9
[Ty H Riglyne vir p ype text] Page 1 Handleiding 9 plakkate en pamfle ette

Riglyne vir plakkate en pamflette handleiding/Handleiding 9.pdf · • Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan ʼn plakkaat interessant maak, maar

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Riglyne vir plakkate en pamflette handleiding/Handleiding 9.pdf · • Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan ʼn plakkaat interessant maak, maar

[Type text]

Handleiding

Riglyne vir plakkate en pamflette[Type text] Page 1

Handleiding 9

Riglyne vir plakkate en pamfletteRiglyne vir plakkate en pamflette

Page 2: Riglyne vir plakkate en pamflette handleiding/Handleiding 9.pdf · • Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan ʼn plakkaat interessant maak, maar

GKSA – Riglyne vir plakkate en pamflette

9.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om effektiewe manier om groot getalle mense te bereik om geledeelname te bevorder.

• Vind ʼn fokuspunt. Dit is die plek op die plakkaat wat die gehoor eerste raaksien en is gewoonlik die boonste linkerhoek van die plakkaat

• Hou dit relevant. Alles wat op die plakkaat gedruk word, moet die doel van die plakkaat en die beoogde boodskap aan die publiek bevorder.

• Skep balans op die plakkaat. grafiese illustrasies en bewoording. Die gebalanseerde gebruik van beelde en woorde sal die leser help om die boodskap vinnig en maklik

• Skep ʼn spesifieke tema en gevoel. by die bepaalde tema te hou.

• Gebruik so min woorde moontlik. Mense het nie noodwendig tyd om te lank aan ʼn plakkaat af te staan nie. Die boodskap moet dus kort en tr

• Minimaal en eenvoudig is goed. As moeilik om die relevant boodskap te verstaan.

• Hou die fokusgroep in gedagte. trek en hulle moet aanklank by die boodskap

• Kontroleer dat al die feite korrek is, want as die plakkaat eers deur die publiek gesien word, dan versprei die inligting vinnig.

• Maak die boodskap so duidelik as moontlik.

• Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan ʼn plakkaat interessant maak, maar hou dit doelgerig.

Riglyne vir plakkate en pamflette|

.1 INLEIDING

plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is effektiewe manier om groot getalle mense te bereik om geleenthede te adverteer

9.1.1 Moets

fokuspunt. Dit is die plek op die plakkaat wat die gehoor eerste raaksien en is gewoonlik die boonste linkerhoek van die plakkaat

Hou dit relevant. Alles wat op die plakkaat gedruk word, moet die doel van die beoogde boodskap aan die publiek bevorder.

Skep balans op die plakkaat. ʼn Goeie plakkaat toon ʼn balans tussen die grafiese illustrasies en bewoording. Die gebalanseerde gebruik van beelde en woorde sal die leser help om die boodskap vinnig en maklik

spesifieke tema en gevoel. ʼn Sekere konsep sal dit makliker maak om by die bepaalde tema te hou.

Gebruik so min woorde moontlik. Mense het nie noodwendig tyd om te lank plakkaat af te staan nie. Die boodskap moet dus kort en tr

Minimaal en eenvoudig is goed. As ʼn plakkaat oorvol is, vind die gehoor dit moeilik om die relevant boodskap te verstaan.

Hou die fokusgroep in gedagte. Die plakkaat moet die fokusgroept aanklank by die boodskap vind.

Kontroleer dat al die feite korrek is, want as die plakkaat eers deur die publiek gesien word, dan versprei die inligting vinnig.

Maak die boodskap so duidelik as moontlik.

Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan plakkaat interessant maak, maar hou dit doelgerig.

2

.1 INLEIDING

boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn enthede te adverteer en

fokuspunt. Dit is die plek op die plakkaat wat die gehoor eerste raaksien en is gewoonlik die boonste linkerhoek van die plakkaat.

Hou dit relevant. Alles wat op die plakkaat gedruk word, moet die doel van die beoogde boodskap aan die publiek bevorder.

ʼn balans tussen die grafiese illustrasies en bewoording. Die gebalanseerde gebruik van beelde en woorde sal die leser help om die boodskap vinnig en maklik te verstaan.

Sekere konsep sal dit makliker maak om

Gebruik so min woorde moontlik. Mense het nie noodwendig tyd om te lank plakkaat af te staan nie. Die boodskap moet dus kort en treffend wees.

plakkaat oorvol is, vind die gehoor dit

ie fokusgroep se aandag

Kontroleer dat al die feite korrek is, want as die plakkaat eers deur die publiek

Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan

Page 3: Riglyne vir plakkate en pamflette handleiding/Handleiding 9.pdf · • Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan ʼn plakkaat interessant maak, maar

GKSA – Riglyne vir plakkate en pamflette| 3

• Die kop moet in verhouding met die beelde wees.

• Bou hiërargie vir die inligting, van die belangrikste tot die minder belangrike. Moenie meer as ses elemente gebruik nie – nie meer as kop, sub-kop, visuele, lyfteks, slagspreuk en logo.

• Gebruik sekere elemente regdeur die plakkaat om eenvormigheid te verseker.

9.1.2 Moenies

• Moenie ʼn ja-/neevraag stel nie.

• Moenie herhaal wat die beeld reeds sê nie.

• Moenie uitroeptekens gebruik as dit nie regtig nodig is nie.

9.1.3 Kostes Die volgende is die kostes vir kleurplakkate:

• A3: R10.60

• A2: R40

• A1: R90

• A0: R180

Die koste van swart-en-wit plakkate word net op aanvraag gegee omdat dit nie gewoonlik net in hierdie twee skakerings gedruk word nie.

Let wel dat die bogenoemde pryse net op 2014 van toepassing is (kostes kan wissel van jaar tot jaar).

Page 4: Riglyne vir plakkate en pamflette handleiding/Handleiding 9.pdf · • Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan ʼn plakkaat interessant maak, maar

GKSA – Riglyne vir plakkate en pamflette| 4

9.1.4 Voorbeeld van ʼn slegte plakkaat

Page 5: Riglyne vir plakkate en pamflette handleiding/Handleiding 9.pdf · • Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan ʼn plakkaat interessant maak, maar

GKSA – Riglyne vir plakkate en pamflette| 5

9.1.5 Voorbeeld van ʼn goeie plakkaat

Page 6: Riglyne vir plakkate en pamflette handleiding/Handleiding 9.pdf · • Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan ʼn plakkaat interessant maak, maar

GKSA – Riglyne vir plakkate en pamflette

Pamflette is ʼn maklike wyse vir die kerk om sy teikengehoor te bereik. direkte inligting oor die spesifieke onderwerp waaroor die kerk die gehoor wil inlig

• Hou die teikengehoor in gedagte • Verseker dat die inligting korrek is

• Hou inligting relevant en tot die punt

• Gebruik witspasie – dit verbeter leesbaarheid

• Gaan vir ʼn skoon voorkoms

• Hou lettertipes en beelde gepas

• Moenie meer as twee lettertipes gebruik nie

• Moenie witspasie onderskat

• Moenie nie die spasie oorvul nie

• Vermy clichés.

• Moenie amateuragtige illustrasie

• Moenie woordkuns in stede van beelde gebruik nie.

• Moenie beelde wat pixelate of in eienaardige maniere geknip is, gebruik nie

9.2 INLEIDING

PAMFLETTE

e|

maklike wyse vir die kerk om sy teikengehoor te bereik. direkte inligting oor die spesifieke onderwerp waaroor die kerk die gehoor wil inlig

9.2.1 Moets

Hou die teikengehoor in gedagte.

Verseker dat die inligting korrek is.

Hou inligting relevant en tot die punt.

dit verbeter leesbaarheid.

skoon voorkoms.

Hou lettertipes en beelde gepas.

meer as twee lettertipes gebruik nie – dit bevorder ʼn

9.2.2 Moenies

witspasie onderskat nie.

nie die spasie oorvul nie.

Moenie amateuragtige illustrasies gebruik nie.

Moenie woordkuns in stede van beelde gebruik nie.

Moenie beelde wat pixelate of in eienaardige maniere geknip is, gebruik nie

INLEIDING TOT

PAMFLETTE

6

maklike wyse vir die kerk om sy teikengehoor te bereik. Dit gee direkte inligting oor die spesifieke onderwerp waaroor die kerk die gehoor wil inlig.

ʼn skoon voorkoms.

Moenie beelde wat pixelate of in eienaardige maniere geknip is, gebruik nie.

TOT

PAMFLETTE

Page 7: Riglyne vir plakkate en pamflette handleiding/Handleiding 9.pdf · • Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan ʼn plakkaat interessant maak, maar

GKSA – Riglyne vir plakkate en pamflette| 7

9.2.3 Kostes Die volgende is die kostes aan pamflette verbonde:

Eensydig: Swart en Wit R30 Kleur R530

Tweesydig: Swart en Wit R60 Kleur R1 060

Let wel dat die bogenoemde pryse net op 2014 van toepassing is (kostes kan wissel van jaar tot jaar).

9.2.4 Plakkate versus pamflette

• Plakkate word deur ʼn groot aantal lukrake mense gesien, terwyl pamflette net deur diegene gesien wat een ontvang.

• Plakkate het minder bewoording omdat dit die boodskap met een blik moet oordra, terwyl meer inligting deur ʼn pamflet oorgedra word.

• Plakkate word op strategiese plekke waar die teikengehoor dikwels verkeer geplaas, terwyl pamflette aan spesifieke mense of meer algemeen uitgedeel word.

• Plakkate word dikwels op hoë plekke of langs die pad aangebring en moet dus leesbaar op ʼn afstand wees.

Page 8: Riglyne vir plakkate en pamflette handleiding/Handleiding 9.pdf · • Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan ʼn plakkaat interessant maak, maar

GKSA – Riglyne vir plakkate en pamflette| 8

9.2.5 Voorbeeld van ʼn goeie pamflet

Page 9: Riglyne vir plakkate en pamflette handleiding/Handleiding 9.pdf · • Meng die tipografie, maar bly konsekwent. Verskillende soorte tipografie kan ʼn plakkaat interessant maak, maar

GKSA – Riglyne vir plakkate en pamflette

9.3 GEVOLGTREKKING

Plakkate en pamflette is effektiewe wyses waarop die kerk kan duur wees, maar is tog ʼn waardevolle vorm van kommunikasie as die kerk die doel daarvan duidelik oordra.

e|

GEVOLGTREKKING

Plakkate en pamflette is effektiewe wyses waarop die kerk ʼn gehoor kan inlig. Dit ʼn waardevolle vorm van kommunikasie as die kerk die

9

GEVOLGTREKKING

ʼn gehoor kan inlig. Dit waardevolle vorm van kommunikasie as die kerk die