52
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS DIREKTORAAT: EKSAMEN EN ASSESSERING RIGLYNDOKUMENT VIR DEURLOPENDE ASSESSERING (CASS) PORTEFEULJE REKENAARTIK

rekenaar tik portefeulje

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: rekenaar tik portefeulje

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYSDIREKTORAAT:

EKSAMEN EN ASSESSERING

RIGLYNDOKUMENT VIRDEURLOPENDE ASSESSERING (CASS)

PORTEFEULJE

REKENAARTIK

GRAAD 10, 11, 122005

Page 2: rekenaar tik portefeulje

REKENAARTIKSG

PORTEFEULJEGRAAD 12GRAAD 11GRAAD 10

LEERDER SE NAAM:________________________________________________

EKSAMENNOMMER:_______________________________________________

DISTRIKNOMMER:_________________________________________________

OPVOEDER SE NAAM:_____________________________________________

Page 3: rekenaar tik portefeulje

INHOUDSOPGAWEREKENAARTIKPORTEFEULJE

Bladsy

VAKBELEID EN UITKOMSTE 4

OPVOEDER SE VERANTWOORDELIKHEID 5

GRAAD 12: Jaarbeplanning 6Portefeuljeverwysings en -inskrywings 7Voorstelle vir projekte 8Riglyne vir klaswerk 9

GRAAD 11: Jaarbeplanning 11Portefeuljeverwysings en -inskrywings 13Voorstelle vir projekte 14Riglyne vir klaswerk 15

GRAAD 10: Jaarbeplanning 16Portefeuljeverwysings en -inskrywings 19Voorstelle vir projekte 20Riglyne vir klaswerk 21

KONTAKBESONDERHEDE VAN SAMESTELLERS VAN DIE PORTEFEULJE 22

UITEENSETTING VAN PUNTE EN PUNTEVERSLAG (BYLAAG A – GRAAD 12) 23

RUBRIEK OM NAVORSINGSPROJEK TE ASSESSEER (BYLAAG B) 24

SPOEDGRAFIEK (BYLAAG C) 25

TYDRAAMWERK VIR DIE INHANDIGING VAN OPDRAGTE (BYLAAG D)26

UITEENSETTING VAN PUNTE EN PUNTEVERSLAG(BYLAAG E – GRAAD 11) 27

UITEENSETTING VAN PUNTE EN PUNTEVERSLAG (BYLAAG F – GRAAD 10) 28

NASIEN AFMERKLYS WAT GEBRUIK WORD OM KLASWERKTAKE TE ASSESSEER (BYLAAG G – GRAAD 10-12) 29

REDIGERINGSIMBOLE(BYLAAG H – GRAAD 10-12) 31

2

Page 4: rekenaar tik portefeulje

VAKBELEID

Die vakbeleid mag van skool tot skool verskil, afhangende van die skool se eie behoeftes.

LEERUITKOMSTE

Aan die einde van die leerprogram, sal leerders in staat wees om die volgende te kan doen:

Kenmerkende eienskappe te ontwikkel wat bevorderlik is vir goeie insleuteling en die verhoging van selfdissipline, konsentrasie, akkuraatheid en netheid.

Akkuraat te kan blindtik.

Spoed ontwikkel, maar nie ten koste van akkuraatheid nie.

Sinvolle uitlegmetodes te gebruik ten opsigte van netheid, duidelikheid en aantreklikheid in die voorstelling van dokumente.

Spesifieke opdragte uit te voer met behulp van kennis, vaardighede, effektiewe werksmetodes, bevoegdhede en tegnieke soos dié wat in die werkplek verwag word.

Logiese denkprosesse te ontwikkel om basiese beginsels in nuwe situasies toe te pas, in plaas daarvan om slegs op reëls staat te maak.

Bestudeer probleemsituasies, analiseer dit en los die probleem vinnig, sistematies en foutloos op.

Die verwantskap tussen Rekenaartik en ander vakke bv. Rekeningkunde, Engels aan te dui.

Kennis en vaardighede oor die gebruik en werking van rekenaarhardeware en ander verwante produkte te bekom ten einde Rekenaartikopdragte vinnig en effektief met behulp van die woordverwerkingsprogram af te handel.

Die helpfunksie van die woordverwerkingsprogram doeltreffend te kan gebruik.

Hulle eie werk proeflees voordat dit uitgedruk word.

'n Sistematiese en netjiese liasseringstelsel toe te pas.

3

Page 5: rekenaar tik portefeulje

DIE OPVOEDER SE VERANTWOORDELIKHEID

Werkskemas en werkverslae moet volgens die sillabus deeglik beplan en uitgevoer word.

Leerders moet verslag hou van hul werk en sneltik (spoed). Maak gebruik van die spoedgrafiek.

Onderskei tussen die beter / sterker en swakker leerder.

Lei leerders tot die werksomgewing in deur van produktiwiteitsbeginsels gebruik te maak.

Dit is noodsaaklik dat die korrekte tegnieke vir die leerders aangeleer word.

Lê voortdurend klem op die korrekte liggaamshouding. ’n Verkeerde lig-gaamshouding lei tot verkeerde tegniek, onakkurate insleuteling en ver-moeidheid.

Identifiseer foute en gee remediërende oefeninge.

Individuele onderrig en remediërende onderwys moet deurgaans aandag geniet.

4

Page 6: rekenaar tik portefeulje

GRAAD 12 CASS-PORTEFEULJE

VOORGESTELDE JAARBEPLANNING: GRAAD 12

Die jaarbeplanning behoort van Januarie tot Augustus te strek. Dit moet soos aangedui gevolg word. Bladsyverwysings word in hakies gegee.

Kwartaal 1 (Januarie – Maart)

SAMEVOEGING VAN DOKUMENTE / MERGING (bl. 18, par. 4) KORRESPONDENSIE (bl. 18, par. 5)

Gevorderde sakebriewe en amptelike briewe BALANSSTATE (bl. 18, par. 6) PROJEK (sien bl. 10 van hierdie dokument vir riglyne) SNELTIK (SPOED) (minimum vereiste is 35 wpm)

Kwartaal 2 (April – Junie)

GEVORDERDE TABELLE (bl. 18, par. 7)LandskapPortret

REGSDOKUMENTE (bl. 18, par. 8)TestamenteKontrakte waarby die huurkontrak ingesluit isHuwelikskontrakte

DOKUMENTE BY VERGADERINGS (bl. 18, par.9)SakelysNotule

VERSLAG (bl. 19, par. 10) PROJEK (indien nog nie voltooi nie) SJABLONE / TEMPLATE (bl. 19, par. 11) SNELTIK (SPOED)

Kwartaal 3 (Julie – Augustus)

FORMELE HERSIENING (Toets1, 2 en 3 – sien Bylaag A, bl. 13) SNELTIK (SPOED) VOORBEREIDENDE EKSAMEN

Kwartaal 4 (Finale Eksamen)

5

Page 7: rekenaar tik portefeulje

PORTEFEULJEVERWYSINGS EN INSKRYWINGS (VERWYS NA BYLAAG A TOT H)

VERDUIDELIKING VAN DIE PORTEFEULJE AAN DIE HAND VAN BYLAAG A (Graad 12)

KLASAKTIWITEITE (UGO-take ingesluit) (sien BYLAAG A en D)

Ten minste drie van die ses aktiwiteite behoort binne die eerste kwartaal voltooi te word. (Die ander drie moet voor Junie voltooi word.)

Elke aktiwiteit behoort uit ’n minimum van 30 – 40 punte nagesien te word.

Een redigeringstaak moet in die portefeulje ingesluit word.

Saamgevoegde dokumente kan hierby ingesluit word, in plaas daarvan om dit as 'n projek te doen.

Koerantstylkolomme moet in klaswerk ingesluit word en kan ook vir 'n redigeringstaak gebruik word.

SNELTIK (SPOED) (sien BYLAAG C)

Die drie beste spoedtoetse behoort ingesluit te word (een per kwartaal) en moet op die spoedgrafiek aangeteken word, sodat individuele vordering getoon kan word en die leerder daardeur gemotiveer kan word. Die punt wat hier ingeskryf word, moet die hoogste punt wat die leerder vir spoed gedurende die assesseringstydperk behaal het, maar slegs vir spoed van 30 wpm en hoër (nie 'n gemiddeld vir die drie spoedtoetse wat in die portefeulje ingesluit word nie).

LSEN-skole mag die spoedpunt met 'n punt vir enige ander toepaslike taak / take vervang, bv. waar 'n kontrak gebruik is vir Nr. 3 (Regsdokumente), kan 'n testament hier gebruik word. Dieselfde geld vir Graad 10 en 11.

PROJEK – bl. 9-10 (sien BYLAAG D)

Saamvoegingsdokumente is verpligtend indien dit nie in klaswerk ingesluit is nie.

Leerders mag hulle projek in Graad 11 begin, maar die punt mag slegs in Graad 12 gebruik word.

Een projek behoort teen die einde Mei voltooi te wees. (Meer projekte kan, indien nodig, gegee word, maar slegs een word vereis.)

Die projek tel 10% en ’n maksimum van drie uur moet daaraan spandeer word.

Daar moet gepoog word om geen klasaktiwiteite te herhaal wanneer ’n projek gekies word nie.

Leerders moet aangemoedig word om 'n spreitabel (spreadsheet) en databasis-werk in hul projekte in te sluit.

6

Page 8: rekenaar tik portefeulje

VOORSTELLE VIR PROJEKTE

A Samevoeging (Mail Merge)

Briewe met veranderlikes soos bv. agterstallige rekeninge. Regsdokumente, soos kontrakte of testamente. Stel plakkers vir diskette/lêers in ’n besigheid.

B Jy begin jou eie onderneming. Ontwerp ’n stel skryfbenodigdhede wat die volgende insluit:

Gee jou besigheid 'n naam en verskaf adresbesonderhede insluitend e-posadres

A5- en A4-briefhoofde Memorandum of Faksbladsye Etikette as visite-/besigheidskaartjies

C 'n Huwelikstema kan die volgende insluit:

'n Uitnodiging na ’n huwelik Die huweliksvoorwaarde-kontrak 'n Gastelys wat ook as 'n databron vir die stuur van die uitnodigings

gebruik kan word (Word/Excel/Access) 'n Sitplekplan 'n Spyskaart vir die huweliksonthaal 'n Begroting (Word/Excel)

D 'n Vergaderingstema kan die volgende insluit:

Kennisgewing van vergadering en Sakelys (Agenda) Notule van die vergadering hierbo aangedui Verslag wat by die vergadering ter tafel gelê word Finansiële staat wat by die Agenda ingesluit word vir voorbereiding vir die

vergadering (Word/Excel) Program vir 'n seminaar wat gedurende die vergadering bespreek sal word

FORMELE HERSIENING

Hierdie toets se tydsduur moet ten minste een uur wees.

Daar word voorgestel dat die formele hersiening eers ’n aanvang neem nadat die hele sillabus voltooi is, d.w.s. teen die einde van Junie of ± 4 weke voor die voorbereidende eksamen.

Sluit ten minste een redigeringsvraag in.

Teorie moet in die loop van die jaar getoets word.

Die minimum spoedvereiste vir die Maart-eksamen (indien van toepassing) vir Graad 12, is 30 wpm. In alle daaropvolgende eksamens, is die minimum spoedvereiste 35 wpm.

7

Page 9: rekenaar tik portefeulje

VERDERE VERDUIDELIKINGS

BYLAAG A

Neem kennis dat 'n algemene opskrif by Bylae A bygevoeg is. Dit kan algemene uitlegtake insluit (hersiening van Graad 10- en 11-werk) asook die gebruik van koerantstylkolomme. Dit kan veral in redigeringstake toegepas word.

Spoed: Die punte wat hier ingeskryf word moet vir die hoogste punt wat vir spoed tydens die assesseringstydperk behaal is, maar slegs vir spoed van 30 wpm en hoër (nie 'n gemiddeld van die drie spoedtoetse wat in die portefeulje ingesluit word nie).

BYLAAG B: RUBRIEK WAT GEBRUIK WORD OM NAVORSINGSPROJEKTE TE ASSESSEER

Neem asseblief kennis dat hierdie rubriek aangepas moet word by die projek wat aan die leerders gegee is.

PUNTEVERDELING/RUBRIEK BY DIE ASSESSERING VAN TAKE (sien hieronder)

Verwys na die twee bladsye aan die einde van hierdie dokument (bl. 28, 29) vir die korrekte benadering vir die nasien van klaswerk en toetse.

RIGLYNE VIR KLASAKTIWITEITE (Graad 12)

(Verwys asseblief te alle tye na u sillabus en riglyne.)

KORRESPONDENSIE

Dit moet twee bladsye wat manuskripinstruksies insluit beslaan. (’n Afskeurstrokie sowel as ’n tabel kan ingesluit word.)

DOKUMENTE VIR VERGADERINGS

Een of twee dokument van ’n vergadering (30 punte)

VERSLAE

Een verslag (30 punte)

REGSDOKUMENTE

Enige een van die volgende:o Huurkontrako Testament

8

Page 10: rekenaar tik portefeulje

o Huweliksvoorwaardekontrako Ooreenkomsdokument

TABELLE (Portret/Landskap)

Die volgende funksies moet evalueer word: o Beskaduwing (shading)o Sierrand (Border)o Saamvoeging/Verdeling (merge/split) selleo Rangskikking/Sortering (sort)o Pas lettergrootte aano Inlynstelling (Links, Regs, Sentreer) (alignment)o Voetnotaso Teksrotasieo Vertikale sentrering in 'n sel

FINANSIËLE STATE

Evalueer die volgende funksies:o Beskaduwing (shading)o Omraming (framing)o Korrekte gebruik van omramingsfunksies, bv. dubbellyn na totale

Neem kennis dat die regsblok-funksie in finansiële state gebruik kan word al is daar hakies om die bedrag, of 'n koppelteken wat 'n nul aandui.

ALGEMEEN

Inoefening van verskeie uitlegmetodes insluitend bladsyrame, vertikale inlynstelling van dokumente, beskaduwing van teks, ens.

Gebruik van koerantstylkolomme. Stel Excel (spreitabel) en Access (databasis) op 'n basiese vlak bekend aan die

leerders en sluit dit in die projek in, indien moontlik (sien bl. 13 van sillabus).

SAAMVOEGING VAN DOKUMENTE (MERGING [MAIL MERGE])

Die funksies van samevoeging (merging) en die gebruik van die korrekte data moet hier getoets word.

SNELTIK (SPOED)

Een sneltiktoets (spoedtoets) behoort elke kwartaal ingesluit te word dit en moet op die sneltikgrafiek aangedui word. Twee van die drie sneltiktoetse kan deur die groeplede geassesseer/nagesien word en dan deur die opvoeder gekontroleer word. (Maak gebruik van groepassessering/peer assessment.) Punte mag vanaf 30 wpm toegeken word.

9

Page 11: rekenaar tik portefeulje

GRAAD 11 CASS-PORTEFEULJE

Die Graad 11-portefeuljes volg dieselfde patroon as die Graad 12 s’n. U word verwys na BYLAAG E vir riglyne vir die Graad 11-portefeulje.

VOORGESTELDE JAARBEPLANNING: GRAAD 11

Die jaarbeplanning behoort van Januarie tot Oktober te strek. Dit moet soos aangedui gevolg word. Bladsyverwysings word in hakies gegee.

Nota

Werkende kennis van die rekenaar en basiese rekenaarteorie kan in 'n logiese manier oor die loop van die jaar aangebied word (sien paragraaf 4, bl. 7).

Die volgende moet geïntegreer word en op 'n deurlopende manier aangebied word:

o Proeflees/Speltoetsero Redigeringo Manuskripwerko Addisionele woordverwerkingsfunksieso Gebruik van Template/Sjablone (Templates)o Spoed en akkuraatheido Sleutelborddrilo Gebruik van die "Help"-funskie

Die projek is in Kwartaal 3 aangedui, maar moet aangebied word wanneer die opvoeder dit gerieflik vind, want dit is afhanklik van die leerders se vaardigheid. Nietemin, dit word aanbeveel om die projek(te) voor die einde van die derde kwartaal te voltooi. 'n Begin mag aan die Graad 12-projek in die loop van die Graad 11-jaar gemaak word.

Kwartaal 1 (Januarie – Maart)

HERSIENING VAN GRAAD 10-WERK (par. 4 & 5, bl. 12 & 13)Redigering

MEER GEVORDERDE WOORDVERWERKINGSFUNKSIES EN -KENMERKE (par. 4 & 5, bl. 12 & 13)RedigeringKoerantstylkolomme

SAKE- EN AMPTELIKE BRIEWE (par. 5, bl. 13)Skoon A4-papierGedrukte briefhoofdeSelfgeskepte briefhoofdeGebruik van simbole, grafika, prentjiesAfskeurstrokiesData in tabelleKwotasies

10

Page 12: rekenaar tik portefeulje

Omsendbriewe KOEVERTE EN ETIKETTE (par. 5.3, bl. 13) TEMPLATE (par. 9, bl. 13)

Kwartaal 2 (April – Junie)

WERKAANGELEENTHEDE (par. 6, bl. 13)AansoekbriefAanstellingsbriefGetuigskrifteCV

DOKUMENTE VIR VERGADERINGS (par. 7, bl. 13)KennisgewingAgendaNotule

TEMPLATE (par. 9, bl. 13)

Kwartaal 3 (Julie – Augustus)

PROGRAMME (par. 8, bl. 13)A4-portretA4-landskapA5-boekieGevoude formaat

KOLOMME (par. 4, bl. 13) TABELLE (par. 10, bl. 13) TEMPLATE (par. 9, bl. 13) PROJEK

Mag spreitabel en databasis insluit

Kwartaal 4 (September – Oktober)

TABELLE (par. 10, bl. 13)Horisontale en vertikale (geroteerde) opskrifteHorisontale en vertikale sentrering in selleVoetnotas

HERSIENING REMEDIËRENDE WERK

PORTEFEULJEVERWYSINGS EN INSKRYWINGS (VERWYS NA BYLAAG A-H)

VERDUIDELIKING VAN DIE PORTEFEULJE AAN DIE HAND VAN BYLAAG E (Graad 11)

KLASWERK (insluitend UGO-take) (sien BYLAAG D en E)

Ten minste drie van die ses oefeninge moet voor die einde Junie klaar wees. Die laaste drie moet voor die einde September klaar wees.

11

Page 13: rekenaar tik portefeulje

Elke oefening moet uit 20 – 40 punte nagesien word.

Een redigeringstaak moet in die portefeulje ingesluit word.

Koerantstylkolomme moet in klaswerk ingesluit word, en kan ook vir 'n redigeringstaak gebruik word.

SPOED (sien BYLAAG C)

Die drie beste spoedtoetse behoort ingesluit te word (een per kwartaal) en moet op die spoedgrafiek aangeteken word, sodat individuele vordering getoon kan word en die leerder daardeur gemotiveer kan word. Die punt wat hier ingeskryf word moet die hoogste punt wat die leerder vir spoed gedurende die assesse-ringstydperk behaal het, maar slegs vir spoed van 25 wpm en hoër (nie 'n gemiddeld vir die drie spoedtoetse wat in die portefeulje ingesluit word nie).

LSEN-skole mag die spoedpunt met 'n punt vir enige ander toepaslike taak/take vervang.

PROJEK – bl. 9-10 (sien BYLAAG D)

Een projek behoort teen die einde Augustus voltooi te wees. (Meer projekte kan, indien nodig, gegee word, maar slegs een word vereis.)

Die projek tel 10% en ’n maksimum van drie ure moet daaraan spandeer word.

Probeer om nie klaswerkoefeninge in die projek te herhaal nie.

VOORSTELLINGS VIR PROJEKTE

A Geïntegreerde take in verband met aansoeke om werk, insluitend, bv.: Opstel van advertensie Aansoekbrief CV Getuigskrif Aansoekvorm Afspraakskedule (Word/Excel/Access) Aanstellingsbrief

B Geïntegreerde take in verband met industrie/sakewêreld, insluitend, bv.: Omsendbrief Pryslys in tabelformaat (Word/Excel) Persoonlike sakebrief wat 'n kwotasie bevat Notule van vergadering waar pryse hersien word Kliënte databasis (Word/Excel/Access)

C Geïntegreerde taak in verband met kantooradministrasie, insluitend bv.: Briefhoof Interne memorandumvorm Missiestelling

12

Page 14: rekenaar tik portefeulje

Aansoek om verlof-vorm Inligtingsbrosjure Kliënte databasis (Word/Excel/Access)

FORMELE HERSIENING

Hierdie toets se tydsduur moet ten minste een uur wees.

Daar word voorgestel dat die formele hersiening eers ’n aanvang neem nadat die hele sillabus voltooi is, d.w.s. teen die einde van September.

Sluit ten minste een redigeringsvraag in.

Teorie moet in die loop van die jaar in ten minste een toets ingesluit word.

Die minimum spoedvereiste vir die Maart- en Junie-eksamens (indien van toepassing) vir Graad 11, is 25 wpm. In alle daaropvolgende eksamens, is die minimum spoedvereiste 30 wpm.

VERDERE VERDUIDELIKINGS

BYLAAG E

Spoed: Die punte wat hier ingeskryf word moet vir die hoogste punt wat vir spoed tydens die assesseringstydperk behaal is, maar slegs vir spoed van 25 wpm en hoër (nie 'n gemiddeld van die drie spoedtoetse wat in die portefeulje ingesluit word nie).

BYLAAG B: RUBRIEK WAT GEBRUIK WORD OM NAVORSINGSPROJEKTE TE ASSESSEER

PUNTEVERDELING/RUBRIEK BY DIE ASSESSERING VAN TAKE (sien hieronder)

Verwys na die twee bladsye aan die einde van hierdie dokument vir die korrekte benadering vir die nasien van klaswerk en toetse.

RIGLYNE VIR KLASAKTIWITEITE (Graad 11)

(Verwys asseblief te alle tye na die sillabus en riglyne.)

KORRESPONDENSIE

Moet twee bladsye lank wees met manuskripinstruksies. (Afskeurstrokie, tabel of bylae kan ingesluit word.)

Omsendbriewe hoef nie tot amptelike briewe beperk te wees nie.

WERKSDOKUMENTE

Een of twee dokumente wat met aansoek om werk te doen het (30 punte elk).

13

Page 15: rekenaar tik portefeulje

VERGADERINGSDOKUMENTE

Een of twee vergaderingsdokumente (30 punte elk). Kennisgewing van vergadering, agenda en notule kan in een geïntegreerde taak

ingesluit word.

PROGRAMME

Een of twee programme wat verskillende style aantoon (30 punte elk). Bladsyrame kan ingesluit word.

TABELLE (Portret/Landskap)

Die volgende funksies moet getoets word:o Beskaduwingo Omramingo Saamvoeg/opbreek van selleo Rangskikking/Sorteringo Aanpassing van lettergrootteo Inlynstelling (Links, Regs, Sentreer)o Voetnotaso Rotasie van opskrifteo Vertikale sentrering in 'n sel

SNELTIK (SPOED)

Een sneltiktoets (spoedtoets) behoort elke kwartaal ingesluit te word dit en moet op die sneltikgrafiek aangedui word. Twee van die drie sneltiktoetse kan deur die groeplede geassesseer/nagesien word en dan deur die opvoeder gekontroleer word. (Maak gebruik van groepassessering/peer assessment.) Punte mag vanaf 25 wpm toegeken word.

NOTA

Inoefening van verskillende uitlegmetodes insluitend bladsyrame, vertikale inlyn-stelling van dokumente, beskaduwing van teks, ens. behoort in die klaswerktake duidelik wees.

Stel Excel (spreitabel) en Access (databasis) op 'n basiese vlak bekend aan die leerders en sluit dit in die projek in, indien moontlik (sien bl. 13 van sillabus).

14

Page 16: rekenaar tik portefeulje

GRAAD 10 CASS-PORTEFEULJE

Die Graad 10-portefeuljes volg dieselfde patroon as die Graad 11 en 12 s’n. U word verwys na BYLAAG F vir riglyne vir die Graad 10-portefeulje.

VOORGESTELDE JAARBEPLANNING: GRAAD 10

Die jaarbeplanning behoort van Januarie tot Oktober te strek. Dit moet soos aangedui gevolg word. Bladsyverwysings word in hakies gegee.

Nota

Basiese formatteringsvaardighede, bv. vetdruk, kursief, onderstreep en reël-afstand kan gedoen word terwyl die sleutelbord bemeester word (sien paragraaf 4.6, bl. 7).

Werkende kennis van die rekenaar en basiese rekenaarteorie kan in 'n logiese manier oor die loop van die jaar aangebied word (sien paragraaf 4, bl. 7).

Die volgende moet geïntegreer word en op 'n deurlopende manier aangebied word:

o Proeflees/Speltoetsero Redigeringo Manuskripwerko Addisionele woordverwerkingsfunksieso Gebruik van Template/Sjablone (Templates)o Spoed en akkuraatheido Sleutelborddrilo Gebruik van die "Help"-funskie

Die projek is in Kwartaal 4 aangedui, maar moet aangebied word wanneer die opvoeder dit gerieflik vind, want dit is afhanklik van die leerders se vaardigheid. Die projek moet 'n basiese taak, wat die leerder se vermoë om 'n spreitabel te gebruik, insluit.

Kwartaal 1 (Januarie – Maart)

Vir leerders wat NIE die SLEUTELBORD in Graad 8 en 9 bemeester het nie

Vir leerders wat die SLEUTELBORD in Graad 8 en 9 BEMEESTER het

BEMEESTERING VAN DIE SLEUTELBORD (par. 3, bl. 6)Alfa-numeriese sleutelbordNumeriese sleutelbordGebruik van Alt- en Ctrl-toetseSimbole en spesiale karakters

REMEDIËRENDE WERK

SLEUTELBORDDRIL (par. 3, bl. 6)Alfa-numeriese sleutelbordNumeriese sleutelbordGebruik van Alt- en Ctrl-toetse

SIMBOLE EN SPESIALE KARAKTERS (par. 6, bl. 8)

15

Page 17: rekenaar tik portefeulje

Vir leerders wat NIE die SLEUTELBORD in Graad 8 en 9 bemeester het nie

Vir leerders wat die SLEUTELBORD in Graad 8 en 9 BEMEESTER het

MANUSKRIPWERK (par. 5, bl. 8)ProefleserstekensManuskripinstruksiesWerk vanaf handskrif

ROMEINSE SYFERS (par. 7, bl. 8)

PARAGRAWE (par. 8, bl. 8)HoofGenommer (gebruik van outomatiese numering)Paragrawe met opskrifte (alle vlakke)Subparagrawe en sub-subparagraweHooflynnumering (Outline numbering)

KOLPUNTE (par. 8.4, bl. 8)StandaardwaardesVerandering van kolpunte

HERSIENING (par. 1-14, bl. 6-9)

Kwartaal 2 (April – Junie)

Vir leerders wat NIE die SLEUTELBORD in Graad 8 en 9 bemeester het nie

Vir leerders wat die SLEUTELBORD in Graad 8 en 9 BEMEESTER het

MANUSKRIPWERK (par. 5, bl. 8)ProefleserstekensManuskripinstruksiesWerk vanaf handskrif

ROMEINSE SYFERS (par. 7, bl. 8) PARAGRAWE (par. 8, bl. 8)

HoofGenommer (gebruik van outomatiese numering)Paragrawe met opskrifte (alle vlakke)Subparagrawe en sub-subparagraweHooflynnumering (Outline numbering)

KOLPUNTE (par. 8.4, bl. 8)StandaardwaardesVerandering van kolpunte

SAKEBRIEWE (par. 9, bl. 8)Skoon A4Vervolgbladsye

REMEDIËRENDE WERK HERSIENING

SAKEBRIEWE (par. 9, bl. 8)Skoon A4VervolgbladsyeBriewe op briefhoofdeKoeverte en etikette

MEMORANDUM (par. 10, bl. 8)Op A4-papierOp A5-papier

HERSIENING

16

Page 18: rekenaar tik portefeulje

Term 3 (Julie – September)

Vir leerders wat NIE die SLEUTELBORD in Graad 8 en 9 bemeester het nie

Vir leerders wat die SLEUTELBORD in Graad 8 en 9 BEMEESTER het

SAKEBRIEWE (par. 9, bl. 8)Skoon A4VervolgbladsyeBriewe op briefhoofdeKoeverte en etikette

MEMORANDUM (par. 10, bl. 8)Op A4-papierOp A5-papier

ALGEMENE UITLEG (par. 11, bl. 9)Advertensies op A4- en A5-papierSpyskaarte op A4- en A5-papierOmraming en beskaduwing

ALGEMENE UITLEG (par. 11, bl. 9)Advertensies op A4- en A5-papierSpyskaarte op A4- en A5-papierOmraming en beskaduwing

KOLOMME (par. 12, bl. 9)Gebruik van tabelstoppeGebruik van kolomfunksie

REMEDIËRENDE WERK HERSIENING

Kwartaal 4 (Oktober – November)

Vir leerders wat NIE die SLEUTELBORD in Graad 8 en 9 bemeester het nie

Vir leerders wat die SLEUTELBORD in Graad 8 en 9 BEMEESTER het

KOLOMME (par. 12, bl. 9)Gebruik van tabelstoppeGebruik van kolomfunksie

TABELLE (par. 12, bl. 9)A4-portretVoetnotas en voetnoottekens

PROJEKAanbieding van projek (moet basiese spreitabeloefening insluit)

REMEDIËRENDE WERK HERSIENING SPOED- EN AKKURAATHEIDSDRIL

TABELLE (par. 12, bl. 9)A4-portretVoetnotas en voetnotatekens

PROJEKAanbieding van projek (moet basiese spreitabeloefening insluit)

REMEDIËRENDE WERK HERSIENING SPOED- EN AKKURAATHEIDSDRIL

PORTEFEULJEVERWYSINGS EN INSKRYWINGS (VERWYS NA BYLAAG A-H)

VERDUIDELIKING VAN DIE PORTEFEULJE AAN DIE HAND VAN BYLAAG F (Graad 10)

KLASWERK (insluitend UGO-take) (sien BYLAAG D en F)

Ten minste drie van die ses oefeninge moet voor die einde Junie klaar wees. Die laaste drie moet voor die einde September klaar wees.

17

Page 19: rekenaar tik portefeulje

Elke oefening moet uit 20 – 40 punte nagesien word.

Een redigeringstaak moet in die portefeulje ingesluit word.

SPOED (sien BYLAG C)

Die drie beste spoedtoetse behoort ingesluit te word (een per kwartaal) en moet op die spoedgrafiek aangeteken word, sodat individuele vordering getoon kan word en die leerder daardeur gemotiveer kan word. Die punt wat hier ingeskryf word moet die hoogste punt wat die leerder vir spoed gedurende die assesse-ringstydperk behaal het, maar slegs vir spoed van 15 wpm en hoër (nie 'n gemiddeld vir die drie spoedtoetse wat in die portefeulje ingesluit word nie).

LSEN-skole mag die spoedpunt met 'n punt vir enige ander toepaslike taak/take vervang.

PROJEK (sien BYLAAG D)

Een projek behoort teen die einde Augustus voltooi te wees. (Meer projekte kan, indien nodig, gegee word, maar slegs een word vereis.)

Die projek tel 10% en ’n maksimum van drie ure moet daaraan spandeer word.

Probeer om nie klaswerkoefeninge in die projek te herhaal nie.

VOORSTELLINGS VIR PROJEKTE

A Geïntegreerde take in verband met korrespondensie insluitend, bv.: Ontwerp van 'n briefhoof vir 'n besigheid Ontwerp van 'n standaard memorandumvorm Ontwerp van 'n beleefdheidstrokie of visitekaartjie Ontwerp van 'n werkkaart (Excel)

B Geïntegreerde taak in verband met 'n gasvryheidsbesigheid insluitend, bv.: Advertensie Spyskaart Tarieflys (Excel)

C Geïntegreerde taak in verband met kantooradministrasie insluitend, bv.: Briefhoof Missiestelling in die vorm van 'n advertensie Inligtingsbrosjure Pligtestaat (Excel)

FORMELE HERSIENING

Hierdie toets se tydsduur moet ten minste 45 minute wees.

Daar word voorgestel dat die formele hersiening eers ’n aanvang neem nadat die hele sillabus voltooi is, d.w.s. teen die einde van September.

18

Page 20: rekenaar tik portefeulje

Sluit ten minste een redigeringsvraag in.

Teorie moet in die loop van die jaar in ten minste een toets ingesluit word.

Die minimum spoedvereiste vir die Maart- en Junie-eksamens (indien van toepassing) vir Graad 10, is 15 wpm. In alle daaropvolgende eksamens, is die minimum spoedvereiste 20 wpm.

VERDERE VERDUIDELIKINGS

BYLAAG F

Spoed: Die punte wat hier ingeskryf word moet vir die hoogste punt wat vir spoed tydens die assesseringstydperk behaal is, maar slegs vir spoed van 15 wpm en hoër (nie 'n gemiddeld van die drie spoedtoetse wat in die portefeulje ingesluit word nie).

BYLAAG B: RUBRIEK WAT GEBRUIK WORD OM NAVORSINGSPROJEKTE TE ASSESSEER

PUNTEVERDELING/RUBRIEK BY DIE ASSESSERING VAN TAKE (sien hieronder)

Verwys na die twee bladsye aan die einde van hierdie dokument vir die korrekte benadering vir die nasien van klaswerk en toetse.

RIGLYNE VIR KLASAKTIWITEITE (Graad 10)

(Verwys asseblief te alle tye na die sillabus en riglyne.)

PARAGRAFERING

Moet alle soorte paragrafering insluit, d.w.s. genommerd, opskrifte, subpara-grawe.

Daar moet bewys wees van die gebruik van hooflynnumering (outline numbering).

KORRESPONDENSIE

Moet uit 'n brief op 'n briefhoof met manuskripinstruksies bestaan. Moet outomatiese koeverte insluit (druk op A4-papier).

MEMORANDUM

Op skoon A4-papier of deur die gebruik van 'n templaat (óf een wat op die program beskikbaar is, of een deur die onderwyser/handboek voorberei).

SPYSKAARTE

Een of twee spyskaarte wat verskillende style uitbeeld (20 punte elk). Bladsyomraming kan ingesluit word.

19

Page 21: rekenaar tik portefeulje

ADVERTENSIES

Gebruik A4- en/of A5-papier. Omraming en beskaduwing.

TABELLE (Portret)

Die volgende funksies moet getoets word:o Beskaduwingo Omramingo Aanpassing van lettergrootteo Inlynstelling (Links, Regs, Sentreer)o Voetnotas

SNELTIK (SPOED)

Een sneltiktoets (spoedtoets) behoort elke kwartaal ingesluit te word dit en moet op die sneltikgrafiek aangedui word. Twee van die drie sneltiktoetse kan deur die groeplede geassesseer/nagesien word en dan deur die opvoeder gekontroleer word. (Maak gebruik van groepassessering/peer assessment.) Punte mag vanaf 15 wpm toegeken word.

NOTA

Inoefening van verskillende uitlegmetodes insluitend bladsyrame, vertikale inlyn-stelling van dokumente, beskaduwing van teks, ens. behoort in die klaswerktake duidelik wees.

Stel Excel (spreitabel) op 'n basiese vlak bekend aan die leerders en sluit dit in die projek in.

20

Page 22: rekenaar tik portefeulje

KONTAKBESONDERHEDE VAN SAMESTELLERS VAN PORTEFEULJE DOKUMENT

Die volgende persone kan gekontak word vir inligting rakende die portefeuljes:

Portefeulje-koördineerder: Me. Anne Matthews (Interne Moderator)Telefoon 012 329 2126 (H)Sel 083 955 2673Faks 012 329 2126e-pos [email protected]

Samesteller: Me. Hester Botha (Carleton Jones High School)Telefoon 018 771 5288 (H)Sel 072 200 0147Telefoon 018 788 3239 (W)Faks 018 787 2578e-pos [email protected]

Samesteller: Me. Marinda Fivaz (West Ridge High School)Telefoon 011 472 8736 (H)Sel 082 878 2983Telefoon 011 760 1107/8 (W)Faks 011 760 2705e-pos [email protected]

BYLAAG A tot H volg

21

Page 23: rekenaar tik portefeulje

BYLAAG A: GRAAD 12: UITEENSETTING VAN PUNTE EN PUNTEVERSLAG

PORTEFEULJE PUNTESTAAT vir ..................................................... (Naam)

TOETSKLASSIFIKASIE TOTAALGEMID-DELD

%TOTAAL FINALE

PUNT

KLASWERK (insluitend

UBO)

1KORRES-

PONDENSIE%

2VERGADE-RINGSDO-KUMENTE

%

3REGSDOKU-

MENTE %

4TABELLE

%

5FINANSIËLE

STATE %

6ALGEMEEN

(bv. Kolomme)

%

7SPOED

[7 LSEN]*%

…………60

700 50

FORMELE HERSIENING

TOETS 1%

TOETS 2%

TOETS 3%

300 30

PROJEKVERPLIGTE

ND%

OPSIONEEL%

OPSIONEEL% %

20

EKSAMENS of TOETSE

TERMYN 120%

TERMYN 230%

VOOR-BEREIDENDE

EKSAMEN 50% % …………

40100

…………100

1. KLASWERK 50 * LSEN-skole mag die spoedpunt met 'n punt vir enige ander toepaslike taak/take vervang.2. FORMELE HERSIENING 303. PROJEK 20

100 omgereken tot 60

4. EKSAMENS of TOETSE 100 omgereken tot 40 FINALE PORTEFEULJE PUNT 10022

Page 24: rekenaar tik portefeulje

BYLAAG B: RUBRIEK OM NAVORSINGSPROJEK TE ASSESSEER

PORTEFEULJE-ASSESSERINGNAAM GRAAD

VAKGEBIED VIR ASSESSERING/UITKOMSTES

KRITERIA PUNT TOTAAL

NAVORSING Versameling, ontleding en kritiese evaluering van inligting 2 positief

KENNIS EN VAARDIGHEDE Organiseer die inhoud

Struktureer paragrawe korrek

Korrekte gebruik van spelling en grammatika

Formattering en voorstelling van teks, bv. vetdruk, onderstreep, kursief, omraming, skadering, ens.

Volledigheid

8 negatief

KREATIWITEIT Ontwikkeling van logiese denkprosesse, d.w.s. die toepassing van basiese beginsels in nuwe situasies, in plaas daarvan om slegs op reëls staat te maak

6 positief

KRITIESE DENKVAARDIGHEDE

Kennis van manuskriptekens

Oordrag van data/inligting

Interpretasie van instruksies

4 positief

TOTAAL 20 punte

23

Page 25: rekenaar tik portefeulje

BYLAAG C: SPOEDGRAFIEK

NAAM: …………………………………………………………… GRAAD: ………………

100 60 5098 59 4996 58 4894 57 4792 56 4690 55 4588 54 4486 53 4384 52 4282 51 4180 50 4078 49 3976 48 3874 47 3772 46 3670 45 3568 44 3466 43 3364 42 3262 41 3160 40 3058 39 2956 38 2854 37 2752 36 2650 35 2548 34 2446 33 2344 32 2242 31 2140 30 2038 29 1936 28 1834 27 1732 26 1630 25 1528 24 1426 23 1324 22 1222 21 1120 20 1018 19 916 18 814 17 712 16 610 15 58 14 46 13 34 12 22 11 10 10 0

Pers

enta

sie

wpm

FOU

TE

Oefening-nommer

1624

Page 26: rekenaar tik portefeulje

BYLAAG D: TYDRAAMWERK

TYDRAAMWERK VIR DIE INHANDIGING VAN PORTEFEULJE-WERKOPDRAGTE

DATUM KOMMENTAAR KEERDATUM OPVOEDER SE HAND-TEKENING

LEERDER SE HAND-TEKENING

2DE DATUM IN GEVAL VAN AFWE-SIGHEID

OUER SE HAND-TEKENING

Einde van eerste termyn

Teen die einde van die eerste termyn moet die volgende voltooi wees:

Drie (3) oefeninge en Projek

Einde van tweede termyn

Teen die einde van die tweede termyn moet die volgende voltooi wees:

Drie (3) oefeninge en Projek (indien nie in die eerste termyn voltooi nie)

Einde van derde termyn

Teen die einde van die derde termyn moet die volgende voltooi wees:

Drie (3) formele hersieningstoetse

25

Page 27: rekenaar tik portefeulje

BYLAAG E: GRAAD 11: UITEENSETTING VAN PUNTE EN PUNTEVERSLAG

PORTEFEULJE-PUNTESTAAT vir ..................................................... (Naam)

TOETSKLASSIFIKASIE TOTAALGEMID-DELD

%TOTAAL FINALE

PUNT

KLASWERK (INSLUITEND

UBO)

1KORRES-

PONDENSIE%

2VERGADE-RINGSDO-KUMENTE

%

3AANSOEK OM WERK

%

4TABELLE

%

5PRO-

GRAMME%

6KOLOMME

%

7SPOED

[7 LSEN]*%

…………

100 ÷ 2

700 50

KONTROLE TOETSE

TOETS 1

%TOETS 2

%TOETS 3

%300 20

PROJEK %

26

Page 28: rekenaar tik portefeulje

% 10

EKSAMENS

HALFJAAR-EKSAMEN

(20) %20

..............50

1. KLASWERK 50 * LSEN-skole mag die spoedpunt met 'n punt vir enige ander toepaslike taak/take vervang.2. FORMELE HERSIENING 302. KONTROLE TOETSE 203. PROJEK 104. HALFJAAREKSAMEN 20

100 omgereken tot 50

5. FINALE EKSAMEN omgereken tot 50 PROMOSIEPUNT 100

27

Page 29: rekenaar tik portefeulje

BYLAAG F: GRAAD 10: UITEENSETTING VAN PUNTE EN PUNTEVERSLAG

PORTEFEULJE-PUNTESTAAT vir..................................................... (Naam)

TOETSKLASSIFIKASIE TOTAALGEMID-DELD

%TOTAAL FINALE

PUNT

KLASWERK (INSLUITEND

UBO)

1PARAGRAWE

%

2KORRES-

PONDENSIE%

3MEMO-

RANDUM%

4UITLEG

%

5TABELLE

%

6SPOED

[6 LSEN]*%

..............100 ÷ 2

600 50

KONTROLE TOETSE

TOETS 1%

TOETS 2%

TOETS 3%

300 20

PROJEK%

%10

EKSAMENS

HALFJAAR-EKSAMEN

(20) %20

................50

1. KLASWERK 50 * LSEN-skole mag die spoedpunt met 'n punt vir enige ander toepaslike taak/take vervang.2. KONTROLE TOETSE 203. PROJEK 104. HALFJAAREKSAMEN 20

100 omgereken tot 50

5. FINALE EKSAMEN omgereken tot 50 PROMOSIEPUNT 10028

Page 30: rekenaar tik portefeulje

BYLAAG G: AFMERKLYS OM KLASWERK EN TOETSE TE ASSESSEER

Voorbeeld van memorandum en afmerklys (van Oktober 2002-eksamen)

GESAMENTLIKE TESTAMENT

Ons, die ondergetekendes,

JOHANNES LOUIS BUYS (420202 0015 08 8)

en

ALETTA SOPHIA BUYS (420717 3456 08 8) (gebore Visser)

getroud buite gemeenskap van goedere en tans woonagtig te Conradstraat 23, Keetmanshoop maak hiermee ons laaste testament bekend soos volg:

1. Ons herroep, kanselleer en verklaar nietig enige vorige testament of kodisil voorheen opgestel deur ons, hetsy gesamentlik of afsonderlik.

2. Ons stel aan as Eksekuteur van ons testament en administrateur van ons boedel, SIMS BANK BEPERK met die bemagtiging om deur sy behoorlik gemagtigde amptenare op te tree en verleen aan die genoemde SIMS BANK BEPERK alle wetlik toelaatbare bevoegdhede.

3. Ons gee opdrag dat die genoemde SIMS BANK BEPERK of die behoorlik gemagtigde amptenare nie verplig sal wees om enige sekuriteit aan die Meester van die Hooggeregshof te voorsien nie.

4. Hiermee nomineer, konstitueer en stel ons die laaste Oorlewende van ons aan as die enigste en universele ERFGENAAM van die algehele boedel van die eerstegestorwene van ons; of, sou ons tegelykertyd te sterwe kom, nomineer ons ons dogter LYNDIE BUYS as die enigste en universele ERFGENAAM van ons gesamentlike boedel.

ALDUS GEDOEN EN GETEKEN te KEETMANSHOOP op die 10de dag van Junie 2002, in die teenwoordigheid van die ondergetekende getuies en ook in die teenwoordigheid van mekaar.

AS GETUIES

1. ........................... ...........................TESTATEUR

2. ........................... ...........................TESTATRISE

29

Page 31: rekenaar tik portefeulje

Vraag 3 Gesamentlike testament

Noukeurigheid 32 -3/fout (negatief bepunt)

Uitleg 13 Toekenning van punte is positief soos hieronder aangedui

Totaal 45

1. GESAMENTLIKE TESTAMENT hfl en vetdruk, links geblok

2. Korrekte reëlafstand sodat testament op een bladsy pas

3. Korrekte uitleg van inleidende paragraaf; name in b/k, r/a

4. Kantlyne (2.54 cm) en font (CN 12)

5. Woord ERFGENAAM in hfl deurgaans (2)

6. Woorde SIMS BANK BEPERK in hfl deurgaans (3)

7. Uitleg van paragrawe (reëlafstand, inlynstelling van teks)

8. Paragrawe genommer (nie kolpunte nie)

9. ALDUS GEDOEN EN GETEKEN en KEETMANSHOOP hoofletters in laaste paragraaf

10. Slot: reëlafstand

11. Slot: hoofletters

12. Slot: posisie van gidsstippels vir handtekeninge (10 cm / 11.25 cm)

13. Volle justering

Let wel

Voeg regmerkies () by die uitdruk (harde kopie) om jou met die nasien te help.

Sien slegs uitleg (uitvoer van instruksies/funksies) in 'n redigeringsvraag na.

Bepunt korrekte voltooiing van funksies/prosedures (bv. knip en plak) positief, met die gebruik van 'n regmerkiestelsel (). Ken een punt per funksie toe.

Stel 'n kriteria-gebaseerde afmerklys vir alle uitleg op (kyk hierbo).

30

Page 32: rekenaar tik portefeulje

BYLAAG H: REDIGERINGSIMBOLE

Die standaard manuskripinstruksies en drukkers se regstellings is op Rekenaartik van toepassing. Die volgende aanvullende simbole of instruksies mag gebruik word.

¶ Druk enter-toets een keer o/k Gebruik kleinletters (onderkas)

Druk enter-toets een keer B/kb/k Gebruik hoofletters (bokas)

┼ Druk enter-toets een keer of laat een oop reël Hfl Gebruik hoofletters

╪ Druk enter-toets twee keer e/r Gebruik enkelreëlafstand(Stel in op 1)

╫ Druk spasiebalk twee keer 1½ r/a Gebruik een-en-'n-half-reël-afstand (Stel in op 1.5)

Gebruik tabeltoets d/r Gebruik dubbelreëlafstand(Stel in op 2)

Sentreer horisontaal stetBehou woord(e) wat met 'n gebroke of stippellyn aangedui word

Sentreer vertikaal trs Transponeer woorde

Skuif teks op spKontroleer die spelling van die woord deur die speltoetser of woordeboek te gebruik

Skuif teks af loop aan Moenie 'n nuwe reël of para-graaf begin nie

[ Begin 'n nuwe paragraaf NP Begin 'n nuwe paragraaf

# Laat een letterspasie del Sny, wis uit, knip, moenie tik nie (delete)

/ Vervang met die woord 'die' knipsny Sny, wis uit, knip (delete)

B Teks moet in vetdruk wees vetdruk Teks moet in vetdruk wees

I Teks moet kursief wees kurs Teks moet kursief wees

U Teks moet onderstreep word o/streep Teks moet onderstreep word

links-justering

Teks moet teen die linker-kantlyn geblok word (linksblok)

regs-justering

Teks moet teen die regter-kantlyn geblok word (regsblok)

justeer Teks moet links en regs geblok word (volle justering) voluit Tik afkorting voluit

31