22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief FISIESE WETENSKAPPE V2: CHEMIE SEPTEMBER 2019 ————————————————————— DEPARTMENT OF EDUCATION ————————————————————— DEPARTEMENT VAN ONDERWYS ————————————————————— LEFAPHA LA THUTO ————————————————————— ISEBE LEZEMFUNDO ————————————————————— PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensbladsye. GRAAD 12

NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 1 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

FISIESE WETENSKAPPE V2: CHEMIE

SEPTEMBER 2019

—————————————————————

DEPARTMENT OF EDUCATION —————————————————————

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS —————————————————————

LEFAPHA LA THUTO —————————————————————

ISEBE LEZEMFUNDO —————————————————————

PROVINSIALE VOORBEREIDINGSEKSAMEN PUNTE: 150 TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 4 gegewensbladsye.

GRAAD 12

Page 2: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 2 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.

Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 3 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E.

1.1 Die groep atome wat vir die chemiese eienskappe van karboksielsure

verantwoordelik is, word die … genoem.

A B C D

formielgroep karbonielgroep karboksielgroep hidroksielgroep (2)

1.2 Oorweeg die gekondenseerde struktuurformule van 'n organiese verbinding

hieronder. Die IUPAC-naam van hierdie verbinding is …

A

B C D

2,3-dimetielhept-5-yn. 5,6-dimetielhept-2-yn. 2,3-metielhept-2-yn. 5,6-dimetielhept-3-yn. (2)

1.3 Watter EEN van die volgende verbindings, met vergelykbare molekulêre

massa, het die hoogste dampdruk?

A

B C D

Pentaan Butan-2-oon Propanoësuur Etielmetanoaat

(2)

CH CH CH2 CH3 C C CH3

CH3

CH3

Page 4: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 4 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.4 Die reaksiewarmte (∆H) en die aktiveringsenergie (Ea) vir 'n reaksie is −111 kJ.mol-1 en 43 kJ·mol-1 onderskeidelik. Die aktiveringsenergie vir die terugwaartse reaksie sal … wees.

A

B C D

-43 kJ·mol-1 111 kJ·mol-1 154 kJ·mol-1 68 kJ·mol-1 (2)

1.5 Die Maxwell-Boltzmann energieverspreidingskurwes (A, B, C en D) hieronder,

toon die aantal deeltjies teenoor kinetiese energie vir 'n reaksie by vier verskillende temperature. Die minimum kinetiese energie benodig vir effektiewe botsings om plaas te vind, word voorgestel deur E. Watter EEN van die kurwes (A, B, C of D) verteenwoordig die reaksie wat die vinnigste sal plaasvind?

(2)

1.6 Die uitdrukking vir die ewewigskonstante (KC) van 'n hipotetiese reaksie word

as volg gegee:

2

3C

[D] [C]K =

[A]

Watter EEN van die volgende vergelykings verteenwoordig hierdie reaksie?

A

B

C

D

3A(s) ⇌ C(g) + 2D(g)

3A(ℓ) ⇌ C(aq) + 2D(aq)

3A(aq) + B(s) ⇌ C(g) + D2(g)

3A(aq) + B(s) ⇌ C(aq) + 2D(aq) (2)

A

Kinetiese energie

Aa

nta

l d

ee

ltjie

s

E

B

C

D

Page 5: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 5 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.7 Watter EEN van die volgende indikators is die geskikste vir die titrasie van etanoësuur met natriumhidroksied?

Indikator pH

(2)

A 0,2 - 1,8

B 2,9 - 4,0

C 6,0 - 7,6

D 11,6 - 14,0

1.8 Die elektrode waar oksidasie plaasvind by alle elektrochemiese selle, is die …

A B C D

anode. katode. positiewe elektrode. negatiewe elektrode. (2)

1.9 Tydens die elektrolise van 'n gekonsentreerde natriumchloriedoplossing, word

waterstofgas as gevolg van die ... gevorm.

A

B C D

reduksie van waterstofione oksidasie van waterstofione reduksie van water oksidasie van water (2)

1.10 Watter EEN van die volgende voedingstowwe is primêr verantwoordelik vir

blaargroei by 'n plant?

A

B C D

Koolstof Stikstof Kalium Fosfor (2)

[20]

Page 6: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 6 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die letters A tot H in die tabel hieronder stel agt organiese verbindings voor.

A

Propanoësuur

B

C

D

But-2-een

E 1,2-dichloro-3-metielbutaan F CH3CH2COOCH2CH3

G

CH3CCCH(C2H5)CH2CH3

H

2.1 Gee die letter(s) wat die volgende voorstel: 2.1.1 'n Alkielhalied (1) 2.1.2 Twee verbindings wat funksionele isomere is (1) 2.2 Gee die IUPAC-naam van:

2.2.1 Verbinding B (2) 2.2.2 Verbinding F (2) 2.2.3 Die organiese suur wat gebruik is vir die bereiding van verbinding C (1) 2.3 Gee die struktuurformule van verbinding G. (3)

C C C

O H

H H

H

H H

C C O

O

H

H

H

C

H

H

H

C

H

H

C

H

H n

Page 7: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 7 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.4 Verbinding H is 'n polimeer. Gee vir hierdie polimeer: 2.4.1 Die struktuurformule van die monomeer wat gedurende die

bereiding daarvan gebruik is

(1) . 2.4.2 Die tipe polimerisasiereaksie wat plaasgevind het gedurende die

bereiding daarvan

(1) 2.5 1 mol CnH2n brand volledig in 192 g suurstof volgens die volgende ONGEBALAN-

SEERDE vergelyking: CnH2n + O2 → CO2 + H2O

Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van CnH2n met behulp van 'n berekening.

(5) [17]

Page 8: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 8 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die onderstaande grafiek toon die resultate verkry tydens 'n ondersoek na die verwantskap tussen die kookpunte van reguitketting-alkane en alkohole, en die aantal koolstofatome per molekuul.

3.1 Watter tendens in kookpunt word vir die alkane waargeneem? (2) 3.2 Beide butaan en butan-1-ol bevat vier koolstofatome per molekuul. 3.2.1 Hoe vergelyk die kookpunt van butan-1-ol met dié van butaan soos

aangedui in die grafiek? Skryf slegs HOЁR AS, LAER AS of GELYK AAN neer.

(1)

3.2.2 Gee die name van TWEE intermolekulêre kragte wat tussen butan-1-

ol molekules bestaan. (2)

3.2.3 Deur te verwys na die verskillende soorte intermolekulêre kragte,

verduidelik kortliks die verskil in kookpunte van butaan en butan-1-ol. (3) [8]

Ko

okpu

nt (K

)

4 1 2 3

350

50

250

300

200

150

100

Aantal koolstofatome

Alkaan

Alkohol

Die grafiek van kookpunt teenoor aantal koolstofatome 400

Page 9: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 9 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Bestudeer die vloeidiagram hieronder wat verskillende organiese reaksies voorstel en beantwoord die vrae wat volg:

4.1 Reaksie 1 is 'n voorbeeld van 'n addissiereaksie. Gee vir Reaksie 1: 4.1.1 Die soort addissiereaksie (1) 4.1.2 Die NAAM of FORMULE van 'n geskikte katalisator (1) 4.2 Gee die struktuurformule en die IUPAC-naam van verbinding Y. (3) 4.3 Is alkohol Y 'n PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol? Gee 'n rede vir

jou antwoord. (2) 4.4 Reaksie 5 is 'n eliminasiereaksie. Gee vir Reaksie 5: 4.4.1 EEN vereiste reaksietoestand (1) 4.4.2 Die IUPAC-naam van verbinding X (1) 4.5 Gebruik STRUKTUURFORMULES vir die organiese verbindings betrokke en

gee 'n gebalanseerde vergelyking vir Reaksie 4. (5) 4.6 Beide Reaksies 3 en 4 vind plaas in die teenwoordigheid van 'n anorganiese

reagens. 4.6.1 Benoem die soort reaksie voorgestel deur Reaksie 3. (1) 4.6.2 Gee TWEE reaksievoorwaardes wat Reaksie 3 sal bevoordeel in

plaas van Reaksie 4.

(2) [17]

CH3CHCH2 + H2 Z Alkohol Y

Hidrasie

X 2-chloropropaan

Reaksie 1

Reaksie 2

Reaksie 4

Reaksie 3 Reaksie 5

Page 10: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 10 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die reaksie tussen natriumkarbonaat (Na2CO3) en swawelsuur (H2SO4) word gebruik om een van die faktore wat reaksietempo beïnvloed, te ondersoek. Die gebalanseerde vergelyking word hieronder gegee.

Na2CO3(s) + H2SO4(aq) → Na2SO4(aq) + CO2(g) + H2O(ℓ)

Twee eksperimente word uitgevoer soos hieronder geïllustreer: In beide eksperimente word dieselfde hoeveelheid natriumkarbonaat by 'n oormaat swawelsuuroplossing gevoeg in 'n koniese fles en op 'n massameter geplaas. Die massa van die fles, tesame met die inhoud, word elke 15 s genoteer. 5.1 Definieer die term reaksietempo. (2) 5.2 Gee vir bogenoemde ondersoek: 5.2.1 Die onafhanklike veranderlike (1) 5.2.2 EEN gekontroleerde veranderlike (1)

150,00

Massameter

H2SO4

EXPERIMENT 1 EKSPERIMENT 2

Na2CO3 poeier

150,00

Na2CO3 korrels

EKSPERIMENT 1

Page 11: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 11 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Die resultate verkry in EKSPERIMENT 1 word in die onderstaande tabel getoon.

Tyd (s) 0 15 30 45 60 75 90 105 120

Massa (g) 150,00 147,50 146,60 146,00 145,80 145,70 145,60 145,60 145,60

5.3 Gee die NAAM of FORMULE van die stof wat verantwoordelik is vir die afname

in massa. (1) 5.4 Hoe lank neem dit die reaksie in EKSPERIMENT 1 om te voltooi? (1) 5.5 Hoe sal die reaksietempo van EKSPERIMENT 2 met dié van EKSPERIMENT

1 vergelyk? Skryf neer GROTER AS, KLEINER AS of GELYK AAN. Verduidelik kortliks jou antwoord deur na die botsingsteorie te verwys.

(3)

5.6 Die sketsgrafiek hieronder (nie volgens skaal geteken nie) verteenwoordig

die resultate vir EKSPERIMENT 1 verkry.

5.6.1 Gebruik die inligting in die grafiek om die massa natriumkarbonaat

wat in EKSPERIMENT 1 gereageer het, te bereken.

(5) 5.6.2 Teken die bogenoemde sketsgrafiek oor in jou ANTWOORDE-

BOEK. Skets die kurwe vir EKSPERIMENT 2 verkry op dieselfde assestelsel. Benoem die grafiek Eksp.2.

(2)

[16]

tyd/s

ma

ssa

/g

150,00

145,60

Page 12: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 12 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die volgende gebalanseerde vergelyking verteenwoordig die vorming van metanol (CH3OH) vanaf koolstofmonoksiedgas (CO) en waterstofgas (H2).

CO(g) + 2H2(g) ⇌ CH3OH(g) ∆H = +128,49 kJ∙mol-1

Die reaksie bereik ewewig by 380 K.

6.1 Definieer die term dinamiese ewewig. (2) 6.2 'n Onbekende massa koolstofmonoksiedgas (CO) word in 'n 2 dm3 verseëlde

houer gespuit, wat 1,5 mol waterstofgas (H2) bevat. Tydens bereiking van ewewig by 380 K, is daar 0,75 mol waterstofgas (H2) in die houer oor. Indien die ewewigskonstante (KC), vir hierdie reaksie 6,27 by 380 K is, bereken die aanvanklike massa koolstofmonoksiedgas (CO) wat in die houer gespuit is.

(9)

6.3 Vir die gegewe ewewigsreaksie, skryf die KC-waarde vir die terugwaartse

reaksie by 380 K neer. (2)

6.4 Dieselfde hoeveelhede CO(g) en H2(g) as voorheen word nou in 'n GROTER

HOUER verhit en die reaksie bereik ewewig by 380 K. Hoe sal elkeen van die volgende deur hierdie verandering beïnvloed word? Skryf neer TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. Verduidelik jou antwoord.

6.4.1 Die KC-waarde (2) 6.4.2 Die ewewigsopbrengs van metanol (CH3OH) (3) 6.5 Die temperatuur word nou verlaag na 300 K en 'n nuwe ewewig word ingestel.

Hoe sal die hoeveelheid metanol (CH3OH) gevorm by 300 K vergelyk met die gevorm by 380 K? Skryf neer TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE. Verduidelik jou antwoord deur die gebruik van Le Chatelier se beginsel.

(3)

[20]

Page 13: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 13 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 7.1 Definieer 'n suur volgens die BrØnsted-Lowry teorie. (2) 7.2 Bereken die pH van 'n natriumhidroksiedoplossing met 'n konsentrasie van

0,75 mol∙dm-3.

(5) 7.3 Seeskulpe bevat kalsiumkarbonaat (CaCO3). Tydens 'n toets om die

persentasie kalsiumkarbonaat (CaCO3) in seeskulpe te bepaal, is 75 cm3 van 'n 0,5 mol∙dm-3 soutsuuroplossing (HCℓ) by 'n 5 g monster seeskulpe gevoeg. Die suur is in oormaat. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie word hieronder gegee.

CaCO3(s) + 2HCℓ(aq) → CaCℓ2(aq) + CO2(g) + H2O(ℓ) Die oormaat suur benodig 22 cm3 van die bogenoemde natriumhidroksied-oplossing om volledig geneutraliseer te word volgens die gegewe gebalanseerde vergelyking:

HCℓ(aq) + NaOH(aq) → NaCℓ(aq) + H2O(ℓ)

Bereken die persentasie kalsiumkarbonaat (CaCO3) in die monster seeskulpe.

(8) [15]

Page 14: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 14 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Galvaniese sel word opgestel deur 'n magnesiumhalfsel en 'n jodiumhalfsel te gebruik soos in die onderstaande diagram aangetoon.

8.1 Gee die naam van die komponent met byskrif X. (1) 8.2 Noem die standaard verwysingselektrode waarteen al die ander

elektrodepotensiale gemeet word. (1)

8.3 Die I2 | I- halfsel benodig platinum wanneer die galvaniese sel in werking is.

Wat is die funksie van die platinum? (1)

8.4 Gee die selnotasie vir bogenoemde sel. (3) 8.5 Die voltmeter word nou met 'n 3 V gloeilamp vervang. Sal die gloeilamp tot sy

maksimale helderheid gloei? Ondersteun jou antwoord met 'n geskikte bewerking.

(5) 8.6 Die selreaksies in bogenoemde galvaniese sel bereik ewewig. Hoe sal dit die

helderheid van bogenoemde gloeilamp beïnvloed? Gee 'n rede vir jou antwoord.

(2) [13]

Page 15: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 15 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Aluminium word in die nywerheid deur elektrolise geëkstraheer soos in die vereenvoudigde diagram hieronder geïllusteer.

9.1 Gee die energie-omskakeling wat in bogenoemde sel plaasvind. (1) 9.2 Gee 'n vergelyking vir die halfselreaksie wat by die anode plaasvind. (2) 9.3 Gee 'n rede waarom die anodes dikwels vervang moet word. (2) 9.4 Voordat ekstraksie plaasvind, word die aluminiumoksied saam met kreoliet

verhit. Gee 'n rede waarom kreoliet by die aluminiumoksied gevoeg word. (1)

9.5 Gee TWEE negatiewe invloede wat die ekstraksie van aluminium op die

omgewing het. (2) [8]

Aluminium-uitlaat Staalhouer

Gesmelte kreoliet+Aluminiumoksied

Positiewe koolstofanodes

Negatiewe koolstofkatode

Page 16: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 16 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)

Die volgende vloeidiagram illustreer sommige van die prosesse gedurende die vervaardiging van kunsmisstowwe.

10.1 Identifiseer die volgende vanuit die vloeidiagram: 10.1.1 Naam van stof X (1) 10.1.2 Proses A (1) 10.1.3 Kunsmisstof Y (1) 10.1.4 Die bruin gas (1) 10.2 Gee die gebalanseerde vergelyking vir die vorming van vloeistof Z. (3)

H2

X

LUG

NH3 PROSES A

O2

NO H2O +

BRUIN

GAS

VLOEISTOF Z

H2SO4

KUNSMISSTOF Y

Page 17: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 17 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

10.3 'n Boer wil 'n kunsmisstof koop wat 'n goeie mielie-oes sal verseker. Hy kies 'n 50 kg sak kunsmis met die volgende getalle daarop geskryf: 7:2:1(X).

10.3.1 Bepaal die waarde van X, indien die sak 1,2 kg kalium bevat. (4) 10.3.2 Sal hierdie kunsmis tot 'n goeie oes-opbrengs lei? Verduidelik jou

antwoord kortliks. (3)

10.4 Die oormatige gebruik van kunsmis kan aanleiding gee tot eutrofikasie. Gee

TWEE moontlike maniere hoe boere eutrofikasie kan beperk.

(2) [16]

GROOTTOTAAL: 150

Page 18: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 1 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12

PAPER 2 (CHEMISTRY)

GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE)

TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES

NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE

Standard pressure Standaarddruk

p 1,013 x 105 Pa

Molar gas volume at STP Molêre gasvolume by STD

Vm 22,4 dm3∙mol-1

Standard temperature Standaardtemperatuur

T 273 K

Charge on electron Lading op elektron

e -1,6 x 10-19 C

Avogadro's constant Avogadro-konstante

NA 6,02 x 1023 mol-1

TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES

M

mn

AN

Nn

V

nc or/of

MV

mc

mV

Vn

b

a

bb

aa

n

n

vc

vc pH = -log[H3O+]

Kw = [H3O+][OH-] = 1 x 10-14 at/by 298 K

θ

anode

θ

cathode

θ

cell EEE / θ

anode

θ

katode

θ

sel EEE

or/of

θ

oxidation

θ

reduction

θ

cell EEE / θ

oksidasie

θ

reduksie

θ

sel EEE

or/of

θ

agent reducing

θ

agent oxidising

θ

cell EEE / θ

ddelreduseermi

θ

ddeloksideermi

θ

sel EEE

Page 19: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 2 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE

1 (I)

2 (II)

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12 13 (III)

14 (IV)

15 (V)

16 (VI)

17 (VII)

18 (VIII)

2,1

1

H 1

2

He 4

1,0

3

Li 7

1,5

4

Be 9

2,0

5

B 11

2,5

6

C 12

3,0

7

N 14

3,5

8

O 16

4,0

9

F 19

10

Ne 20

0,9

11

Na 23

1,2

12

Mg 24

1,5

13

Aℓ 27

1,8

14

Si 28

2,1

15

P 31

2,5

16

S 32

3,0

17

Cℓ 35,5

18

Ar 40

0,8

19

K 39

1,0

20

Ca 40

1,3

21

Sc 45

1,5

22

Ti 48

1,6

23

V 51

1,6

24

Cr 52

1,5

25

Mn 55

1,8

26

Fe 56

1,8

27

Co 59

1,8

28

Ni 59

1,9

29

Cu 63,5

1,6

30

Zn 65

1,6

31

Ga 70

1,8

32

Ge 73

2,0

33

As 75

2,4

34

Se 79

2,8

35

Br 80

36

Kr 84

0,8

37

Rb 86

1,0

38

Sr 88

1,2

39

Y 89

1,4

40

Zr 91

41

Nb 92

1,8

42

Mo 96

1,9

43

Tc

2,2

44

Ru 101

2,2

45

Rh 103

2,2

46

Pd 106

1,9

47

Ag 108

1,7

48

Cd 112

1,7

49

In 115

1,8

50

Sn 119

1,9

51

Sb 122

2,1

52

Te 128

2,5

53

I 127

54

Xe 131

0,7

55

Cs 133

0,9

56

Ba 137

57

La 139

1,6

72

Hf 179

73

Ta 181

74

W 184

75

Re 186

76

Os 190

77

Ir 192

78

Pt 195

79

Au 197

80

Hg 201

1,8

81

Tℓ 204

1,8

82

Pb 207

1,9

83

Bi 209

2,0

84

Po

2,5

85

At

86

Rn

0,7

87

Fr

0,9

88

Ra 226

89

Ac

58

Ce 140

59

Pr 141

60

Nd 144

61

Pm

62

Sm 150

63

Eu 152

64

Gd 157

65

Tb 159

66

Dy 163

67

Ho 165

68

Er 167

69

Tm 169

70

Yb 173

71

Lu 175

90

Th 232

91

Pa

92

U 238

93

Np

94

Pu

95

Am

96

Cm

97

Bk

98

Cf

99

Es

100

Fm

101

Md

102

No

103

Lr

Electronegativity Elektronegatiwiteit

Approximate relative atomic mass Benaderde relatiewe atoommassa

Atomic number Atoomgetal

29

Cu 63,5

1,9

Symbol Simbool

KEY/SLEUTEL

Page 20: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 3 September 2019

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE

Half-reactions/Halfreaksies θE (V)

F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87

Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81

H2O2 + 2H+ +2e ⇌ 2H2O +1,77

MnO

4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51

Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36

Cr2O2

7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33

O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23

MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23

Pt2+ + 2e ⇌ Pt + 1,20

Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07

NO

3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96

Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85

Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80

NO

3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80

Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77

O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68

I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54

Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52

SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45

2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40

Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34

SO2

4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17

Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16

Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15

S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14

2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00

Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06

Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13

Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14

Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27

Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28

Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40

Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41

Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44

Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74

Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76

2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83

Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91

Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18

Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66

Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36

Na+ + e ⇌ Na 2,71

Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87

Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89

Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90

Cs+ + e- ⇌ Cs - 2,92

K+ + e ⇌ K 2,93

Inc

reas

ing

ox

idis

ing

ab

ilit

y/T

oen

em

en

de o

ks

ide

ren

de v

erm

Inc

reas

ing

re

du

cin

g a

bilit

y/T

oen

em

en

de r

ed

use

ren

de

ve

rmo

ë

Page 21: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 4 September 2019

Kopiereg voorbehou

Li+ + e ⇌ Li 3,05

TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-

REDUKSIEPOTENSIALE

Half-reactions/Halfreaksies θE (V)

Page 22: NATIONAL DEPARTMENT OF EDUCATION · 2019-09-19 · Balanseer die gegewe vergelyking en bepaal die molekulêre formule van C n H 2n met behulp van 'n berekening. ... In beide eksperimente

Fisiese Wetenskappe V2/Graad 12 4 September 2019

Kopiereg voorbehou

Li+ + e ⇌ Li 3,05

K+ + e ⇌ K 2,93

Cs+ + e ⇌ Cs 2,92

Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90

Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89

Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87

Na+ + e ⇌ Na 2,71

Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36

Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66

Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18

Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91

2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83

Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76

Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74

Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44

Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41

Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40

Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28

Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27

Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14

Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13

Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06

2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00

S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14

Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15

Cu2+ + e ⇌ Cu+ + 0,16

SO2

4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17

Cu2+ + 2e ⇌ Cu + 0,34

2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40

SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45

Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52

I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54

O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68

Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77

NO

3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80

Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80

Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85

NO

3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96

Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07

Pt2+ + 2 e ⇌ Pt + 1,20

MnO2 + 4H+ + 2e

⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23

O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23

Cr2O2

7 + 14H+ + 6e ⇌ 2Cr3+ + 7H2O + 1,33

Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36

MnO

4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn2+ + 4H2O + 1,51

H2O2 + 2H+ +2 e ⇌ 2H2O +1,77

Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81

F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87

Inc

reas

ing

ox

idis

ing

ab

ilit

y/T

oen

em

en

de o

ks

ide

ren

de v

erm

Inc

reas

ing

re

du

cin

g a

bilit

y/T

oen

em

en

de r

ed

use

ren

de

ve

rmo

ë