4
HUTTEN- BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001 Vuurklipstr.541 Die Wilgers T & F: 012 807 0434 072 229 2148 www.huen.co.za Oktober 2015 Recce Kleinspan-operasie agter vyandelike linies K.Stadler Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, le- wensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak . . . Die Recce’s het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensiewe aard van hul werk is daar min oor hierdie elite-eenhede van die Suid- Afrikaanse Weermag bekend. Nou vertel een van hulle van die naelbytaksie en dramaese gebeure wat hy eerstehands in die Grensoorlog beleef het. Koos Stadler het in die vroeë 1980’s die legendaries strawwe keuringsproses vir die Spesiale Magte geslaag. Kort daarna word hy deel van Kleinspanne, ’n gespesialiseerde groep wat slegs uit twee- manspanne bestaan het. Stadler en ’n makker word onder meer gestuur om treinspore in An- gola te vernieg en op ’n ander keer om vyandelike vegvliegtuie op te blaas . . . Telkens staar hy die dood in die gesig. Die boek bied ’n onthullende blik op die lewe van ’n Recce en hul amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoëns. Die skry- wer vertel ook aangrypend hoe hy sy vrese moes konfronteer en oorkom. 336 bls., SB, R 225 also available in English Stranger than Ficon A.D. Pastore The true story behind 9-11, delivered by a meculous researcher. . . "Every news story about 9-11 that is con- tained in this book is true and easily verifiable," states author, Dr. Albert D. Pastore [a penname]. "My invesgaon represents 12 months of careful study, painstaking research, detailed analy- sis, source verificaon and logical deducon.” 174 p, SC, R 246 Ontsnap A.Blake Só was die Boerekrygers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog uit krygsgevan- gekampe probeer ontsnap het. Niks sou hulle keer om weer vry te wees nie: nie ’n moontlike skietdood, ’n oseaan vol haaie, die gevaar om van ’n bewegende trein af te spring of ’n tonnel wat op hulle kon inval nie. In hierdie boek bring Albert Blake van die mees gewaagde ontsnappingspogings deur Boerekrygsgevangenes byeen. Hulle verstom met hul vindingryke planne om die Britse owerhede te uitoorlê en weg te kom uit kampe in Suid-Afrika en Indië, maar ook op die eilande van Bermuda, St. Helena en Ceylon. Hierdie opwindende, ware verhale getuig van mannemoed en die oorwinning van die menslike gees. 394 bls., SB, R 225 Gruesome - The crimes and criminals that shook South Africa De Wet Potgieter In this book, invesgave journalist De Wet Pot- gieter follows the trail of a number of criminals in South Africa’s history. These violent crimes, perpetrated from the late 1980s into the new millennium, vary from fanacal far-righsts who killed their innocent countrymen, to assassins who executed high-profile, state-sanconed murders. He takes the reader behind the scenes of some of the most controversial events in our country and, with his fearless style of wring, pulls you right into the belly of the beast. In Gruesome, he shares informaon that has never before been made public. What really happened on the night of 17 June 1992 in Boipatong? What movated the horrific aack on Alison Botha? What caused the ostensibly conformist policeman André Stander to become an unscrupulous bank robber? Who was the first person to see the connecon between Gert van Rooyen’s vicms and a probable human-trafficking network? Potgieter relates how, as a journalist, he went about reporng on each of these cases. This book takes you back to the bloody newspaper headlines of yesterday. 240 p SC, R 220 ook in Afrikaans beskikbaar Unforgeable Sunny South Africa Desk Diary Calendar. A weekly to view Desk Diary Calen- dar for the year 2016 featuring 53 memorable images portraying the splendour and beauty of Sunny South Africa. Only R 95

Oktober 2015 (2) - HuttenDie boek bied ’n onthullende blik op die lewe van ’n Recce en hul amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoëns. Die skry- ... rykdom wat die

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Oktober 2015 (2) - HuttenDie boek bied ’n onthullende blik op die lewe van ’n Recce en hul amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoëns. Die skry- ... rykdom wat die

HUTTEN-

BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001

Vuurklipstr.541

Die Wilgers

T & F: 012 807 0434

072 229 2148

www.hu-en.co.za

Oktober 2015

Recce

Kleinspan-operasie agter vyandelike linies

K.Stadler

Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, le-

wensgevaarlike operasies diep in vyandelike

gebiede aanpak . . . Die Recce’s het nog altyd

mense se verbeelding aangegryp, maar weens

die sensi�ewe aard van hul werk is daar min

oor hierdie elite-eenhede van die Suid-

Afrikaanse Weermag bekend.

Nou vertel een van hulle van die naelbytaksie

en drama�ese gebeure wat hy eerstehands in die Grensoorlog beleef

het. Koos Stadler het in die vroeë 1980’s die legendaries strawwe

keuringsproses vir die Spesiale Magte geslaag. Kort daarna word hy

deel van Kleinspanne, ’n gespesialiseerde groep wat slegs uit twee-

manspanne bestaan het.

Stadler en ’n makker word onder meer gestuur om treinspore in An-

gola te vernie�g en op ’n ander keer om vyandelike vegvliegtuie op

te blaas . . . Telkens staar hy die dood in die gesig.

Die boek bied ’n onthullende blik op die lewe van ’n Recce en hul

amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoëns. Die skry-

wer vertel ook aangrypend hoe hy sy vrese moes konfronteer en

oorkom.

336 bls., SB, R 225 also available in English

Stranger than Fic7on

A.D. Pastore

The true story behind 9-11,

delivered by a me�culous

researcher. . . "Every news

story about 9-11 that is con-

tained in this book is true and

easily verifiable," states author, Dr. Albert D. Pastore

[a penname]. "My inves�ga�on represents 12 months

of careful study, painstaking research, detailed analy-

sis, source verifica�on and logical deduc�on.”

174 p, SC, R 246

Ontsnap

A.Blake

Só was die Boerekrygers wat gedurende

die Anglo-Boereoorlog uit krygsgevan-

gekampe probeer ontsnap het. Niks sou

hulle keer om weer vry te wees nie: nie ’n

moontlike skietdood, ’n oseaan vol haaie,

die gevaar om van ’n bewegende trein af

te spring of ’n tonnel wat op hulle kon

inval nie.

In hierdie boek bring Albert Blake van die

mees gewaagde ontsnappingspogings

deur Boerekrygsgevangenes byeen. Hulle verstom met hul

vindingryke planne om die Britse owerhede te uitoorlê en

weg te kom uit kampe in Suid-Afrika en Indië, maar ook op

die eilande van Bermuda, St. Helena en Ceylon.

Hierdie opwindende, ware verhale getuig van mannemoed

en die oorwinning van die menslike gees.

394 bls., SB, R 225

Gruesome - The crimes and criminals that

shook South Africa

De Wet Potgieter

In this book, inves�ga�ve journalist De Wet Pot-

gieter follows the trail of a number of criminals

in South Africa’s history. These violent crimes,

perpetrated from the late 1980s into the new

millennium, vary from fana�cal far-righ�sts who

killed their innocent countrymen, to assassins

who executed high-profile, state-sanc�oned

murders. He takes the reader behind the scenes of some of the

most controversial events in our country and, with his fearless

style of wri�ng, pulls you right into the belly of the beast.

In Gruesome, he shares informa�on that has never before been

made public. What really happened on the night of 17 June

1992 in Boipatong? What mo�vated the horrific aDack on Alison

Botha? What caused the ostensibly conformist policeman André

Stander to become an unscrupulous bank robber? Who was the

first person to see the connec�on between Gert van Rooyen’s

vic�ms and a probable human-trafficking network?

Potgieter relates how, as a journalist, he went about repor�ng

on each of these cases. This book takes you back to the bloody

newspaper headlines of yesterday.

240 p SC, R 220 ook in Afrikaans beskikbaar

Unforge-able Sunny South Africa

Desk Diary Calendar.

A weekly to view Desk Diary Calen-

dar for the year 2016 featuring 53

memorable images portraying the

splendour and beauty of Sunny

South Africa.

Only R 95

Page 2: Oktober 2015 (2) - HuttenDie boek bied ’n onthullende blik op die lewe van ’n Recce en hul amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoëns. Die skry- ... rykdom wat die

Die Laaste Afrikanerleiers

H.Giliomee

Gerespekteerde historikus Hermann Gili-

omee volg die weë van vyf invloedryke Afri-

kanerleiers: Hendrik Verwoerd, John Vor-

ster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en

FW de Klerk.Hoe het intelligente, gere-

spekteerde leiers vir soveel jaar so 'n onder-

drukkende stelsel kon handhaaf? Inlig�ng

van rolspelers bied nuwe insigte op die

apartheidsregering.

470 bls., SB, R395

Kaapsche Hoop—Village in the Mist

H.Bornman

„Bornman, a renowned local histori-

an has an intense knowledge of this

region and its past. Together with his

love of the Lowveld and the Eastern

Escarpment, this book makes for a

visual descrip�on of this excep�onal-

ly beau�ful part of the country. The

origins and past history of Kaapse-

hoop have never been documented

like this. It offers much new research and informa�on nev-

er before published. For the first �me as far as my reading

goes, this book offers an acceptable and logicical answer

to the origins of the famous wild horses of Kaapsehoop.

This explana�on I will keep for the future reader though. “

74 p SC, R200

Die NVA-Land-, Lu?- und

Seestreitkrä?e

W.Kopenhagen/H.Mehl/K.Schäfer

Die deutsche Teilung brachte zwei

diametrale deutsche Armeen

hervor: Die unter NATO-Regie

angesiedelte Bundeswehr und die

unter Befehl des Warschauer Pakt

stehende Na�onale Volksarmee

(NVA). Diese Bilddokumenta�on

über die ehemalige NVA, die aus drei Einzelbänden über die

jeweiligen TeilstreitkräUe bestand, ist über die Jahre zum

Standardwerk über die andere deutsche Armee avanciert.

Jetzt haben militärhistorisch Interessierte die Möglichkeit,

die vergriffenen Titel in einer einbändigen Gesamtausgabe

zu erwerben. In diesem Band steht alles über die Land-, LuU-

und SeestreitkräUe, die von 1956 bis 1990 den Arbeiter- und

Bauernstaat beschützen sollten.

258 S, gebunden, R 540 viele Fotos und Tabellen

Die Krebsmafia

C.Bachmann

Intrigen und MillionengeschäUe

mit einer Krankheit. Die Doku-

menta�on der Unterdrückung

ganzheitlicher Ansätze in der

Krebsbekämpfung durch das

medizinisch-wissenschaUliche

Establishment. Wer dieses Buch

liest, lernt mit den alltäglichen

medizinischen Berichten neu umzugehen.

302 S., gebunden, Schutzumschlag R 120

Das Medienkartell

E.Herman

»Vierte Macht« oder fünUe Kolonne?

Wie uns das Medienkartell täglich ma-

nipuliert .Medien sollen informi-

eren, aber sie manipulieren. Die

veröffentlichte Meinung steuert die

öffentliche Meinung. Ob Euro-Krise,

Integra�onslüge, Feminis�nnen-

Propaganda oder die absolut einsei-

�ge BerichterstaDung über die

Entwicklung im Nahen Osten und in Nordafrika: Ein

Medienkartell maßt sich an, die Menschen zu täu-

schen und umzuerziehen. Eva Herman demaskiert die

Protagonisten dieses Kartells. Die Autorin ist

überzeugt: »Wir werden täglich getäuscht.« . Ihr Buch

ist aber weit mehr als nur eine Abrechnung mit einer

unheilvollen Allianz aus Mainstream-Medien,

poli�schen Entscheidungsträgern, Konzernlenkern

und Lobbyisten. Es ist in erster Linie ein Appell an die

Medienkonsumenten. An alle Menschen, die es nicht

mehr länger hinnehmen wollen, manipuliert, indok-

triniert und umerzogen zu werden.

256 s., gebunden R 300

Die Ontdekking van Rykdom

D. van Zyl

Eers diamante, toe goud: delwers, mag-

nate en duisende swart werkers het

gestroom om hul deel op te eis van die

rykdom wat die Suid-Afrikaanse ekomomie

sou verander.

104 bls., SC, R130

Vegters teen poli7eke boelies

K.Jonker

Koot Jonker vertel sy eerstehandse ervaring van die wit poli�eke

gebeure in die aanloop tot die ANC-bewindsoorname in 1994. Dit is 'n

binnekring mededeling van hulle wat weggebreek het van hul eertydse

poli�eke tuiste, die regering van die dag. Hy skryf hoe dit 'n stryd ge-

word het teen 'n regering met hul veiligheidsmagte (NI) en hul beheer

oor die media (byvoorbeeld die destydse SAUK). Volgens die skrywer het

die regerende party teen sy onderneming die kiesers van die dag op 'n

kri�eke oomblik mislei. Dit is die verhaal van 'n broederstryd van meer

as �en jaar wat later gewelddadig geword het. Die dinamika van die

2009-verkiesing en die gepaardgaande veranderinge in die poli�eke

landskap, maak hierdie insiggewende leesstof. Is dit waarvan die skry-

wer vertel, naamlik die soort boelie-tegnieke

van die apartheidsregering, dit wat Mosiuoa

Lekota (van COPE) die ANC van beskuldig? Die

skrywer vertel ook hoe Mangosuthu Buthelezi,

van die IVP, vir Ferdi Hartzenberg, destydse

leier van die KP, in trane gebel het. Ook hoe

Nelson Mandela vir Hartzenberg gese het: "Ek

kan sien jy is 'n baie eerbare man"; en hoe on-

steld FW de Klerk in 'n stadium met Roelf Mey-

er was. Moes dit alles anders gewees het?

290 bls., SB., R 147

Page 3: Oktober 2015 (2) - HuttenDie boek bied ’n onthullende blik op die lewe van ’n Recce en hul amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoëns. Die skry- ... rykdom wat die

Prices can change without prior notice

Die Suid-Afrikaanse Vrykorps van Duits-

Suidwes-Afrika

G. McGregor

Die boekhandel oor ’n unieke stuk

geskiedenis wat afspeel tydens die Eerste

Wêreldoorlog. ’n Vegseenheid bestaande uit

Boere wat die Vrykorps genoem is, is met die

aanvang van die oorlog in Duits-Suidwes-

Afrika gevorm. Hulle was ’n ona\anklike veg-

eenheid binne die Duitse Imperiale Koloniale

Troepe en het die Rebellie in Suid-Afrika

ondersteun deur teen die Unie-

Verdedigingsmag te veg.

Die Duitse Koloniale Troepe het die Duitse keiser se goedkeuring

gehad om militêre ondersteuning aan die Rebellie te bied wat op-

gevlam het in die Unie van Suid-Afrika. Op hul beurt het die Unie-

Verdedigingsmag die Ak�ewe Burgermag en Boerekommando’s

opgeroep om die Rebellie te onderdruk.

Dit was die eerste en enigste keer dat Boere hul vaderland, Suid-

Afrika, binnegeval het en Boer teen Boer geveg het.

Hierdie boek vertel die Vrykorps se storie vanaf hul ontstaan tot hul

ontbinding en word toegelig met ’n lys van al die Vrykorpslede, die

wapens wat hulle gebruik het, hul range en gedetailleerde inlig�ng

oor hul ak�witeite en die veldslae waaraan hulle deelgeneem het.

99 bls., SB, R 160

Tant Miem Fischer se Kampdagboek

(Mei 1901—Augustus 1902)

“Ek het al baie dagboeke gesien en van

gehoor, maar self nog nooit een

geskryf nie.”

Só begin Tant Miem Fischer se

dagboek op 29 Mei 1901, die dag toe

kolonel Bullock hulle huis vir die derde

maal kom plunder het. Voor hierdie

dag was sy gewoond daaraan om

gesond te wees en gesonde kinders te hê. Sy moes nog

leer om sonder vleis, boDer, melk, groente, eiers en vrug-

te wat alle boere volop het, te leef.

Dag na dag ontvou die aangrypende verhaal van hoe sy

aan al hierdie veranderings gewoond moes raak in haar

dagboek.

In die middel van die winter in die onherbergsame

Hoëveld word sy saam met haar enigste seun en ander

familielede weggevoer van hulle plaas naby Ermelo. Eers

na die konsentrasiekamp by Standerton en daarna na die

kamp by Merebank naby Durban.

Intussen bring haar tag�gjarige vader die hele oorlog

saam met die burgers in die veld deur. Haar man Willem

sien sy eers weer toe sy na meer as ’n jaar vrygelaat

word. Daarna keer sy na “die arme, verwoeste Trans-

vaal” terug om van nuuts af hulle plaas op te bou.

152 bls., HB., R 160

Karren-Melk vir

Ta’ Nonnie

N.Moolman

Die �tel van Ni-

co Moolman se

nuwe boek

propvol Anglo-

Boereoorlog-stories, Karren-Melk vir

Ta’ Nonnie, kom van ene mevrou Griesel,

beter bekend as tant Nonnie. ‘Dit was haar

laaste wens destyds in die Bethulie-

konsentrasiekamp se hospitaaltent – voor-

dat sy van die honger dood is – om net ’n

laaste keer ’n slukkie karringmelk te kon

drink,’ sê Moolman.

160 bls., baie fotos SB, R 240

Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede

L.Wessels

"Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer

sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie." So sê Leon Wessels, gewese adjunkminister in

PW Botha se Staatsveiligheidsraad.

Dit is dieselfde Wessels wat onlangs uitgetree het as menseregtekommissaris van demokra�ese Suid-

Afrika. Hy loop hier sy persoonlike reis na, van jong berede polisieman tot grondwetskrywer tot pleitbe-

sorger vir menswaardigheid. In dieselfde asem vertel hy van die groter reis wat Suid-Afrika afgelê het,

van die Vrede van Vereeniging in 1902 tot by die ondertekening van die nuwe Grondwet in 1996, op

aandrang van Nelson Mandela in dieselfde dorp. Saam met hierdie in�eme blik van binne kom talle

staaltjies en vertellings waarin die menslikheid aan beide kante van ons pad na demokrasie afgeteken

staan teen die groot en soms dodelike magte van die geskiedenis.Die boek is ontwapenend eerlik en die

skrywer se geesdrif aansteeklik. Dit is 'n passievolle pleidooi teen rassisme en vir die regstaat, mense-

regte, die armes, en versoening.

366 bls., SB, R 230

Volksgeneeskuns in Suid-Afrika

Akademie vir Wetenskap en Kuns

Volksgeneeskuns in Suid-Afrika is ’n versa-

meling van 8705 boererate en het die eerste

keer in 1965 verskyn. Vandag, 60 jaar later,

lyk die mediese en farmakologiese landskap

totaal anders. Daarom is dit so interessant –

en soms lagwekkend – om te sien hoe vinnig

ons mediese en farmakologiese kennis intus-

sen gevorder het.

Die versameling bevat rate wat op bygeloof

of tradisionele mondelinge oorlewering

berus. Ander rate maak staat op veldkennis

en die botaniese name van middels word verstrek. Daar word raat

uitgedeel vir kwale van asma tot ylhoofdigheid.

“Vermaaklike oomblikke is talryk vir die moderne leser – en die alge-

mene gebruik van hondebloed, velle van pas geslagte kaDe, luislange

en dies meer, laat ’n mens verbysterd – tot jy besef met hoeveel

radeloosheid daar voor sekere siektes te staan gekom is.” Dr. Dione

Prinsloo – geskiedkundige.

Volksgeneeskuns in Suid-Afrika is ’n “unieke kultuur-historiese skat”.

Dr Kay de Villers, skrywer van Healers, Helpers and Hospitals.

640 bls., HB., R 295

Page 4: Oktober 2015 (2) - HuttenDie boek bied ’n onthullende blik op die lewe van ’n Recce en hul amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoëns. Die skry- ... rykdom wat die

Banking details:

Absa The Grove

HuDen-Buchdienst

Acc.nr 1630 350 480

Branch: 333 845

Let op dat versendingskoste van R60 per pakket (ongeag die aantal boeke) gehef word en

ongeag of ons koerier- of poskantoorfasiliteite gebruik.

Please note that a delivery charge of R60 per parcel (regardless of the number of books)

and regardless of whether we use courier of Post Office facilities.

Diploma7e im Finnischen

Winterkrieg 1939/40

M. Jakobson

Dieses Buch des finnischen

BotschaUers bei den Verein-

ten Na�onen ist kein

Plädoyer zu Schuld und

Sühne, sondern ein exakter,

authen�scher Bericht über

die diploma�schen Hinter-

gründe des finnisch-

sowje�schen Winterkrieges

1939/40, ein nüchternes Ref-

erat über Geschehenes und Unterlassenes. Max Jak-

obson ordnet aus zahlreichen Quellen schöpfend,

den zunächst nur diploma�schen Konflikt zwischen

dem kleinen Land und seinem großen Nachbarn in

das weltpoli�sche Geschehen jener Jahre ein .

346 S., gebunden Schutzumschlag R 170

out of print out of print out of print out of print –––– außer Druck außer Druck außer Druck außer Druck –––– uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second handhandhandhand

Buitelugkos

C. Niehaus

Die meer as 200 staatmakerresepte

wissel van tradisionelle geregte soos

gemarineerde braaivleis en potjieskos

tot hedendagse alfresco braaidisse en

sluit voortreflike idees vir brood, slaaie

en groente en boonop treffersresepte

vir die allerlekkerste nagereg in.

192 bls., SB, R 260

Na7onalism

A Compara7ve Study

D.J. Kotzé

In to-days’s world na�onalism

has many followers. At the same

�me, however, hardly any other

ideologie has evoked so much

cri�sism, even biDer hos�lity, as

na�onalism.

Dr D.J. Kotzé has since 1958

been Professor of History at the

University of Stellenbosch, his

special field of interest beeing

contemporary history with par-

�cular reference to na�onalism and communism.

166 p., HC, R 80 published 1981

Trouwe Afrikaners

J.C.Steyn

Die boek is ‘n erns�ge werk oor ‘n be-

langrike stuk geskiedenis maar propvol

pakkende ‘stories’ onder meer die volledige

verhale van opspraakwekkende boek-

polemieke oor H.P. Lamot se Wine war en

women, Stuart Cloete se Turning wheels en

Sarah Raal se Met die Boere in die veld.

Onder baie meer word ook die byna

ongelooflike verhaal van die Helpmekaar-

fonds ná die Rebellie van 1914 vertel;

verder hoe die Afrikaanse radiodiens tot

stand gekom het, hoe die Universiteit van Pretoria ‘n Afrikaanse

Universiteit geword het, en hoe Gustav Preller die Afrikaanse taal

op ‘n keer wou hervorm.

243 bls., HB., stofomslag, R 160 gepubliseer 1987

Enzyklopädie der Schme-erlinge

P. Smart

Dies ist ein Bes�mmungsbuch, Nachschlagewerk und

einführendes Lehrbuch in einem.

Mehr als 2000 Tagfalter werden farbig und lebensgroß

wiedergegeben. Ausgesuchte Exemplare aus alten

Sammlungen wurden speziell für den Band

zusammengestellt, gesteckt und fotografiert...

278 S, gebunden R 300