29

Oppervlakte van vorms

  • Upload
    iden

  • View
    169

  • Download
    2

Embed Size (px)

DESCRIPTION

2cm. 12m. A1. A2. 7cm. 10m. 5cm. A1. 3cm. 12cm. A2. 16m. 8cm. Oppervlakte van vorms. 1cm 2. 1cm. 1cm. 1cm 2. Wat Is oppervlakte ?. Oppervlakte is die hoeveelheid spasie :. Area. Area. Area. Area. Area. Area. Area. Area. Area. Area. Area. Area. Area. Area. Area. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Oppervlakte van vorms
Page 2: Oppervlakte van vorms

Oppervlakte van vorms.

8cm

2cm

5cm

3cmA1

A2

16m

12m

10m

12cm

7cm A1 A2

Page 3: Oppervlakte van vorms

Wat Is oppervlakte ?

Oppervlakte is die hoeveelheid spasie :

Area Area Area Area Area

Area Area Area Area Area

Area Area Area Area Area

Area Area Area Area Area

Oppervlakte word gemeet in cm2.

1cm

1cm

‘n Vierkante cm is ‘n vierkant met 1 sentimeter in elke rigting

Dit word so geskryf:

1cm2

1cm2

Page 4: Oppervlakte van vorms

Skat die oppervlakte.Rangskik in volgorde van grootste oppervlakte tot kleinste oppervlakte

AB

C

D

Page 5: Oppervlakte van vorms

AB

C

D

Elke vorm bestaan uit 36 blokkies van 1cm2

Page 6: Oppervlakte van vorms

Oppervlakte van ‘n reghoek.

C

Opp = L x B of bh

lengte

Breedte

Page 7: Oppervlakte van vorms

(1)

Opp. = L x B

Opp. = 6 x 6 =36cm2

(2)

Opp= L x B

A = 12 x 3 =36cm2

(3)

Opp.= L x B

Opp. = 9 x 4 =36cm2

(4) Opp.= L x B

Opp. = 18 x 2 =36cm2

Page 8: Oppervlakte van vorms

8cm

2cm

5cm

3cm

Oplossing

A1A2

A1

2

5A2 3

6

Opp. = A1 + A2

Opp = ( 2 x 5) + (6 x 3)

= 10 + 18

Opp = 28cm2

Page 9: Oppervlakte van vorms

Wat kom in die boks ?Vind die oppervlaktes:

(1)

8cm

6cm

4.2m

2.7m

(2)

(3)

17cm

8cm

12cm

5cm

48cm2

11.34m2

141cm2

Page 10: Oppervlakte van vorms

Voorbeeld

16m

12m

10m

Oplossing.

Verdeel die figuur in twee:

A1A2

Opp = A1 + A2

A1A2

12

10

16-12 =4

10

Opp = LB + 1/2 BH

= 10 x 12 + ½ x 4 x 10

= 120 + 20

= 140m2

Page 11: Oppervlakte van vorms

Wat kom in die boks? 2Bereken die oppervlaktes:

(1)

8cm

10cm

(2)

10.2 m

6.3m

(3)

25m

18m

12m

40cm2

32.13m2

258m2

Page 12: Oppervlakte van vorms

Die oppervlakte van ‘n trapesium.

‘n Trapesium het slegs 1 paar teenoorstaande sye wat ewewydig is

Page 13: Oppervlakte van vorms

a

b

h

Deel die trapesium in drie dele:

A1A2

A3A1

b

h A2

a – b

h

Opp = A1 + ( A2 + A3 )

Opp = b x h + ½ x (a - b) x h

Opp = bh + ½ h(a - b)

Opp = bh + ½ ah – ½ bh

Opp = ½ ah + ½ bh

Opp. = ½ h ( a + b )

A3

Jy kan dikwels net “common sense” gebruik as jy die formule vergeet het

Page 14: Oppervlakte van vorms

Voorbeeld 1

Bereken die oppervlakte van die trapesium:

16cm

11cm

13cm

Oplossing: gebruik formule

Opp = ½ h ( a + b )

a = 16 b =11 h = 13

Opp. = ½ x 13 x ( 16 + 11 )

Opp. = ½ x 13 x 27

Opp. = 175.5cm2

Page 15: Oppervlakte van vorms

16cm

11cm

13cm

Oplossing ( Saamgestelde figure).

Verdeel die trapesiun in dele:

11

13 13

16 – 11 = 5

Opp = reghoek + driehoek

Opp = LB + ½ BH

Opp = (11x 13) + ( ½ x 5 x 13 )

Opp = 143 + 32.5

Opp = 175.5cm2

Besluit self of jy die formule wil gebruik of saamgestelde figure

Page 16: Oppervlakte van vorms

Voorbeeld 2

8m14m

10m

Verdeel die figuur in dele:

10

8

10

14 – 8 = 6

Opp = reghoek + driehoek

Opp = LB + ½ B H

opp = ( 10 x 8 ) + ( ½ x 6 x 10 )

Opp = 80 + 30

Opp = 110 m 2

Page 17: Oppervlakte van vorms

Wat gaan in die boks? 3Bereken die oppervlaktes:

(1)

20cm

13cm

10cm

2.7m5.4m4.9m

(2)

165cm2

19.85m2 (tot 2 d.p)

Page 18: Oppervlakte van vorms

Die oppervlakte van ‘n ruit.

‘n Ruit is ‘n soort parallellogram behalwe dat al die sye ewe lank is.

Die hoeklyne halveer mekaar ook reghoekig

h

b

Opp. = basis x loodregte hoogte = bh

Page 19: Oppervlakte van vorms

Die oppervlakte van ‘n ruit.

Opp. = mk = AC x BD

A B

CD

Stel AC = m en BD = k

In driehoek ABC

Opp = ½ bh = ½ m ½ k =

mk 4

1

In driehoek ADC

Opp = ½ bh =½ m ½ k =

4

1mk +

2

1

2

1

Page 20: Oppervlakte van vorms

The Area Of A Triangle.Consider the right angled triangle below:

What shape is the triangle half of ?

Rectangle

8 cm

5cm

What is the area of the rectangle?

Area = 8 x 5 = 40 cm2

What is the area of the triangle ?

Area = ½ x 40 = 20cm2

Base

Height

The formula for the area of a triangle is:

Area = ½ x Base x Height

A = ½ BH

Page 21: Oppervlakte van vorms

Does the formula apply to all triangles ?

Base (B)

Height (H)

Can we make this triangle into a rectangle ?

Yes

The triangle is half the area of this rectangle:

B

HA1

A1

The areas marked A1 are equal.

A2

A2 The areas marked A2 are equal.

For all triangles:

Area = ½ BH

Page 22: Oppervlakte van vorms

Calculate the areas of the triangles below:

Example 1

10cm

6cm

Solution.

Area = ½ x base x height

base = 10 cm height = 6cm

Area = ½ x 10 x 6

Area = ½ x 60 = 30cm2

Example 2

6.4m

3.2m

Solution.

Area = ½ x base x height

base = 6.4m height = 3.2m

Area = ½ x 6.4 x 3.2

Area = ½ x 20.48 = 10.24m2

Page 23: Oppervlakte van vorms

Die oppervlakte van ‘n sirkel.Deel ‘n sirkel in vier ewe groot dele:

Maak ‘n vorm soos hieronder

Ons kan amper ‘n reghoek vorm

WAT DAARVAN?

Page 24: Oppervlakte van vorms

Verdeel nou dieselfde sirkel in 8 ewe groot dele

Die agt dele word in dieselfde patroon verdeel

Nou kan jy die reghoek beter sien:

L

B

Page 25: Oppervlakte van vorms

L

B

Die lengte van die reghoek - watter deel van die sirkel is dit?

En die breedte?

Helfte van die omtrek van die sirkel x radius.

As die omtrek = 2 r dan is die L van die sirkel dus = r .

Page 26: Oppervlakte van vorms

r .

r

Die oppervlakte van die reghoek (sirkel)?

Opp = r x r

Opp = r 2

See “Autograph Extras”, “New”, “Area Of Circle” for further info’.

r GevolgtrekkeingDie oppervlakte van ‘n sirkel = r 2.

Page 27: Oppervlakte van vorms

Bereken die oppervlaktes van die sirkels:

Voorbeeld 1.

20 cm

Opp = r 2

r = 10

= 3.14 x 10 x 10

= 314 cm2

Voorbeeld 2

2.7m

Opp = r 2

r = 1.35m

= 3.14 x 1.35 x 1.35

= 5.72m2 ( to 2 d.p)

Page 28: Oppervlakte van vorms

Opp. = r 2

2

Voorbeeld 3

7cm

Bereken die helfe die opp. V van ‘n sirkel:

Opp. = 3.14 x 7 x 7

2

Opp. = 76.93cm2

Voorbeeld 4

12cm

7cm

Verdeel die figuur in twee dele.

A1 A2

Opp. = A1 + A2

= LB + ½ r 2.

L = 12 B = 7 r = 3.5

Opp. = 12 x 7 + ½ x 3.14 x 3.5 x 3.5

Opp. = 84 + 19.23

Opp. = 103.2cm 2. (to 1 d.p)

Page 29: Oppervlakte van vorms

Wat is in die boks ? 4Bereken die oppervlakte van die volgende:

(1)

7cm

(2)6.3m

6.7cm

4.2cm

(3)

153.86cm2

31.16m2 ( 2 d.p)

35.1cm 2 ( 1 d.p)