3
precise relationship between the Canadians and the rest of the Allied forces is not always fully spelt out. Finally, glimpses into the "human ele- ment" of the fighting - the feelings, experiences and first-hand descriptions of the individual Ca- nadian soldier - are fragmentary, with an over reliance on the rather dry accounts of the unit war diarists. These relatively minor criticisms apart, there is little doubt that Dr Roy's book will come to be regarded as the definitive account of the Ca- nadian role in the Normandy campaign. Capt W.A. Doming "Management in the armed forces: An anatomy of the military profession": deur J.C.T. Downey DeelI: Veranderde rol van die militere mileu Hierdie deeI handel hoofsaaklik oar die veran- derde rol wat die militaris speel, asook die ver- antwoordelikheid van die politici om militere ver- dedigingsbeleid te formuleer. Die beklemtoning van die belangrikheid van die invloede wat inter- nasionale, nasionale, politiek en tegnologie het op die militere beleid. Hy beklemtoon die feit dat militere aksie onder- geskik is aan politieke of regeringsbeleid en nie andersom, soos in die dae van Napoleon en Fred- erick nie. Die militer is sonder enige twyfel altyd afhanklik vir sy ontwikkeling van die nasie se stand van ontwikkeling tOYtegnologie, ekonomie, polities en sosiaal. Hy beskou soldaat wees as 'n professie en heg baie groot waarde daaraan. Verder stel hy sekere kriteria waaraan 'n weermag moet voldoen om geag te wees 'n professionele militere sisteem nl, eerstens moet dit permanent wees, of ten minste 'n voltydse nucleus he van 'n bepaalde grootte. Tweedens moet die nucleus hom ten doeI stel om tegnies doeltreffend te wees, wat verkry kan word dmv eksperimente of oorlog. Derdens moet dit 'n diens wees onder die wil van die mense deur die regering. Die belangrikheid van uitbreiding van kennis van soldate en offisiere word beklemtoon en daar 64 word gewys op die vordering wat daar gemaak word in die opleiding van die offisier. Die ont- staan van militere akademies soos bv West Point en die tegnologiese tred hou deur die militaris is hier ter sprake. Hy wys ook op die kentering wat tot stand gekom het, waar die vroeere leers daarop ingestel was om oorlog te maak, beweeg die hedendaagse weermagte in die rigting van "limited war" waar nasies hul bes doen om konfrontasie te vermy. Daar word verder breedvoerig uitgewei oor hoe die weermagte te werk gaan deur te beplan, diri- geer, beheer, koordineer en hoe hul, hul taak benader, wanneer 'n regering opdrag gee om oor- log te maak. Dit word daarop gewys dat weer- magte nie baie geneig is om die burgerlike ge- bruike van bestuur, slaafs toe te pas nie. Daar word egter deeglik gebruik gemaak van die bevel en bestuurskonsepte, maar sodra hulle in 'n oor- log situasie betrokke raak, word daar weer gro- tendeels gesentraliseer en outokratiese militere beginsels kom weer baie sterk na yore, weens die wensJikheid van koordinering en samehorigheid. Klem op streng militere dissipline is onontbeer- lik. Strategie en taktiek word bespreek en daar word tot die volgende gevolgrekking gekom dat strate- gie in al sy vorms, nl "grand strategy, total stra- tegy and operational strategy" almal uiters nou saamgeweef en afhanklik is van die staat se be- leid. Die strategie is ook sams so nou aan mekaar verbonde dat dit uiters moeilik is om te beslis waar die een begin en die ander eindig. Wat taktiek betref is hy redelik en verwys na die groot gaping tussen strategie en taktiek en beweer: "In war tactics are in touch with the enemy and with the means of outwitting them". Lesse geleer uit vorige wereldoorloe word be- spreek en hy Jigduidelik uit dat lande wat tot die laaste geveg het bv (WOI), die lande na die oor- log totaal uitgeput, en ekonomies sowel as poli- ties geru'ineer was. Daarom word bespiegel dat toekomstige oorloe nie deur soldate geveg sal word nie maar deur die politici en die doe I van weermagte sal wees om oorloe te verhoed. 'n Verdere aspek wat weI deeglik aandag geniet is die soort bemanning van weermagte en die ver- houding tussen soldate tot burgerlikes en tussen vegtende elemente en nie vegtende elemente. So bv het die "RAF" soos volg saamgestel, 18% offisiere met 8% daarvan as gevegspersoneel, 82% manskappe waarvan slegs 5% gevegsperso- neel is.

precise relationship between the Canadians and

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: precise relationship between the Canadians and

precise relationship between the Canadians andthe rest of the Allied forces is not always fullyspelt out. Finally, glimpses into the "human ele-ment" of the fighting - the feelings, experiencesand first-hand descriptions of the individual Ca-nadian soldier - are fragmentary, with an overreliance on the rather dry accounts of the unitwar diarists.

These relatively minor criticisms apart, there islittle doubt that Dr Roy's book will come to beregarded as the definitive account of the Ca-nadian role in the Normandy campaign.Capt W.A. Doming

"Management in the armed forces: An anatomyof the military profession":

deur J.C.T. Downey

DeelI: Veranderde rol van die militere mileu

Hierdie dee I handel hoofsaaklik oar die veran-derde rol wat die militaris speel, asook die ver-antwoordelikheid van die politici om militere ver-dedigingsbeleid te formuleer. Die beklemtoningvan die belangrikheid van die invloede wat inter-nasionale, nasionale, politiek en tegnologie hetop die militere beleid.

Hy beklemtoon die feit dat militere aksie onder-geskik is aan politieke of regeringsbeleid en nieandersom, soos in die dae van Napoleon en Fred-erick nie.

Die militer is sonder enige twyfel altyd afhanklikvir sy ontwikkeling van die nasie se stand vanontwikkeling tOYtegnologie, ekonomie, politiesen sosiaal.

Hy beskou soldaat wees as 'n professie en hegbaie groot waarde daaraan. Verder stel hy sekerekriteria waaraan 'n weermag moet voldoen omgeag te wees 'n professionele militere sisteem nl,eerstens moet dit permanent wees, of ten minste'n voltydse nucleus he van 'n bepaalde grootte.Tweedens moet die nucleus hom ten doe I stel omtegnies doeltreffend te wees, wat verkry kanword dmv eksperimente of oorlog. Derdens moetdit 'n diens wees onder die wil van die mensedeur die regering.

Die belangrikheid van uitbreiding van kennis vansoldate en offisiere word beklemtoon en daar

64

word gewys op die vordering wat daar gemaakword in die opleiding van die offisier. Die ont-staan van militere akademies soos bv West Pointen die tegnologiese tred hou deur die militaris ishier ter sprake.

Hy wys ook op die kentering wat tot stand gekomhet, waar die vroeere leers daarop ingestel wasom oorlog te maak, beweeg die hedendaagseweermagte in die rigting van "limited war" waarnasies hul bes doen om konfrontasie te vermy.

Daar word verder breedvoerig uitgewei oor hoedie weermagte te werk gaan deur te beplan, diri-geer, beheer, koordineer en hoe hul, hul taakbenader, wanneer 'n regering opdrag gee om oor-log te maak. Dit word daarop gewys dat weer-magte nie baie geneig is om die burgerlike ge-bruike van bestuur, slaafs toe te pas nie. Daarword egter deeglik gebruik gemaak van die bevelen bestuurskonsepte, maar sodra hulle in 'n oor-log situasie betrokke raak, word daar weer gro-tendeels gesentraliseer en outokratiese militerebeginsels kom weer baie sterk na yore, weens diewensJikheid van koordinering en samehorigheid.Klem op streng militere dissipline is onontbeer-lik.

Strategie en taktiek word bespreek en daar wordtot die volgende gevolgrekking gekom dat strate-gie in al sy vorms, nl "grand strategy, total stra-tegy and operational strategy" almal uiters nousaamgeweef en afhanklik is van die staat se be-leid. Die strategie is ook sams so nou aan mekaarverbonde dat dit uiters moeilik is om te besliswaar die een begin en die ander eindig. Wattaktiek betref is hy redelik en verwys na die grootgaping tussen strategie en taktiek en beweer: "Inwar tactics are in touch with the enemy and withthe means of outwitting them".

Lesse geleer uit vorige wereldoorloe word be-spreek en hy Jig duidelik uit dat lande wat tot dielaaste geveg het bv (WOI), die lande na die oor-log totaal uitgeput, en ekonomies sowel as poli-ties geru'ineer was. Daarom word bespiegel dattoekomstige oorloe nie deur soldate geveg salword nie maar deur die politici en die doe I vanweermagte sal wees om oorloe te verhoed. 'nVerdere aspek wat weI deeglik aandag geniet isdie soort bemanning van weermagte en die ver-houding tussen soldate tot burgerlikes en tussenvegtende elemente en nie vegtende elemente. Sobv het die "RAF" soos volg saamgestel, 18%offisiere met 8% daarvan as gevegspersoneel,82% manskappe waarvan slegs 5% gevegsperso-neel is.

Page 2: precise relationship between the Canadians and

Deel 2: Fundamentele militere organisasie

Organisasie - 'n Baie sterk behoefte bestaan vir'n goeie organisasie struktuur vir 'n weermag.Verder word 'n studie gemaak van hooffunksies,data vir rekenarisering, beleidmaking, bevel, op-leiding sowel as die metodes en tegnieke gebruikom hierdie funksies uit te voer. 'n Baie sterk en.goed gefundeerde organisasie strukture vir 'nweermag word vereis, dog dit moet ook uitersbuigsaam wees om die vinnig veranderde omstan-dighede die hoof te kan bied. Daar word vierredes vir 'n ideale organisasie gestel. Dit moetvoorsiening maak vir die konstante en vinnig ver-anderde veranderinge in die politieke, tegnolo-giese en ekonomiese veld. Tweedens vir noodsituasies moet vorige ondervinding, en opleidingdeeglik wees asook die beplanning. Derdens om'n groot mag te ontplooi is kompleks en baie duuren laastens moet die magte 'n samehorigheidsgevoel he, goed gemotiveer wees, 'n hoe verant-woordelikheidsin he, asook professionele toege-wydheid, eerder as geldelike beloning as eersteprioriteit.

Die Staat moet ook verseker wees van die lojali-teit van die mag sodat die weermag nie uit eieoorwegings tot 'n stryd toe tree nie maar slegswanneer so beveel deur die Staat.

Die beginsels van organisasie is gebaseer op dieformulering van die beleid deur die regering metin ag neming van oa, die binnelandse en buite-landse situasie en fondse beskikbaar. Die Beleidvloei dan af deur die hierargie met insette enadvies van betrokkenes, totdat dit uitgevoer worddeur die bevelvoerders op laer vlakke, deur toe-passing van 'taktiek om die Staat se beleid teverwesenlik.

Hoewel die weermag weens sy grootte groten-deels hul organisasies skoei op gedesentraliseerdebestuur, is daar steeds gevalle veral tydens oor-logtoestande, word daar meer geneig na sentrali-sasie en strenger dissipline vir beter koordinasieen om beter samehorigheid te bewerkstellig.

Die redes vir die groot verskille tussen die Leer,Lugmag en Vloot word bespreek en daaropgewys hoekom dit so moet wees. Die Leer betreedie veld met sy mag in toto en is heeltemal onaf-hanklik met sy eie logistieke ondersteuning. DieLugmag daarenteen plaas slegs 'n klein hoeveel-heid personeel in die front en opereer vanaf vastebasisse. Die Vloot is ongeveer tussen .die tweeuiterstes. Skepe is kompleks en kan vir lang tyeop see bly opereer, dog hulle moet van tyd tot tydterugkeer na hul hawens.

65

Die grootste enkele bestuurselement wat 'n weer-magbeplanner moet besit, afgesien van al dieklassieke bestuursbeginsels van bv. Fayol soosvooruitskatting, beplanning, dirigering ens, iswaarskynlik ge"inspireerde vooruitsiendheid "fo-resight" .

Die rede hiervoor is die geweldige omvang vandie taak en die uiters lang aanlooptye. As voor-beeld word genoem dat om 'n duur en gesofisti-keerde stuk wapentuig te bekom, die volgendetydsverloop benodig word: 'n Hele aantal jare virontwerp, navorsing en ontwikkeling. Daarnaneem dit 5/10 jaar vir die uitrusting om die voor-ste linies te bereik. Die land sal dan waarskynlikvir die volgende 20 jaar nie kan bekostig om dit tevervang nie, derhalwe moet die beplanner onge-veer 30 jaar vooruitskat om tred te hou met ont-wikkeling.

Die beplanner behoort soos volg te werk te gaan.Die ontleding van die inligtingsverslag, bepaaldie grootte en omvang "size and shape" van symag daarvolgens. Hiervolgens kan die koste virverdediging dan redelik beraam word. Hy is egterskepties of hierdie riglyne enigsins gevolg kanword, weens die onvoorspelbaarheid van buite-landse en binnelandse beleid, asook die lang aan-looptye hierbo bespreek, in ag geneem word.

Operasionele navorsing (ON) word baie beklem-toon en dit word daarop gewys dat sommigelande baie meer span deer as ander en tot wattermate lande gebruik maak van hul eie navorsersen tot watter mate van konsultante gebruik ge-maak word. Brittanje maak tot 'n baie groot mategebruik van ON en 85% van die regering sefondse vir navorsing, word op hul weermag span-deer.

In die begrotingsproses ontstaan probleme soosdie gedurige stygings van die bedryfsbegroting,sowel as die eskalasievan koste vir kapitale uit-breidings. Met 'n vasgestelde plafon, moet daarbesin word hoe om die bedryfskoste te besnoei,om sodoende meer hoofuitrusting te kan bekom,wat dan veronderstel is om die lopende koste teverlaag. 'n Ander oplossing wat lande graag voor-skryf is die herstruktuering van die weermagte,daarop gemik om meer doelmatigheid te bewerk-stellig teen laer magspeile en koste.

Bevel en gekoordineerde optredes deur die ver-skillende weermagsdele word deeglik in oenskougeneem en daar word aanvaar dat "Unified com-mand" by verre die mees suksesvolste is, veraltydens operasies. "Joint command" daarenteen is

Page 3: precise relationship between the Canadians and

omslagtig en tydrowend, veral as daar nie kon-sensus bereik kan word nie en onnodige wrywingis aan die orde van die dag.

Opleiding word bepleit om deeglik te wees, omtred te hou met tegnologiese ontwikkeling, terwyldaar in die opleiding van offisiere ook gebruikgemaak word van nie slegs militere onderwerpeen kursusse nie, maar ook van eksterne opleidingveral vir senior offisiere. "If you want peace trainfor war".

Die belangrikheid van die militere reels, regu-lasies, order, "SOPs", en waarderings word deeg-lik bespreek en dit word beklemtoon hoe 'n be-langrike kommunikasie middel dit uitmaak in diemilitere mileu, asook besparing van baie tyd.Verder moet daar wei deeglik gekyk word na dierekenarisering van tydrowende aspekte soos bvwaarderings, veral tydens mobile operasies. Dierekenaar moet benut word deur bevelvoerders opaile vlakke soos by, wapenstelsels, stimuleerders,oorlogspele, personeel, logistiek, ens. Daar wordook gewaarsku teen sentralisering van rekenaarsen die gevaar van aile eiers in een mandjie issteeds geldig.

Deel3: Uitwerking van afskrik (deterrence)strategie

Hier word die "deterrence strategy" bespreekasook wat die toekoms inhou. Hy bepleit nuwestrukture om die ewig groeiende en diversifikasievan weermagte te akkommodeer, asook 'n nuweintellektuele kriteria om moderne neigings diehoof te bied.

Weens die verwagting dat moderne oorloeonaanvaarbare vernietigings vermoens het, is ditnou meer as ooit tevore waarskynlik dat in plaasvan om te beplan vir oorlog, daar beplan moetword hoe om die oorlog te voorkom. Dit is 'nuiters moeilike taak en dit is meer polities asmiliter. Hierdie komplekse situasie noodsaakbeter organisasies om die hoogs gesofistikeerde

66

strategie stabiel te probeer hou. Dit word besefdat die vele bydrae soos die "SALT" ooreenkomsen die sogename detente tussen die Ooste - enWeste, die toe stand verder kan vertroebel, souhulle nie gestand gedoen word nie. 'n Baie hoestandaard van tegniese gereedheidsstand salnodig wees teen astronomiese kostes. 'n Delikategebalanseerde weermag sal dus nodig blyk tewees om die politi eke risiko die hoof te bied.

Verder word geredeneer dat die kwaliteit en ge-halte van 'n mag aan die volgende gemeet moetword, intellektuele lewenskrag, ontwikkeling vannuwe operasionele konsepte, die instand hou vanop datum taktiese doktrines, deeglike opleiding,militer sowel as akademies, seleksie en bevorde-ring.

'n Uiters belangrike aspek wat bespreek word isdie kwessie van die "corporate" benadering, indie bree gesien met een hoofdoel die samesnoer-ing en koordinering van die hele Staat en weer-mag as een entiteit. Beklemtoning van goeie es-prit de corps in die militer, asook die groeperingin spanne, van bepaalde kundiges om bepaaldefunksies te verrig. So bv word verwys na die grootsuksesse wat behaal is tydens die VSA se ruimte-programme, waar spanne wetenskaplikes, spesia-liste en baie ander kategorie, saamgesnoer was ineen "span" om die projekte deur te voer.

Ten slotte word 'n kykie in die toekoms gewaag.Hy bepleit samehorigheid sonder om dit te waagom die leer, lugmag en die vloot te kombineer,hulle moet so behoue bly. 'n Desperate pogingmoet aangepak word om offisiere beter op te leimiv akademiese vakke, om die veeleisende takeuit te voer en om tred te hou met die tegnologieseontploffing. Daar moet op nuut gekyk word nadie organisasie strukture en verandering is nood-saaklik. Daar moet egter gewaak word teen ver-andering sonder rede, 'n siekte wat weermagtedikwels het. Laastens bestuurswese het sy ont-staan by die militaris gehad ... moet dit nie nouafskeep nie.

Kol E.A. Lombard