4
LABORATORIUM OPKNAPPER www.pathcare.co.za Mei 2012 PATHCARE NUUS DIE “Patologie met Waarde Toevoeg” : OORTREF VERWAGTINGE Suid-Afrika is 'n multi-etniese gemeenskap met 'n wye reeks kulture en lewenspatrone op verskillende epidemiologiese oorgangstadiums. Kardiovaskulêre siekte (KVS) is egter in alle subpopulasies 'n groot oorsaak van morbiditeit en mortaliteit. Ongeveer 80 mense sterf elke dag in Suid-Afrika aan miokardinfarksie (MI) of hartversaking, en nog 60 aan beroerte. Teen die agtergronnd van die las van KVS, bevat die Maart-uitgawe van die SAMJ die Suid-Afrikaanse Dislipiedemie Konsensus-riglynverklaring. Sommige van die belangrike laboratoriumaspekte van die riglyne word hier opgesom. 1. Die gebruik van Kardiovaskulêre Risikotellings Individue val in 2 groepe, die eerste is 'n baie hoë risikogroep waar geen risikotelling nodig is nie aangesien kardiovaskulêre risikotelling onderskat sal word (Tabel 1), en 'n tweede groep wat nie binne die baie hoë risikogroep val nie maar risikotelling met gebruik van goed gedokumenteerde sleutelrisikofaktore tog belangrik is om die totale kardiovaskulêre risiko in asimptomatiese volwassenes te bepaal. (Tabel2) 2. Sifting en Lipiedtoetsing As gevolg van die hoë voorkoms van familiële hipercholesterolemie (1 uit 100) in sommige gemeenskappe, word voorgestel dat persone met 'n volledige lipogram, of minstens 'n totale cholesterol (TC) / LDL-C minstens eenkeer as jong volwassenes (vanaf 20 jaar ouderdom) getoets word. Hoewel 'n volledige lipogram (TC, HDL-C, LDL-C, en trigliseriede) vir die aanvanklike diagnose van 'n dislipiedemie aanbeveel word, word 'n lae digtheid lipoproteïen cholesterol (LDL-C) verkies wanneer op behandeling besluit en die effek nagegaan word. Die LDL-C kan direk bepaal of van die Friedewald-vergelyking in mmol/L bereken word, solank die trigliseriede nie 4.5mmol/L oorskrei nie. TC kan as alternatief vir sifting, risikobepaling en monitering van behandeling gebruik word indien daar koste-oorwegings of probleme met verkryging van óf direkte óf indirekte LDL-C- waardes is. Sodra die verhouding tussen TC en LDL-C bekend is, mag dit gepas wees om net die TC te monitor. Ekwivalente teikenwaardes vir TC word hieronder aangedui: TC= 4.5 mmol/L is nagenoeg ekwivalent aan LDL-C = 2.5 mmol/L TC= 4.0 mmol/L is nagenoeg ekwivalent aan LDL-C = 1.8 mmol/L ‘n Opsomming van die Suid-Afrikaanse Dislipiedemie Konsensus-riglynverklaring Tabel 1: Persone met 'n Baie Hoë Risiko van 'n Kardiovaskulêre Insident Bewese aterosklerotiese siekte, d.i. Koronêre bloedvatsiekte Serebrovaskulêre siekte Perifere bloedvatsiekte Tipe 2 Diabetes Tipe 1 Diabetes met mikro-albumienurie of proteïenurie Genetiese dislipiedemie, bv. familiële hipercholesterolemie Chroniese niersiekte (GFS < 60 mL/min/1.73 m ) Hipertensie en / of op medikasie teen hipertensie Rook: rook van sigarette: enige sigaret gedurende die afgelope maand gerook of 'n geskiedenis van 20 sigarette per dag vir 10 jaar (10 pakjare) LMI 30 kg/m of middelomtrek > 94 cm vir mans, > 80 cm vir vroue Familiegeskiedenis van voortydige KVS (mans voor 55 jaar, vroue voor 60 jaar) Outo-immuun chroniese inflammatoriese siekte, bv.: rumatoïede artritis, SLE, psoriase Tabel 2: Persone by wie Risikotelling Belangrik is Friedewald vergelyking vir LDL-Cholesterol LDL-C = Totale Cholesterol - HDL C – (Trigliseriede/2.2) 2 2

OORTREF VERWAGTINGE Waarde Toevoeg” OORTREF … · LABORATORIUM OPKNAPPER Mei 2012 LABORATORIUM OPKNAPPER Mei 2012 DIE PATHCARE NUUS OORTREF VERWAGTINGE: “Patologie met Waarde

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: OORTREF VERWAGTINGE Waarde Toevoeg” OORTREF … · LABORATORIUM OPKNAPPER Mei 2012 LABORATORIUM OPKNAPPER Mei 2012 DIE PATHCARE NUUS OORTREF VERWAGTINGE: “Patologie met Waarde

LABORATORIUM OPKNAPPERLABORATORIUM OPKNAPPER www.pathcare.co.zawww.pathcare.co.za Mei 2012Mei 2012

PATHCARE NUUS DIE

“Patologie met Waarde Toevoeg”“Patologie met Waarde Toevoeg” : OORTREF VERWAGTINGE: OORTREF VERWAGTINGE

Aangesien ALT en CK belangrike hulpmiddels in die hantering van pasiënte met dislipiedemie is, word lesers aangemoedig om dieselfde

analitiese platform en laboratorium gedurende ondersoeke te gebruik aangesien verskille in verwysingswaardes en metingstoestande

variasies in resultate kan veroorsaak. Klinici word aangemoedig om hulle plaaslike laboratorium te kontak wanneer die resultate en kliniese

simptome van pasiënte nie ooreenstem nie.

7. Spesiale omstandighede

Terwyl lae vlakke van HDL-C en hoë vlakke van trigliseriede sonder twyfel met hoër risiko van kardiovaskulêre siekte geassosieer is, het geen

huidige behandeling wat op omkering van hierdie veranderinge gerig is, nog getoon dat dit kardiovaskulêre uitkomste betekenisvol

bevoordeel nie. Klinici moet egter bedag wees op die gevaar van akute pankreatitis met trigliseriedvlakke van > 10 mmol/l. Die riglyne

beveel ook 'n volledige lipogram aan in pasiënte met akute koronêre sindrome by toelating en in pasiënte met MIV voor instelling van ARV-

terapie.

8. Gevolgtrekking

Klinici word aangemoedig om na die Maart 2012 uitgawe van die SAMJ vir die meer volledige riglyne te verwys.

Saamgestel deur: Dr Younus Essack, Chemical Pathologist, PathCare, Tel: 021 596 3400, Email: [email protected]

Verwysings

1. European Heart Journal. ESC/EAS Guidelines for the Management of Dyslipidaemias (2011), 32, 1769 – 1818.

2. South African Dyslipidaemia Guideline Consensus Statement. SAMJ - March 2012, Vol 102, No.3, 178 – 187.

3. Batki AD, Nayaar P, Thomason HL. Buyer's guide: Point-of-care testing for cholesterol measurement. NHS Purchasing and Supply Agency. Center for Evidence - based Purchasing .

CEP 09020. September 2009.

4. CA Burtis, E Ashwood, D Bruns-Tietz Textbook of Clinical Chemistry and Molecular Diagnostics 4th Edition.

Suid-Afrika is 'n multi-etniese gemeenskap met 'n wye reeks kulture en lewenspatrone op verskillende epidemiologiese oorgangstadiums.

Kardiovaskulêre siekte (KVS) is egter in alle subpopulasies 'n groot oorsaak van morbiditeit en mortaliteit. Ongeveer 80 mense sterf elke dag

in Suid-Afrika aan miokardinfarksie (MI) of hartversaking, en nog 60 aan beroerte. Teen die agtergronnd van die las van KVS, bevat die

Maart-uitgawe van die SAMJ die Suid-Afrikaanse Dislipiedemie Konsensus-riglynverklaring. Sommige van die belangrike

laboratoriumaspekte van die riglyne word hier opgesom.

1. Die gebruik van Kardiovaskulêre Risikotellings

Individue val in 2 groepe, die eerste is 'n baie hoë risikogroep waar geen risikotelling nodig is nie aangesien kardiovaskulêre risikotelling

onderskat sal word (Tabel 1), en 'n tweede groep wat nie binne die baie hoë risikogroep val nie maar risikotelling met gebruik van goed

gedokumenteerde sleutelrisikofaktore tog belangrik is om die totale kardiovaskulêre risiko in asimptomatiese volwassenes te bepaal.

(Tabel2)

2. Sifting en Lipiedtoetsing

As gevolg van die hoë voorkoms van familiële hipercholesterolemie

(1 uit 100) in sommige gemeenskappe, word voorgestel dat

persone met 'n volledige lipogram, of minstens 'n totale cholesterol

(TC) / LDL-C minstens eenkeer as jong volwassenes (vanaf 20 jaar

ouderdom) getoets word.

Hoewel 'n volledige lipogram (TC, HDL-C, LDL-C, en trigliseriede)

vir die aanvanklike diagnose van 'n dislipiedemie aanbeveel word,

word 'n lae digtheid lipoproteïen cholesterol (LDL-C) verkies

wanneer op behandeling besluit en die effek nagegaan word. Die

LDL-C kan direk bepaal of van die Friedewald-vergelyking in mmol/L

bereken word, solank die trigliseriede nie 4.5mmol/L oorskrei nie.

TC kan as alternatief vir sifting, risikobepaling en monitering van

behandeling gebruik word indien daar koste-oorwegings of

probleme met verkryging van óf direkte óf indirekte LDL-C- waardes

is. Sodra die verhouding tussen TC en LDL-C bekend is, mag dit

gepas wees om net die TC te monitor. Ekwivalente teikenwaardes vir

TC word hieronder aangedui:

TC= 4.5 mmol/L is nagenoeg ekwivalent aan LDL-C = 2.5 mmol/L

TC= 4.0 mmol/L is nagenoeg ekwivalent aan LDL-C = 1.8 mmol/L

‘n Opsomming van die Suid-Afrikaanse Dislipiedemie Konsensus-riglynverklaring

Tabel 1: Persone met 'n Baie Hoë Risiko van 'n Kardiovaskulêre Insident

Bewese aterosklerotiese siekte, d.i.

Koronêre bloedvatsiekte

Serebrovaskulêre siekte

Perifere bloedvatsiekte

Tipe 2 Diabetes

Tipe 1 Diabetes met mikro-albumienurie of proteïenurie

Genetiese dislipiedemie, bv. familiële hipercholesterolemie

Chroniese niersiekte (GFS < 60 mL/min/1.73 m )

Hipertensie en / of op medikasie teen hipertensie

Rook: rook van sigarette: enige sigaret gedurende die afgelope

maand gerook of 'n geskiedenis van 20 sigarette per dag vir

10 jaar (10 pakjare)

LMI ≥ 30 kg/m of middelomtrek > 94 cm vir mans, > 80 cm

vir vroue

Familiegeskiedenis van voortydige KVS (mans voor 55 jaar,

vroue voor 60 jaar)

Outo-immuun chroniese inflammatoriese siekte,

bv.: rumatoïede artritis, SLE, psoriase

Tabel 2: Persone by wie Risikotelling Belangrik is

Friedewald vergelyking vir LDL-Cholesterol

LDL-C = Totale Cholesterol - HDL C – (Trigliseriede/2.2)

2

2

Monitering van Lewerensieme in 'n Pasiënt op Statien-terapie:

Voor behandeling:

Monitering:

ALT

ALT < 3 X BGN ALT > 3 X BGN

Indien normaal

Oorweeg ander oorsake, bv.:lewervervetting, hemochromatose)

STOP terapie en herhaal ALTin 4-6 weke

Indien ander oorsake uitgesluit Indien ALT normaliseer

Gaan voort met terapie Herhaal ALT oor 4-6 weke

*BGN – Bogrens van normaal

Stel weer terapiemet omsigtigheid in

gaan voort met terapie

Page 2: OORTREF VERWAGTINGE Waarde Toevoeg” OORTREF … · LABORATORIUM OPKNAPPER Mei 2012 LABORATORIUM OPKNAPPER Mei 2012 DIE PATHCARE NUUS OORTREF VERWAGTINGE: “Patologie met Waarde

LABORATORIUM OPKNAPPERLABORATORIUM OPKNAPPER www.pathcare.co.zawww.pathcare.co.za Mei 2012Mei 2012

“Patologie met Waarde Toevoeg”“Patologie met Waarde Toevoeg” : OORTREF VERWAGTINGE: OORTREF VERWAGTINGE

Tabel 3: LDL-C Behandelingsteikens

'n Opsomming van Lipiedtoetsing

Aanbevelings rakende die gebruik van VPT sluit in:

Totale Framingham KVS risiko (%)

< 3

3 – 15

15 – 30

> 30

* ESC/EAS Risiko Klassifikasie*

Lae Risiko

Matige Risiko

Hoë Risiko

Baie Hoë Risiko

ESC/EAS LDL-C Teiken

< 3.0 mmol/L

< 3.0 mmol/L

< 2.5 mmol/L

< 1.8 mmol/L

** ESC –European Society of Cardiology / EAS – European Atherosclerosis Society

'n Volledige lipogram (TC, HDL-C, LDL-C en trigliseriede) word vir die aanvanklike diagnose van 'n dislipiedemie aanbeveel.

In pasiënte met suiwer hipercholesterolemie is LDL-C alleen voldoende vir opvolg, 'n volledige lipogram word egter aanbeveel waar

'n verhoogde LDL-C nie die enigste afwyking in die lipiedprofiel is nie.

Na instelling van terapeutiese lewenstylveranderinge (TLV), word opvolgtoetsing elke 6 maande aanbeveel.

Met instelling van farmakoterapie, moet met verandering van die spesifieke middel of dosis, toetsing na 8 (±4) weke herhaal word.

Wanneer die terapeutiese doelwit bereik word, word toetsing elke 6 maande aanbeveel.

Met bereiking van die terapeutiese doelwit word toetsing elke 6 maande aanbeveel.

Gedurende VP-toetsing moet die vinger nie gedruk of “gemelk” word nie aangesien dit tot onakkurate resultate sal lei.

Vingerpriktoetsing is geskik vir sifting en opvolg om te bepaal waar advies oor lewenstylingryping nodig is (bv. TC>5mmol/L), maar

VP-resultate op hul eie is nie geskik om 'n pasiënt tot 'n leeftyd van terapie te verbind nie.

·Waar 'n vingerprik TC-bepaling > 5mmol/L is, word pasiënte aangemoedig om hul vingerprikresultate met hul dokter te bespreek.

'n Vastende lipogram in die laboratorium en 'n volledige kardiovaskulëre risikobepaling moet in hierdie stadium gedoen word.

Aangesien onvanpaste lae resultate met seker VP-toetse kommer wek, moet TC-waardes <2.5mmol/L bevestig word.

Let daarop dat VP-instrumente wat net TC meet, nie verhoogde trigliseriede sal opspoor nie.

3. Versorgingspunttoetsing

Versorgingspunttoetsing (VPT) of naby pasiënt-toetsing is toetsing by of naby die pasiënt eerder as in 'n tradisionele sentrale laboratorium,

sodat toetsing nader aan die primêre kontakpunt plaasvind. Wat lipiedtoetsing betref, is dit belangrik dat 'n fasiliteit moet verseker dat daar

toereikende gehaltebeheer bestaan, dat toepaslike omstandighede (temperatuur, vogtigheid en lig) vir berging van toetsstrokies en

toerusting heers, en dat voorsorg getref word om die toetse behoorlik te doen met voldoende bloedmonstervolume en sonder kontaminasie .

4. Bykomende Toetse

Gebruik van nuwerwetse biomerkers van KVS (bv. hsCRP) en beeldingstegnologieë (bv. koronêre kalsiumtelling, carotis intima-media-

dikte) word nie as roetiene aanbeveel nie en moet gereserveer word om risikobepaling in pasiënte met vermoedelike matige risiko, waar daar

onsekerheid oor inisiëring van middelterapie is, te verfyn. Lp(a)-meting is net van pas by pasiënte met 'n HOË KVS-risiko en/of met 'n

familiegeskiedenis van premature KVS. By die gebruik van Lp(a) as 'n risikomerker, word 'n afsnypunt van >50mg/dL aanbeveel.

'n Belangrike aspek van die Konsensus-riglyne betrek die gebruik van die hersiene Framingham KVS-risiko tabelle vir beide mans en vroue.

Die ATP III Framingham risikotabelle wat tevore gebruik is en 'n benadering van die 10-jaar risiko vir KVS verskaf het en aangetoon is om

toepaslik vir Suid-Afrika te wees, het die risiko vir Suid-Afrikaanse Swart en Indiër pasiënte onderskat. Gevolglik voorspel die meer onlangse

Framingham-vergelykings die 10-jaar totale KVS-risiko (insluitend beroerte, verbygaande isgemiese aanvalle en hartversaking) .

Die riglyne sluit ook 'n hersiening van die LDL-C teikendoelwitte vir pasiënte op die verskillende vlakke van Framingham-risiko in, veral die

baie hoë risikogroep, waar 'n LDL-C teikenwaarde van <1.8 mmol/L aanbeveel is (Tabel 3). Lesers word aangemoedig om die artikel in die

SAMJ, Maart 2012, vir 'n vollediger oorsig oor die gebruik van die Framingham risikovergelykings, te raadpleeg.

2

Meting van CK in 'n Pasiënt op Statien-terapie:

Voor behandeling:

Monitering:

Lesers moet bewus wees van die effek van 'n gehemoliseerde monster op serum CK-aktiwiteit.Hemolise veroorsaak 'n vals verhoogde CK-resultaat.

Meet CK

Indien > 5 x *BGN

Moenie met terapie begin nie

Indien normaal

Gaan voort met statien-terapie

Meet CK

Indien < 5 x BGN met mialgie

Moniteer simptome en CK gereeld

Indien < 5 x BGN sonder mialgie

Gaan voort met statien-terapieen oorweeg CK monitering

Indien > 5 x BGN met mialgie

Sluit ander oorsake van miopatie uitIndien ander oorsake uitgesluit is

Stop terapie en kontroleer nierfunksie

Moniteer CK elke 2 weke

Tabel 4: Sekondêre Oorsake van Dislipiedemie

Sekondêre Oorsake van Dislipiedemie Toepaslike Laboratoriumondersoeke

Diabetes mellitus

Hipotiroïedisme

Lewersiekte

Niersiekte bv. Nefrotiese Sindroom

Oormatige alkohol

MedikasiesProgestieneSteroïedeAntiretrovirale middelsRetinoïede

MGTT/ lukraak glukose

TSH/FT4

LFT

U&E met kreatinien/ urine proteïen-toetsing

Kliniese evaluering baie belangrik. Nuttige laboratoriumtoetse sluit in: GGT, GKV en Koolhidraatgebrekkige Transferien

5. Sekondêre DislipiedemiëDislipiedemië kan in reaksie op ander toestande of behandeling volg. Die gepaste diagnostiese toetse moet uitgevoer wanneer 'n sekondêre dislipiedemie vermoed word en die onderliggende toestand moet behandel word. Tabel 4 lys die algemene sekondêre oorsake van dislipiedemië met die gepaste laboratoriumtoetse om hulle uit te skakel.

6. Statienterapie

Statiene is merkwaardige veilige middels met voordele vir kardiovaskulêre beskerming wat hul potensiële toksisiteit ver oortref. Die ernstigste newe-effek van statienterapie is miopatie gevolg deur versteuring van hepatiese transaminases. Terwyl dit nog nie seker is of verhoogde transaminases met gebruik van statiene ware hepatotoksisiteit uitmaak nie, kan statienverwante miopatie oorgaan na rhabdomiolise, nierversaking en dood. In dié verband het verhoogde kreatienfosfokinase (CK) die primêre merker vir voortdurende spierafsterwe en selvernietiging geword. Opgeskerpte waaksaamheid is nodig in ouer mense, pasiënte op gelyktydige inmengende behandeling of veelvuldige medikasies en in pasiënte met lewer- of niersiekte.

*BGN – Bogrens van normaal

Page 3: OORTREF VERWAGTINGE Waarde Toevoeg” OORTREF … · LABORATORIUM OPKNAPPER Mei 2012 LABORATORIUM OPKNAPPER Mei 2012 DIE PATHCARE NUUS OORTREF VERWAGTINGE: “Patologie met Waarde

Page 4: OORTREF VERWAGTINGE Waarde Toevoeg” OORTREF … · LABORATORIUM OPKNAPPER Mei 2012 LABORATORIUM OPKNAPPER Mei 2012 DIE PATHCARE NUUS OORTREF VERWAGTINGE: “Patologie met Waarde