Upload
arav
View
101
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Om die genadejaar van die Here aan te kondig. Lukas 4:18-19. Lied 431:1 – staan. O Gees van Vader en van Seun, ons voorspraak, leidsman, krag en steun, U vul ons diepste hartsverlange: U kom ons in die waarheid lei; U leer ons bid, kom by ons bly - U loof ons met ons lofgesange! - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
Om die genadejaar van die Here aan te
kondig
Lukas 4:18-19
Lied 431:1 – staanO Gees van Vader en van Seun,ons voorspraak, leidsman, krag en steun,U vul ons diepste hartsverlange:U kom ons in die waarheid lei;U leer ons bid, kom by ons bly -U loof ons met ons lofgesange!Wil steeds die goeie in ons werk,bewaar, vermeerder en versterk.
Lied 431:2U maak die Skrifte vir ons oop;bekeerdes, deur die Gees gedoop,ontvang met blydskap skuldvergewing.Verlos, na liggaam en na gees,deel hul vol vreugde in die fees.God gee ’n nuwe heilsbedeling!Saam breek ons brood, één in gebed,saam loof ons God wat ons kom red.
Lied 439:1 – staanO Heil’ge Gees, o God in ons,ons wil u krag besing:Die krag wat Jesus op laat staanen lewe in ons bring.Maak ons oorwinnaars in die strydwat ons ook nou moet stry.O Gees van God, getuig in ons,dat ons u kinders bly.
Lied 439:2 (Eng)Subdue the pow’r of ev’ry sin and make our hearts your throne,that we in singleness of heartmay worship God alone.Then with our spirits witness bear,O Spirit of our God,That we are children of the Lord,Redeemed through Christ’s own blood.
Lied 439:2 (Afr.)O Heil’ge Gees, o Gees van God,ons lied klink tot u eer.Maak nuut ons lewe elke dagsoos wat u Woord ons leer.Ons prys U, Gees van Vader, Seun,as ware God en Heer.Ons bid dat U ook dié gebedsal hoor, ons God en Heer.
Lied 436:1 – sit
Herskep, o Gees, laat leef, o Gees,laat kom die koninkryk met mag,laat mense tot bekering kom,oorreed deur u oortuigingskrag.
Lied 436:2
O Gees, verlig ons, laat ons vinddie waarheid wat u Woord ons leerdat ons met God en met mekaarin Gees en liefde kan verkeer.
Lied 436:3
Herskep, o Gees, laat ons herleef,maak wakker elkeen in u kerk.Laat ons uit God se liefde leef,en dankbaar waak en bid en werk.
Lied 443:1 – koor
Wind kan jy nie sien nie -niemand sien dit raak;maar wanneer ons luister,hóór ons hoe dit maak.
Lied 443:2
Wie kan God se Gees sien?Niemand kan Hom sien!Maar wanneer ons luister,leer Hy ons Hom dien.
Lied 443:3
Wind kan soveel doen, ditdryf die wolke heen;dit beweeg die seëen dit bring die reën.
Lied 443:4
God se Gees doen soveel -leer ons God vertrou;leer ons om te luisteren op Hom te bou.
Lied 443:5
Kom ons sê vir elkeen:bid tot God die Heer,dat Hy ons sy Gees gee,dat Hy ons sal leer.
Vonkk 211:1 – koor
Heilige Gees, U die Trooster, tree vir ons in by die Vader.U ken die kreet van ons harte. Laat ons u vrede ontvang.
Vonkk 211:2
Heilige Gees, U die Leidsman, leer ons die woorde van Jesus.U gee aan elkeen ’n gawe. Laat ons mekaar daarmee dien.
Vonkk 211:3
Heilige Gees, as Gestuurde, stuur U ons uit in die wêreld.U gee ons woorde van deernis. Laat ons met vreugde getuig.
18“Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf hetom die evangelie aan armes te verkondig.Hy het My gestuur:om vrylating vir gevangenes uit te roepen herstel van gesig vir blindes,om onderdruktes in vryheid uit te stuur,19om die genadejaar van die Here aan te kondig.
Lukas 4:18-19
• Kleinboere vs Grootboere
• Kleinboere vs Grootboere• Die genade van die Jubeljaar
• Kleinboere vs Grootboere• Die genade van die Jubeljaar• Jesus kondig die genadejaar
aan
• Kleinboere vs Grootboere• Die genade van die Jubeljaar• Jesus kondig die genadejaar
aan• ’n Evangelie vir armes én
rykes
• Kleinboere vs Grootboere• Die genade van die Jubeljaar• Jesus kondig die genadejaar
aan• ’n Evangelie vir armes én rykes • Wat het Jesus se liefde vir
armes dus vir ons vandag te sê?
• Kleinboere vs Grootboere• Die genade van die Jubeljaar• Jesus kondig die genadejaar aan• ’n Evangelie vir armes én rykes • Wat het Jesus se liefde vir
armes dus vir ons vandag te sê? • Hoe kan ons dit doen?
Lied 303 (Afr.) – sit
Eet die brood, drink die wyn.Kom na Christus, Hy stil u honger.Eet die brood, drink die wyn.Glo in Hom en Hy les u dors.
Lied 303 (Eng.)
Eat this bread, drink this cup;come to Christ and never be hungry.Eat this bread, drink this cup;trust in Christ and you will not thirst.
Lied 303 (Afr.)
Eet die brood, drink die wyn.Kom na Christus, Hy stil u honger.Eet die brood, drink die wyn.Glo in Hom en Hy les u dors.
Lied 440:1 – staan
Die Here salf ons met sy Geestot diens en heiligheid -tot koning, priester en profeet,tot ware Christen-wees.
Lied 440:2
Die Gees van God bly wonderbaarvoortdurend inspireer -dat ons met Hom en met mekaarin liefde kan verkeer.
Lied 440:3
Die Heil’ge Gees gee uit die skat,deur Christus self verdien -sy liefde, blydskap, vrede, gunskom Hy aan ons voorsien.
Lied 440:4
Wie hul laat lei deur God se Gees,leer iets van Christen-wees -Hy leer ons bid, getuig en dienen liefhê sonder vrees.
Lied 311:1Koor: Dit wat ons hier ontvang hetgaan deel ons verder uit.Gemeente: Dit wat ons hier ontvang het gaan deel ons verder uit.Koor: Ons gee ons hele lewe uitdankbaarheid.Gemeente: Ons gee ons hele lewe uit dankbaarheid.
Lied 311:2Koor: As ons van hier af gaan, Heer, laat U ons nie alleen.Gemeente: As ons van hier af gaan, Heer,laat U ons nie alleen.Koor: U het ons reeds belowe, U sal ons seën.Gemeente: U het ons reeds belowe, U sal ons seën.