17
1 OMSENDBRIEF 24 – JULIE 2019 Geagte ouers PERSONEEL Baie geluk aan Mnr R. Piek wat op 23 Julie verjaar, Mev. E. Scholtz op 26 Julie en Me. A. Rossouw op 27 Julie. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2019: 22 Julie Top 10 akademie per Graad word aangekondig Krieket: O/12B teen Curro Hazeldean (weg) Kunswedstryd: Deelname begin tot 8 Augustus 23 Julie Krieket: O/13A teen Curro Hazeldean (tuis) & O/12A (weg) Sagtebal teen Broederstroom (tuis) Hokkie teen CBC gronde (weg) 24 Julie Krieket: O/9A teen Curro Hazeldean (tuis) & O/9B (weg) 25 Julie Leerstof aan leerders Krieket: O/11A teen Curro Hazeldean (tuis) & O/10A (weg) Sagtebal: O/13 Seuns teen Tuine (weg) 26 Julie Leierkaskar by NG kerk Universiteitsoord Krieket: O/11B teen Curro Hazeldean (tuis) & O/10B (weg) Landloop: Vissershoek 27 Julie 08:00 13:00: Senior Revue oefen in saal 29 Julie Leerders ontvang blouboekies Tennisliga Krieket: O/12B teen Midstream Ridge (weg) 30 Julie Krieket: O/13A teen Midstream Ridge (tuis) & O/12A (weg) Sagtebal teen Rachel de Beer (tuis) 31 Julie 11:00: Junior Revue: Tshwane Youth Arts Festival kleedrepetisie 18:30 Junior Revue: Tshwane Youth Arts Festival kompetisie Krieket: O/9A teen Midstream Ridge & O/9B (weg) Senior Revue: Tshwane Youth Arts Festival (skooltyd & aand) 01 Augustus Krieket: O/11A teen Midstream Ridge (tuis) & O/10A (weg) Hokkie teen Stephanus Roos (weg) Sagtebal teen Genl Beyers (weg) 02 Augustus Spelling Bee: Distrik kompetisie by Theresapark laerskool gedurende skooltyd 15:00 21:45: Koor: optrede in Staatsteater Krieket: O/11B teen Midstream Ridge (tuis) & O/10B (weg) Landloop: Queenswood 03 Augustus Sagtebal: T-ball (Doringkloof) 05 Augustus Tennisliga 06 Augustus Boekuitstalling in saal Sagtebal teen Homespun O/13 Seuns (weg) 07 Augustus Boekuitstalling in saal 08 Augustus Boekuitstalling in saal 09 Augustus VROUEDAG 12 Augustus Gr 6 kamp by Sediba Kwela Gr 5 aansoeke uit vir Skolierpatrollie & Diensraad Koor: Oudisie Gr 3 in skooltyd Krieket: O/12B teen Pta Oos (tuis)

OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

1

OMSENDBRIEF 24 – JULIE 2019 Geagte ouers PERSONEEL Baie geluk aan Mnr R. Piek wat op 23 Julie verjaar, Mev. E. Scholtz op 26 Julie en Me. A. Rossouw op 27 Julie. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2019:

22 Julie Top 10 akademie per Graad word aangekondig Krieket: O/12B teen Curro Hazeldean (weg) Kunswedstryd: Deelname begin tot 8 Augustus

23 Julie Krieket: O/13A teen Curro Hazeldean (tuis) & O/12A (weg) Sagtebal teen Broederstroom (tuis) Hokkie teen CBC gronde (weg)

24 Julie Krieket: O/9A teen Curro Hazeldean (tuis) & O/9B (weg)

25 Julie Leerstof aan leerders Krieket: O/11A teen Curro Hazeldean (tuis) & O/10A (weg) Sagtebal: O/13 Seuns teen Tuine (weg)

26 Julie Leierkaskar by NG kerk Universiteitsoord Krieket: O/11B teen Curro Hazeldean (tuis) & O/10B (weg) Landloop: Vissershoek

27 Julie 08:00 – 13:00: Senior Revue oefen in saal

29 Julie Leerders ontvang blouboekies Tennisliga Krieket: O/12B teen Midstream Ridge (weg)

30 Julie Krieket: O/13A teen Midstream Ridge (tuis) & O/12A (weg) Sagtebal teen Rachel de Beer (tuis)

31 Julie 11:00: Junior Revue: Tshwane Youth Arts Festival kleedrepetisie 18:30 Junior Revue: Tshwane Youth Arts Festival kompetisie Krieket: O/9A teen Midstream Ridge & O/9B (weg) Senior Revue: Tshwane Youth Arts Festival (skooltyd & aand)

01 Augustus Krieket: O/11A teen Midstream Ridge (tuis) & O/10A (weg) Hokkie teen Stephanus Roos (weg) Sagtebal teen Genl Beyers (weg)

02 Augustus Spelling Bee: Distrik kompetisie by Theresapark laerskool gedurende skooltyd 15:00 – 21:45: Koor: optrede in Staatsteater Krieket: O/11B teen Midstream Ridge (tuis) & O/10B (weg) Landloop: Queenswood

03 Augustus Sagtebal: T-ball (Doringkloof)

05 Augustus Tennisliga

06 Augustus Boekuitstalling in saal Sagtebal teen Homespun O/13 Seuns (weg)

07 Augustus Boekuitstalling in saal

08 Augustus Boekuitstalling in saal

09 Augustus VROUEDAG

12 Augustus Gr 6 kamp by Sediba Kwela Gr 5 aansoeke uit vir Skolierpatrollie & Diensraad Koor: Oudisie Gr 3 in skooltyd Krieket: O/12B teen Pta Oos (tuis)

Page 2: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

2

Tennisliga

13 Augustus Gr 6 kamp Koor: Oudisie Gr 4 & 5 in skooltyd Krieket: O/12A teen Pretoria Oos (tuis) & O/13A (weg)

14 Augustus Gr 6 kamp Junior en Senior Revue: Kunswedstryd by Laerskool Theresapark Krieket: O/9B teen Pretoria Oos (tuis) & O/9A (weg)

15 Augustus Gr 6 kamp 18:30: Junior & Senior Revue: Kaleidoskoop kompetisie (skooltyd + aand) Krieket: O/10A teen Pretoria Oos (tuis) & O/11A (weg) Sagtebal teen Homespun (tuis)

16 Augustus Krieket: O/10B teen Pta Oos (tuis) & O/11B (weg) Hokkie teen Oosie (Junior) (TUT)

17 Augustus Landloop : AGN kampioenskap – Buks Meyer Sagtebal : T-ball (Danie Malan)

19 Augustus Koor: Gala aand (skool) Tennisliga Spelathon deelname tot 23 Augustus

20 Augustus Toetsreeks begin: Toets: Tegnologie Krieket: O/13A teen Tuine (tuis) & O/12A (weg) Sagtebal teen Rietfontein Noord O/11 + O/13 Seuns (weg) Afrikaans Spelathon ATKV. Provinsiale uitdunne by Laerskool Eduplex gedurende skooltyd

21 Augustus Jnr Revue: Kaleidoskoop semi-finale 14:15 – 16:00: Junior Revue oefening Krieket: O/9A teen Tuine (tuis) & O/9B (weg)

22 Augustus Toets: Geografie Junior Revue: Kaleidoskoop semi-finale Krieket: O/11A teen Tuine (tuis) & O/10A (weg) Sagtebal teen Generaal Hendrik Schoeman (tuis)

23 Augustus Toets: Afrikaans: Gr 4 – 7 Junior Revue: Kaleidoskoop semi-finale Hokkie teen Bakenkop (weg) Sagtebal: Proewe O/13 + O/12 Dogters

26 Augustus Junior Revue + Senior: SA Kampioenskap tot 31 Augustus Kooroudisie: Gr 6 in skooltyd Tennisliga Krieket: O/12B teen Elarduspark (tuis) Sagtebal: Distrikproewe O/13 Seuns + Dogters

27 Augustus Toets: NW/Teg (Gr 4 – 6) & NW Gr 7 Krieket: O/12A teen Elarduspark (tuis) & O/13A (weg) Sagtebal: Distriksproewe O/13 Seuns + Dogters

28 Augustus Krieket: O/9B teen Elarduspark (tuis) & O/9A (weg) Sagtebal: Distriksproewe O/13 Seuns + Dogters

29 Augustus Gr 6 leierbeleid uit 18:30: Leier inligtings-vergadering vir Gr 6 ouers in saal Toets: Geskiedenis Krieket: O/10A teen Elarduspark (tuis) & O/11A (weg) Junior Revue: Kaleidoskoop finaal Sagtebal teen Uniefees (weg)

30 Augustus Leieraansoeke uit aan leerders Gr 5 aansoeke vir Skolierpatrollie & Diensraad inhandig Krieket: O/10B teen Elarduspark (tuis) & O/11B (weg)

31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria)

2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September

3 September Toets: Engels Gr 4 – 7 Krieket: O/13A teen Voorpos (tuis) & O/12A (weg)

4 September Krieket: O/9A teen Voorpos (tuis) & O/9B (weg)

5 September Toets: EBW Krieket: O/11A teen Voorpos (tuis) & O/10 A (weg) Hokkie teen Du Preez van Wyk (TUT) Sagtebal: Tshwane uitspeelwedstryde

6 September Lentedag & kleurfees. Leerders betaal R20. Redenaars: Kansvatter deelname

7 September Redenaars: Kansvatter deelname

9 September Tennis: Skoolkampioenskap

Page 3: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

3

10 September Toets: Wiskunde: Gr 4 – 7 Tennis: Skoolkampioenskap Sagtebal: Kwarteind

11 September Tennis: Skoolkampioenskap

12 September 18:30 Expo Graad 1 – 7 in saal Tennis: Skoolkampioenskap Sagtebal: Semi finale

13 September Leieraansoeke ingehandig Tennis: Skoolkampioenskap Hokkie teen Mayville (Hoërskool Overkruin) MARKDAG GRAAD 7 OP DOGTERS SE SPEELGROND SUID IN SKOOLTYD ATLETIEK UITDUNNE GRAAD R – 6 OP ATLETIEKBAAN IN SKOOLTYD

14 September Junior Revue KykNet finaal

17 September Uitstappies: Gr 1 - 5 GF: Rapporte na ouers Junior Revue: KykNet finaal tot 18 September

18 September 17:30 – 19:00: Grondslagfase oueraand

19 September Markdag en Atletiek uitdunne geskuif na 13 September Sagtebal: Finaal

20 September 11:00 - SKOOL SLUIT Waterkaskenades. Leerders betaal R80. Junior Revue afsluiting na skool.

KLEREDRAG Die leerders moet skoolskoene saam met hul sweetpakbroeke dra in die winter. As hul MBK het op die spesifieke dag, moet hul hul tekkies saambring skool toe. Ons besef dat dit moeite is, maar ons leer leerders aan om trots te wees op hul skool en hul skooldrag en ons hou daarvan om ‘n pragtige beeld van die skool aan buitestanders te vertoon. Help ons hiermee deur u kind met die regte skooldrag skool toe te stuur. TOP 10 LEERDERS Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top 10 Akademiese presteerders in hul onderskeie grade is volgens die eksamenpunte van kwartaal 2 in 2019.

GRAAD 4 % GRAAD 5 %

1. Michael de Villiers 89.90 1. Dillon Uys 91.56

2. Mia Rynners 89.89 2. Cheyenne Pieterse 90.70

3. Leila Jacobs 89.50 3. Tshepo Makhura 89.95

4. Arustha Van Eck 89.13 4. Leandri Botha 89.93

5. Duncan Nelson 88.87 5. Rohan Louw 89.24

6. Estiaan Van Den Heever 87.79 6. Leila Van Rensburg 88.87

7. Jayden Vermaak 87.40 7. Ruvan Faure 87.65

8. Barco Lombard 87.34 8. Liané Schutte 87.65

9. Jayden Neethling 86.99 9. Monré Koekemoer 87.05

10. Hanno Bennemeer 86.96 10. Logan Labuschagne 86.86

GRAAD 6 % GRAAD 7 %

1. Danique Viljoen 92.75 1. Juané Pretorius 91.81

2. Aidin Dwyer 92.34 2. Bea-Mae Lombard 88.81

3. Beate Haarhoff 91.95 3. Nika Van Der Westhuizen 87.78

4. Petreen Mathibela 91.79 4. André Haarhoff 86.44

5. Wian Van Der Merwe 89.63 5. Kyra Jenner 86.40

6. Altje Conradie 89.07 6. Deuné Bosch 85.27

7. Emily-Anne Pienaar 88.39 7. René Van Emmenes 84.60

8. Crishelle Nieuwoudt 88.33 8. Lienka Groenewald 82.69

9. Alexis Mollentze 87.53 9. Quiline Van Der Merwe 81.88

10. Marique Bam 86.28 10. Oageng Makgatho 81.57

Ons het ‘n borg gekry om ons Top 10 Graad 4-7 akademiese leerders volgens hul kwartaal 1-3 punte na ‘Sun City te neem op 31 Oktober en 1 November. Moedig u kind aan om hard te werk vir die reuse beloning. ENGLISH POETRY Baie geluk aan Joshua de Bruto wat ‘n A++ verwerf het en ook as afdelingswenner aangewys is met sy voordrag in Engels. SAGTEBAL Uitslae van wedstryde gespeel op 18 Julie teen Magalieskruin (Seuns) O/11 Seuns wen 23 – 0 Beste kolwer: Jayden Neethling

Page 4: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

4

Beste veldwerker: Andries Kruger en Jayden Neethling O/13 Seuns wen 9 -8 Beste kolwer: Anthony Grobler Beste veldwerker: Schalk Fourie (Hy het twee spelers gelyk uitgemaak en dit gebeur min.) Baie geluk. Ons is baie trots op julle! KRIEKET Die uitslae van die krieket soos gespeel teen Skuilkrans is as volg:

Span Wen/ verloor Kolwer Bouler Veldwerker

O/9B Verloor Geen Geen Geen

O/10A Wen Rudian Oosthuizen Arno Badenhorst Jayden Schoeman

O/10B Wen Marno Jansen van Rensburg Jan Lodewyk Enslin Joshua Kinnear

O/12A Wen Euan du Plessis Ulrich Breytenbach

Hendrew Schoeman Wian van der Merwe

Baie geluk aan die spanne wat gewen het. Ons is baie trots op julle! LANDLOOP Die atlete het op Vrydag 19 Julie by Hoërskool Uitsig deelgeneem. Die volgende atlete het puik presteer: Christiaan Brits O/9 1ste Kaylen Niemann O/11 1ste Stephan van Wyk O/13 4de Lenei Conradie O/9 5de Leandri Botha O/11 5de Junior Bokwa O/12 10de Maroel Brits O/12 11de Simoné de Koker O/11 13de Hendrew Schoeman O/12 19de Stephan Steyn O/13 21ste Ons is baie trots op julle! Die volgende byeenkoms vind op Vrydag 26 Julie by Laerskool Vissershoek plaas. Sterkte aan al ons atlete.

HOKKIE Die uitslae van die Hokkie soos gespeel op 18 Julie 2019 teen Curro Thatchfield is as volg: O/10 wen 4/0 O/11 wen 9/0 O/12 wen 6/0 O/13 wen 10/0 Baie geluk. Ons is baie trots op julle! REVUE Die Revue groepe het Vrydag aand deelgeneem by Hoërskool Wonderboom aan die Noordekruin kunstefees en het puik presteer. Die Junior Revue het ‘n A+ behaal en dit was die hoogste prestasie in hul afdeling. Hul is die afdelingswenners. Die Senior Revue het ‘n A++ behaal. Baie geluk. Ons is baie trots op julle! OPPITONG REDENAARS Graad 1 • Naude Scholtz B+ • Mieke van den Heever B+ Graad 2 • Line van Zyl A+ • Zene Swart A Graad 3 • Dahlia du Plessis A Graad 4 • Eduard du Plessis A • Mia Rynners A • Vanrique Hanneman A Graad 5 • Joshua de Bruto A+ • Ruvan Faure A • Cheyenne Pieterse A • Beate Haarhoff A • Rohan Louw A

Page 5: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

5

Graad 6 • Chrishelle Nieuwoudt A • Henco van der Merwe A++ • Wian van der Merwe A+ Graad 7 • Andre Haarhoff B+ • Nadia Prinsloo A Baie geluk! EK HET KARAKTER Baie geluk aan Lianie Potgieter en Alyssa Jones wie se waarde rytjies almal vol is. Hul dra ‘n kenteken daarvoor met die woorde “Ek het karakter”. Hierdie is ʼn besondere prestasie. Geluk aan hulle en sterkte met die volgende waarde rytjies wat jy nou gaan volmaak. Sterkte ook aan al die kinders wat hard werk vir hul waarde-plakkers. HERWINNING: Stuur asb. elke Dinsdag u blikkies, papiere en tydskrifte en bottels na die skool vir ons Liewe Aarde herwinningsprojek. ONBEKENDE DEPOSITO’S Die volgende elektroniese betaling ontvang, se verwysingsnommer is foutief en kan nie na die korrekte skoolrekening geallokeer word nie.

Datum Verwysing gebruik Bedrag

2019-05-03 Riaan Kaskar R800.00

2019-05-18 Capitec N Rossouw R750.00

2019-05-24 319 R950.00

Kontak asb. finansies om regstellings aan te bring. Neem asseblief kennis: U moet u familiekode as verwysing gebruik. Indien u vir skoolfonds en naskool saam betaal, moet u saam met die familiekode ʼn SK vir skoolgeld en NA vir naskool byvoeg. Indien u vir iets anders betaal behalwe skoolgeld moet u die familiekode en ʼn addisionele verwysing soos Behoeftige fonds byvoeg. BELONING – VRYDAG 13:00 Op Vrydag, 26 Julie 2019 verdaag die Gr 1 - 7 leerders om 13:00. Die Graad 5 leerders help die week met die ekstra opruiming. SAAMRYGELEENTHEID Daar is ‘n iemand wat ‘n saamrygeleendheid vir 3 dogters soek net in die middae vir Dinsdae, Woensdae en Vrydae. As daar enige ouer is wat dalk Berglaan se kant toe ry in middae naskool? Indien u kan help skakel asseblief vir Cornelia by 0718645426. LANDLOOP OEFENING Daar is elke Maandag tot Vrydag gratis middelafstand oefening by Hillside Gholfbaan van 17:00 – 18:00. Skakel asb. die afrigter, Wessel du Toit by 079 544 1398 vir meer inligting. Onthou dat daar elke Saterdag om 08:00 ʼn gratis

“Parkrun” van 5 km by Hillside Gholfbaan is. Registreer by https://www.parkrun.co.za/register/ vir ʼn “Parkrun” en

neem u hele gesin vir so ʼn uitstappie op ʼn Saterdag. NASKOOL Kontak vir Joeanne Tintinger by 081 562 9907 vir meer inligting. LOSIE / LAPA UITVERHUUR Ons verhuur die skool se Lapa uit vir funksies met breekware en stoele en tafels ingesluit teen R2 000 per geleentheid, met ʼn R500 deposito. U is welkom om die losie te bespreek by [email protected] of te skakel en met Annatjie Degenaar te praat. Groete

Hettie Smith

Page 6: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

6

Page 7: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

7

Die Jukskei skole seisoen wat voorlê gaan hierdie jaar opwindend wees en dit is vir

my n groot voorreg om deel te wees van hierdie span. Ek wil graag sien dat ons met

n paar trofees en medaljes die seisoen afsluit.

Ek het dit goed gedink om oefeninge aan te bied deur die skool vakansie Maandag

tot Donderdag en as daar n behoefte is op Saterdae ook en sal graag wil weet wat die

belangstelling daartoe is.

Ek wil graag in hierdie tyd kyk of ek n skeidsregter ook kan gereël kry om n paar

reëls te verduidelik asook ‘n paar tegniese deeltjies te bespreek met die kinders sodat

almal beter verstaan oor tellings en taktiek.

Oefentye:

Maandag tot Donderdag – 10:00 tot 12:00

Saterdag – ons kan ‘n tyd bepaal na gelang van belangstelling.

My besonderhede is as volg:

Nico Venter

0769948594

[email protected]

Die kostes sal beloop teen R25 per kind per dag. Eenmalige bedrag van R325 vir die

skoolvakansie uitsluitend Saterdae.

Ek sal dit hoog op prys stel as u as ouer my in kennis kan stel van deelname aan die

vakansie program teen Maandag 16 Junie 2019 sodat ek die kinders kan inlig

daaroor by Woensdag middag se oefening.

U kan my kontak per epos, sms, oproep of whatsapp.

Jukskei groete

Nico

Page 8: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

8

Page 9: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

9

Page 10: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

10

Page 11: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

11

Page 12: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

12

Page 13: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

13

Page 14: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

14

Page 15: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

15

Page 16: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

16

Page 17: OMSENDBRIEF 24 JULIE 2019 24 VAN 2… · 31 Augustus Spelling Bee finaal: UNISA Sagtebal: T-Ball (Villieria) 2 September KykNet Revue (Junior & Senior) tot 7 September 3 September

17