Upload
others
View
11
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
pryslied (Antjie Krog)
Strofe I 1. in die sandkliphart
2. vandag
3. staan hy
4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit
5. houtskool en as is sy hare
6. hy, die sandkleurige seun van uNosekeni
7. uNosekeni die ma van Mandela
8. hy, die man met die vlesige palmkussings
9. hier staan hy
10. uit die gevestigde familie van uNgubengcuka
11. die seun van Dalindyebo
12. die seun van Mandela
13. hy van die rivieroewers by iNqunu
14. heelmaker uit die Thembu-stam
praise song –
of an imbongi slender
shoulders;
alliterasie charcoal;
ashes - grys
the colour
of sand
Mandela se ma
(fleshy cushions of
the palm);
(softness of his
approach)
established
(river banks);
(Thembu clan)
healer/fixe
r
sandstone
Strofe II 15. ’n klein swart ster priem sy bolip
Strofe III 16. ons prys hom
17. hy wat nie lag nie en nie huil nie
18. eerste ratelaar van Umkhonto we Sizwe
19. die swart pimpernel
20. hy wat nie lag nie en ook nie huil nie
Strofe IV 21. hier staan hy dan nou voor ons
22. Nelson Rolihlahla Mandela
23. getrokke tak van lank gelede
24. die sleepsel van sy blare lê wyd
25. legendaries is hy – opspoorder van harte
26. hy maak die pante bymekaar
27. van ’n verskeurde land
28. hy draai ons na mekaar toe vir mekaar
29. hy, heelmaker van mense
30. hy stig vrede
31. vrede, die ma van groot nasies
pierce his upper lip=
deurboor sy bolip
clapper/
flapper –
leier van
Umkhonto
military wing of ANC
reminds of: the
scarlet pimpernel
=character in a
book
tak (branch)
wat getrek/
los is
trail/drag
tracer/tracker/spotter
panels of
clothes =
stroke van’n
kledingstuk
torn/in tatters
healer
creates/sets
up/forms peace
die moesie
(mole)
Hy help ons om vir
mekaar om te gee, t.w.v.
onsself.
Titel: pryslied
Wat is ‘n pryslied?
• Afrika-kultuur
• gesing deur ‘n imbongi: voorsanger
• Prys die persoon se familie /karaktereienskappe
DIGVORM
VRYE VERS … sluit aan by DEMOKRASIE =
POLITIEKE VRYHEID
TEMA van die gedig:
Mandela se lewe, oorsprong,
karaktertrekke, invloed in SA en die
wêreld word besing.
Spreker: Eksterne spreker (‘hy”)
Soort gedig:
liriese gedig = “pryslied”
* gevoelvol, emosioneel, klankryk,
ritmies
Klankverskynsels: alliterasie
,assonansie en herhaling
“vandag”/ “nou”
Datum: 10 Mei 1994
“sandkliphart” / “hier”
Plek: Uniegebou,
Pretoria
Gebeurtenis:
Mandela is ingehuldig
as die eerste swart
president van die
demokratiese Suid-
Afrika
UITERLIKE VOORKOMS
(LETTERLIK)
r4: op en skraal skouers staan hy bo almal uit
r5: houtskool en as is sy hare - grys hare
r6: sandkleurige vel
r8: vlesige palmkussings
r15: ’n klein swart ster priem sy bolip
Familie STAMBOOM
Thembu-stam
OUPAGROOTJIIE
uNgubengcuka (r10)
Koning van die Thembu-stam in Transkei
PA † MA
OOM (VOOG) Mandela uNosekeni
Dalindyebo(r11) (r12) (r6,7)
MANDELA
Strofe 1
1. in die sandkliphart
2. vandag
3. staan hy
4. kop en skraal skouers staan hy bo almal uit
5. houtskool en as IS sy hare
6. hy, die sandkleurige seun van uNosekeni
7. uNosekeni die ma van Mandela
Alleenplasing (10 Mei 1994)
HERHALING
HERHALING
Beklemtoon invloed van ‘n ma
Metafoor = PLEK •sandklip = die kleur van Uniegebou • “hart” = middel van Pretoria
IDIOOM: beter/ die beste man vir die pos
INKEPING
Metafoor: Besig om grys te word
Strofe II
8. hy, die man met die
vlesige palmkussings
9. hier staan hy
10. uit die gevestigde familie
van uNgubengcuka
11. die seun van Dalindyebo
12. die seun van Mandela
13. hy van die rivieroewers by
iNqunu
14. heelmaker uit die
Thembu-stam
PLEK: Alleenplasing &
HERHALING & INVERSIE
BELANGRIKE FAMILIE /
STAMBOOM
HERHALING
Geboorteplek
STAM
Metafoor: •Bokser OF •sagte hande /omgee
Strofe III
15. ’n klein swart ster priem
sy bolip
Strofe IV
16. ons prys hom
17. hy wat nie lag nie en nie
huil nie
18. eerste ratelaar van
Umkhonto we Sizwe
19. die swart pimpernel
20. hy wat nie lag nie en ook
nie huil nie
Alleenplasing “ons “?
Mense van SA
Staan (r3,9)– prys = progressie
RATEL: geraas/praat/leier
OOK rateltaai
Naam wat die polisie /
joernaliste vir hom gegee het.
Herhaling (r17,20)
Metafoor: Hy is
besadig/waardig / beheer
sy emosies
Strofe V
21. hier staan hy dan nou voor
ons
22. Nelson Rolihlahla Mandela
23. getrokke tak van lank gelede
24. die sleepsel van sy blare lê
wyd
25. legendaries is hy –
opspoorder van harte
Herhaling
Metafoor: hy kom uit ‘n lang tradisie / voorgeslag
• (Roli=trek uit; ihlala=tak)
• Rolihlahla = die tak wat
uitgetrek is en merke laat
op die grond
• “van lank gelede” – is
daarvoor bestem
• “sleepsel” Hy het mense
positief beïnvloed – na hom
aangetrek.
26. hy maak die pante bymekaar
27. van ’n verskeurde land
28. hy draai ons na mekaar toe
vir mekaar
29. hy, heelmaker van mense
30. hy stig vrede
Strofe VI
31. vrede, die ma van groot
nasies
POLITIEKE IMPAK:
Inkeping beklemtoon wat
Mandela vir SA gedoen het.
r30: Herhaling & Alleenplasing
Mandela is ‘n vredemaker ; vir
ons UBUNTU gewys
r31: Alleenplasing &Herhaling
Geen vrede = geen groot nasie
Metafoor: apartheid het die land geskeur (wit/swart) en Mandela het die land herenig/ gee mense
menswaardigheid
Metafoor: pante = mense/rasse
Hy het orde herstel in ons
gebroke land.
“hier staan hy” ,“hy” , “die seun van …” , “hy wat
nie lag nie…”,“vrede”
Herhaling skep EENHEID in VRYE VERS en
beklemtoon wat gesê word.
PROGRESSIE
“staan hy” “ons prys hom” “hier staan hy dan nou …”
MANDELA AS MENS EN POLITIKUS
* r4: kop en skraal skouers staan hy bo almal uit - beter
as die res
* r8: vlesige handpalms – sagte mens/ omgee
* r14: heelmaker - Apartheid vernietig
* r17:,20: hy wat nie lag nie en nie huil nie – hy is waardig
* r18. eerste ratelaar van Umkhonto we Sizwe – leier van
* r19. die swart pimpernel – die regering kon hom nie
vang nie
* r23: getrokke tak van lank gelede – hy was bestem vir
die werk / hy het mense na hom toe aangetrek
* r24. die sleepsel van sy blare lê wyd - sy invloed is
wêreldwyd
* r25: legendaries is hy - opspoorder van harte – hy is ‘n legende (bekend) hoe hy mens beïnvloed het
* r26,27 hy maak die pante bymekaar van ‘n verskeurde land - hy maak mense bymekaar en maak die land heel
* r28: hy draai ons na mekaar toe vir mekaar - hy laat ons mekaar verstaan / vir mekaar omgee
* r29. hy, heelmaker van mense - hy maak mense se harte oop vir ander
* r30. hy stig vrede - hy bring vrede in ons land
KARAKTEREIENSKAPPE: MENS EN POLITIKUS
VERVOLG….