Upload
smart-publishing
View
260
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
’n Baie belangrike skakel in die wildbedryf is die vang, vervoer en hervestiging van wild. Met baie jare ondervinding, kundigheid, die beste personeel en toerusting, bied Waterberg Game Dealers op Vaalwater ’n volledige diens aan die wildbedryf. Lees meer hieroor in die uitgawe van ProAgri.
Citation preview
tegnologie vir die boertechnology for the farmer
Nr 124Mei 2010
AgriTrader binne vir puik aanbiedingeSien
Waterberg Game Dealers:
Belangrike skakel in die wildbedryf
OmniSap:Boer pluk soet vrugte Tramirloc fnuik
veediewe
Bloemskraal:Bonsmarabloed uit die boonste rakke
Pluk ’n sein virjou selfoon
ISS
N 1
04
2–1
55
8
3www.proagri .co.za ProAgri 124 Mei 2010
Copyright © 2010. All rights reserved. No material, text or photo graphs may be reproduced, copied or inany other way transmitted without the written consent of the publisher. Opinions expressed are not necessarily those of the publisher or of the editor. We recognise all trademarks and logosas the sole property of their respective owners. ProAgri shall notbe liable for any errors or for any actions in reliance thereon.
distribution
M A S S M E D I A S P E C I A L I S T S
Distributed by
SMARTPUBLISHING
smart
Published by
ProAgri 124 In hierdie uitgawe
Die ProAgri-spanBusiness-to-Business Magazine (January – March 2010) with a free circulation of 59 481 per month(Paid 13, Total 59 494)
RedakteurCoenraad Rall > [email protected] Kirchner > [email protected] advertensieverteenwoordigerStefan van Wyk > [email protected] Strauss > [email protected] & grafika Esta van [email protected] & intekeningPaula MacMavis > 012-362-6390Sakebestuurder George Grobler [email protected]
Mei 2010
Meganisasie6 Belarus is die trekker vir die boer
wat weet
Gewasproduksie10 Omnia: Soetrissieboer pluk die
vrugte van ’n wyse besluit
Energie12 Blomkwekery: Langlewegloei-
lampe bespaar baie geld
Veeboerdery14 Kom koop bloed van Bloemskraal
Bonsmaras!16 Tramirloc fnuik veediefstal18 Waterberg werk flink met
waardevolle wild
Kommunikasie20 Wat gemaak as daar nie selfoon-
sein is nie?
AgriTrader22 AgriGids25 GeneGids28 Veilings
14
12
18
6
tegnologie vir die boertechnology for the farmer
Nr 124Mei 2010
AgriTrader binne vir puik aanbiedingeSien
Waterberg Game Dealers:Belangrike skakel in die wildbedryf
OmniSap:Boer pluk soet vrugte Tramirloc fnuik
veediewe
Bloemskraal:Bonsmarabloed uit die boonste rakke
Pluk ’n sein virjou selfoon
ISS
N 1
04
2–1
55
8
’n Baie belangrike skakel in diewildbedryf is die vang, vervoer enhervestiging van wild. Met baiejare ondervinding, kundigheid, diebeste personeel en toerusting,bied Waterberg Game Dealers opVaalwater ’n volledige diens aandie wildbedryf. Waterberg GameDealers se agt veilings per jaar isalmal hoogtepunte in diewildbedryf.
’nWakker boer van Ixopo is PeterWoodburn, wat na die mega-
niese kant van sy familie se sitrus-,bosbou- en suikerrietboerdery, Woodburn Estates, omsien. Asopgeleide trekkertegnikus weet hywaarvan hy praat en hy is heeltemalingenome met die Belarus 920.3Ewat die boerdery vir sleepwerk uit dieplantasies en suikerrietlandeaangeskaf het en hy is seker dat dietrekker ook sy man met landboutakesal kan staan.
“Dis ’n lekker swaar trekker van 4,5 ton, wat stewig vastrap en net2,84 liter diesel vir elke vrag van 6 ton na die laaigebied verg teenoordie 3 liter van sy voorganger. Teenagt vragte per dag is dit nogal ’nbeduidende verskil,” vertel Peter.
Meganisasie Trekkers
Belarus is die trekker vir die boer wat weetbasies, maklik verstaanbaar en betroubaar.
Nogtans maak Belarus sake vir die operateur so maklik as moontlik metalle kontroles byderhand, ’n gerieflikeplatformwerkstasie teen ’n prys laer asdié van die tradisioneel goedkoperwydsbeentrekkers, ’n verstelbare stuurkolom en ’n trekstang wathidroulies laat sak kan word om ’nsleepwerktuig te haak. Dis tog veelmakliker om net die trekstang te laatsak, te tru en dit weer hidroulies op telig as om ’n sleepwa se disselboom opte domkrag.
Die trekker het sy eie rataangedrewekompressor wat met die draai van ’nskakelaar aan- of afgeskakel kan wordom wiele te pomp, lugremme te bedien of enige ander druklug-toerusting aan te dryf.
Die gedugte hidrouliese stelsel het syeie, afsonderlike olietenk sodat hynie olie met die ewenaar hoef te deelnie. Daar is hidrouliese koppelpunteagter en aan die kant vir die monte-ring van toerusting soos ’n laaigraaf.
Belarus-trekkers is op hulle gelukkigste as hulle kan werk, soos hierdie 920.3E van Woodburn Estates wat dit hier geniet om swaarvragte pale uit ’n plantasie te ry.
Dié trekker van 63 kW en 411 Nmwringkrag, is ’n reguit, eerlike trekkersonder onnodige fieterjasietjies watprobleme kan veroorsaak, maar metalles en meer wat ’n boer van ’nsleep- of landboutrekker kan verwag.
Jy kan sy vierwieltrek verstel vir outomatiese of gedwonge inskake-ling. As jy weet jy gaan deurgaansswaar werk op moeilike terrein,skakel jy die vierwieltrek onverbidde-lik in. Maar as jy vragte stompe uit
die plantasie sleep op plekkewaar vierwieltrek nie oralnodig is nie, kies jy out-omatiese inskakeling. Danskakel die trekker vanself oorna vierwieltrek wanneer ditnodig is. Dit help om brand-stof te bespaar en die oorska-keling geskied gladweg metbehulp van ’n koppelaarstel indie aandryfstelsel.
Die trekker het ’n rat vir presies elke spoed, elke vragen elke toepassing en dis maklik om die regte rat te kies.Op die teerpad kan die 920.3E veertig kilometer per uur draf!
Volgens Peter kan jy jou Belarus boonop bestel presiessoos jy hom wil hê met dieratkas, vooras en ewenaar vanjou keuse. Daar is geen rekenaars of ander ingewik-keldhede nie – die trekkers is
Belarus is ’n reguit, eerlike trekkersonder tierlantyntjies, maar met alleswat die boer nodig het – soos syrataangedrewe, ingeboude kompressorwat vir ’n swetterjoel take benut kanword. vervolg op bladsy 8
ProAgri 124 Mei 2010 www.proagri .co.za6
Vir die werk wat Woodburn Landgoedse mense in plantasies en suikerriet-lande doen, is die trekker se grootgrondvryhoogte ’n besliste pluspunten uit ’n werktuigkundige se oogpuntwas dit ’n wyse besluit om dieremtrommels en hidrouliese stelselbuite die trekker te monteer sodat ditmaklik en gou versien of herstel kanword.
Peter is ook ingenome met die Belarus se straallaagbande wat ’nbeter vastrap en langer lewe as kruis-laagbande bied – en teen min of meerdieselfde prys as kruislaagbande deurVariquip, die plaaslike invoerders vanBelarus, verkoop word.
En so van pryse gepraat: Peter se navorsing toon aan dat Belarus seonderdele op sommige onderdeletussen 30 en 50 % goedkoper as diévan ander trekkers is, maar glad nievan ’n mindere gehalte nie. Boonopkan die Belarus se spoorstangkoppeverstel word om jou ’n veel langerdiens te bied. Dit alles maak Belarusse eienaarskoste aansienlik laer.
Variquip is reeds bekend as dietrekkeronderdelemense omdat hulle
nodig het. Praat met Sandy Cloustonby 033-345-8084 of082-490-6157 of stuur ’n e-pos aan [email protected]. Besoek gerus ookwww.variquip.co.za en www.belarus.co.za.
enige onderdeel vir enigetrekker of landbouwerk-tuig het of kan bekom enblitsig aan kliënte oral inSuid-Afrika, maar ook inSwaziland, Zimbabwe,Zambië, Botswana,Lesotho en Mosambieklewer.
Hulle weet watter onderdele nodig is en het’n enorme voorraad, wantVariquip se mense weet –geen boer kan bekostig omonnodig op onderdele tewag nie. So het PeterWoodburn hulle met hulletotstandkoming in 1994leer ken, en so ken hy hullevandag nog.
Variquip en Belarus is hierom te bly. Belarus bestaanimmers reeds seder 1946en is die derde grootstetrekkervervaardiger in diewêreld.
Maak nie saak waar jy boer nie, Belarus bied jou presies dietrekker en rugsteundiens wat jy
Peter Woodburn van Woodburn Estatesnaby Ixopo is ‘n opgeleide trekker-werktuigkundige. Hy is ingenome met syBelarus se 12 volt elektriese stelsel en 24volt aansitkrag wat vir vinnige, sekere aansit in enige weer sorg. Belarus is ’nsterk, stewige, bekostigbare trekker watbeloof om jare en jare lank sy werk tedoen, sê hy.
vanaf bladsy 6
EnkelBetta.Life.Light 6 Volt, DOEN DIT SELF, Sonkrag (5LUD-Ligte)
SKAKEL NATURAL POWER NOU!012-656-8467 083-403-8056
Aanwending: Veiligheidsheinings, parkeergronde, motorhuise, deurlope, geboue, advertensieborde, enige gebied buite bereik van dienasionale kragstelsel.
Dubbel
Solar Veiligheidsoplossing vanaf R10 000
NATUURLIKE KRAG
Sonlig Sonkragmodules
Monterings
Laaireguleerder
Gelykstroom-invoer
Batterybank
Omsetter en
GS/WS-skakeling
Uit na kragnetwerk
WS-
kragnetwerkmeter
WS-
dienspaneel
Voorsien krag aan noodsaaklike
toestelle tydens kragonderbrekings
Gerugsteunde
WS-dienspaneel
Wisselstroom-uitvoer
6 kVa enkelfase sonkragoplossing
Waarvoor kan hierdie eenheid
gebruik word?
Die 6kVa-eenheid kan gebruik word vir
rugsteunkrag in jou kantoor of klein werkswinkel,
of om kritieke stelsels op ’n rugsteunstelsel te
plaas. Dit bied suiwer sinusgolftegnologie om skoonkrag
aan toestelle te voorsien.
Geldbesparing. Gebruik tydens piektye jou eie
sonkrag en bespaar geld. Of “gaan groen” deur jou ligte
en toestelle permanent met hernubare energie te laat
werk.
Die sonkragpanele en diepsiklus batterye soos
hierbo, tesame met die omsetter, bied jou ’n hernubare
kragoplossing wat nie net vir jou onderneming goed is
nie, maar ook vir die omgewing. Dit is een van die mees
bekostigbare Groen inisiatiewe beskikbaar.
R143 685,60
Totale koste soos
hierbo bereken: Item Koste (elk) Totaal (sonder BTW)
Sonpaneel – 10 x 155 W – 12 V (TE 155) R5 490,00 R54 490,00
Monteerskraagstel (4 panele) x 2 R2 200,00 R4 400,00
Monteerskraagstel (2 panele) x 1 R1 100,00 R1 100,00
Sonkragreguleerder (60 A) LCD 12 V R3 800,00 R3 800,00
Laai-eenheid 12 V 50 A R4 850,00 R4 850,00
Batterye 26 x 105 A/uur R1 650,00 R42 900,00
Omsetter 3 kVa enkelfase (gewysigde sinusgolf) R4 500,00 R4 500,00
Reis- en verblyfkoste
Installasiekoste R10 000,00 R10 000,00
Totaal R126 040,00
BTW R17 645,60
Groottotaal R143 685,60
Vir volledige enkelfase 6 kVa- kragvoorsiening,
het jy die volgende nodig:
Beta 144 is ’n
robuuste
buitelig ideaal
geskik om jou
werf te verlig.
As Greefields-
oplossing
funksioneer dit
losstaande van
die nasionale
kragstelsel en
vergelyk baie
gunstig met die
koste daarvan.
5 lig pakketopgradeerbaar
na 8-lig R3 300
Aanwending: Plaashuise, werkershuise, gastehuise en enigeanderligvoorsiening buite die elektrisiteitsvoorsieningsnetwerk.
8 lig pakketvolledige8-lig stel
R4 400
3 lig pakketopgradeerbaar
na 8-ligR2 800
ProAgri 124 Mei 2010 www.proagri .co.za10
Die allerbeste manier om tebepaal wat jou gewasse nodig
het om hulle allerbeste prestasie telewer, is om hulle self te laat praat.Dit is presies wat die kunsmis-maatskappy, Omnia, met sy OmniSap®-ontledings vir boeredoen.
OmniSap® is die ontleding vanplantsappe, wat die plant se voedingstatus aandui sodat die boertydig aanpassings of regstellingskan maak as dit nodig is.
Dit werk só: Die boer of Omnia selandboukundige neem verteenwoor-digende blaarmonsters in ’n spesi-fieke land, tonnel of nethuis. Ditword vroeg in die môre gedoen terwyl die plante nog vars is. Diemonsters word in groot plastiek-sakke verseël, ordentlik gemerk enin ’n koelhouer na Omnia se labora-torium op Sasolburg gestuur.
Binne 48 uur na ontvangs van diemonsters word die ontledingsuitslaeaan Omnia se betrokke land-boukundige ge-epos.
Met hierdie inligting kan onmiddel-like voedings-aanpassings volgens
die plante se presiese behoeftesgemaak wordom te versekerdat die plantealles het wathulle nodig hetom die grootsteoes van diebeste gehaltete lewer.
“Dis net soos ’nbloedtoets by’n mens,” ver-duidelikWilliam Gibson vanOmnia, “dit wyspresies wat diebehoefte is endie resultate isgou genoegbeskikbaarsodat reg-stellings betydsgemaak kanword.”
Die beste resul-tate word
natuurlik bereik wanneer die boer,Omnia se landboukundige en Omniase laboratorium ten nouste saam-werk. Elke plaas het sy eiesoor-tighede en ’n noue kennis van diebetrokke plaas en sy proseduresverseker dat die regte besluite geneem word. Kennis van die plaasen sy omstandighede stel die land-boukundige in staat om ook sakesoos temperatuurskommelings,reën en watergehalte in sy bevindings te verreken.
Elke plantsoort het sy eie voedings-behoeftes en die voedingsbehoeftesverskil ook na gelang van diegroeistadium waarin plante verkeer.Omnia het geweldig baie geld entyd aan navorsing gewy om die presiese resep vir elke plantsoorten groeistadium te bepaal.
So is daar vandag OmniSap®-normevir die meeste gewasse – vangraangewasse tot vrugte- en neut-bome en groente. Mielie-, koring-en aartappelboere maak reedsgrootskaals van OmniSap® gebruik,maar OmniSap® bied ook uitmun-tende resultate vir permanente enintensiewe gewasse, soos diesoetrissies wat Simon en Christa
Steyn se Misimi-boerdery nabyCato Ridge in Natal produseer.
Terwyl Simon met sy werk as kom-mersiële bestuurder by Nampakdoenig is, is Christa, ’n onder-wyseres, die eintlike boer en in diétaak word sy bekwaam bygestaandeur Brian Connell, ’n elektronieseingenieur wat al die monitor- en beheerstelsels prakseer wat hierdiehidroponiese boerdery makliker endoeltreffender laat werk.
En bankvas agter hulle staan hullelandboukundige, William Gibson,met Omnia se sapontleding,blaarontleding, grondontleding, waterontleding, volledige produkreeks en toegewyde, tydigediens om sukses te help verseker.
Omnia verdeel die lewe van ’n plantin groeistadiums ten opsigte vandie spesifieke makro- enmikrovoedingsbehoeftes van elkestadium en daarvolgens word on-tledingsverslae voorberei ten op-sigte van stikstof, fosfaat, kalium,kalsium, magnesium, natrium,swawel, koper, mangaan, sink,yster, aluminium, boor en silikon.
Op die verslag kan gesien word ofdie plant se voedingstatus vir syspesifieke groeistatus in die kol isen of daar tekorte is wat prestasiebenadeel, of oortoedienings watgeld vermors.
Toe die Steyns met soetrissiesbegin boer het, het hulle niks vandie produk geweet nie, maar vinnigen deeglik al die navorsing gedoenwat hulle kon. Hulle het in 2007 virdie eerste keer OmniSap®-ontle-dings laat doen en gou agtergekomhoe deurslaggewend waardevol ditis. Nou doen hulle dit maandeliksom te verseker dat diesoetrissieplante gedurende die 10maande van hulle bestaan deurgaans optimaal presteer.
Voorheen moes jy vyf tot ses wekewag om te sien wat die uitwerkingvan ’n voedingsaanpassing is endan is die plante alreeds in ’n andergroeistadium, vertel Christa, “maarmet OmniSap®-ontledings weet jybinne drie dae wat die uitwerking
Gewasproduksie Plantvoeding
Christa Steyn van Misimi-boerdery wys hoe blaar-monsters geneem moet word om na Omnia se laboratorium gestuur te word vir OmniSap®-ontle-dings. Binne 48 uur kry die boer ’n laboratorium-verslag wat die plant se voedingstatus invergelyking met die behoefte vir sy spesifiekegroeistadium weergee en waarvolgens enigemoontlike aanpassings betyds gemaak kan wordom ’n wenoes te verseker.
Laat jou plante praat:
Soetrissieboer
bestuursfaktore af, maar OmniSap®-ontledings en Omnia se steun aan dieboer is ’n belangrike hulpmiddel wathelp om hulle opbrengs en gehaltedramaties te verbeter.
En Misimi se gesonde, gladde, blinksoetrissies met hulle sappige dikwande, heerlike smaak en lang raklewe praat vir hulleself.
Vir meer inligting oor Omnia se OmniSap®-ontledings, praat metSuzette Smalberger, Omnia -bestuurder by 079-500-7669 ofjou plaaslike Omnia-verteen-woordiger.
Dís mos hoe soetrissies moetlyk, sê Wade Armand vanOmnia, Christa Steyn van Misimi-boerdery naby CatoRidge in Natal, William Gibsonvan Omnia en Simon Steyn Junior.
daarvan is. Dit wys jou ook of jouwatertoediening reg is.”
OmniSap®-ontledings bring vir dieboer dieselfde soort beheer engemoedsrus as wat ’n motorbe-stuurder geniet wanneer hy deur-gaans sy motor se meters en spieëlsdophou om te verseker dat alles nogwel en veilig is, sê Wade Armandvan Omnia – en as daar iets foutloop, kom jy dit dadelik agter sodat jydit dadelik kan regstel en steeds ’nlonende oes kan behaal.
Dit is die reine waarheid, beaamChrista. Sukses hang van vele
Só lyk ’n grafiek wat aandui dat hierdie soetrissies onwrikbaar op die wenpad is.
pluk die vrugte van ’n wyse besluitId
eale
waard
e
Stiks
tof-
Fosf
aat
-
Kal
ium
(84)
-
Kal
sium
(102)
-
Mag
nes
ium
(93)
-
Nat
rium
-
Sw
ael (7
9)
-
Koper
-
Man
gaa
n -
Sin
k -
Yste
r (8
0)
-
Alu
min
ium
-
Sili
ka (
78)
-
Boor
(55)
-
12 www.proagri .co.zaProAgri 124 Mei 2010
Energie
gebruik, wat elke 21 dae verskuifword.
Die krisante benodig ongeveer 85 tot90 lux reg onder die ligte, watongeveer 1,9 m hoog geïnstalleer is,om ’n ideaal van 70 lux by die plantjies tussen twee ligte te gee.
Met die aanvanklike toetse was daarnet van die langwerpige 20 W langlewegloeilampe beskikbaar. Diegloeilampe was te lank vir dielampskerms sodat ongeveer 15% luxverlore gegaan het. Hierdie ligte islater vervang met 20 W spiraal-vormige langlewegloeilampe, wat korter is en die probleem opgelos het.
Daar is twee soorte langlewegloei-lampe, naamlik “warm wit” en “koelwit”. Laasgenoemde gee ’n witter ligas “warm wit” en is volgens sekerebronne die beter lig om hiervoor aante wend.
Alhoewel die produsent sy eie klein-skaalse toetse tussen “warm wit” en“koel wit” ligte gedoen het, het hyverkies om “warm wit” gloeilampe tegebruik. Eskom het nie self die toetsehiervoor uitgevoer nie.
ResultateBlommeDie blomme ontwikkel aanvanklik vinniger met beter knopvorming asonder konvensionele ligte. Die volwasse blomme het langer stammetjies gehad en die blommeself het meer “lyf” getoon.
OnderhoudMet konvensionele ligte is ongeveer25% van die totale aantal gloeilampeper maand vervang. Gedurende dietoetsmaand was dit nie nodig om ’nenkele langlewegloeilamp te vervang
nie. Die boer kan sy arbeid dus noubeter benut as om voortdurend gloeilampe te vervang.
EnergieverbruikDie energieverbruik in een blok waar126 ligte geïnstalleer is, het met konvensionele gloeilampe 16,62 ampere per fase gemeet (ventilasie-waaiers uitgesluit). Met langlewe-gloeilampe het die verbruik net 5,43ampere per fase gemeet. Dit is ’n besparing van 67% op energie vir beligting.
Die ligte word in die aand met tussen-poses aan- en afgeskakel om ’ngemiddeld van 2,7 uur per dag tebrand. Indien die ligte elke dag op hierdie wyse aangeskakel word, saldie ligte ongeveer 986 uur per jaaraangeskakel wees. Langlewegloei-lampe het ’n leeftyd van ongeveer 6 000 uur en dit kan dus teoreties inideale toestande in hierdie geval vir 6 jaar gebruik word voordat dit vervang hoef te word.
Pretorius Blomme kan tussen 70 000 en 80 000 kWh per jaar in energieverbruik bespaar slegs deurdie gloeilampe met langlewegloei-lampe te vervang. Alhoewel ’n lang-lewegloeilamp ongeveer R20 tot R30kos teenoor die ongeveer R3,50 van ’nkonvensionele gloeilamp, kan die kapitaal vir die vervanging van diegloeilampe in minder as ’n jaar deurdie besparing in energie gedelg word.
Die geïnstalleerde kW vir beligting indie totale kweekhuis het van 100 kWna 20 kW verminder, wat ’nbeduidende verskil in die elektrisiteitsbehoefte meebring. ’nKleiner transformator kan nou gebruik word om ook die maandeliksevaste koste aansienlik te verminder.
So lyk die 20W spiraal warm wit langlewegloeilampe wat vir Pretorius Blomme op Delmas ’nbeduidende elektrisiteits-besparing meebring – enboonop die ewige tydvermor-sende gloeilampvervangerygrootliks uitskakel. Terselfder-tyd ontwikkel die plante enblomme merkbaar beter as metdie ou, konvensionele gloeilampe.
Die reusagtige styging in elek-trisiteitstariewe plaas
reusagtige uitdagings voor landbou-ingenieurs om boere tehelp om steeds winsgewend tekan produseer.
Skeppende denke is nodig virnuwe besparingsplanne om deurdie optimalisering van prosesse elektrisiteit te bespaar, om nuwetegnologie aan te wend en ommaniere te vind om die energie-aanvraag vanuit Eskom se nasionale netwerk te verminder.
In die soeke na oplossings het LeonPretorius van Pretorius Blomme opDelmas Eskom genader om ondersoekin te stel na die moontlikheid om sykonvensionele 100 W-gloeilampe metlanglewegloeilampe (Engels CFL’s of Condensed Fluorescent Lights) te vervang.
Pretorius Blomme kweek hoofsaaklikkrisante in 2,5 ha kweekhuistonnelsen gebruik daarvoor 1 000 ligte. Indien die totale kweekhuis van 2,5 habelig sou word, sou 3 700 ligtebenodig word, maar as gevolg van kabeldiefstal word net 1 000 ligte
Blomkwekery: Langlewegloeilampe bespaar baie gelddeur Neels Bezuidenhout (Pr Ing) lid van die Suid-Afrikanse Instituut vir Landbou-Ingenieurs
Pretorius Blomme produseer blomme in 2,5 hektaar kweekhuiseonder 1 000 ligte wat gereeld verskuif word. Hulle bespaar ’n magdom geld sedert hulle na langlewegloeilampe oorgeskakel het.
’nBelangrike besluit is in 2005 deurdie Van Wyks van Bloemskraal
geneem: Hulle Bonsmara-bees-boerdery sou voortaan op ’nsakegrondslag bedryf word.
Dr Piet van Wyk, wie se mediesepraktyk hom bedags op Ventersburgdoenig hou, het kundiges soos Hennie Snyman van Paradigm Land-boukundige Adviseurs nader geharkom te help met die seleksie van ’nfunksioneel doeltreffende kudde.
Suidwes Landbou se Terratek het ookgehelp om ’n weidingstelsel vir dieVrystaatse plaas van sowat 14 000 Ha te ontwikkel. Die Mara-kampstelsel is in werking gestel, watbeteken dat drukbeweiding toegepasword. Die totale aantal kampe word inderdes gedeel, waarvan een derdeheeljaar rus.
Daar is ook begin met die toepassingvan twee dekseisoene wat met dieomgewing gesinchroniseerd is.
Hennie sê hy het van die begin af diebeginsel toegepas van: “Om te meetis om te weet.” Sommer gou is ’nderde van die bestaande kudde, watnie die minimum standaarde behaalhet nie, uitgeskot.
In 2006 is die Bothaveld-kudde van600 produserende diere bekom. Ditwas voorheen ’n geregistreerde Bons-mara-stoet. Na die samevoeging van
se gemiddelde speengewig is egter265 kg!
As gevolg van die hoë reproduksie-tempo bestaan die produserendekudde reeds weer uit amper 1 400vroulike diere. Dit beteken dat kommersiële boere een van die daesal kan toustaan vir die room van dieBloemskraal Bonsmara-oes!
Oor die laaste drie jaar is van Bloemskraal se vrugbare bulle enklein groepe koeie aangebied enopgeraap, maar vanjaar is daar werk-lik 'n bul van ’n veiling.
Dr Piet meen kommersiële boere kannie die kans laat verbygaan om funksioneel doeltreffende diere tebekom nie: “Ons diere is nie gepam-perlang nie; ons bemark van die veldaf.” Hy sê: “Daar is tog nie ’n betervleisras as Bonsmara nie, so waaromsal iemand nie wil deel in Bloem-skraal se bewese sukses nie?”
Op die produksieveiling op 11 Juniegaan daar 20 geregistreerde bullemet vrugbaarheidsertifikate entussen 400 en 500 getoetste vroulikediere in alle produksiestadia aange-bied word. Die veiling begin elfuur opdie plaas Bloemskraal naby Ventersburg.
Skakel Willie Snyman (Optima)082-375-2524 of dr Piet van Wyk082-524-9190.
Veiling op 11 JunieKom koop bloed van Bloemskraal Bonsmaras!
KHB03-087, een van Bloemskraal Bonsmaras se hoof-stoetbulle met sy trop koeie metkalwers gedurende die dekseisoen. Goeie kondisie verseker goeie besettings!
die twee kuddes is die beste 1 000vroulike diere uitgekies as grondslagvir die Bloemskraal Bonsmarastoet.
Dr Piet sê die hoofrede vir die opgradering en registrasie van diestoet was om ’n goed aangepaste endoeltreffende koeikudde te vestig. Diedoelwit van Bloemskraal Bonsmara isom winsgewendheid en volhoubaar-heid te verseker en om deur doeltref-fendheid uitsette te verhoog metverlaagde insette.
Om in die doelwit te slaag, is seleksievan uiterste belang. Hulpmiddels soosberaamde teelwaardes word ingespan om diere nasionaal en selfsinternasionaal met mekaar te verge-lyk. Daar word van die diere verwagom van die veld af te presteer.
Hennie sê die kudde spog reeds met’n hele paar mylpale, soos ’n gemid-delde tussenkalfperiode van 412 daeen ’n gemiddelde kalfpersentasie van88,6%. Die gemiddelde speengewigvan alle kalwers wat sedert 2007 gebore is, is 226 kg. Die beste derde
14 www.proagri .co.za
Veeboerdery Veiling
deur Annemarie Joubert
Nog ’n slag is teen veediefstalgeslaan toe Tramirloc Systems
in September verlede jaar ’nverdere produk bekendgestel hetom veediefstal hok te slaan.
Hierdie produk staan bekend as dieBasisVeldstasie of ProTagTor-stelsel.Dit vervang die uitgebreide(plaaslike netwerk-) stelsel met ’nmakliker bestuurbare en installeer-bare stelsel.
Die belangrikste verbetering is datdie BasisVeldstasie-stelsel die Internet as plaaslike netwerkgebuik en daarom word die kostevan Tramirloc se veediefstal-voorkomingstelsel dramaties gesny.
Van die gelukkige boere is:
• Tot Briers-Louw (Wellington –Wes-Kaap): 9 diewe op heterdaadgevang – boer weer met vee opgrond waar hy vir jare dit nie konwaag nie.
per jaar verloor. In 2009tot 87 beeste verloor. ProTagTor inAugustus ’09geïnstalleer –sedertdiennog nieweer enkelediefstal.
• JulietScott (Mafikeng, Noord-wes): Veediefstal gestop sedertstelsel 8 maande geledegeïnstalleer is.
In hierdie stadium skakel minstenstwee tot drie boere elke week virons om dankie te sê vir diewegevang of veediefstal voorkom.
Skakel Tramirloc vandag by 079-526-7232 of besoek www.protagtor.co.za vir meer inligting om veediefstal op jou plaaste fnuik.
Tramirloc fnuik veediefstal
• Mike Wienand en sy bestuurder,Jake Coetzee (Oos-Kaap): 2 diewe gevang oor Paasnaweek.
• Kobus Muller (Frankfort, Vrystaat): 1 000 skaap per jaaraan diefstal verloor – binne tweeweke vandat sy stelsel geïn-stalleer is, is sy stelsel betaal uitsuksesvolle diefstalvoorkoming.
• Russel Painter (Oos-Kaap):Reageer op alarms, vind skapevasgemaak, maar nog nie geslag.
• Jaco Basson (Malmesbury):Diefstal het op plaas gestopsedert stelsel ses maande geledegeïnstalleer is.
• Neels Roos (Clarens, Vrystaat):Meer as honderdduisende rand
Veeboerdery Veiligheid
Wildboerdery
Waterberg Game Dealers:
Waterberg werk flink met waardevolle wild Waterberg Game Dealers
se spesialisvlieëniersen helikopters is
nie net beskik-baar om wildte vang of tetel nie, maarook om tepyl vir entings,
behandelingof navorsing.
Waterberg Game Dealers verstaanelke wildsoort se aard engewoontes sodat alle vangste enhantering altyd gladweg en met dieminste moontlike spanning vir diediere verloop. Dit verseker dat wildwat te koop aangebied word altydin ’n goeie kondisie is.
Waterberg Game Dealers se agtveilings per jaar is elkeen ’nhoogtepunt op die wildbedryf sekalender. Dit vind plaas by Water-berg Game Dealers se Oljaco-veilingskrale op Vaalwater, waarwild ook vooraf in die groot aantalstewige, wildvriendelike bomas besigtig kan word.
’n Wye verskeidenheid wildsoorteword hanteer, en Waterberg GameDealers spesialiseer in skaarsspesies.
Waterberg Game Dealers hervestigalle wild wat verkoop word by diekopers.
Wild kan ook uit die hand by Waterberg Game Dealers gekoop
word en geen bestelling is te kleinof te groot nie.
Op Waterberg Game Dealers seeerste wildveiling vir die jaar is ’nreuse omset van R7 836 550 behaal met ’n groot verskeidenheidwild van alle soorte wat opgeveil is.
Buffelkoeie het ’n gemiddelde prysvan R372 500 behaal, swartwitpens-verse R170 000, witrenosterkoeieR255 000 en sebras R5 200. Tienbuffelbulle is teen ’n gemiddelde prysvan 105 100 verkoop en die hoogsteprys wat ’n buffelbul behaal het, wasR460 000.
Die duurste koedoebul is vir R11 500 verkoop en die duursteswartwitpensbul vir R66 000.
Die oorblywende veilings vir die jaaris op 29 Mei, 26 Junie, 31 Julie, 28Augustus en 25 September, almal byOljaco-veilingskrale in Vaalwater.Praat met Coena Smith van Water-berg Game Dealers by 014-755-3626of 082-388-2740 of [email protected].
Wild is waardevol, soos die hoëpryse wat daarvoor betaal
word getuig. Daar kan geen kansegewaag word wanneer dit by dievang, hantering en vervoer van wildkom nie.
Daarom dring verantwoordelikewildboere aan op die dienste vanWaterberg Game Dealers, die wildspesialiste wat die volgende dienste bied:
• Koop en verkoop wild (8 veilings per jaar)
• Vang wild• Vervoer en hervestig wild• Tel wild• Pyl wild vir enting, behandeling
en navorsing• Voer wild uit• Wildplaasontwikkeling
Met baie jare ondervinding,opgeleide en ervare vlieëniers engrondpersoneel en die meesgevorderde metodes en toerustingsoos 6 helikopters, 14 spesiaal-toegeruste vragmotors, 10 wild-sleepwaens en 4 renosterkratte,lewer Waterberg Game Dealers ’nspesialisdiens wat die pad vir diewildboer en wildkoper gelyk enmaklik maak.
18 www.proagri .co.zaProAgri 124 Mei 2010
Sorg dat jy by Waterberg Game Dealers se volgende veiling is
Bande: 650\65 R38 + 540/65R28 Michelin14 x 40kg voorneusgewigte4 x 80 kg agterwielgewigte
36 spoed Delta kragwisselratkas132 kw teen 2200 opm ISO 14396
T 171 Hi Tech
R738 376Rand per kw R5 593
btw uitgesluit (tot einde Junie)
Spesiale prys
R738 376
056-817-7308www.valtrac.co.za
20 www.proagri .co.zaProAgri 124 Mei 2010
Ons land se ewigegebergtes en ver verlate
vlaktes is baie mooi en klinkpragtig in ’n volkslied, maardit is volstrek nie bevorderlikvir die doeltreffende verspreiding van selfoonseine nie.
Dit skep ’n probleem, wantselfs Telkom het besluit omeerder ’n draadlose stelsel tevestig as om landlynkabelste vervang.
Vir die moderne boer is doeltreffende selfoon- en internetverbindings onont-beerlik. Daarsonder is dit ’neindelose beslommernis ombanksake te doen, mark-pryse na te gaan, produktete vergelyk en selfs omkinders met hulle skooltakete help.
Selfoontegnologie speel opmoderne plase selfs in sakesoos beveiliging, toegangs-beheer en die aan- en
Wat gemaak as daar nie selfoonsein is nie?Kommunikasie Selfoonontvangs
afskakel van pompe enspilpunte ’n belangrike rol.
Maar hoe gemaak as jyagter ’n rant of in ’n bos of in’n vallei boer waar dieselfoonsein nie kom nie?
Daar is verskeie oplossingswat aangebied kan word,maar omdat hierdie tegnologie nie eenvoudig isnie, moet u van deskundigeadvies voorsien word voordat u summier toestelleaanskaf.
Die selfoonnetwerk is dieeiendom van die gelisensieerde verskaffer enenige uitbreiding of verster-king daarvan moet gedoenword ooreenkomstig riglynewat aan die netwerk sekwaliteits vereistes voldoen.
Praat vandag nog metLinkworld se mense by 012-663-4331. Hulle kundigessal ’n seintoets op jou plaaskom doen om te bepaal ofdit moontlik is om vir jou ’nsein te bewerkstellig.
21www.proagri .co.za ProAgri 124 Mei 2010
60 000 eksemplare na aktiewe kommersiële boere landswydAgriTrader Advertensiediens vir die boerAdvertising service for the farmer
AgriTrader is ʼn uitstekende bemarkingsmeganisme om kopers en verkopers van lewendehawe, trekkers, voertuie, werktuie, en alle ander land-bou toerus�ng by mekaar uit te bring. Veeveilingsadvertensies in AgriTrader lok wye reaksie uit, veral as dit aangevul word met promosie-ar�kelswat die betrokke stoeterye bekendstel. Vir die mees bekos�gbaarste advertensie-tariewe in Suid-Afrika, skakel ons nou:
Anelda Strauss (Pretoria) 012-362-2732 | 083-748-3413 [email protected]
Stefan van Wyk (Bloemfontein) 051-446-0789 | 082-381-7563 [email protected]
22 www.proagri .co.zaProAgri 124 Mei 2010
Ag
riG
ids
Ag
riG
ids
23www.proagri .co.za ProAgri 124 Mei 2010
Ag
riG
ids
24 www.proagri .co.zaProAgri 124 Mei 2010
Ag
riG
ids
25www.proagri .co.za ProAgri 124 Mei 2010
Boran
Braford
Ge
ne
Gid
sN
guni
Hug
enoo
t
Beef
mas
ter
Char
olai
s
Lim
ousi
n
Pinz
gaue
r
Afr
ikan
er
Brah
man
Mer
ino
SA
Dor
per
Land
skaa
p
SA -V
leis
mer
ino
Boer
bok
Her
efor
ds Tuli
26 www.proagri .co.zaProAgri 124 Mei 2010
Dor
per
Pin2zyl
27www.proagri .co.za ProAgri 124 Mei 2010
Tuli Genootskap
8 Junie 2010 - Cornelius Rautenbach,
058-863-1735, 082-371-4390
21 September 2010 - William Biggs,
082-415-3751
6 Oktober 2010 - Dave Cawthorn,
084-363-5392 & Arthur Schulze,
083-441-5781
7 Oktober 2010 - Alwyn Marx,
051-653-1410, 083-448-7870
21 Oktober 2010 - Russell Clark
045-943-3011, 082-492-7036
produksieveilings
vir 2010
TuliRam
ino
Dorper
Hereford
Herefords
Dorper
SA Vleism
erino
Ge
ne
gid
s
Ve
ilin
gs
28 www.proagri .co.zaProAgri 124 Mei 2010
Braf
ord
Bons
mar
aA
ngus
Dra
kens
berg
er
Ve
iling
sW
ildA
ngus
29www.proagri .co.za ProAgri 124 Mei 2010
Hereford
Ve
ilin
gs
Wild
30 www.proagri .co.zaProAgri 124 Mei 2010
Vlei
smer
ino
/ Su
ssex
/ A
frex
Ve
iling
s
31www.proagri .co.za ProAgri 124 Mei 2010
Simm
entaler