...…………………………………………………………………………………….………………………...……. Cheney Smith Gertie ……………………………………………………..………………………………………………………………………………………………………....……. Chané du Plooy Konstabel …………………………………………………………...………………………………………………………………………...…………………...……. Jared Henning

    Tegnies Verhoogbestuurders …………………………………………………………..…. Elmarie Warnick en Esmarelda Foord Klankoperateur ……………………………………………………………………………………….…………………………………..………………...……. Shane Barker Beligtingsoperateur ………………………………………………………………………………………………………………………………………..……. Bertie Luüs Verhooghulpe …………………………………………………………………………………..……………… Shane Barker, Pieter Lindeque,

    Theunis Coetzee en Markus Kieser

  • Donderdag, 18 Augustus

    Hoërskool Dr. E.G. Jansen

    bied aan

    VATVATVAT

    deur

    Zijn-Rudolph van Zyl, Sunel Gilliland en Maritsa Erasmus

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseurs: Zijn van Zyl en Sunel Gilliland Assistent-regisseur: Lilian Minnaar

    Rolverdeling Lin ………………………………………………….…………………………………………………………………………………………………………………………...……. Bianca van Zyl Mis ……………………………………………………...………………………………………………………………………...……………...……. Christi-Lee Zevenbergen Sonskyn ……………………………………………………..……………………………………………………………………….………………………...……. Leonie Rossouw Hael …………………………………………………………...………………………………………….…………………………………………………………...……. Chanelle Mostert Somerreën ………………………………………………………………………………..………………………………………………………...……. Stephanie Tredoux Somerreën ………………………………………………………………………………………..……………………………………………………...……. Monique Webster Donderbuie ……………………………………………………………………………………………………………………………………………...……. Dominique Steyn Droogte …………………………………………………………………………...………………………………….……………………………...……. Shano-Lee Potgieter Droogte …………………………………………………………………….………..………………………………………….………………………...……. Danielle Ackerman

    Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………………..………………………………….……. Saskia Steyn Klank– en beligtingsoperateur …………………………………………..…………………………..………………...……. Maritsa Erasmus

  • Donderdag, 18 Augustus

    Curro Heuwelkruin

    bied aan

    Be my babyBe my babyBe my baby

    deur

    Amanda Whittington

    vertaal deur Ingrid Heystek

    Regisseur: Nicole Senekal

    Rolverdeling Mev. Adams ………………………………………………….……………………………………………………...……………………………………………………...……. Lize Ernst Matrone ……………………………………………………...……………………………………………………………………………………………………...……. Ndlali Ledwaba Mary ……………………………………………………..……………………………………………………………………………….…………………………………...……. Shimone Boje Queenie …………………………………………………………...………………………………………………………………………………………………...……. Maritza Jacobs Nora ……………………………………………………………..………………………………………………………...…………………………………………………….…. Bianca Jardim Dalores ………………………………………………………………….……………………………………………………………………………………...……. Nicolette de Kock

    Tegnies Verhoogbestuurder …………………………………………………………………………..…………………………………………………….……. Ilanie Heystek Klankoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..………………...……. Maite Rakabe Beligtingsoperateur ………………………………………………………………………………………………….……………..……. Thabang Mashiane

  • Donderdag, 18 Augustus

    Hoërskool Piet Potgieter

    bied aan

    SkoonSkoonSkoon---SkipSkipSkip

    deur

    J. Erasmus

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseur: Yvette Wessels

    Rolverdeling Sybrand ………………………………………………….………………………………………………..…………………………………………………………………...……. Kurt Kruger Wynand ……………………………………………………...…………………………………………………..…………………………………...……. Morné van der Bank Kaptein ……………………………………………………..…………………………………………………………………………..…………………………………...……. Dawie Muller Siela …………………………………………………………...………………………………………………………………………………….…………………………...……. Megan Smuts BoeBoe ……………………………………………………………..…………………………………………………………………………………………………...……. Leoné Human Anna ………………………………………………………………….………………………………………………………………………………………………..………...……. Anria Kruger Simoné ………………………………………………………………………...………………………………………………….……………………...……. Lianca Welgemoed

    Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………….………………………………………………………….……. René Buitendag Klankoperateur ………………………………………………………………………………..…………………………..………………...……. Tlaweng Ramusha Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………...……………………………………………..……. Zuriel Dias Tegniese hulpe ………………………………………………………………………………….....…………… Anké Hurn en Christoff Bekker

  • Donderdag, 18 Augustus

    Hoërskool Die Anker

    bied aan

    Aap uit die mouAap uit die mouAap uit die mou

    [OB S]

    deur

    Dorette Nel

    Regisseurs: Bertie Luüs en Elmarie Warnick

    Rolverdeling Stoffel ………………………………………………….……………………………………………………..…………………………………………………………...……. Marc Erasmus Suzie ……………………………………………………...……………………………………………….…………………………………………………...……. Welmari Odendaal Fred ……………………………………………………..……………………………………………………………………….………………………………………...……. Dylan Erasmus Ma …………………………………………………………...……………………………………………………………………………………………………………...……. Larissa Jordaan Lady Hips ……………………………………………………………..……………………………………………………………………...………………...……. Nicole Lombard Bulletjie Biseps ………………………………………………………………….…………………………………………………………….………………...……. Brendan Nel

    Tegnies Verhoogbestuurders …………………………………………………….….……. Elmarie Warnick en Esmarelda Foord Klank– en beligtingsoperateur …………………………………………………..…………………………………...………………...……. Bertie Luüs Verhooghulpe ………………………………..……………………………………………………….……...… Shane Barker, Pieter Lindeque,

    Theunis Coetzee en Markus Kieser

  • Donderdag, 18 Augustus

    Curro Heuwelkruin

    bied aan

    Groter VryheidGroter VryheidGroter Vryheid

    deur

    Don Horn

    met ’n insetsel deur Anoeschka von Meck

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseur: Nicole Senekal

    Rolverdeling Seun ………………………………………………….………………………………………………………………………………………………………………...……. Divan du Bruyn Prokureur ……………………………………………………...……………………….…………………………………….…………………...……. Rudolph Oosthuizen Besigheidsbestuurder ……………………………………………………..……………………..…………………………...……. Gustav Lambrechts Sekretaresse; Mary …………………………………………………………...…………………………………………………………………...……. Luca Prenzler Dokter; Rower ……………………………………………………………..…………………………………………………………………………………………...……. Arno Horn Verkoopsbestuurder; John Newton ………………………….……………………………………………………...……. Roelof Neuhoff Werktuigkundige; Soldaat ……………………………………………………………….…………………………...……. Eduard Rautenbach

    Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………..……………………………………………….……. Kaela Steyn Klankoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..………………...……. Chantae Horn Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………...……. Modipadi Mogoshoa

  • Vrydag, 19 Augustus

    Hoërskool Noordheuwel

    bied aan

    Volgende AssebliefVolgende AssebliefVolgende Asseblief

    [10+ G]

    deur

    Fanus Rautenbach (Hoorspel)

    verwerk deur Marica de Wet

    Regisseur: Marica de Wet

    Rolverdeling Barbier ………………………………………………….……………………………………………………………..……...……. Daniel Jansen van Rensburg Kliënt; Voorman ……………………………………………………...………………………………..…………………………………...……. Ruben van Staden Martie ……………………………………………………..……………………………………………………………………………...……………………...……. Chezelle Röscher Ensemble ………………………………………………………………...……. Marius van der Merwe, Juan van der Heever,

    Zia Aucamp, Anita Myburgh en Emile Wepener

    Tegnies Klankoperateurs ……………………………………………………..………………...……. Christo Troskie en Déan Liebenberg Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………….…………………..……. Jack Coetzer

  • Vrydag, 19 Augustus

    Hoërskool Riebeeckrand

    bied aan

    Opgeskort ...Opgeskort ...Opgeskort ...

    [13+]

    saamgestel deur Leona Esterhuyse

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseur: Leona Esterhuyse

    Rolverdeling Ellen Pakkies ………………………………………………….……………………………………………………………………...……. Casley-Ann Solomons Adam Pakkies ……………………….………………………………...……………………………………………………………………...……. David Kuduntwane Muskiet ………………………………………………….………………..………………………………………………………………...……. George Theophilopoilos Kapok …………………………………………………………………………………………………...……………………………………………………………...……. Adriaan Dekker Bella ………………………………………………………………………………………………….………………..………………………………………………………...……. Jada Pienaar Muffin ………………………………………………………………….………………………………………………...…………………………………………………...……. Amoré Parrau Aanklaer ………………………………………………………………………...…………………………………………..……………………………...……. Cherise Niewoudt Prokureur …………………………………………………………………………...…………………………………………………...……………………...……. Corinne Human Magistraat …………………………………………………………………….…………………………………...………………………………………...……. Ju-Hanie Wilken Getuie ……………………………………………………………………………….………………………………………………………………………………...……. Jessica Joubert Polisie ……………………………………………………………………………………………………………………………..…………………………………...……. Cara la Grange Hofgesant …………………………………………………………………….…………………………………...………………………………………...……. Larisha van Wyk Ekstras ……………………………………………………………………………….…………………………………………....……. Adelle Hinze, Charne Brits,

    Erishe Visagie en Simoné van den Berg

    Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………………………..………………………….……. Sanette Smith Klankoperateur …………………………………………………………………………………………..……………………………….……...……. Danjue Neethling Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………………………………………………………..……. Tyrone Dempsy

  • Vrydag, 19 Augustus

    Hoërskool Linden

    bied aan

    NogNogNog

    deur

    Wynand Verster

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseur: Marelize Engelbrecht

    Rolverdeling Professor Danie ………………………………………………….……………………………………………………………………………...……. James Chapman Gabriella ……………………………………………………...………………………………………….……………………………………………………...……. Charlize Cuyler Edd ……………………………………………………..……………………………………………………………………………...…………………………...……. Marig Engelbrecht Geval 1: Kos-ja ………………………….……………………………………...……………………………………………………………...……. Menine de Villiers Geval 2: Gesond ……………………….……………………………………………..………………………………………………………...……. Daniel Robinson Geval 3: Lekker-Boys ………………….…………………………………………….……………………………………………………...……. Jeandré Ludick Geval 4: Girls-is-Amazing ……………………………………………………...………………………………………………...……. Janco Heymans Geval 5: Kêrels-Rock-my-World ….……………………………………...…………………………………………...……. Chanelle Fourie Geval 6: Lief-vir-Myselfie ……………………………………………...…………………….………..………………………………………...……. Kiara Davel Geval 7: Gatkruiper ………………………………………………………………………….……………………….……………………………………...……. Mila Botha Geval 8: Skermpies 1 ……………………………………………………………………..…………...…………………………………...……. Megan le Roux Geval 9: Skermpies 2 ……………………………………………………………..………..………………………………………...……. Hannah Marshall Geval 10: Anners ……………………………………………………………………………..……………….……………………………………...……. Rumé Bouwer Geval 11: Wil-Stokoud-Word ………………………..……………………...…………………………………...……. Chloë van Deventer Geval 12: Denker ………………………………………………………………..………………….………..………………………………………...……. Shae Hiepner

    Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………………………..……………………….……. Dalette Verster Klankoperateur …………………………………………………………………………………………..…………………………………...…………...……. Janine McKay Beligtingsoperateur ………………………………………………………………………………………………………….………………..……. Dané de Villiers

  • Vrydag, 19 Augustus

    Hoërskool Noordheuwel

    bied aan

    RingRingRing---aaa---RosieRosieRosie

    [OB T S G]

    deur

    Mariki de Villiers-Knop

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseur: Mariki de Villiers-Knop

    Rolverdeling Ben ………………………………………………….…………………………………………………………………………….………………………………...……. Ruan Groenewald Amanda ……………………………………………………...………………………………………………………………………………………………………...……. Dané Pieterse Megan ……………………………………………………..…………………………………………………………………………………………………...……. Zandri Stapelberg Ensemble …..……...……. Lindri Dugmore, Chantelle Botha, Daniel Jansen van Rensburg,

    Wian Brits, Ruben van Staden, Anelle Tolmay, Minke Marais, Emmarie Maritz, Lamé de Kock, Jessica Coetzee, Emile Wepener, Leanet Britz, Christo Troskie,

    Jack Coetzer, Carli Herbst, Nina Smith en Charmé Kruger

    Tegnies Verhoogbestuurder ……………………………………………………………………………………………………………..……. Dan Marie van Rooy Klankoperateur …………………………………………………………………………………………..…………………………………………. Dillen Breitenbach Beligtingsoperateur …………………………………………………………………………..………………………………..……. Ruan van der Merwe Projeksie-operateur ……………..……………………………………………………………………………..……………………..……. Robin-Lee Venter

  • Vrydag, 19 Augustus

    Hoërskool Kempton Park

    bied aan

    GesigGesigGesig

    deur

    Heino du Plessis

    Nuutgeskrewe Teks

    Regisseur: Hanri de Jager en Suanne Truter

    Rolverdeling FAnie ………………………………………………….………………………………………………………………………………………………………………...……. Nico du Plessis CElia ……………………………………………………...…………………………………………………………………………...………………………………...……. Deanda van Zyl BOnita ……………………………………………………..………………………………………………………………………………………….……………...……. Briqitte Snyman OKkie …………………………………………………………...…………………………………………………………………………………..…………………………...……. Dehan Keun Dot ……………………………………………………………..…………………………………………………………………………………..………………………………...……. Jolée Bester Com ………………………………………………………………….……………………………………………………………….………………………………...……. Claude Pretorius

    Tegnies Verhoogbestuurder ………………………………………………………………………………………..……………………………………………….……. Kayla Koch Klankoperateur ………………………………………………………………………………………………………………….………..………………...……. Leané Mulder Beligtingsoperateur ……………………………………………………………………………………………………………………………..……. Linné du Preez Tegniese hulpe …………………………………………………………………………..………… Dinda Muller en Chanté du Plessis

  • Moenie die aksie Saterdagaand mis nie!Moenie die aksie Saterdagaand mis nie!Moenie die aksie Saterdagaand mis nie! Ontmoet vir Ruan, Elani en RowOntmoet vir Ruan, Elani en RowOntmoet vir Ruan, Elani en Row---Lean van Jou Romeo Lean van Jou Romeo Lean van Jou Romeo

    tydens die streeksfeesfinaal.tydens die streeksfeesfinaal.tydens die streeksfeesfinaal.

    #lopies #leggings #liefde