6
1 LEES & BID SAAM Dissipels wat Jesus volg met ons manier van lewe wie is ons? VAN DIE WEEK NG KEMPTON-KRUIN Tel: 011 391 1343 www.kruin-kerk.co.za Uitgawe 29 1 Augustus 2019 44 jaar jonk! Kempton-Kruin vier 6 Augustus haar 44ste verjaarsdag. Hoe het die Here nie hierdie gemeente geseën van die eerste oomblik af nie! Die Here Jesus is die enigste Hoof van Kruin gemeente en lei ons deur sy Woord en die kragtige werk van sy Gees. Hiervoor gebruik Hy die wonderlike gawes van lidmate en ons gemeenteraad met ouderlinge en diakens en leraars. Watter uitsonderlike leraars het Hy nie vir Kruin voorsien nie- van dr Willie Bruwer, ons eerste leraar tot ons huidige leraarspan. Ons kyk terug en ons sien duisende kinders wat van moedersknie af die Here leer liefkry en hulle geloof leer uitleef, grootword, trou en babas doop. En sovele geliefdes wat met sagte hande deur die doodsvallei begelei is. Ons kyk vorentoe en ons sien huise wat Jesus volg, manne en vroue wat God met passie dien en kinders en jongmense wat volhard om hierdie geestelike wedloop te hardloop tot ons eendag die oorwinnaarskroon uit ons Vader se hand ontvang- die lewe by God. Hoe bevoorreg is ons nie om al 32 jaar van Kruin te kon meemaak nie. Ons sien uit na 'n toekoms vol van ons liewe Heer se wysheid en genade waarin ons almal sal groei tot geestelike volwassenheid tot eer van Christus, ons Heer en Leidsman. Dr Danie 44 GEMEENTE IN HIERDIE UITGAWE: Gedagte vir die week 1 Maandtema Eredienste Spesiale Kollekte - Behoeftige Gesinne Gebedsbediening Kruin Vrouedag Boekwinkel 2 3 4 5 6 Preekrooster Voorbidding Afsterwe Finansies Kinderkerk program Lekkerbakkie projek Gesinsnagmaal Duislig Bybelskool -Augustus Ondersteuningsgroep Imagine Hear Care Werkskepping Karnaval Mes - Winterhoop

Nuusbrief 1 Augustus 2019 - Kempton-Kruin...WERKSKEPPING - Dringend opsoek na werk Indien jy ‘n geliefde aan die dood afgestaan het is jy welkom om deel te wees van ons Ondersteuningsgroep

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Nuusbrief 1 Augustus 2019 - Kempton-Kruin...WERKSKEPPING - Dringend opsoek na werk Indien jy ‘n geliefde aan die dood afgestaan het is jy welkom om deel te wees van ons Ondersteuningsgroep

1

LEES & BID SAAM Dissipels wat Jesus volg

met ons manier van lewe

wie is ons?

VAN DIE WEEK

NG KEMPTON-KRUIN

Tel: 011 391 1343 www.kruin-kerk.co.za

Uitgawe 29 1 Augustus 2019

44 jaar jonk! Kempton-Kruin vier 6 Augustus haar 44ste verjaarsdag.

Hoe het die Here nie hierdie gemeente geseën van die eerste oomblik af nie!

Die Here Jesus is die enigste Hoof van Kruin gemeente en lei ons deur sy Woord en die kragtige werk van sy Gees. Hiervoor gebruik Hy die wonderlike gawes van lidmate en ons gemeenteraad met ouderlinge en diakens en leraars. Watter uitsonderlike leraars het Hy nie vir Kruin voorsien nie- van dr Willie Bruwer, ons eerste leraar tot ons huidige leraarspan.

Ons kyk terug en ons sien duisende kinders wat van moedersknie af die Here leer liefkry en hulle geloof leer uitleef, grootword, trou en babas doop. En sovele geliefdes wat met sagte hande deur die doodsvallei begelei is.

Ons kyk vorentoe en ons sien huise wat Jesus volg, manne en vroue wat God met passie dien en kinders en jongmense wat volhard om hierdie geestelike wedloop te hardloop tot ons eendag die oorwinnaarskroon uit ons Vader se hand ontvang- die lewe by God.

Hoe bevoorreg is ons nie om al 32 jaar van Kruin te kon meemaak nie. Ons sien uit na 'n toekoms vol van ons liewe Heer se wysheid en genade waarin ons almal sal groei tot geestelike volwassenheid tot eer van Christus, ons Heer en Leidsman.

Dr Danie

44 GEMEENTE

IN HIERDIE UITGAWE:

Gedagte vir die week1

Maandtema

Eredienste

Spesiale Kollekte -

Behoeftige Gesinne

Gebedsbediening

Kruin Vrouedag

Boekwinkel

2

3

4

5

6

Preekrooster

Voorbidding

Afsterwe

Finansies

Kinderkerk program

Lekkerbakkie projek

Gesinsnagmaal

Duislig

Bybelskool -Augustus

Ondersteuningsgroep

Imagine Hear Care

Werkskepping

Karnaval

Mes - Winterhoop

Page 2: Nuusbrief 1 Augustus 2019 - Kempton-Kruin...WERKSKEPPING - Dringend opsoek na werk Indien jy ‘n geliefde aan die dood afgestaan het is jy welkom om deel te wees van ons Ondersteuningsgroep

EREDIENSTE

SPESIALE KOLLEKTE - Behoeftige gesinne

Die eredienste is eietyds met gemaklike styl en eietydse musiek.

Sondag se spesiale kollekte tydens die erediens 09:00 en 17:15 gaan vir Behoeftige gesinne Verwys na die bankbesonderhede by finansies indien jy graag ‘n elektronies inbetaling wil doen.Verwysing: Behoeftige Gesinne.

Erediens om 09:00 Erediens om 17:15

Prediker Prediker

TemaTema

Teks Teks

Michelle van Tonder

Vyf maniere wat Jesus ons leer om met liefde te leef

1 Joh 4: 7-21 (16-18 as fokus teks)

AANDDIENS PREEKREEKS: 28 Julie - 25 Augustus Liefde onder ‘n Mikroskoop - Ons gaan in diepte kyk na wat Christelike liefde is Michelle van tonder

Dr Danie Malan

Geloof wat generasies oorspan!

Ps 78:6

2

KRUIN-HULPFONDSvir mense in nood

4 Augustus

GEBEDSBEDIENING

Gebedsbediening

* Daar is 3 grootdruk Bybels wat die Gebedsbediening GRATIS uitdeel. Kontak asseblief die kerkkantoor

*Heerlike koeksisters word elke Sondag na die oggenderediens verkoop teen R32-00. Die wins uit die projek word aangewend om Grootdruk Bybels GRATIS in die gemeente uit te deel.

3 AUGUSTUS KRUIN VROUEDAG

BOEKWINKEL

Kom vier Vrouwees saam met ons op 3 Augustus om 8:30 vir 9:00 by Kempton-Kruin Sprekers: Johan Smith & Juanita Aggenbach en Sanger VeronaKoste R150 pp en daar sal koffie en beskuit saam Heerlike sop, brood en pate Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor asook Saterdag by die deure beskikbaar.

Uitgawe 29 1 Augustus 2019

Indien daar iemand is wat Engelse Bybels het wat hulle nie meer gebruik nie, kan julle dit gerus na ons Boekwinkel toe bring.

Ons bid vir vertroosting aan almal wat geliefdes verloor het. Ons bid dat Hy u sal vashou teen Sy bors in die tyd van hartseer. Indien u graag wil hê iemand moet vir u bid, skakel gerus die kerkkantoor, laat u nommer sodat die Gebedsbediening u kan kontak. Bid asseblief saam met ons vir gemeentelede wat siek is en ons bid ook vir krag vir geliefdes en personeel wat by dié se versorging betrokke is.Ons bid vir ons land se leiers en dat reg en geregtigheid in elke organisasie en maatskappy 'n prioriteit sal wees. Ons bid vir ons seniors wat hard gewerk het om Kruin Gemeente op te bou tot wat ons vandag kan benut. Dankie vir u bydrae, harde werk en toegewydheid. Bid asseblief saam met ons vir ons kinder- en jeugbediening.

Ons vertrou elke keer as u NG Kruin besoek u tuis en op u gemak voel.

Page 3: Nuusbrief 1 Augustus 2019 - Kempton-Kruin...WERKSKEPPING - Dringend opsoek na werk Indien jy ‘n geliefde aan die dood afgestaan het is jy welkom om deel te wees van ons Ondersteuningsgroep

3

KINDERKERK

Lucille Basson

God het kos gemaak Psalm 104:14

Jona en die WalvisJona 1-3

GideonRigter 6:12

Paulus se derde sendingreis

Die Gelykenis van die Feesmal

Nathasia Kotze Marisa Jaco Kruger Liezl

4 Augustus Program

ONDERSTEUNINGSGROEP

LEKKERBAKKIE

GESINSNAGMAAL

IMAGINE HEAR CARE

WERKSKEPPING - Dringend opsoek na werk

Indien jy ‘n geliefde aan die dood afgestaan het is jy welkom om deel te wees van ons Ondersteuningsgroep. Ons kom weer bymekaar op 12 Augustus in Kamer 11 om 10:00.

Die Kinderbediening verkoop heerlike warm poeding direk na die oggenderediens op Sondag 4 Augustus.Kom ondersteun asb die kinders teen net R40 per bakkie - Fondse ten bate van die kinderbediening.

BYBELSKOOL IN AUGUSTUS

DUISLIG OPTREDE

Yolandi du Plessis | Audiologist3B Vlei St. Glen Marais, Kempton Park, 1619

DID YOU KNOW? Almost 90% of ALL hearing losses can be assisted with hearing technology You can reclaim your quality of life imaginehearcare

Ek is dringend opsoek na Konstruksie Bestuurder werk.Ek is stiptelik, betroubaar, lojaal en hardwerkend. Ek kan onderdruk werk en is altyd bereid om te leer. Ek is altyd trots op my werk en is nie bang vir nuwe uitdagings nie. Vir ‘n volledige CV skakel Flip Hattingh op 072 309 1807 / [email protected]

Dr Danie Malan - Genesis: Tyd vir nuwe begin 1 - Gen 1 en 2 - Twee skeppingsverhale met groot waarde15 - Sonde en oorwinning 22 - God se genadeplan: Mense wat uitreik na mense - Abraham en sy kinders 29 - Die dramatiese storie van Josef - van slaaf tot Koning

Uitgawe 29 1 Augustus 2019

Duislig is vuurwarm Afrikaanse Praise and Worship.Hulle tree Sondag 4 Augustus by Kruin se aanddiens op en dis heeltemal GRATIS Dit begin 17:00 en daarna sal die preek plaasvind. Sien julle daar!

Sondag 18 Augustus is daar spesiale Gesinsnagmaal by die Kinderkerk. Ons nooi alle ouers om saam met julle kinders by die Kinderkerk as huise wat Jesus volg te kom nagmaal vier.

Page 4: Nuusbrief 1 Augustus 2019 - Kempton-Kruin...WERKSKEPPING - Dringend opsoek na werk Indien jy ‘n geliefde aan die dood afgestaan het is jy welkom om deel te wees van ons Ondersteuningsgroep

AUGUSTUS PREEKROOSTER

4

11

AUGUSTUS

SO MA DI WO DO VR SA

1 2 3 1 2 3

4 5 6 7 8 9 10

11 12 13 14 15 16 17

18

25

19

26

20

27 28 29 30 31

21 22 2423

4 Augustus - 44ste Gemeente Verjaarsdag 09:00 Erediens 09:00 Kinderkerk 17:15 Erediens & Jeugkerk

6 Augustus05:00 Daniël gebed 10:00 Dames Bybelstudie 7 Augustus 10:00 Lidia Bybelstudie

8 Augustus 08:00 Esters Bybelstudie19:00 Bybelskool

09:00 Danie Malan

17:15 Michelle van Tonder

09:00 Neels Marais

17:15 Geen Aanddiens

4

FINANSIES

R493 446

R8601

R484 845

VOORBIDDING Ons doen voorbidding vir alle mede-gelowiges met gesondheidsprobleme en siektetoestande.Ons dra ook mede-gelowiges wat armoede moet trotseer, wat deur beproewing gaan en in eensaamheid die uitdagings van die lewe moet trotseer, op aan ons troue Vader.

AFSTERWE Kempton-Kruin betoon ons meegevoel met die afsterwe

Roset SteenkampRenier 082 371 4173 en Anita Maré 082 929 4870Begrafnis was Donderdag gewees olv dr Danie Malan

Rudi de KlerkSkoonma Mariëtta de Klerk 082 963 0901Begrafnis vind plaas Vrydag om 11h00 olv ds Michelle van Tonder

Uitgawe 29 1 Augustus 2019

Joan VisserJohann SmutsNiva WrightMartie vd WaltDanie GrobbelaarJacques Scholtz

Francois van NiekerkKirsten PienaarReynier SnymanIsabel NelHelen du ToitBessie KrielEdwin Böhmer

Page 5: Nuusbrief 1 Augustus 2019 - Kempton-Kruin...WERKSKEPPING - Dringend opsoek na werk Indien jy ‘n geliefde aan die dood afgestaan het is jy welkom om deel te wees van ons Ondersteuningsgroep

6 September

7 September

Ete & Veiling

BORGE:

NAVRAE: Kerkkantoor 011 319 1343

BESTANDDELE

MARQUEE TENT

Vir enige skenkings skakel asb vir Reinet Maree op 082 852 1473

UITSTALLERS

PRETLOOP

POEDINGS / KOEKE / TERTE

VRYWILLIGERS

VIP kaartjies - R2200-00 per tafel Tafels word opgemaak en gedek Bring net eie drinkgoed en glase

Gewone kaartjies - R150 per persoon Tafels moet self opgemaak word - Tafeldoeke sal voorsien word Bring piekniek mandjie, eetgerei, glase, servette en eie drinkgoed

Kinders - R50 per kindKinders kom speel lekker en kry iets te ete.

Ons benodig die volgende bestanddele Meel, bakpoeier, suiker, kaneel, olie, asyn, eiers, rys, aartappel, wortels, kerrie, chutney, poedings, Hamburger patties, Rib Burgers

Plaas asb bestanddele op die houer op die Basaar tafel.

Kom koop ‘n looitjie vir R100 en staan ’n kans om ‘n prys te wen

Die Marquee Tent gaan ons R8500-00 kos so indien daar iemand is wat kan help met ‘n borg skakel die kerkkantoor op 011 391 1343

Indien jy graag betrokke wil raak by die Basaar, ons benodig hulp by die verskillende kosstalletjies, kom skryf asb jou naam op die lys in die kerksaal neer.

Indien jy graag self wil uitstal is jy welkom om jou plekkie te bespreek teen R220. Besprekingsvorm beskikbaar by die kerkkantoor

Kom koop jou kaartjie na die afloop van die diens by die luik van die kombuis, en kom kry vir jou ‘n gratis popcorn

Kom neem deel aan die 5km pretloop om 08:00 wat aangebied word deur Run Walk for Life. Daar gaan ook ‘n prys wees, wat deur Run Walk for Life gegee gaan word, wie die beste geklee is volgens die tema Karnaval.Skryf in by die Basaar tafel, ek kom kry dan jou gratis popcorn Kostes beloop R50 individue of R100 vir die gesin

Page 6: Nuusbrief 1 Augustus 2019 - Kempton-Kruin...WERKSKEPPING - Dringend opsoek na werk Indien jy ‘n geliefde aan die dood afgestaan het is jy welkom om deel te wees van ons Ondersteuningsgroep