5
NOOT NAME EN HULPLYNE Hersiening van Noot Name: - Bestudeer die noot name: Volg die link hieronder en bestudeer die noot name. Gaan ook deur die gedeelte genaamd “Ledger Lines” (Hulplyne). Graad 8’s het net nodig om note tot met EEN hulplyn bo of onder die notebalk te ken, Graad 9’s het nodig om note tot met TWEE hulplyne bo of onder die notebalk te ken. https://www.piano-keyboard-guide.com/music-note-names.html - Kyk die videos oor noot name: Volg die links hieronder. Die eerste video handel oor note in die G-sleutel, die tweede gaan oor note in die Bassleutel. https://www.youtube.com/watch?v=le10tF_3YWg https://www.youtube.com/watch?v=PMk-q5LCiAs Terme in videos: Stave – Notebalk Treble Clef – G-Sleutel Ledger Lines – Hulplyne Bass Clef - Bassleutel - Oefen jou noot name deur die link hieronder te volg. Stel die oefeninge op deur die instruksies te volg: https://www.musictheory.net/exercises/note Instruksies (volg die rooi reghoek vir hulp): 1.

NOOT NAME EN HULPLYNE - Grey College · 2020. 4. 13. · NOOT NAME EN HULPLYNE Hersiening van Noot Name: - Bestudeer die noot name: Volg die link hieronder en bestudeer die noot name

  • Upload
    others

  • View
    7

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NOOT NAME EN HULPLYNE - Grey College · 2020. 4. 13. · NOOT NAME EN HULPLYNE Hersiening van Noot Name: - Bestudeer die noot name: Volg die link hieronder en bestudeer die noot name

NOOT NAME EN HULPLYNE

Hersiening van Noot Name:

- Bestudeer die noot name: Volg die link hieronder en bestudeer die noot name.Gaan ook deur die gedeelte genaamd “Ledger Lines” (Hulplyne). Graad 8’s het net nodig om note tot met EEN hulplyn bo of onder die notebalk te ken, Graad 9’s het nodig om note tot met TWEE hulplyne bo of onder die notebalk te ken.

https://www.piano-keyboard-guide.com/music-note-names.html

- Kyk die videos oor noot name: Volg die links hieronder. Die eerste video handel oor note in die G-sleutel, die tweede gaan oor note in die Bassleutel.

https://www.youtube.com/watch?v=le10tF_3YWg

https://www.youtube.com/watch?v=PMk-q5LCiAs

Terme in videos:

Stave – Notebalk

Treble Clef – G-Sleutel

Ledger Lines – Hulplyne

Bass Clef - Bassleutel

- Oefen jou noot name deur die link hieronder te volg. Stel die oefeninge op deur die instruksies te volg:

https://www.musictheory.net/exercises/note

Instruksies (volg die rooi reghoek vir hulp):

1.

Page 2: NOOT NAME EN HULPLYNE - Grey College · 2020. 4. 13. · NOOT NAME EN HULPLYNE Hersiening van Noot Name: - Bestudeer die noot name: Volg die link hieronder en bestudeer die noot name

2.

3.

Page 3: NOOT NAME EN HULPLYNE - Grey College · 2020. 4. 13. · NOOT NAME EN HULPLYNE Hersiening van Noot Name: - Bestudeer die noot name: Volg die link hieronder en bestudeer die noot name

4.

5.

Page 4: NOOT NAME EN HULPLYNE - Grey College · 2020. 4. 13. · NOOT NAME EN HULPLYNE Hersiening van Noot Name: - Bestudeer die noot name: Volg die link hieronder en bestudeer die noot name

6. GRAAD 8 ALLEENLIK – Druk die pyltjies tot die notebalk lyk soos hieronder (1 Hulplyn):

6. GRAAD 9 ALLEENLIK – Druk die pyltjies tot die notebalk lyk soos hieronder (2 Hulplyne):

Page 5: NOOT NAME EN HULPLYNE - Grey College · 2020. 4. 13. · NOOT NAME EN HULPLYNE Hersiening van Noot Name: - Bestudeer die noot name: Volg die link hieronder en bestudeer die noot name

7.

8. Skakel hierdie aan slegs NADAT jy die les “TOEVALLIGE TEKENS” gedoen het.