12
OaseNuus 19 Oktober

OaseNuus 19 Oktober

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Weeklikse nuusbrief van NG Gemeente Witrivier. Lees gerus wat gebeur in die gemeente.

Citation preview

Page 1: OaseNuus 19 Oktober

OaseNuus 19 Oktober

Page 2: OaseNuus 19 Oktober

Vriende skuif gemaksones Skriflesing: Johannes 20:20-23

Baie welkom vanoggend in die erediens. As ons so inskuif in die banke, voel ons tuis en op ons gemak. Mag jy die nabyheid van die

Here ervaar, ook met Nagmaal wat bedien gaan word.

Ons verwelkom graag nuwe intrekkers / lidmate na die

erediens. Ons ontmoet jou in die kantoor. Kom vertel ons waar jy

woon en waar jy graag sal wil inskakel.

Kom deel in die kleurvolle en smaaklike gasvryheid van die gemeente!

Kom geniet tee of koffie na die oggenddiens, onder die afdak. Filterkoffie of

Hot chocolate is R 10, daar is ook cupcakes teen R 5 beskikbaar.

Tee en kitskoffie is gratis beskikbaar.

Page 3: OaseNuus 19 Oktober

Ka l ender 2015

Dit is weer Kalender tyd in ons gemeente. Ons droom en beplan en wil graag almal ingelig hou. Daarom is daar genoeg keuses om te maak. Kies jou eie kalender, bestel dit en ons laat dit vir jou druk. Jy kan bestel net soveel as wat jou begroting toelaat. As jy bestel word jy verantwoordelik gehou vir die koste. Voorbeelde is by die kantoor as jy sou wou kom kyk. Skryf jou naam op by die deure en by die kantoor. Die keuses is as volg:

Word gekrambind. Vol kleur A5 en bevat alle relevante

gemeente inligting rondom vergaderings en gebeure in

en rondom die Kerk.

Word gekrambind. Vol kleur A4 en bevat alle relevante

gemeente inligting rondom vergaderings en gebeure in

en rondom die Kerk.

Word geringbind. Vol kleur A3 en bevat alle relevante

gemeente inligting rondom vergaderings en gebeure in

en rondom die Kerk.

G E M E E N T E K a l e n d e r 2 0 1 5 A R 3 0 0

Word gom gebind met magnete. Volkleur A3 en bevat alle

relevante inligting rondom vakansies, kursusse en Sondae.

Word gom gebind. Vol kleur A3 en bevat alle relevante

gemeente inligting rondom vergaderings en gebeure in

en rondom die Kerk.

L E S S E N A A R K a l e n d e r 2 0 1 5 A R 3 0 0

H U I S K a l e n d e r 2 0 1 5 A R 3 0 0

A 5 B O E K I E K a l e n d e r 2 0 1 5 A R 1 0

A 4 B O E K I E K a l e n d e r 2 0 1 5 A R 2 0

Page 4: OaseNuus 19 Oktober

Maandag 20 Oktober 18:00 GriefShare GriefShare lokaal

Dinsdag 21 Oktober 08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 17:00 Vrouebedieningverg. Voorportaal 18:00 Aanbiddingsbedieningverg. Konsitorie DivorceCare DivorceCare lokaal

18:30 Dankfees (Basaar) verg. Voorportaal

Donderdag 23 Oktober 18:30 VOORHuwelikskursus Voorportaal

Gebeure in vooruitsig

28 Oktober Bluetooth Ouerskap

Wat gebeur...

19 Okt. Ess van der Merwe 79 Verjaar Tokkie Boshoff 74 Verjaar Kathleen Weitsz 39 Doop 20 Okt. George Langner 70 Verjaar 21 Okt. Gys Vlok 82 Verjaar Coen de Bruin 80 Verjaar

René Potgieter 76 Verjaar Spook & Wabbie Sauer 42 Huwelik Japie & Tokkie Fourie 26 Huwelik 25 Okt. Ina Fourie 75 Verjaar Le Grange Odendaal 50 Doop Johan & Alida Troskie 28 Huwelik

Die volgende herdenkings...

Mylpale Baie geluk aan elkeen wat hierdie

mylpaal bereik, dit is voorwaar ‘n seën

om jul in ons gemeente te hê.

Kersmark is om die

draai... Hul benodig iemand wat die Koektafel met ʼn verskeidenheid van allerlei fyngebak soos koeke en terte kan verkoop.

Dit is om in die teetuin te geniet! Jy moet be-skikbaar wees gedurende die mark-ure om die kliënte te bedien, Kom gesels gerus met

Heleen by die kantoor. Kom deel in hierdie opwinding!

“Re-Connect” Huweliksverryking-

seminaar

14-16 November Komati Gorge Lodge

Bespreek jou plek by di. JZ of Jurgens [email protected]

[email protected]

Luukse “self-catering” chalets vir 7 egpare! 4 hotel kamers @ R1500 p/egpaar vir 2 nagte 6 luukse chalets @ R1800 p/egpaar vir 2 nagte

Betaal jou deposito by:

Amanda Labuschagne - Komati Gorge Lodge: www.komatigorge.co.za 017 8433920/04

Rodney Seale se boek oor BOELIES

“Genoeg is genoeg”

is beskikbaar by kantoor @ R100.

Ook sy boek oor dwelms @ R50.

Die boeke is deur hom onderteken.

Page 5: OaseNuus 19 Oktober

Nuus van die

vervolgde kerk Inligting verkry:

#39 Kazakstan Gebedspunte: A Bid vir wysheid vir Christene; dis normaal om omkoopgeld te betaal om iets gedoen te kry en enig

een wat hulself hierteen uitspreek sal vinnig in die moeilikheid beland.

A Bid vir inheemse gelowiges wat geteister word deur hul eie familie, bure en geestelike leiers.

A Bid vir kerkleiers wat probeer om hul kerke by die owerhede geregistreer te kry.

Wie? Wat? Waarom? Sendeling wees.....

Kom luister na die verhale en roeping van

persone wat in die sendingveld was.

Wanneer: Donderdag 23 Oktober

Waar: Bovertrek

Tyd: 18:30

Jesus Christus se volgelinge het die opdrag om

te gaan (Matteus 28:18-20 en Hand 1:8) en om

te stuur (Romeine 10:13-15). In kort is dit die

Bybelse fondament.

h

Page 6: OaseNuus 19 Oktober
Page 7: OaseNuus 19 Oktober
Page 8: OaseNuus 19 Oktober
Page 9: OaseNuus 19 Oktober
Page 10: OaseNuus 19 Oktober
Page 11: OaseNuus 19 Oktober

Kom raak betrokke tydens die Erediens. Sluit aan by die volgende spanne, ontvang die nodige opleiding en

wees diensbaar.

M Multimedia M Klank

M Video opname en –uitsending na Konsistorie. Asook redigering. Navrae: Jan Bodenstein 083 299 0941 of Antoinette by die kerkkantoor

SOEK WERK: Dringend opsoek na werk. Gekwalifiseerde drywer en drywer instrukteur, asook “controller”. Kan onmiddelik begin. Kontak: Daniel 081 494 3005

WERKSGELEENTHEID: Ons soek ‘n paar mans om vir ongeveer ‘n week en ‘n half te werk in die aand/nag Gedurende November. Kontak: Gert 076 104 2315/081 3286844

WOONSTEL TE HUUR: 2 x Slaapkamer met 1 x Studeerkamer , 1 x badkamer sit/eetkamer met ‘n groot stoep± 1.6km buite Witrivier Kontak: Helen Sands 083 305 2182

Bachelorwoonstel te huur in Witrivier. Elektrisiteit uitgesluit. Kontak: Tokkie 082 826 1099

SOEK HUIS HUUR: Gesin soek 3 Slaapkamer huis te huur in Witrivier of Nelspruit. Kontak: Joan 082 094 0013

Ons gemeente missie Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee

en versorg en in ons samelewing en hoop bring.

Om hierdie missie uit te leef en hulp en hoop te bring, gaan ons mekaar help, rondom behuising en werk.

Het jy dalk ‘n werk beskikbaar of soek jy werk?

Hier kan jy gratis adverteer. Sodoende bring ons

hulp & hoop in ons samelewing. GEEN te koop

of ruil transaksies nie.

Stel jy belang om op

hierdie bladsy te

adverteer? Kontak

Antoinette by kerkkantoor

of epos

[email protected]

Page 12: OaseNuus 19 Oktober

“Like” ons by NG

Gemeente Witrivier

en Jeug@NGWitrivier

____________________________________________________________________________

LERAARS Ds. Gerrie Doyer

082 735 4892 Ds. Jurgens de Jager

079 292 9545 Ds. Eddie le Roux

082 322 3393 Ds. Nati Stander

082 216 3710

KERKKANTOOR Telefoon

(013) 751 1644 082 523 4596

E-pos

[email protected]

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening

1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lid-

maatnommer EN die projek waar-voor die geld aangewend moet

word, indien van toepassing.

Preeknotas

www.ngwitrivier.co.za

Gebruik die link op die web-blad of stuur ’n e-pos na [email protected]