Upload
helena-raats
View
307
Download
75
Tags:
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Northern News - Limpopo no. 1 community newspaper!
Citation preview
FAR NORTH
MOTOR PARTS CENTRETel: 015 491 3200
Have a MIDAS
Christmas!
Have a MIDAS
Christmas!We beat any written quotation
30 November 2012Uitgewer: Bosveld Bulletin cc t/a Noordelike NuusLEPHALALE: Onverwacht Business Centre, Lephalale. Tel: 014 763 5132 Fax: 086 614 6209MOKOPANE: 148 Thabo Mbeki Drive, Mokopane. Tel: 015 491 3082 Email: [email protected]
KERSfEES 2012Thank you to the
Bushveld community for your support
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 2 NortherN News Christmas supplemeNt
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 3 NortherN News Christmas supplemeNt
MAXI’SLEPHALALE 014 763 4855
Shop 17, Lephalale SquareJan Lee StreetLephalale
‘n Christusfees vir Sy kindersoorgeslaap. Daar het Maria geboorte gegee aan Jesus en lê hom neer in 'n krip. Christus se geboorte in Betlehem, die huis van Dawid waarvan Josef 'n afstammeling was, het dan die profesie van Isak vervul.
Mattheus vertel hoe die gesin na Egipte gevlug het om van die moorddadige verwoesting deur die plaaslike Koning Herodus te ontvlug wat die gerugte gehoor het van die aankoms in Betlehem van 'n mededinger tot die koningskap. Mattheus vertel dat toe Jesus en sy gesin na Israel teruggekeer het, hulle hulself in Nasaret gevestig het waar hulle geglo het hulle 'n meer anonieme bestaan kon voer.
HOE VIER ONS DIT?'n Enorme aantal gebruike met sekulêre, godsdienstige of nasionale inslag, word rondom Kersfees aangetref en wissel van land tot land. Die mees algemene tradisionele gebruike en simbole van kersfees soos die Kersboom, en die gee van presente, is aangepas of oorgeneem deur Christelike sendelinge vanuit die vroeëre Joelfees, die viering van die wintersonkeerpunt. Joel was wydverspreid en gewild in noordelike Europa lank voor
die aankoms van die Christendom. Die gebruik van die Kersboom het waarskynlik eerste in Duitsland plaasgevind.
Eerder as om te poog om die gewilde heidense feeste te onderdruk, het Pous Gregorius I Christen sendelinge toegelaat om aan hulle 'n Christelike herinterpretasie te verleen, terwyl hulle die verwante gebruike toegelaat het om voort te bestaan met min of sonder enige verandering. 'n Paar Christelike kerke, soos die Jehova-getuies en sommige Puriteinse groepe en 'n paar ultra-konserwatiewe Christen-fundamentaliste
Hoewel almal die vakansie geniet, vier ons nie noodwendig almal Kersfees of dan Christusfees op
dieselfde manier nie. Noordelike Nuus het op die vrye internetensiklopedie, Wikipedia, gaan nalees oor die oorsprong van die feesgebruike waardeur ons as Christene Jesus se geboorte vier.
DIE GEBOORTE VAN CHRISTUSDie storie van Christus se geboorte is oorgelewer van geslag tot geslag deur die eeue heen en is hoofsaaklik gebaseer op die evangelies van Mattheus en Lukas.
Volgens Lukas het Maria ontdek dat sy swanger was deur die ingryping van die Heilige Gees sonder dat sy ooit omgang gehad het. Kort daarna het sy en haar man Josef hul huis in Nasaret verlaat om na Josef se stamvaders se tuiste, Betlehem, te gaan. Hulle het gereis met die doel om in te skryf vir
die sensus wat deur die Romeinse keiser, Augustus, beveel is. Ná hulle geen kamer by die herberge in die dorp kon vind nie, het hulle in 'n stal
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 4 NortherN News Christmas supplemeNt
kerke, beskou Kersfees as 'n heidense vakansie wat nie deur die Bybel voorgeskryf word nie, en vier dit dus nie.HOEKOM AL DIE PRESENTE?Die gee van presente is 'n byna universele deel van Kersfeesvierings.
Die begrip van 'n mitiese figuur wat geskenke bring vir die kinders, kom van Sint Nikolaas, 'n goedhartige biskop uit die 4de eeu in Klein-Asië. Die Nederlanders het 'n geskenkbringende Sint Nikolaas rondom sy feesdag op die 6de Desember geskoei.
In Noord-Amerika het Engelse koloniste verskeie aspekte van hierdie fees aangeneem in hul Kersfeesviering, en Sinterklaas het Santa Claus geword. In Anglo-Amerikaanse tradisie kom hierdie joviale persoon op 'n slee aan wat deur takbokke gesleep word, klim teen die skoorsteen af, laat presente vir die kinders agter, en eet dan ook die kos wat vir hom agtergelaat word.
Hy spandeer die res van die jaar dan met die maak van geskenke en hou boek oor die kinders se gedrag. In sommige kulture word Kersvader vergesel deur 'n handlanger genaamd Rupert, of Swarte Piet. In sommige verhale werk elwe in 'n werkswinkel en maak geskenke; en in ander is Kersvader met Mevrou Claus getroud. In baie winkelsentrums in die westerse wêreld is daar dan ook oor kerstyd 'n Kersvader vir wie kinders kan besoek en kan vra vir presente.
In baie lande laat kinders leë houers
agter vir Kersvader om vol te maak met geskenke soos speelgoed, lekkergoed of vrugte.
In die V.S.A. hang kinders 'n kerskous by die kaggel op Oukersaand sodat Kersvader dit kan volmaak gedurende Oukersnag. In ander lande weer plaas kinders hulle leë skoene daar sodat Kersvader dit vir hulle kan volmaak en in die geval van Sint Nikolaas op die 5de Desember.
Die gee van geskenke word egter nie tot hierdie geskenkbringers beperk nie en vriende en familie gee ook aan mekaar geskenke.
We want to thank each and everyone for your loyal support during
2012 and wishing you a blessed festive season !
OPEN
7 DAYS A W
EEKM
on - Fri - 7:00 am - 7:00 pm
Sat - 7:30 am
- 6:00 pmSun
- 8:00 am - 1:30 pm
Tel: 014 763 6868M
agnolia Sem
trum, Lephalale
Wishing you a
Merry C
hristmas and
a happy, prosperous N
ew Year
TRAILER PARTS
HYDRAULICS
BRAKESCock ValveFlip Switch Air Hoses
Strap & Ratchet
All brake fittings & pipes
Motors & Pumps
Quick CouplersHydraulic HosesValves Valves Banks Hydraulic
Fittings
DIESEL
Diesel fitting & injector pipes
CYLINDERCylinder repairs
Come visit us at c/o Bree & Magol Street, Ellisras Willem: 072 274 9952 / Neels: 083 283 1858 Tel: 014 763 3959 Faks: 086 539 3881
Diesel & Hydraulic Centre Lephalale
The Diesel & Hydraulic Team wishes you a Merry Christmas and a happy new year
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 6 NortherN News Christmas supplemeNt
Vir hulle Kersete gaan Monica Human van Kameeldoring Gastehuis in Mokopane nie voorgereg maak nie. “'n Mens mens ooreet jou soos dit is op Kersdag. Voorgereg maak dit net erger,” sê sy.
Maar eet gaan die Humans lekker eet. Daar gaan 'n gebraaide skaapboud met hardgebakte aartappels wees, 'n wildspastei met sampioensous, Botterskorsie en rooi uie in room gebak, 'n spinasiepastei en ter wille van gesondheid, 'n heerlike uitpakslaai.
Dit alles gaan sy voorsit met 'n lekker rooiwyn. “In hierdie stadium is daar vir my niks lekkerders as Tall
Horse se Cabernet Sauvignon nie,” vertel sy.Vir Nagereg sê Monica gaan sy 'n vrugtekoekstryf met vla
en roomys bedien. “En dit gaan heerlik saam met 'n glasie Treintjiewyn – ja, die wyn se naam is Treintjiewyn. Gaan soek dit maar, dis ongelooflik lekker,” lag sy.
Monica waarsku dat ons versigtig moet wees om ons Kerstafel te “warm” te versier. “In ons klimaat is die rooi en donkergroen tafelversiersels van die lande in die Noordelike Halfrond dalk net so mooi, maar kan dit ons Bosveldsomer op Kersdag net nóg warmer laat voel.
Sy gaan haar tafel met wit, silwer en pers versier. “Probeer om 'n ligte, koel atmosfeer te skep,” beveel sy aan. “En onthou – daar is nie 'n reg en verkeerd as dit by tafelversierings kom nie. Dit gaan oor jou en jou gaste, so geniet dit en Geseënde Kersfees.
Wat is op die spyskaart vir Kersdag?
Ons w
ens u ‘n
Nuwe Jaar
Geseënde K
ersfeestoe en ‘n fantasm
agoriese
SPOR
TS
BAR
Le Café Des Sport
Baie dankie vir die getroue ondersteuning!!Soos elke jaar beloof ons om
top gehalte vermaak
aan te bied met ‘n fenom
inale kuier atmosfeer!
Superb sewing an
d embroidery
Great gift idees for under your tree!
TheBERNINA
780offers the
latest technology at every
level!
Skakel Stephina 014 763 3976 / 082 567 9861
2A Booysenstraat Lephalale
(Tussen Jet & Dr Emslie)
A World Premiere:
The New BERNINA 9 Hook
fresh fruit & meat marketone s t o p
• Week 1kg vrugtemengsel, klomp gesnipperde kersies en 1 pak dadels in een kop brandewyn oornag.
•Klits 250g margarien en 1kg bruinsuiker tot room.• Klits 4 eiers een vir een by.
• Sif: 2k Meel, 5ml Bakpoeier (Koeksoda vir donderder koek), 1tl Sout, 1ml Naeltjies, 5ml Neutmuskaat, 5ml Kaneel, 5ml Gemmer saam.
• Meng die meel met rosyntjiemengsel.• Voeg eiermengsel by en meng deur met jou hande.
• Voer koekpan uit met 3 lae bruinpapier en 1 laag waspapier, spuit en bak 2 ure by 160◦C.
(Vir ‘cupcakes’, plaas 2 ‘cupcake’ papiertjies in mekaar in panne en spuit. Bak vir 1 uur by 160◦C.)
Tel: 087 550 0486 / Fax: 014 763 6525 Drift Street (next to Beam Electrical) / Onverwacht Trading Hours: Monday - Friday: 09:00 - 18:00 Saturday: 08:00 - 14:00 / Sunday: 09:00 - 13h00
* Bulk voorbereiding op aanvraag. * Groot Slaaie op bestelling. * Bulk vleis aankope op bestelling. * Een groente of vrugte word gratis bewerk met aankope. *
VRUGTEKOEK RESEP
014 763 1088
Arona, Francois, Martie & Zelmari
SOLD
PROPERTIES
We are serious about selling
May the spirit of Christmas bring you peace.
The gladness of Christmas give you hope.
AND
The warmth of Christmas grant you love.
Happy Christmas and a prosperous 2013.
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 8 NortherN News Christmas supplemeNt
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 9 NortherN News Christmas supplemeNt
Jurgen: 072 409 0611
R50 per persoon met eie koelhouer & ‘n tent om te kamp op die gras!
BOSKROEG
31 DES 2012 VAN VROEG TOT LAAT
2 0 1Oujaar MakitieOujaar Makitie
Optrede vanaf 21:00 tot laatkarlienhusselman
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 10 NortherN News Christmas supplemeNt
WEIGHTLOSS AND WELLNESS CLINIC
Living Slim
At SureSlim we realise that there are more factors influencing bad health and weight gain than just bad food that you eat. We will help you step by step to achieve your Health and Wellness goals with the all NEW 14 Phase Living Slim Program.*Goal Setting*Habit Reform*Nutritional Training*Individualised Eating Plan*Menu Setting & Shopping List*Time & Stress Management*Online Specialist Support*Cooking Lessons*Reintroduction to Physical Activity*Image Consulting*Maintenance Program
or 015 491 1508 / www.sure-slim.co.za
/ No 8 ABSA CentreThabo Mbeki Drive - Mokopane
www.living-slim.co.za
BeforeBefore
AfterAfter
Call Eva on: 082 802 7784
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 11 NortherN News Christmas supplemeNt
- Matte - Teëls
- Blindings
- Mosaïekteëls
VLOERBEDEKKINGDEUR ELANCO MATTE & TEËLS
‘n Baie voorspoedige nuwe jaar aan al die Ellisrassers!
Dankie vir die ondersteuning deur 2012.
Rina: 082 920 6887 Tel/Faks: 014 763 5170/3170, Maandae - Vrydae 08:00 - 17:00, Saterdag 08:15 - 12:00. KSOK Gebou 5, Hendrik Pistoriuslaan, Ligte Industriële area, Onverwacht
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 12 NortherN News Christmas supplemeNt
* Linne * Breekware * Eetgerei * Blomstaanders * Tafels
ALLES wat jy nodig het vir:
U “EEN STOP” funksiewinkel
RINA’S RENTALSHuur van:
Rina: 082 920 6887 • Tel: 014 763 5170 BESIGHEIDSURE • Maandae - Donder-dae 09:00 - 16:00, Vrydae 09:00 - 13:00, Saterdag 08:15 - 12:00KSOK Gebou 5, Hendrik Pistoriuslaan, Ligte Industriële area, Onverwacht
* Linne * Tafels
* Breekware * Eetgerei
* Blomstaanders
* Spyseniering * Blomme-
rangskikkings * Dekor * Troukoeke
Baie dankie vir die lojale ondersteuning gedurende
hierdie jaar.Voorspoedige 2013 word u elkeen toegewens!
www.oasiswater.co.za
LEPHALALEJan Lee StrTel: 014 763 1246
ONVERWACHTShop no 4, Hippo Building,c/o Walter Sisulu & Douwater StrTel: 014 763 [email protected]
It’s still water,only better.
We wish you and
your family a Merry
Christmas
And aHappy New
Year!!
102 Thabo Mbeki Drive - MokopaneTel: (015) 491 5557 - Fax: (015) 491 5558 [email protected]
all trade-ins welcome
Waterberg
“home of pre-loved cars”
Geseënde Kersfees
& ‘n Voorspoedige
Nuwe Jaar!
Merry Christmas
& a Happy New Year!
Geseënde Kersfees
& ‘n Voorspoedige
Nuwe Jaar!
Merry Christmas
& a Happy New Year!
Hendrik: 082 578 4307 / Finky: 072 653 7856Anton: 082 804 9430 /Riaan: 078 036 0992
For Fast & Friendly Service,Contact our Sales Team:
From the
Waterberg Inspectacar Team
From the
Waterberg Inspectacar TeamOop die Hele Feesseisoen!Slegs toe op Vakansie Dae.
___________Open the entire Festive Season!Only closed on public Holidays.
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 13 NortherN News Christmas supplemeNt
Merry Christmas We wish you a joyful
holiday season and a
happy new year.
Mr MATTRESS - Jan Lee Street 22, Lephalale - Tel: 014 763 3381 • Anél: 082 708 1928 Mr Mattress
PLUTO Pillow TopOur best seller!
Now onlyR3199 15
YEAR
WAR
RANT
EE
TITAN The Ultimate Pocket Ciol
20 YE
ARW
ARRA
NTEE
Now onlyR5999
GALAXY25
YEAR
WAR
RANT
EEDe lux
Orthopedic Sleep System
Now onlyR5599
VENUS
Now onlyR2199 10
YEAR
WAR
RANT
EE
Valued Orthopedic
Support
Special Edition
MILKY WAY
Now onlyR1499 3 YEAR
WARRANTEE
Die ou tantetjie wat nooit 'n slegte woord van enigiemand kon sê nie, staan die dag en luister hoe Oudominee vir een van die ouderlinge vertel wat 'n lae lak die duiwel is en hoe hy enigiets sal doen om die gemeente skade te doen. Die ondeunde ouderling sien sy kans en draai na die tannie toe en vra: “Wat dink Tante, is hy regtig so 'n slegte bedreiging vir ons?” Die tannie dink so rukkie en sê: “Wel, hy ís altyd op sy pos.”
En ongelukkig is dieselfde geneig om waar te wees wanneer dit by misdadigers kom. Hulle is dalk te lui om te werk, maar vir steel raak hulle nooit moeg nie Vakansietyd is hulle oestyd. Molalatau Sekuriteit se Andries Bester gee raad oor sekuriteit en hoe jy en jou gesin die Kersseisoen kan veilig bly.
1. Moet geen waardevolle items in voertuie los nie.2. Sluit voertuie aangesien geleentheidsmisdadigers rondloop op soek na 'n geleentheid om jou besittings vas te lê.3. Plak jou kontaknommer waar jy bereik kan word aan die binnekant van jou voordeur. Dit is om te verseker dat sekuriteispersoneel en die polisie jou in die hande kan kry, as daar ‘n voorval by jou huis wees terwyl jy op vakansie is.4. Stel jou buurman in kennis van die tydperk wat jy uitstedig gaan wees. Vra hom of haar om vir jou 'n ogie te hou.5. Rapporteer enige verdagte optrede. Huisbraak en diefstaal kom toenemend in die dag voor. 6. Moet nie voertuig, motorfietse en fietse buite los nie. 7. Koppel 'n dag/nag sensor aan jou buitelig en moet nie vergeet om jou alarm aan te skakel voordat jy met vakansie vertrek nie. 8. Skryf die reeksnommers van elektroniese ware neer en neem foto's daarvan. Dit help om gesteelde goedere wat teruggevind is uit te ken en sal jou ook help met die versekeringseis.9. Wees self verantwoordelik vir jou en jou familie se veiligheid. 10. Installeer ‘n sekuriteitsstelsel om diewe af te skrik.
Hou veiligheid en sekuriteit in gedagte
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 14 NortherN News Christmas supplemeNt
BESGROUPJaco Vorster 082 601 7442 Office - 014 9400 161 / 072 408 0548 Fax - 014 9400 162 / 086 562 61284398 Matimba str, Heavy Industrial area, Lephalale “We will beat any written quote”
G KERSFEES& vOORSPOEDVIR 2013
Dak teelsRoof tiles
Kappe Trusses
BouBuild
Behuising Housing
ElektriesElectricity
BESTILE BESELECTRICALBESTRUSSES BESBUILDBESHOUSING
Baie dankie vir die ondersteuning deur die jaar!
Charmoney Brand van Everything Cupcakes in Lephalale is welbekend vir haar heerlike gebak. Sy deel met ons ‘n spesiale resep vir gemengde vrugte kolwyntjies vir die Kersseisoen:
Benodig:325g gemengde droë vrugte6 eetlp soet sherry3 eetlp lemoensap140g koekmeel¼ tlp bakpoeier1 tlp gemengde speserye40g glans kersies, fyn gekap115g sagte botter115g sagte donkerbruin suiker2 groot eiersVersiering: Pettinice, Appelkooskonfeit, Goud of silwer eetbare balletjies.
Kap die gemengde vrugte fyn, meng dan saam met die sherry en lemoensap in ‘n bak. Voorverhit die oond tot 1500C/3000F. Pak dan die kolwyntjie papiertjies in jou pannetjie en spuit met ‘n bietjie ‘non stick spray’. Meng al die droë bestandele saam. Voeg die kersies by. Meng botter en suiker saam tot lig en donserig. Voeg eiers een vir een by en meng deeglik. Vou dan die meel mengsel en voeg die geweekte vrugte nou by.Vul nou elke kolwyntjie papiertjie met die mengsel tot bo. Maak ‘n gaatjie in die middel van elke kolwyntjie. Bak die kolwyntjies in die oond vir 1 uur. As die kowyntjies uit die oond kom, maak dit in die pannetjie toe deur foelie bo-oor te sit en los dan om heeltemal af te koel. Om te versier knie die pettinice totdat dit meer hanteerbaaar is en rol dan uit op ligte bestrooide versiersuiker oppervlak. Sny dan vorms uit en herhaal die proses indien nodig. Maak konfyt warm in mikrogolfoond tot gesmelte stadium. Smeer dan oor die kolwyntjie en plaas jou pettinice vormpie sowel as eetbare balletjies, na gelang van smaak daarop. Kolwyntjies kan onversier vir ‘n maand lank in ‘n lugdigte houer gebêre word. Die resep maak ongeveer 12 kolwyntjies.
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 15 NortherN News Christmas supplemeNt
Geseënde Kersfees
Ons bedank graag al ons
kliënte vir u ondersteuning
gedurende hierdie jaar!
Voorspoed vir 2013
Tel: 014 763 4186/763 3656Fax: 014 763 3600/086 578 4250
806 Hendrik Pistorius Ave Industrial Area, Ellisras Onverwacht 0557
Ford & Mazda approved
Sambra Major Structural Repairer
Theuns Verster 082 890 3339 - [email protected]
ELLISRASAUTO PANEELKLOPPERS
Heerlike kolwyntjies vir Kersfees!
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 16 NortherN News Christmas supplemeNt
Alles is gelaai, die padkos is gepak en die kinders is in. Laat die wiele rol. Dis vakansie – uiteindelik!
Maar voor jy ry, maak seker die kinders is vasgegordel en hou die volgende wenke van Wessel Botha van Far North Midas (Mokopane) in gedagte om seker te maak jy en jou gesin kom veilig by jul bestemming aan en keer veilig terug huis toe.
Maak seker jou motor is nie oor sy dienstydperk nie, die lisensie is geldig (kyk sommer dat jou bestuurslisensie nie verval het nie), die bande is stewig gepomp en het genoeg loopvlak op en vra die petroljoggie om seker te maak daar is genoeg olie in die enjin en water in die verkoeler.
Maak seker al jou bagasie is veilig gepak – dit wat nie in die kattebak of sleepwa toe is nie, is stewig wasgemaak en gaan nie van die agterste vensterbank af vlieg as jy skielik moet rem nie.
Wanneer jy ry, hou by die spoedgrens en handhaaf ten alle tye 'n veilige volgafstand. Moenie bestuur as jy 'n drankie geneem het nie.
Rus elke drie tot vier ure as jy lang pad ry – klim uit en skep 'n bietjie vars lug
Bly veilig op die padwanneer jy stop om brandstof in te gooi.
Maak die stilhou deel van die vakansie en geniet 'n lekker melkskommel saam met die gesin by een van die vulstasie restaurante.
Hou die pad vir almal interessant deur speletjies te speel soos “Ek sien met my twee ogies...” of speel karkrieket.
Wees verdraagsaam teenoor ander padverbruikers.
Gebruik jou flikkerligte om betyds aan te dui wanneer jy gaan afdraai of van bane wissel.
Wees bedag op veranderende padomstandighede – verminder by voorbeeld spoed as die pad nat is.
Moenie vergeet om die noodhulpkissie in te pak nie, jy kom dalk in 'n situasie waar iemand se lewe van jou vinnige optrede afhang.
Rus elke drie tot vier ure as jy lang pad ry – klim uit en skep ‘n bietjie vars lug wanneer jy stop om brandstof in te gooi.
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 17 NortherN News Christmas supplemeNt
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 18 NortherN News Christmas supplemeNt
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 19 NortherN News Christmas supplemeNt
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 20 NortherN News Christmas supplemeNt
Lephalale Branch:Abrie Burger, Regional Sales Manager • 082 416 9465
Shane Pienaar, Site Superintendant • 082 827 3905Simon Shabalala, Site Supervisor • 072 197 5902
nothing too heavy, nothing too high
Sarens South Africa wish all their clients
in Lephalale a very happy festive season
and best wishes for 2013.
Sarens also extends its best wishes
to the community of Lephalale for the
festive season
and thanks all its clients
for their support in 2012.
• Tel: (Head Office) 011 861 3800 • Fax: 011 861 3899
• E-mail: [email protected]
south africa
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 21 NortherN News Christmas supplemeNt
Lephalale Branch:Abrie Burger, Regional Sales Manager • 082 416 9465
Shane Pienaar, Site Superintendant • 082 827 3905Simon Shabalala, Site Supervisor • 072 197 5902
nothing too heavy, nothing too high
Sarens South Africa wish all their clients
in Lephalale a very happy festive season
and best wishes for 2013.
Sarens also extends its best wishes
to the community of Lephalale for the
festive season
and thanks all its clients
for their support in 2012.
• Tel: (Head Office) 011 861 3800 • Fax: 011 861 3899
• E-mail: [email protected]
south africa
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 22 NortherN News Christmas supplemeNt
Let us show you how
ELITE HARDEWARE
Louis Botha Ave, EllisrasTel: 014 763 2448 Faks: 014 763 5032 Epos: [email protected]
Elite Mica bedank elke kliënt vir hulle ondersteuning die afgelope jaar !
Ons hoop dat almal ‘n geseënde Kersfees saam met hulle dierbares sal hê. Mag die vreugde van Kersfees julle vervul.
Ons beste wense ook vir ‘n top jaar 2013. Mag al julle wense waar word!
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 23 NortherN News Christmas supplemeNt
You can’t enjoy wealth if you’re not in good health
ONVERWACHTAPTEEK014 763 5146
ELLISRASAPTEEK014 763 2561&
GESEËNDE KERSFEESDankie vir die ondersteuning gedurende die jaar
& ‘n baie voorspoedige 2013 aan elk.
Tel: 014 763 6958, C/o Fox Odendaal & Hendrikstraat, Lephalale
Second Hand & New FurnitureBest Prices In Town!
Daar is tog niks lekkerder as om op 'n luilekker vakansiedag jouself te verloor in 'n storieboek nie. Om ons lesers te help kies wat hulle gaan inpak voor hulle met vakansie vertrek het Noordelike Nuus by Jo Prins, nasionale boeke-redakteur van Media24 se Afrikaanse dagblaaie gaan kers opsteek. Hier is sy aanbevelings:
Vir lekkerlees op die strand: Deon Meyer het Steve Hofmeyr ’n maestro genoem na aanleiding van Die verste uur. Kapabel (Zebra), Hofmeyr se tweede roman, beloof om net so lekker gat te skop.
Vir die meer waaghalsige leser (nie iets wat op die koffietafel moet lê tydens ds. se huisbesoek nie...): Werfsonde (Umuzi) deur Kleinboer.
Vir 'n lekker "whodunnut"-aksieriller? Probeer Dirk Jordaan se pas verskene Arendsnes (Tafelberg).
’n Ou vakansie-staatmaker: Die blou van onthou (Tafelberg) deur Marita van der Vyver.
En, mens moet darem 'n bietjie poësie ook inkry: Breyten Breytenbach se pas verskene katalekte (Human & Rousseau).
Vat iets om te lees saam!
Verloor jouself in ‘n lekker storie die vakansie
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 24 NortherN News Christmas supplemeNt
Voorspoedige nuwe jaar aan al
ons gewaardeerde
kliënte!
Tel: 072 211 4737 / 079 204 8561Jan Lee Straat, Lephalale
E-Pos: [email protected] / [email protected]
GeseëndeKersfees
All Provinces made while you wait014 763 1749/5033
Ellisras Tuisnywerheid014 763 5033/1749
YOUR CHOICE / FRESHLY BAKED!
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 25 NortherN News Christmas supplemeNt
ARTS & CRAFTS & SUPPLIESTel: 014 763 2017 Cell: 082 896 5178
E-mail: [email protected] / Web: www.acreations.co.za Onverwacht business centre, Onverwacht
° Fabric Paint ° Gift Boxes ° Beads ° Scrapbooking° Decoupage ° Oil Paint ° Glass Paint ° Pastels
° Moulds ° and much more
LEPHALALE
Chris: 082 538 4316Oorkant KFC Lephalale
Lephalale (Ellisras)
Geseënde Kersfees en ‘n baie
voorspoedige 2013
PPRUS TRIMMERSPPRUS TRIMMERSManufacturers of Chukudu Seat Covers, Tralies, Gameviewers / Seats, Bullbars &
Towbars, Rubber Linings (Natural Rubber), Rubberizing,
Repair Outdoor Accessories. Genuine leather seats for new vehicles.
Manufacturers of Chukudu Seat Covers, Tralies, Gameviewers / Seats, Bullbars &
Towbars, Rubber Linings (Natural Rubber), Rubberizing,
Repair Outdoor Accessories.
Genuine leather seats for new vehicles.
56 Rabe Street / email: [email protected] / www.pprustrimmers.co.za
Tel: 015 491 6512 / Fax: 015 491 8815 / Marketing Manager: Kobus Booysen 073 362 9011
Suppliers & Installers of Suppliers & Installers of
56 Rabe Street / email: / www.pprustrimmers.co.za
Tel: 015 491 6512 / Fax: 015 491 8815 / Marketing Manager: Kobus Booysen 073 362 9011
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 26 NortherN News Christmas supplemeNt
• Decor • Sweet packs • Party Venues • Party hire • Pinata • Party supplies
• Jumping castles • Costume hire • Fairy Lights• Masks and Wigs • Catering • Wedding rentals
• Weddings & Yearend functions • Balloon Buckets • Helium balloons • Cakes and Cupcakes
• Tables, chairs, table cloths, chair covers • Printed and 3D cakes
YOUR 1-STOP PARTY SHOP
MARULA SQUARE SHOPPING CENTRE ONVERWACHTTELE/FAX: 014 763 6994
E-mail: [email protected]
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 27 NortherN News Christmas supplemeNt
We Buy Diamond and Gold Exchange
073 183 5632OR Tambo, shop no 4 Brent Building, Lephalale
Karee VulstasieWalter Sisulu Rylaan Onverwacht • Tel/Faks: 014 763 4373 / 014 763 5011 • Sel: 082 573 4106
Geseënde Kersfees
Geniet hierdie feesseisoen & reis veilig!
& ‘n wonderlike 2013 word u toegewens
• Tel: 014 763 2547 • Faks: 014 763 2817
• Onverwacht SakesentrumK&HVERKOELING
GESEËNDEDankie vir die lojale ondersteuning deur 2012.
Mag die nuwe jaar net vrede, vreugde & voorspoed bring!
Christusfees Bricks, Maxi Blocks,Garden Products, Pavers, Air Bricks, Precast Walling, Pillar Tops, Window- Sills
Brickblock ManufacturersBrickblock Manufacturers
14 Sussex St. P.O Box 210MOKOPANE-PHONE: (015) 491 4997
14 Sussex St. P.O Box 210MOKOPANE-PHONE: (015) 491 4997
Merry Christmas &
a Happy New Year!
Marina Bantjes van Ratatouille partytjiewinkel in Lephalale het hierdie pragtige kerstafel gedek om te wys wat 'n mens kan doen om Kersdag vir die kinders meer spesiaal te maak. Sy deel haar idees met ons:
Gebruik ballonne om 'n 'centerpiece' vir die tafel te maak.
Plaas 'n kerskous agter op elkeen se stoel met 'n klein geskenkie daarin.
Gebruik gekleurde papierborde met 'n klein kerskousie bo-op die bord. Binne in kan jy 'n paar lekkers sit vir die soettande.
Gebruik 'fairy lights' of kersboomliggies om 'n feestelike atmosfeer te skep.
Kersfees 'crackers' of 'poppers' is ook baie gewild by die kinders.
Plaas vir elkeen 'n klein inkleurboek of klei op die tafel om hulle besig te hou.
Spesiaal vir die jongspan
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 28 NortherN News Christmas supplemeNt
Geseënde KersfeesVoorspoedige 2013 aan
al die Ellisrassers
C• Tel: 014 763 3423 • Sel: 082 329 1305
onnie’s lantsP30 November & 1 DesemberKERSPROMOSIE
10% afslag op alle aankope.
BOOK YOUR GUARDS IN ADVANCE FOR THE SAFE-
GUARDING OF YOUR PROPERTY AND VALUABLES DURING THIS
DECEMBER HOLIDAY!
The warmest of greetings during this Holiday Season.May 2013 be safe and prosperous for you and your loved ones.
ALARM SPECIAL R2 999Incl V.A.T
The IM Optical Teamwants to Thank you for
your Loyal Support.
We wish everyone a Merry Christmas & a Happy New Year
In this Festive Season
Die GoudsmidManufacturing of Jewellery & watch dealer
Fashion Corner, Ellisras / Tel: 014 763 2559E-mail:[email protected]
Wishing you a warm and joyous Christmas.
A
~ TIME ~
~ TO CELEBRATE WITH THE FESTIVE~
SEASON AROUND~
~THE CORNER
MARRY CHRISTMAS
TO ALL !
Herstel van swembad-pompe
water- & energie- oplossings
Kantoor: 014 763 6396 / George: 072 434 3793 / Rudi: 079 972 2942 Winkel 5, Fenskor Besigheidsentrum, Jacobus Straat, Ellisras
Swembad instandhouding
Lekkende swembad pypeSandvervanging
Swembad & Jacuzzi toebehore
‘n Spesiale
woord van dank aan al ons kliënte vir
u ondersteuning gedurende 2012. Ons wens u en u gesin ’n Geseënde
Kersfees en ’ n voorspoedige 2013 toe!!!
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 29 NortherN News Christmas supplemeNt
As the Holiday Season is upon us, we find ourselves reflecting on the past year
and on those who have helped us shape our business.
We value our relationship with you and look forward to working with you in the year to come.We wish you a merry Christmas and a
New Year filled with Peace and Prosperity.
LEPHALALE
Tel: (014) 763 6870 / 087 808 4107 443 Jacobus Street, Lephalale
Sales repairs & services on all makes. Including Giant, Trek,
Silverback, Mongoose, GT & Many
MORE!
CHRISTMASSPECIALS!!!CHRISTMASSPECIALS!!!
RAND CYCLETel: 015 491 3271/2 Fax: 015 491 6793
46 Nelson Mandela Drive, PO Box 786, Mokopane 0600
Email: [email protected]
12” BMX Bicycle’s
From
R199-95
20” BMX FreestyleFrom
R899-95
24” / 26” Ladies or Mens Mountain Bike - 18 speed Gears, V-Brakes.
NOW only R590.00
16” & 20” BMX - Side Wheels only on 16”
From
R389-95
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 30 NortherN News Christmas supplemeNt
Airtime Wholesalers
Blackberry 8520Curve
R1 49999R18999
5130 Double Simcard, Bluetooth, FM, MMC,MP3
32” Ecco LCD TV
R2 49999 R57999
SKY TV 54cm
16” Stand Fan
R12000
D805 D/Sim, Bluetooth, FM, MMC,MP3, TvTouch Screen
R24999 R29999
MotorolaW510 Bluetooth, MMC,Camera
R39999
12” Omega speaker 15” Omega speaker
R54999
Rocksonic Amplifier8000W
R179999
Omega AmplifierUSB, SD/Card
R59999
R49999
Joseph Mixer
Omega AmplifierFM, USB, MMC
R19999
R19999
Score DVD Player Eccco Home Theatre System
R110000
AudioBank CarAmplifier 4 channel
R79999
2200W
Star Sound CarAmplifier 4 channel
R1 49999
8400W
Pioneer Subhoofer 12”
R49999
JVC Car CD playerUSB, MP3
R79999
Sony Car CD playerUSB, MP3
AFR Steam Iron
R6500
Omega Kettle
R7500
Steel Fan
R49999
Omega Home Theatre System
R79999
Machima Music Speaker
R14999SD /
MM
C, F
M, R
emot
e
R49999
AFR Electric Oven MP3 Car Player
R4999
Pioneer 6 x 9 Car Speakers 400W
R37999
R84999
Pioneer Car CD player, USB, MP3
R84999
All model Cell chargers & screen protectors
USB Sticks &Memory cards
CHRISTMAS SPECIALSAli’s
PIC
TU
RE
S A
RE
A R
EP
RE
SEN
TAT
ION
TH
AT
MA
Y V
AR
Y.
WE SELL FIREWORKS
• Cash & Carry. Shop no 4 Marule Mile Complex, Ellisras. Phone 073 578 6005 • Cellular & Electronics. Shoprite Taxirank Ellisras. Phone 073 578 6005• Spar Centre, Onverwacht. Phone 073 578 6005• Marula Square Onverwacht. Phone 073 578 6005
8” Omega speaker
R18999
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 31 NortherN News Christmas supplemeNt
SANTA NOW HAS SPECIALwww.jmcsa.co.za
DRIVEN BY EXPERIENCE.
JMC MOKOPANESingle-Cab
from
Finance available3 year or 100 000km warranty Excellent parts and service support
R139 880*
BOARDING
(Incl. VAT)
Come test drive real value. JMC bakkies and workhorses have demonstrated their economy, durability and reliability, fuel effciency and value the world over. JMC is No.1 in the diesel segment of Chinese light commercial manufacturers. Millions of drivers can’t be wrong!
BUY A JMC BAKKIE AND GET A
MAKRO GIFTVOUCHER!R6000
R175 466*Double-Cab
Finance available3 year or 100 000km warranty Excellent parts and service support
CO2 Emissions Tax Included
BOARDING
(Incl. VAT)from
*Recommended retail price, including VAT, excluding delivery and on road costs.Offer valid: 01 November 2012 until 20 December 2012
BIG Christmas Special!!!
28 Thabo Mbeki Street - Mokopane, 0600, Tel : 015 491 2855 / Cell No : 082 418 6919 - PIETER 082 4186919 / JAN 076 076 8199 / HENCO 0782707120 / Fax No : 086 274 9535
Gemco Arts & CraftsSince 1975Gemco Arts & CraftsSince 1975
Polokwane Curio CentreOpen Mondays to Fridays 8h00 - 17h00
Saturdays 8h30 - 13h00Manufacturers . Wholesalers . Import . Export
Gemco Arts, Crafts and Curio Centre is the proverbal treasure chest of the city. The centre offers a stunning collection of semi-precious stones, tanzanite, gold, silver, ethnic, and other jewellery.
Gemco has established itself as an importer, exporter, wholesaler and manufacturer of exquisitely handcrafted items. The wide range of authentic African artefacts, crafts, Curios and other collectables are highly sought after.
Large items can be shipped with your trophies and we accept all major credit cards. Gemco is situated in Limpopo, south of Polokwane alongside the N1 highway.
Tel: (015) 292 0758 . Fax: (015) 292 2539E-mail:
S 23' 55-683E 29' 25-788
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 32 NortherN News Christmas supplemeNt
YOUR PETSNot left to the end through lack of importance but be-cause we are sick and tired of telling responsible people how to care for traumatised pets, when we should be telling idiots they are breaking the law an ought to wake up and be responsible. Our handy guide to pet owners is below:
Ensure all animals have identification.• If possible, stay home with them if you suspect •
fireworks fiends are about.If you cant be home with them keep them inside •
and preferably in a room such as the kitchen where the windows are higher (and more difficult to jump through).
Attempt to mask any noise by drawing curtains • and playing calming music at a reasonable volume.
Put familiar and comforting things around • them such as toys, baskets etc.
Provide them with something to do such • as giving your dog a chewy bone or lots of catnip or a catnip toy for felines.
If your pets do react badly to fireworks, • then seek professional advice from your veterinarian.
Why not ensure your pet’s have a • hearty and nutritious meal around nightfall. This will make them more likely to be sleepy!
This page is sponserd byOffice: 011 462 8965
Die Bestuurskomitee en personeel van DBV
Lephalale wil die publiek en al ons donateurs van verskeie maatskappye,
instansies en privaat persone bedank vir elke bydrae.
Ons werk by die DBV sou nie moontlik gewees het sonder julle hulp en
bystand nie.
Adoptdon’t shop
BEST FRIEND WANTED
Save a life, adopt a pet in
need
!
Your box of tricks is our worst nightmare
Dogs are not our whole life but they make
our lives whole
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 33 NortherN News Christmas supplemeNt
OUR STRENGTH IS YOUR SECURITYGate2Door
Office 082 468 10280861SLAMLOCK
www.maxidor.co.za
MERRY CHRISTMAS,
PEACEFUL be your home, JOYFUL be
your family & BLESSED be each one. The Gate 2 Door Team
Of jy nou Hartenbos of Loskop Dam toe gaan, pak die kamera sommer eerste in wanneer jy gereedmaak vir hierdie Desember vakansie. Plaaslike fotograaf Anneke Viljoen van Purple Daisy Photography gee raad om te verseker dat jou vakansie fotos betower.- Foto's van landmerke, geboue of natuurtonele lyk baie beter as mens hulle in die “GOLDEN HOUR” - vroeg in die oggend of laatmiddag neem. So, as jy iets sien wat jou asem wegslaan, kom neem dit laatmiddag af of staan lekker vroeg op.- Maak seker jou foto is in fokus, dis aaklig om foto’s af te laai en alles is ‘geblur’.- Vir daardie glinster in die oog, draai die persone so dat die son hulle oë mooi vang. - Sorg dat jy ‘n mooi agtergrond het. Neem die onnodige goed wat in die foto sou wees weg soos ‘n vuil sakdoek of tasse ens. - Sorg dat jy as fotograaf ook gereeld in die fotos verskyn. En as Pa of een van die kinders die kamera gryp en jou wil afneem, wees spontaan! Moenie op die foto’s iets probeer wees wat jy nie is nie, probeer jouself op die foto’s uitbring en nie jou vreeslike tweeling sussie nie!- Pak ‘n ekstra geheue kaart en battery in.- Speel met die komposisie van die foto. Deel jou skerm op in derdes en plaas die persone of voorwerpe in een van die derdes om die komposisie interessant te maak.
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 34 NortherN News Christmas supplemeNt
Ariano Motors GroupTEL: 014 763 3331 • 1 VENTER ST, ELLISRAS
Ietsie blinks vir Kersfees...Om vir 'n vrou juwele te gee vir Kersfees is nie maklik nie. Ian en Blondie McGlashan van Bosman Juweliers in Mokopane sê daar is elke jaar na Kersfees dames wat peperduur juweliersware kom omruil omdat mans nie seker gemaak het hulle weet presies waarvan die spesiale vroue in hul lewens hou nie.
“As jy nie gaan seker maak jy weet presies waarvan iemand hou nie, koop eerder 'n geskenkbewys,” sê Blondie. 'n geskenkbewys is altyd 'n lekker Kerspresent.
Mans is glo minder vol fiemies en kan enige tyd verras word met 'n nuwe
horlosie. “Die Casio G-Shock reeks horlosies is deesdae baie populêr,” sê Ian. Daar is iets vir almal se smaak, van die rateltaai Mud Man tot die klassieke ou bekende G-Shock in helderrooi wat deesdae hoog mode is.
Vir die skonere geslag is daar die Baby – G, net sooi taai soos die manne s'n, maar effe kleiner en fyner. Vir die paartjie wat 'n sit vir avontuur het en wat eerder in Xai-Xai as Hartenbos gaan Kersfees vier is hierdie horlosies dalk net die geskenk om te gee hierdie jaar.
En vir diegene wat Kersdag eerder by 'n wynlandgoed in die Franschhoek vallei as op 'n Mosam-biekse strand wil deurbring
is Michel Herbelin net die ding.
“Maar,” sê Ian. “Hoewel hierdie produkte fantastiese kwaliteit en waarde bied, knyp die ekonomie maar oral en baie mense het nie noodwendig hierdie jaar die fondse om sulke duur geskenke te koop nie.” Dit beteken egter nie jy moet tevrede wees met 'n sjinese namaaksel wat jy by een van daai smouse koop wat jou by die One Stop trompoploop en dan so onderlangs 'n horlosie of hangertjie wys nie.
“Vir R300 kan jy 'n Hallmark horlosie koop. Hierdie horlosies is mooi en bied ongelooflike kwaliteit,” sê hy.
Vir 'n mooi hangertjie of armbandjie kan jy van so R600 af begroot. En onthou maar, pêrels en diamante is tydloos.
Neem beter vakansiefoto’s
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 35 NortherN News Christmas supplemeNt
Noordelike Nuus kersfeesbylaag 36 NortherN News Christmas supplemeNt
hyundai lephalale
Wheel deals on new Hyundaisfrom R429 900Hyundai Santa Fe
Hyundai IX 35 from R274 900
Hyundai H1 Bus from R284 900
Hyundai Accent from R162 900
Hyundai Sonata from R289 900 Hyundai HD 72 / 65 from R319 300
Hyundai Elantra from R208 900
Hyundai i20 from R164 900
Every day, more people change to Hyundai
• Tel: 014 763 3603 / 4 / 5 • 014 763 1796 • Faxs: 014 763 3613 c/o Dikbas & Driftstreet [email protected]
Available in 5 & 7 seater
Hyundai PANEL VAN from R241 900
Pierre Malan (DP)Cell: 082 500 7437
Martie Illingworth082 687 6896
Yolandi van Rooyen078 456 0875
• 5 YEAR / 90 000 KM SERVICE PLAN• 5 YEAR / 150 000 KM WARRANTY / ROAD ASSISTANCE• REAR VIEW CAMERA• ABS, EBD BRAKES• TURBO PROTECTOR• SUNROOF• SMART KEY WITH PUSH BUTTON START• 6 SPEED AUTO – FULL TIME AL WHEEL DRIVE
• 5 YEAR / 90 000KM SERVICE PLAN• 5 YEAR / 150 000 KM WARRANTY / ROADSIDE ASSISTANCE• 122 KW @ 62 00 RPM• FULL SIZE ALLOY WHEEL TIRE• AIR BAGS• ABS, EBD BRAKES• AIR CON AUTOMATIC• REVERSE CAMERA
• 5 YEAR / 90 000 SERVICE PLAN• 5 YEAR / 150 000 WARRANTY / ROADSIDE ASSISTANCE• 131 KW @ 6000 RPM• 70 L FUEL TANK• ABS, EBD, ASP BRAKES• SMART KEY PUSH BUTTON START
• CAR OF THE YEAR 2012 • FROM 96 KW @ 6300 rpm• 5 YEAR / 90 000KM SERVICE PLAN• 5 YEAR / 150 000 KM WARRANTY / ROAD SIDE ASSISTANCE• 48.5L FUEL TANK• 6 SPEED MANUAL (6 SPEED AUTO AVAILABLE IN THE 1.8 RANGE)• ABS, BRAKES
• 6 / 9 SEATER BUS• ABS WITH EBD• RADIO CD/ MP3 / USB INPUT• 5 YEAR / 150 000 KM WARRANTY / ROADSIDE ASSISTANCE• 5 YEAR / 90 000 KM SERVICE PLAN• FRONT AND REAR AIRCON CONTROLS• REAR PARK ASSISTANCE• DUEL AIRBAGS
• 5 YEAR / 90 000 KM SERVICE PLAN• 5 YEAR / 150 000 KW WARRANTY /
ROADSIDE ASSISTANCE• 91 KW @ 6300 RPM
• ”14“ STEEL WHEELS• FULL SPEAR WHEEL • DUAL AIRBAGS
• TINTED WINDOWS • BLUETOOTH• CENTRAL LOCKING
• RADIO CD / MP3 / USB INPUT
Hyundai i30 from R229 900
• 2500 LITERS OF SPACE IN THE BACK FOR CARGO DELIVERIES
• PARK DISTANCE CONTROL• KEYLESS ENTRY & BURGLAR ALARM
• 5 YEAR / 150 000 KM WARRANTY /ROADSIDE ASSISTANCE
• 5 YEAR / 90 000 KM SERVICE PLAN• 5 - SPEED AUTOMATIC TRANSMISSION
WITH H-MATIC
• 1 YEAR / 60 000 KM SERVICE PLAN• 3 YEAR / 200 000 KM WARRANTY
/ ROADSIDE ASSISTANCE• AIR CONTROL SYSTEM • 100 LITER FUEL TANK
• ABS WITH EBD BRAKING SYSTEM• EXCELLENT FIELD OF VIEW • INCREASED AXLE
CAPACITIES, REINFORCED SUSPENSION AND UPRATED CLUTCH AND BRAKE PERFORMANCE
• 3 YEAR / 60 000 KM SERVICE PLAN• 5 YEAR / 150 000 KM WARRANTY / ROAD ASSISTANCE
• ELECTRIC FOLDING MIRRORS • 6 SPEAKER SOUND SYSTEM
• BLUETOOTH • REAR PARK ASSIST• AUDIO REMOTE CONTROL ON STEERING WHEEL
• 6 WAY ADJUSTABLE DRIVER SEAT • POWER WINDOW SWITCH PANEL
• FULL AUTO AIR-CONDITIONING
• 5 YEAR / 90 000 KM SERVICE PLAN• 5 YEAR / 150 000 KM WARRANTY /
ROAD ASSISTANCE• ELECTRICAL FRONT WINDOWS• 6 SPEED MANUAL/AUTOMATIC
• CENTRAL LOCKING • PARK ASSIST• BLUETOOTH/CD/MP3 • POWER STEERING
• SPACIOUS GLOVE BOX WITH COOLER • AIRCON• ELECTRICAL FRONT WINDOWS