16
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 8 Augustus 2020

Pretblad 0808 Saterdag · 9. Cricket score 13. Extremities 15. Of the side 17. Hard rock 18. Small child 22. Relating to a mirror 24. Forced into di˚cult position 27. Heckles 28

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • Blokraai-PRET

    saamgestel uit vandag se koeranteMa

    klik

    om uit te

    druk! 8 Augustus 2020

  • Blokraai-PRET

    Pretblad1 uit 8

    SupersudokuDie supersudoku bestaan uit 16 groter vierkante van vier blokkies by vier blokkies elk. Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 4x4-kassie die syfers 1 tot 9 en die letters A tot G bevat. ’n Syfer of letter mag nie herhaal of uitgelaat word nie.

    Soek die woorde

    8 Augustus 2020

    Jy moet dié woorde opspoor:edel; eelt; eendag; eenhede; eens; eenuur; eerder; eerste; eetkamer; eetlepels; eeue; e�ekte; egalig; eggo; egpare; egte; eiers; eina; eise; elke; embrio; emosies; enersyds; Engels; enigsins; enorme; ensiklopedie; e-pos; êrens; erfgename; erger; erns; erts; esel; etiket; etniese; ewig.

    In die blok is 37 woorde verskuil. Hulle kan horisontaal, vertikaal, diagonaal en in enige rigting van bo na onder of omgekeerd loop. Kyk of jy almal kan opspoor.

  • LetterspelElke blokkie in die raaisel het ’n syfer wat ’n letter in die alfabet voorstel. Die enigste leidrade is die letters wat reeds ingevul is. Daarmee moet jy uitpluis watter letters in die alfabet die ander syfers voorstel.

    Pretblad2 uit 8 8 Augustus 2020

    30

  • Crossword

    Pretblad3 uit 8 8 Augustus 2020

    Across3. Stanza8. Mouth of a volcano10. Staggers11. Large cask12. Dislikes14. Fishes with hook and line16. Make ine�ective19. Correct20. Disturbance21. Holiday period23. Inadequate25. Female swan26. United

    28. Ship’s mooring space30. Card game31. Electric insulator32. Happening33. Grown-ups35. Oozed38. On the move39. Everyone40. Country41. Pollute42. Avarice

    Down1. Groups of eight2. Explosion3. Impassioned4. Rubber5. Celtic tongue6. Kept7. Advantage9. Cricket score13. Extremities15. Of the side17. Hard rock18. Small child22. Relating to a mirror

    24. Forced into di�cult position27. Heckles28. O�er29. Wartime Nazi leader30. Next to31. Minister’s residence34. Strong taste36. Couple37. Old cloth measure

    480

  • Kriptiese blokraai

    Pretblad4 uit 8 8 Augustus 2020

    30Daar is een prys van R200 vir Kriptiese blokraai 30. Stuur jou inskrywing (met jou voorletters en van, adres en selfoonnommer) na [email protected]. Skryf “Kriptiese blokraai 30” in die onderwerpveld. ’n Selfoonnommer móét verskaf word, en inskrywings moet ons binne twee weke bereik.

    Dwars1. Hoe Rooies die lang en swaar pad korter maak (7)

    8. Uitgeboul deur die ete in die muurholte (6)

    9. Stad in Turkye waar bas van binne af roes (7)

    10. Om te skep of ontwerp (6)

    11. Noeste bekke by die trog? (6)

    12. Die watergees se onwerksaamheid is a.g.v. ledigheid (8)

    16. Rye brode van die plaas (8)

    20. Uit ’n sot se pen verrys ’n digter! (6)

    21. Besweer en doem so die duiwelse persone (6)

    22. Skaam skut wat reg is om te probeer skiet (7)

    23. Soos ’n metaalnoedel van koper of sink! (6)

    24. Die seun van Aäron koester Lea in sy hart (7)

    Af2. Na onder sal dit sirkelvormig wees as jy dit netjies maak (6)

    3. Die aand se merk (6)

    4. Sale dien as lokale waar alles waarneembaar is! (8)

    5. Die snyer laat jou moegheid verdwyn deur jou te klee (6)

    6. Teruggetrokke nigte se oë sal net draai vir so ’n uitbarsting (7)

    7. Voorbarig soos sy is, tart San die onderwyser (7)

    13. Verleen amnestie ná ’n laaste slegsê (8)

    14. Apollion in Grieks wat eindig op ’n Spaanse heer (7)

    15 Ek het ’n suspisie, ná so ’n misstap is hy verdoem (7)

    17. Duisternis laat die dronke sy pad byster raak (6)

    18. Bring moeder ’n slegte naam tot stand? (6)

    19. Oorwinnende uitroep die keer toe jy goud se simbool ontdek (6)

  • SudokuMoeilikheidsgraad: Klippe kouVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

    Pretblad5 uit 8 8 Augustus 2020

    190

  • Jongspan

    Pretblad6 uit 8 8 Augustus 2020

    KLANKEOmkring die eindklank van elke prent.

    c

    lp

    m

    t

    s

    b

    k

    h

    s

    i

    b

    n

    d

    ip

    b

    k

  • Fotoblokraai

    Pretblad7 uit 8 8 Augustus 2020

    30

    Drie lesers kan elk met Naweek+ se blokraaisel R450, R250 of R150 kry. Vul jou besonderhede hier in en stuur dit saam met die voltooide raaisel na [email protected]. Skryf “Fotoblokraai 30” in die onderwerpveld. Jy móét ’n selfoonnommer verskaf, en inskrywings moet ons binne twee weke bereik. As die wenner nie binne ’n week telefonies bereik kan word nie, word die prys oorgedra.

    Naam: ............................................................................................................................................................................................................ Selfoonnommer: .........................................................................................................................................................................................Adres: .....................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................

  • Oplossings

    Pretblad8 uit 8 8 Augustus 2020

    Crossword [479 7 Augustus]Across: 2. Static; 8. Ewer; 9. Adhere; 12. Confide; 13. Tun; 14. Alto; 15. Elates; 17. Prestige; 19. Lessee; 21. Scores; 23. Roster; 27. Staple; 30. Careened; 31. Scenes; 33. Mode; 35. Ton; 36. Ninepin; 37. Edicts; 38. Rust; 39. Themes.Down: 1. Recall; 2. Sect; 3. Troops; 4. To�ee; 5. Cadets; 6. Better; 7. Senses; 10. Delicate; 11. Rue; 16. Ago; 18. Reverent; 20. Ego; 22. Ell; 23. Rested; 24. Scenic; 25. Tan; 26. Resist; 27. Sneeze; 28. Admire; 29. Ejects; 32. Cod; 34. Onus.

    Letterspel [29 1 Augustus]A-6; B-17; C-10; D-23; E-8; F-15; G-2; H-20; I-1; J-13; K-22; L-19; M-12; N-11; O-5; P-18; R-14; S-7; T-21; U-3; V-9; W-16; Y-4.

    Kriptiese blokraai [27 18 Julie]Dwars: 1. Blus; 8. Konsertina; 9. Kampioen; 10. Oplê; 12. Disket; 14. Songod; 15. Aplomb; 17. Besige; 18. Blêr; 19. Stokkies; 21. Kompetisie; 22. Park. Af: 2. Lawaaispul; 3. Skep; 4. Inkort; 5. Vernis; 6. Stoornis; 7. Fase; 11. Loodgieter; 13. Koolrape; 16. Besete; 17. Bloese; 18. Buks; 20. Klep.

    Sudoku [189 7 Augustus]

    Fotoblokraai [27 18 Julie]

    Supersudoku [1 Augustus]

    Soek die woorde [1 Augustus]

  • Blokraai-PRET

    saamgestel uit vandag se koeranteMa

    klik

    om uit te

    druk! 2 Augustus 2020

  • Blokraai-PRET

    1 uit 6

    Blokraai

    Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Stuur jou inskrywing na [email protected]

    433Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is die woord vir die neut van ’n sekere boom wat as spesery gebruik word. SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 8 Augustus om 12:00, en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie, en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 9 Augustus aangekondig.

    2 Augustus 2020

  • BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

    2 uit 6 2 Augustus 2020

    Dwars1. Meneertjie wat in die werkplek mag hiet en gebied 3. Die eerste prys verwerf5. Minder siek; ook van hoër gehalte7. Cheddar en gouda, onder meer9. Wat die dominee doen as hy in die gemeente rondgaan11. Die een in die huis behoort tot die geslag Felis12. Só innig verbonde dat hulle nie van mekaar losgemaak kan word nie16. Na ’n hoër vlak bring, soos met kabels of toue18. Na iets kyk en dink dit is baie goed of mooi21. Eierselle22. Daar is vier van hulle in die myntimmerman!23. Op grond waarvan?26. Filtreer27. Dik stuk wat afgebreek is van bv. een van 7 Dwars28. Sy kan glo partykeer vir ’n eendvoël aangesien word!30. Waterwêreld (ou geykte leidraad in tradisionele blokkiesraaisels: die silte nat)31. Een van die baie kort, regop uitgroeisels op die kop van iemand wat baie kort gelede nog bles geskeer was34. Toon wat jy tussen do en me hoor35. Maat waarmee die oppervlakte van grond in SA aangedui is, voor hektaar38. ’n Toe wond wat bv. deur ’n stamp veroorsaak is40. As die klok dit doen, kry niemand seer nie42. Jy kan iemand wat flou geword het, met reuksout probeer . . .43. Skandvlek44. Vermaarde mense is wyd en . . . bekend.45. Ons gebruik hulle mos by die sop en pap eet

    Af1. Jong harder wat gedroog en gesout is2. ’n Haastige treetjie na die een kant3. Groot gebiede vol bome dig teen mekaar4. Draai die sin om en vind jou volmaakte plekkie!5. Oudste broer6. Onderliggende natuurlike orde van die heelal, volgens die leer van die Chinese filosoof Laozi8. Nie weet waar jy . . . of af is nie10. Iets met welslae afhandel13. Opereer soos ’n chirurg (informeel)14. Liggaam se femorale vlesighede15. Amerikaanse makieties waarop wilde perde en bulle gery word17. Oefeninge in rekenkunde18. Sanger wat sing van iets om die boom?19. Hutte of tente van die “eerste Amerikaners”20. Hierdie ding skop? Volgens die Engelsman is dit die laaste ding wat hy sal doen!23. Plante wat (miskien) gevreet word deur diere met gesplete bolippe en kort sterte24. Liggaamsdeel wat jy spreekwoordelik nie in ’n byenes moet steek nie25. O, u sap sal deug vir hierdie familielede! (Kripties, anagram)29. Winde van die Wes-Kaap, natuurlik!32. Vyf, nege, vyftien en sewentien is sulke getalle33. Dinge in speelfilms sowel as van die Dooie See36. Eetbare knol wat met skraap verbind word?37. Goeie en vriendelike39. Internasionale Ruimtestasie (afk.)41. “Bulhond” Gerrie, die regsman

  • JuniorblokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

    3 uit 6 2 Augustus 2020

  • Vrasvra

    Woordslim met die WAT

    MoeilikSudoku

    Maklik

    4 uit 6 2 Augustus 2020

    1. Watter sterrebeeld word ook die Jagter genoem? (a) Riga; (b) Orion; (c) Betelgeuse; (d) Andromeda.2. Watter Europese stad het ontstaan op ’n eiland in die rivier waarvan die bron glo deur die godin Sequana beskerm is? (Wenk: Die stad dra vandag die naam van ’n Galliese stam wat daar gewoon het.) (a) Amsterdam; (b) Londen; (c) Berlyn; (d) Parys.3. Watter menslike orgaan is op 7 Junie 1950 die eerste keer oorgeplant – deur dr. Richard Lawler? (a) Lewer; (b) Nier; (c) Long; (d) Kornea.4. Uit watter boek kom dié aanhaling, en wie is die skrywer: “All animals are equal, but some animals are more equal than others”? (a) 1984 (George Orwell); (b) Brave New World (Aldous Huxley); (c) War of the Worlds (HG Wells); (d) Animal Farm (George Orwell).5. Watter Britse rockgroep het die name The Blades, John Evan Smash, The John Evan Band, Navy Blue en Bag of Blues gehad voordat dit genoem is na die 18de-eeuse landboukenner wat ’n saaimasjien uitgevind het? (a) Jethro Tull; (b) Queen; (c) Rolling Stones; (d) Smashing Pumpkins.6. Die naam van watter Amerikaanse stad, wat deur ’n majoor L’Enfant ontwerp is, moes twee letters bykry sodat dit nie met ’n deelstaat verwar word nie?7. In watter stad is die wêreld se grootste biblioteek, volgens Guinness World Records? (a) Londen; (b) Parys; (c) Washington; (d) New York.8. In watter land is die Heilige Stoel (Engels: Holy See), waarvan ambassadeurs as nuntiusse bekend is? (a) Luxemburg; (b) Monaco; (c) Brasilië; (d) Die Vatikaanstad.9. Die akteur wat as Krishna Bhanji gebore is, het in 1982 die Oscar vir die beste akteur gekry vir sy spel in watter Britse rolprent? (a) Chariots of Fire; (b) The King’s Speech; (c) Gandhi; (d) Shakespeare in Love.10. Wat is die totaal van al die getalle wat ’n mens op ’n veerpyltjiebord sien? (a) 210; (b) 200; (c) 190; (d) 180.

    Wat beteken

    morielje?(a) styl van rangskikking (b) soort sampioen (c) soort bladwisselende boom

  • Jongspan

    5 uit 6 2 Augustus 2020

    KOMBINASIESVoltooi die kombinasies van 12.

    6 + ___ = 12 12 - ___ = 12 1 + ___ = 12

    15 - ___ = 12 3 + ___ = 12 19 - ___ = 12

    2 + ___ = 12 17 - ___ = 12 8 + ___ = 12

    20 - ___ = 12 10 + ___ = 12 13 - ___ = 12

    9 + ___ = 12 21 - ___= 12 12 + ___ = 12

    18 - ___ = 12 4 + ___ = 12 16 - ___ = 12

    5 + ___ = 12 14 - ___ = 12 11 + ___ = 12

    22 - ___ = 12 7 + ___ = 12 0 + ___ = 12

  • Oplossings

    Sudoku

    Woordslim

    Vasvra

    MoeilikMaklik

    Juniorblokraai

    6 uit 6 2 Augustus 2020

    Blokmakierie Versteekte sin: Basie en Bet is so onafskeidbaar, hy wonder hoekom sy hom op haar neus slaan met sy lepel.Dwars: 1. Basie, 3. Wen, 5. Beter, 7. Kase, 9. Huisbesoek, 11. Kat, 12. Onafskeidbaar, 16. Ophys, 18. Bewonder, 21. Ova, 22. Ems, 23. Hoekom, 26. Syg, 27. Homp, 28. Ouma, 30. See, 31. Stoppelhaar, 34. Re, 35. Morg, 38. Kneusing, 40. Slaan, 42. Lawe, 43. Smet, 44. Syd, 45. Lepels. Af: 1. Bokkom, 2. Systappie, 3. Woude, 4. Nis, 5. Boeta, 6. Tao, 8. Aan, 10. Klaarspeel,13. Sny, 14. Dye, 15. Rodeo’s, 17. Somme, 18. Bas, 19. Wigwams, 20. Emmer, 23. Hasekos, 24. Kop, 25. Oupas, 29. Alan, 32. Onewe, 33. Rolle, 36. Raap, 37. Gawe, 39. IRS, 41. Nel.

    (b) soort sampioenDie woord morielje verwys na enigeen van verskeie eetbare sampioen-soorte wat gekenmerk word deur ’n vrugliggaam op ’n kort, bros steel en met ’n pileus wat oortrek is met ’n netwerk van riwwe. (WAT)

    Vasvra-antwoorde1. (b) Orion, genoem na die mitologiese Griekse jagter, is ’n sterrebeeld waaroor die Griekse sterrekundige Ptolemaeus al in die tweede eeu n.C. geskryf het. Twee superreuse, die sterre Rigel (blouwit) en Betelgeuse (rooi), is deel van Orion. Alnitak, Alnilam en Mintaka, die helder sterre in dié beeld, vorm Orion se Gordel. Dié sterre word ook die Drie Konings genoem.2. (d) Parys. Mense het al teen 7600 v.C. gewoon waar Parys vandag is. Teen die einde van die derde eeu v.C. was daar ’n nedersetting op die Île de la Cité, waar ’n Galliese stam bekend as die Parisii gewoon het. Die naam van dié nedersetting was Lutetia (“Middelwater-blyplek”). Ná die koms van die Romeine het Lutetia uitgebrei tot op die Seine se linkeroewer. Die naam Parys dateer uit die vierde eeu.3. (b) Nier. Dr. Richard Lawler het in 1950 die eerste nieroor-planting gedoen, toe Ruth Tucker ’n nuwe nier gekry het. Haar liggaam het die nier ná tien maande verwerp, maar die ander nier se funksie het só verbeter dat sy nog vyf jaar gelewe het. Die eerste werklik suksesvolle nieroorplanting was in 1954 in Boston, toe dokters Murray, Harrison en Merrill ’n nier van Ronald Herrick oorgeplant het in sy tweelingbroer, Richard Herrick, wat daarmee nog agt jaar geleef het.4. (d) Animal Farm (1945) is die titel van George Orwell se boekwat net ná die Tweede Wêreldoorlog verskyn het. Dit vertel vanplaasdiere se rebellie teen hul eienaar om ’n plek te kry waar diediere gelyk, vry en gelukkig kan wees. Die rebellie loop uiteindelik op ’n diktatuur uit.5. (a) Jethro Tull. ’n Engelse rockgroep uit die 1960’s het verskeie name gebruik, sodat hy om meer optredes genader sou word. ’n Besprekingsagent met ’n liefde vir geskiedenis het die groep genoem na die 18de-eeuse landboukundige wat die saaimasjien uitgevind het. Sedertdien heet die groep Jethro Tull.6. Washington DC lê by die samevloeiing van die Potomac- en die Anacostia-rivier, tussen Maryland en Virginië. Die Amerikaanse Kongres het in 1783 besluit om ’n permanente hoofstad aan te lê wat die Distrik Columbia (na Christophorus Columbus) genoem sou word. Pierre L’Enfant het die stad ontwerp wat later genoem is na GeorgeWashington, die eerste president van die VSA.7. (c) Washington DC het die wêreld se grootste biblioteek, dieVSA se Library of Congress (volgens die aantal katalogus-items).Die meer as 162 miljoen artikels op 1 350 km rakke sluit in meer as 38 miljoen boeke en gedrukte materiaal, 3,6 miljoen opnames, 14 miljoen foto’s, 5,5 miljoen kaarte, 7,1 miljoen stukke bladmusiek en 70 miljoen manuskripte.8. (d) Die Vatikaanstad. Die Heilige Stoel is die sentrale bestuursliggaam van die Rooms-Katolieke Kerk. ’n Apostoliese nuntius (gewoonlik ’n aartsbiskop) is ’n kerklike diplomaat wat ’n gesant of permanente diplomatieke verteenwoordiger is van die Heilige Stoel in ’n ander land of ’n internasionale organi-sasie. Dié diplomatieke sendings is gelyk aan ambassades.9. (c) Gandhi. Die akteur Ben Kingsley is as Krishna Pandit Bhanji in Yorkshire gebore. Sy oupa het van Indië na Zanzibar geëmigreer, en sy pa is in Kenia gebore. Die gesin het na Brittan-je getrek toe Kingsley 14 jaar oud was. Hy het in 1982 die Oscar vir die beste akteur gekry vir sy spel as Mohandas Gandhi in Gandhi.10. (a) 210. Carl Gauss het ’n formule uitgewerk waarmee enigeaantal opeenvolgende getalle se som bereken kan word. Die formule is (n/2)(eerste getal + laaste getal). Die getalle op ’n veerpyltjiebord loop van 1 tot 20. Dus sal Gauss se formule só lyk: (20/2)(20 + 1), wat gelyk is 10 x 21 = 210.

    Blokraai [429 5 Julie]

    Pretblad 0808 SaterdagPretblad 0208 Sondag