4
UIT UIT UIT DIE HOOF DIE HOOF DIE HOOF SE PEN SE PEN SE PEN ONS DROOM GROOT MET AKSIE KYK, HY MAAK ALS NUUT! Dit moes nogal angswekkend vir Noag en sy familie gewees het om te sien hoe strome water die aarde oorspoel en vernietig. Toe hulle die massas water deur die vensters van die ark aanskou, kon dit dalk selfs onmoontlik lyk dat God weer lewe sou kon skep. Tog bewys Hy Sy troue liefde aan die mensdom met ‘n enkele takkie in die bek van ‘n duif. En herskep Hy weer ‘n wonderwerk. God sal jou nooit los nie. Ook nie wanneer dit voel of die watermassa jou wil oorweldig nie. Dan is Hy juis besig om nuwe lewe te vorm, jou te herskep en Sy wonderwerk deur jou te laat leef. Jy mag maar jou Skepper vertrou met jou. Maak my van kop tot tone nuut sodat ek kan vasstaan. Laat ek weer bly wees. U alleen kan die lewe vir my nuut maak (Psalm 51:12, 14) Bron: Leef-tydskrif LAERSKOOL LOCHNERHOF Sarel Cilliersstraat, Strand / Posbus 124, Strand Tel: 021-854 7316 / Faks: 021-853 4711 E-pos: [email protected] Webtuiste: www.lochnerhof.co.za SMS: LH (gevolg deur boodskap) na 34050 NUUSBRIEF 12 VAN 2012 NUUSBRIEF 12 VAN 2012 NUUSBRIEF 12 VAN 2012 DINSDAG, 24 APRIL SPUR-FONDSINSAMELINGSAAND WOENSDAG, 25 APRIL NETBAL EN RUGBY VS GORDONSBAAI (TUIS) VRYDAG, 27 APRIL PUBLIEKE VAKANSIEDAG MAANDAG, 30 APRIL SKOOLVAKANSIEDAG DINSDAG, 1 MEI PUBLIEKE VAKANSIEDAG WOENSDAG, 2 MEI NETBAL VS TEMPERANCE TOWN (WEG) DONDERDAG, 3 MEI HOKKIE VS GORDONSBAAI (TUIS) SATERDAG, 5 MEI PREPRIMêR OPEDAG WP MINI-RUGBYDAG (WEG)

NUUSBRIEF 12 VAN 2012 - ShowMe · 8 JOLENE LE ROUX DEWALD DE KOKER CHRISTIAAN HUISMAN RUAN CILLIERS 9 QUINN VISSER FRANCOIS CILLIERS WILLEM BRAND CLARISE LERM 10 NICOLENE ESTERHUYSE

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NUUSBRIEF 12 VAN 2012 - ShowMe · 8 JOLENE LE ROUX DEWALD DE KOKER CHRISTIAAN HUISMAN RUAN CILLIERS 9 QUINN VISSER FRANCOIS CILLIERS WILLEM BRAND CLARISE LERM 10 NICOLENE ESTERHUYSE

UIT UIT UIT DIE HOOFDIE HOOFDIE HOOF SE PEN SE PEN SE PEN

ONS DROOM GROOT MET AKSIE

KYK, HY MAAK ALS NUUT!

Dit moes nogal angswekkend vir Noag en sy familie gewees het om te sien hoe

strome water die aarde oorspoel en vernietig. Toe hulle die massas water deur die

vensters van die ark aanskou, kon dit dalk selfs onmoontlik lyk dat God weer lewe sou

kon skep.

Tog bewys Hy Sy troue liefde aan die mensdom met ‘n enkele takkie in die bek van ‘n

duif. En herskep Hy weer ‘n wonderwerk. God sal jou nooit los nie. Ook nie wanneer

dit voel of die watermassa jou wil oorweldig nie. Dan is Hy juis besig om nuwe lewe te

vorm, jou te herskep en Sy wonderwerk deur jou te laat leef.

Jy mag maar jou Skepper vertrou met jou.

Maak my van kop tot tone nuut sodat ek kan vasstaan. Laat ek weer bly wees. U

alleen kan die lewe vir my nuut maak (Psalm 51:12, 14)

Bron: Leef-tydskrif

LAERSKOOL LOCHNERHOF

Sarel Cilliersstraat, Strand / Posbus 124, Strand

Tel: 021-854 7316 / Faks: 021-853 4711

E-pos: [email protected]

Webtuiste: www.lochnerhof.co.za

SMS: LH (gevolg deur boodskap) na 34050

NUUSBRIEF 12 VAN 2012NUUSBRIEF 12 VAN 2012NUUSBRIEF 12 VAN 2012

DINSDAG, 24 APRIL SPUR-FONDSINSAMELINGSAAND

WOENSDAG, 25 APRIL NETBAL EN RUGBY VS GORDONSBAAI (TUIS)

VRYDAG, 27 APRIL PUBLIEKE VAKANSIEDAG

MAANDAG, 30 APRIL SKOOLVAKANSIEDAG

DINSDAG, 1 MEI PUBLIEKE VAKANSIEDAG

WOENSDAG, 2 MEI NETBAL VS TEMPERANCE TOWN (WEG)

DONDERDAG, 3 MEI HOKKIE VS GORDONSBAAI (TUIS)

SATERDAG, 5 MEI PREPRIMêR OPEDAG

WP MINI-RUGBYDAG (WEG)

Page 2: NUUSBRIEF 12 VAN 2012 - ShowMe · 8 JOLENE LE ROUX DEWALD DE KOKER CHRISTIAAN HUISMAN RUAN CILLIERS 9 QUINN VISSER FRANCOIS CILLIERS WILLEM BRAND CLARISE LERM 10 NICOLENE ESTERHUYSE

GRONDSLAGFASEGRONDSLAGFASE

Die ouers van LAB4J (Bybel Woensdae) het Woensdag die kruisiging vir die grondslag-

fase uitgebeeld. Baie dankie vir die ongelooflike vertoning en al die moeite.

Ons nooi ouers uit om met die klasonderwyser te skakel indien u wil gesels oor u kind

se rapport. Indien daar probleme is, sal die klasonderwyser u kontak en ‘n afspraak

maak.

Die didaktiese hulp het verlede week begin. Ekstra aandag word aan Wiskunde en

Afrikaanse Huistaal gegee.

Conquesta briewe is reeds uitgestuur en ons vra dat u dit asseblief sal terugstuur (al

stel u nie belang nie). Daar is nog vorms beskikbaar indien u vorm spoorloos verdwyn

het. Conquesta verbreed u kind se algemene kennis, hy/sy ontvang erkenning vir die

skryf van die vraestelle en hul geniet dit.

Dankie ouers vir die pragtige kinders wat so mooi groet en goeie maniere in die

skool openbaar. Hulle word definitief raakgesien.

Ware woorde: Dankbaarheid en lof is geestesgesondheid wat hoorbaar

gemaak is. - C Lewis -

Etiket - GROET: JA, DANKIE MAMMA of NEE, DANKIE JUFFROU

GRAAD 4 GRAAD 5 GRAAD 6 GRAAD 7

1 JOHANDRé JONES MARCO PEEK NADENE PRINSLOO ESTIE JACOBS

2 ANEL SWART KRISTIN MEYER JENNA BLAKE BIANKA PRINS

3 ADELLE HAUGHTON WESLEY MCCARTHY OREN RENOSTER BRANDIN SUTHERLAND

4 CARLA DU PLESSIS ADRIAAN LAMBRECHTS SASCKYA VILJOEN ANELL LöTTER

5 DIAN JACOBS PAUL-HUGO BARNARD DANIE THERON CARLA COETZEE

6 PIETER-JAN ROSSOUW EBEN DE KLERK LUMARI HAVENGA ANJA BEYERS

7 MELISSA BOTHA WILU WESSELS MATTHEW CORDY ROXANNE LöTTER

8 JOLENE LE ROUX DEWALD DE KOKER CHRISTIAAN HUISMAN RUAN CILLIERS

9 QUINN VISSER FRANCOIS CILLIERS WILLEM BRAND CLARISE LERM

10 NICOLENE ESTERHUYSE JANA VAN VREDEN DC MARITZ CARLI VILJOEN

MONIQUE PRETORIUS

11 LI-MARI GELDENHUYS ROLANDI PRINS CHRISTIAAN GOOSEN DAWIE JOUBERT SAMANTHA STEYN

12 JOANé BRAND PIETER LAMBRECHTS CORNé GERMISHUYS ERICA BEZUIDENHOUT

SPURSPUR--FONDSINSAMELINGFONDSINSAMELING

Dinsdag, 24 April versoek ons dat alle Lochies en hul ouers ietsie kom eet by Spur,

Waterstone Village. Die aand begin reeds om 17:00 en 10% van die verkope sal aan

Lochnerhof geskenk word. Hierdie skenkings sal gebruik word vir Akademiese

aangeleenthede. Ons hoop om u almal daar te sien en lekker saam te kuier!

Page 3: NUUSBRIEF 12 VAN 2012 - ShowMe · 8 JOLENE LE ROUX DEWALD DE KOKER CHRISTIAAN HUISMAN RUAN CILLIERS 9 QUINN VISSER FRANCOIS CILLIERS WILLEM BRAND CLARISE LERM 10 NICOLENE ESTERHUYSE

SPORTSPORT

Baie dankie aan al die ouers wat gehelp het met verkope tydens ons

Wintersportdag - julle is staatmakers!

Sterkte aan ons seuns en dogters wat besig is met WP-proewe in rugby, netbal en

hokkie. Ons hou duim vas vir julle.

Ons ligawedstryde begin nou amptelik. Moedig asb. u seun/dogter aan om deel te

neem. Onthou, al speel jou kind in die C-span, dit bly nog vir hom/haar belangrik -

ondersteun hulle asb.

BAIE GELUK AAN ONS WENNERS BAIE GELUK AAN ONS WENNERS -- ONS DROOM GROOT MET AKSIE!ONS DROOM GROOT MET AKSIE!

Tiaan Havenga (gr.4) het aan die JKA Boland Karatekampioenskappe in Stellenbosch

deelgeneem en ‘n silwer medalje verower in beide Kata sowel as Kumite afdeling - baie

geluk!

Alexis Smit (gr.3) en Anél Swart (gr.4) het aan die ATKV-Redenaars se eerste ronde

deelgeneem. Hulle gaan deelneem aan die semi-finale ronde wat op 18 Mei by Hoërskool

Monument Park plaasvind - baie geluk en sterkte met die semi-finale!

GR.1 DAVINE VENTER

GR.2 SHANELLE SMITH

GR.3 MARLI SAAIMAN

GR.4 NIKKI SCHONKEN

QUINN VISSER

RUAN LERM

CARLA DU PLESSIS

GR.5 LIZANNE NORTJé

GR.6 MARCHALENE VAN TONDER

SASCKYA VILJOEN

JEANDRé AGENBAG

GR.7 ANELLE LöTTER

CHERISE LOUW

PERSONALIAPERSONALIA

Baie geluk aan juf. Lizanne Basson (gr.1), Ernest Joseph (algemene werker),

Sydney Cupido (algemene werker), juf. Coleen Dorfling (gr.6) en juf. Lolette Lubbe

(gr.5) wat verlede week hul verjaarsdae gevier het.

LOCHIES REIK UIT NA HOSPITALELOCHIES REIK UIT NA HOSPITALE

Ons wil graag vir ons kinder-pasiënte ‘n paaseier gee vir die afgelope

Paasfees. Ons vra graag leerders om vir ons paaseiers te bring. Ons is seker

ons sal weer kan staatmaak op ons Lochie-gesinne om by te dra tot hierdie

goeie daad - dit sal ons eerste uitreik-projek aan hospitale wees en ons is

seker dat dit ‘n groot sukses sal wees.

Page 4: NUUSBRIEF 12 VAN 2012 - ShowMe · 8 JOLENE LE ROUX DEWALD DE KOKER CHRISTIAAN HUISMAN RUAN CILLIERS 9 QUINN VISSER FRANCOIS CILLIERS WILLEM BRAND CLARISE LERM 10 NICOLENE ESTERHUYSE

EAZY STITCHEAZY STITCH KIDZKIDZ

Ontwikkel Kreatiewe Lewensvaardighede

Eazy Stitch Kidz word buitemuurs by die skool aangebied. Dit is ’n moderne, lekker, werk program waar ek die

kinders leer om handwerk te doen. Leerders word fynmotories gestimuleer en entrepreneursvaardighede word

aangewakker aangesien al die produkte wat ons maak geskik is vir herverkoop. Kinders word geleer om

basiese naaldwerktegnieke te bemeester, knope aan te werk, te brei en tolletjiebrei, kralewerk ens. te doen.

Daar is reeds klas op ’n Dinsdagmiddag 12:45 -13:45 en 13:50 tot 14:50 na skool by die Aktiwiteitsentrum by die

skool en vanaf hierdie kwartaal sal daar klas op Vrydae vanaf 13:45 tot 14:45 ook by die Aktiwiteitsentrum

aangebied word indien daar genoeg belangstelling is.

U is welkom om my te kontak om meer omtrent ons program uit te vind. Sarie van Rooyen 0846457766

of [email protected]