Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Voltydse leraars: Charles James, Francois Lamprecht en Rikus Hattingh Jeugwerker: Charné Viljoen
Kantoorure: 08:00 - 12:30 Tel: 051- 4224 010 Faks: 051- 4225 738 / 086 605 0459 Epos: [email protected]
Bankbesonderhede: ABSA - Brandwagtak Tjekrekening: 1570 580 384 Takkode: 334 334 ZAPPER QR-KODE
07:30, 09:00
en 10:30
Francois Lamprecht
Tema: Ek’s ‘n …...
Teks: Eks. 20: 7
18:30 Jong Erediens— TEMA: ID
Lidmate wat graag hul kindertjies wil laat doop tussen November 2020 en Februarie 2021, kan vir Zandra by die kerkkantoor skakel. Die doopkategese strek oor vier weke (Woensdae) vanaf 7 - 28 Oktober om 18:30.
Is jy siek of weet jy van iemand wat siek is?
Ons wil graag met jou kontak maak. Skakel of WhatsApp asb. vir Sandra by 072 705 3339
OF SMS/WhatsApp Rossouw Botes by 083 653 2287.
Ons dankbaarheidsoffer (10de Maand dankoffer) word vanaf Oktober tot Desember ingesamel.
Hierdie is ‘n eenmalige spesiale bydrae wat ek bo en behalwe my maandelikse bydrae of erediens
kollekte gee. Baie dankie by voorbaat vir jou ondersteuning ook
vir hierdie belangrike insameling.
Baie geluk aan Stephan Swart en Anika Botha wat op
Sondag 4 Oktober om 18:30 tydens die Jong Erediens
as Gemeenteraadslede bevestig word.
Indien jy weekliks die
Pellissier Huis via e-pos wil ontvang, kontak asb vir
Sandra by [email protected]. OF gebruik ons gemeente se APP onder Weeknuus/
Omgeegroepstukke
Danie van Tonder
Ons sal Maandag 5 Oktober kommunikeer oor volgende Sondag se eredienste en die kinderbediening (Gr. 1—6)
18:30 Jong Erediens
Bespreek plekke aanlyn asb.
ONTHOU DIE KERKKANTOOR SE TELEFOONNOMMER
HET VERANDER
Let asb. daarop dat jy die kerkkantoor SLEGS kan bereik by die volgende
nommer : 051 4224 010
mailto:[email protected]
Maandag tot Vrydag
Poppekas @ 16:00
Die kerkkantoor beskik tans oor ‘n lang lys van gemeentelede wat werkloos is.
BESIGHEDE EN LIDMATE WAT BEWUS IS VAN OF OOR WERKSGELEENTHEDE BESKIK, KONTAK ASB VIR SANDRA BY DIE KERKKANTOOR SODAT ONS
HIERDIE LIDMATE KAN HELP. Lidmate wat graag hul name op die werksoekers-lys
wil plaas, kontak asb. ook vir Sandra by die kerkkantoor of e-pos na [email protected]
By Torings van Hoop se daaglikse sopkombuis, het hulle ‘n tekort aan 2 Liter plastiek bottels. Hulle sny die bottels in die helfte en gebruik al twee kante om die sop of bredie in te bedien. A.g.v. risiko's rakende infeksies, kan die houer slegs een-keer gebruik word. Indien jy kan help, gee asb. die leë bottels by Torings van Hoop af of by die kerkkantoor en ons sal sorg dat hulle dit ontvang.
Graad 1 tot 11
Ons nooi jou as ouer uit om ons hande te versterk en weekliks die materiaal
met jou kind deur te werk.
Op die Pellissier Gemeente App is daar weekliks nuwe kategese materiaal.
Indien jy enige vrae het, kontak vir Charné Viljoen by 083 294 6640.
Gebedsbediening op die
Gemeente App
As familie van God ondersteun ons mekaar. Ons wil graag hoor waar-
voor ons vir jou kan bid.
Voltooi die gebedsversoek vorm op die App sodat ons saam met jou kan dra aan die moeilik en die
mooi van jou lewe.
Indien jy wil saambid vir ander mense kontak Sammy by
Waarvoor kan
ons vir jou bid?
Dis met leedwese dat ons die gemeente meedeel van die afsterwe van Johan de Beer (snr) van Koringblomsingel 48 Pellissier en
Christo Botha van Genl. Brandrylaan 190 Uitsig Die gemeente bid die naasbestaandes die troos en
seën van die Here toe.
Jy kan steeds enige nie-bederfbare produkte vir
ons koskas by die kerkkantoor afgee tussen
08:00 en 12:30 op Maandae tot Vrydae.
Baie dankie vir al die produkte wat ons die afgelope tyd ontvang het.