Upload
others
View
4
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
UitnodigingKom word deel van die groep ouers wat saam-saam al hul
vreugdes en vrese van Ouerskap deel. Kom sit aan Jesus se voete en leer uit Sy Woord waarvoor en hoe ons ons kinders moet grootmaak, wanneer en hoe ons hul wat moet leer van
Hom en van die lewe. Immergroen se passie is om Suid-Afrika se gesinne terug te draai na mekaar, terug te draai na God. Kom
'journey' saam met ons.
Ons gaan eenkeer per maand bymekaar kom en elke keer 'n nuwe tema deur gesels, deurworstel, deurdink, deur bid en deurwerk. Daarna skryf elkeen ‘n ‘plan van aksie’ vir hul gesin. Ontvang elke keer 'n Immergroen produk (CD, DVD of dissipline produk) om by die huis te gebruik om so praktiese wenke te kry sodat jy dit maklik kan toepas en so tot in die wortels van jou gesin 'n verskil maak.
Koste
Elke lid van die klub betaal ‘n R200.00 registrasiefooi eenmalig.
Die maandelikse fooi is R300 per persoon vir 10 maande.
(Afslag vir ouerpare: R500 per maand per ouerpaar)
www.immergroenouerskap.co.za
Byeenkomste se Temas
Merke, gereed, Kweek… Gereedheid vir ouerskap – watter beginsels kies jy?
Vyf O’s van dissipelskapVrugbare grond: norme en waardes
Merke, gereed, Kweek…(vervolg ) Weerbaarheid
Van saaityd tot oestyd – die langtermynperspektief Die 5 R’e vir Gesonde groei
Sambreelreëls Temperament
Wat is temperament?‘Tall Trees’ Temperament Profiel
Verstaan mekaar Temperament…(vervolg)
Ontdek jou kind se temperamentVariasies en kombinasies
Sien mekaar raak Gesonde Gesag
‘n Definisie van Gesonde gesagPerspektief op gesag
Die boustene van gesag Tuin van dissipelskap
Kyk bietjie na jouselfWeet waardeur jou kind gaan
Gesonde kommunikasie vaardighedeSkaakbordKweekhuis
www.immergroenouerskap.co.za
Groeiseisoene en Kweekstyle Psigososiale, Morele en Geestelike ontwikkeling van kinders
Die vier KweekstyleSeisoene van ouerskap
Stylskuiwe
In die Kweekhuis Reëls vir snoeitydTipes wangedrag
Manipulasie
In die Kweekhuis (vervolg) Tipes wangedragStraf en Beloning
Praktiese oefeninge vir die kweekhuis
Worteldiep verandering Afsluiting met Pizza vir die hele gesin – ook die kinders.
Gesinne sit rondom tafels terwyl ons so speel-speel Immergroen beginsels toepas.
www.immergroenouerskap.co.za