22
PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 2 bylaes (3 bladsye). Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 FEBRUARIE/MAART 2009 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

  • Upload
    lamdan

  • View
    230

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye en 2 bylaes (3 bladsye).

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

FEBRUARIE/MAART 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. As gevolg van die aard van hierdie drie-uur-lange eksamen is dit belangrik om daarop

te let dat jy NIE toegelaat sal word om die eksamenlokaal te verlaat voordat die eksamensessie verstreke is NIE.

2. Plaas jou eksamennommer in die bladsyboskrif ('header') van ELKE dokument wat jy skep of stoor.

3. Die toesighouer sal vir jou 'n disket gee met al die lêers wat jy vir die eksamen benodig, of vir jou sê waar om dit op die netwerk of rekenaar te vind. Indien 'n disket aan jou uitgereik word, moet jy jou naam op die etiket skryf; indien jy op die netwerk werk, moet jy die instruksies van die toesighouer volg.

4. 'n Kopie van die meesterlêers sal vanaf die toesighouer beskikbaar wees. Indien daar enige probleem met 'n lêer/lêers is, mag jy die toesighouer vir nog 'n kopie vra.

5. Maak seker dat jy elke dokument stoor met die naam soos dit in die vraestel gegee is. Stoor jou werk gereeld as 'n voorsorgmaatreël teen moontlike kragonderbrekings.

6. Lees deur elke vraag voordat jy dit beantwoord of die probleem oplos. MOENIE meer doen as wat die vraag vereis NIE.

7. Aan die einde van die eksamensessie moet jy die disket wat die toesighouer aan jou gegee het, inlewer, of seker maak dat AL die lêers op die disket of die netwerk gestoor is, soos die toesighouer/onderwyser aan jou verduidelik het. Maak absoluut seker dat al jou antwoordlêers gelees kan word.

8. Gedurende die eksamen mag jy gebruik maak van die helpfunksies van die programme wat jy gebruik. Jy mag GEEN ander bronne gebruik NIE.

9. Let daarop dat, indien data afgelei word van 'n vorige vraag wat jy nie kon beantwoord nie, jy nog steeds met die volgende vrae moet voortgaan.

10. Formules en/of funksies moet vir ALLE bewerkings in vrae oor sigblaaie gebruik word, tensy dit anders gespesifiseer is. Absolute selverwysings moet slegs waar nodig gebruik word, om seker te maak dat die formules korrek is wanneer dit na ander selle in sigblaaie gekopieer word.

11. Vir al die woordverwerkingsvrae moet die taal op English (South Africa) gestel wees. Daar word aangeneem dat die papiergrootte A4-grootte Portret is, tensy die instruksies anders aandui.

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

LET WEL:

Die datadisket wat jy saam met hierdie vraestel ontvang, sal die lêergidse en lêers hieronder op hê. Maak seker dat jy hierdie lêergids en AL hierdie lêers het voordat jy met die eksamen begin.

• Feather Friends Lêers genaamd:

• q1Answers (woordverwerkingslêer) • q2EntryInfo (woordverwerkingslêer) • q2PrettyBird (prentjielêer/grafikalêer) • q2Rules (woordverwerkingslêer) • q3Events (woordverwerkingslêer) • q4Egret (prentjielêer/grafikalêer) • q4Feathers (sigbladlêer) • q4Finch (prentjielêer/grafikalêer) • q5BirdData (sigbladlêer) • q6RietVlei (databasislêer) • q6TourGuides (databasislêer) • q7Article (woordverwerkingslêer) • q7Birds (sigbladlêer) • q7Bullet (prentjielêer/grafikalêer) • q7DB (databasislêer) • q7Letter (woordverwerkingslêer) • q7TourCost (sigbladlêer)

'n Lêergids genaamd:

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

SCENARIO: Jy is 'n lid van die Feather Friends Club. Die klub organiseer uitstappies en verskaf inligting oor voëlbesigtigingsbestemmings en voëls wat gesien is aan belangstellendes soos toerisme-agentskappe. Jy is gevra om die klub te help met die: • Bestuur van lêers en lêergidse op hulle rekenaarstelsel • Vaslegging en formatering van data • Skep van nuusbriewe, kompetisie-inskrywingsvorms, borgskapvorms,

ensovoorts • Bestuur van data wat in sigblaaie en databasisse vasgelê is Die rekenaars wat deur die klub gebruik word, is met al die toepaslike programmatuur gelaai, naamlik 'n bedryfstelsel en 'n kantoorpakket.

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 1

Die volgende lêerstruktuur is op die rekenaar wat deur die Feather Friends Club gebruik word, geskep.

Feather Friends

Competitions Finances Members Tours

Letters Members Backup Backup

1.1 Bepaal die totale hoeveelheid skyfspasie wat deur die lêers in die Feather Friends-lêergids, insluitende die sublêergidse, gebruik word. Plaas die antwoord in die spasie wat in die lêer q1Answers voorsien is. (1)

1.2 Vee die lêer Membership.doc uit die Competitions-lêergids uit. (1)

1.3 Skep 'n kortpad ('shortcut') in die Feather Friends-lêergids wat na die lêer Show in die Finances-lêergids wys.

(2)

1.4 Plaas die wagwoord 'bird' op die lêer Funds Available in die Finances-lêergids. (2)

1.5 Kopieer al die sigbladlêers vanaf die Finances-lêergids na die Competitions-

lêergids. (2)

1.6 Daar is een prentjie-/grafikalêer in die Tours-lêergids. Tik die naam van hierdie lêer in die spasie wat voorsien is in die lêer genaamd q1Answers.

(1)

1.7 Skep 'n sublêergids genaamd Pictures in die Members-lêergids. (2)

1.8 Verander die attribute van die lêer Official in die Members-lêergids sodat dit versteek ('hidden') is. (1)

1.9 Skuif al die lêers wat die woord 'backup' in die lêernaam het vanaf die Members Backup-lêergids na die Members-lêergids.

(3)

1.10 Vind die lêer wat die woord 'Galore' bevat en tik die naam van hierdie lêer (insluitend die uitbreiding) in die spasie wat daarvoor voorsien is in die lêer genaamd q1Answers in.

(2)

1.11 Rangskik die lêers in die Tours-lêergids volgens tipe. Vertoon die besonderhede (details), met die datum waarop dit verander is (date modified) eerste. Maak 'n skermkopie van die lêergidsstruktuur en plak dit in die lêer genaamd q1Answers in die spasie wat voorsien is.

(4) [21]

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 2

Maak die lêer q2EntryInfo.doc oop. Jy sal ook gevra word om die lêers q2PrettyBird.jpg en q2Rules.doc te gebruik. Die sekretaresse van die klub het 'n dokument geskep wat die reëls, span- en borgskapvorms en 'n kontrolelys vir 'n voëlkykdag bevat. Sy het siek geword en wil hê dat jy die dokument moet redigeer. Tik jou eksamennommer in die bladsyboskrif ('header') van die dokument. 2.1 Stel die Titel ('Title') eienskap na Feathers CAT12 in die 'Properties'-eienskap. (1)

2.2 Beklemtoon die opskrif Feather Friends Club deur die voorkoms van die teks te verander sodat die font in wit op 'n swart agtergrond verskyn.

(2)

2.3 Vee die prentjie van die voël wat regs bo op die eerste bladsy verskyn, uit.

(1)

2.4 Skep 'n hiperskakel ('hyperlink') op die woord 'RULES' na die dokument genaamd q2Rules.

(2)

2.5 Verander die teks wat begin met 'OPEN...' (op bladsy 1) en eindig met '...local branches and the website.' (op bladsy 2) sodat dit nie meer in kolomme verskyn nie. Dit moet soos Bylae A lyk.

(2)

2.6 Formateer die paragrawe wat begin met 'OPEN ...' en eindig met '... website http://www.sabap2/org' om vir 12 pt (0.4 cm) spasiëring na elke paragraaf toe te laat.

(2)

2.7

Redigeer die paragraaf wat in geel uitgelig is deur die manuskriptekens/redigeringsimbole, soos aangedui, te gebruik. HANDICAP

A team of 3 or 4 members competing within the handicap system. Teams need to supply their grid cells for the area they are going to bird before the 28 March. [A total amount of species is worked out and given to the NP teams. The number of bird species is taken a percentage of the total amount of bird species that is possible to as see in that grid.

(2)

2.8 Skep 'n nuwe paragraafstyl genaamd Feather1 met die volgende eienskappe: • Times New Roman • Rooi • Linker-inkeep: 0.5 cm of 0.2 duim

(3)

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.9 Verander die kolpuntlys ('bulleted list') na 'n genommerde lys deur die outomatiese nommeringfunksie te gebruik, soos op bladsy 2 van Bylae A gewys word.

(1)

2.10 Voeg 'n voetnoot ('footnote') in met 'n doelgemaakte merk ('custom mark') #

• Gebaseer op die eerste keer wat die woord 'list' onder die opskrif 'IMPORTANT' voorkom

• Deur gebruik te maak van die teks: 'Found at www.birdlife.org.za' vir die voetnoot se verwysing

(3)

2.11 Skakeer die paragraaf 'TEAM & SPONSORSHIP FORM …E-mail: [email protected]' deur 'n ligte grys kleur te gebruik sodat dit vertoon soos hieronder gewys word.

TEAM & SPONSORSHIP FORM Tel: 011 789 1122 Fax number: 011 789 5188

E-mail: [email protected] (1)

2.12 Voeg 'n opmerking/nota ('comment'/'note') op die woord 'FORM' in die 'TEAM & SPONSORSHIP FORM' wat lees 'Submit ASAP'. (2)

2.13 Gebruik 'n simbool om 'n merkblokkie ('checkbox') vir 'Yes' in te voeg, soos hieronder gewys.

Are you a member of Feather Friends Club? Yes (2)

2.14 Verander die opskrif 'Checklist' wat bo-aan bladsy 4 verskyn na 'WordArt/TextArt/Fontwork' in 'n fontgrootte van 40 pt. Formateer die 'WordArt/TextArt/Fontwork' met die voëlprentjie wat in die lêer q2PrettyBird gevind word.

(3)

2.15 Stel jou eie lyn en aanwyser tabelkepe ('leader tabs') vir die kontrolelys soos volg: 1 _____ Akalat ........................East Coast

2 _____ Albatross....................Atlantic Yellow-nosed

3 _____ ...................................Black-browed

4 _____ ...................................Buller's

(5)

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.16

Voeg 'n spraakborrel ('Callout/AutoShape/Speech Bubble') op die laaste bladsy van die dokument in: • Met 'n gebroke lyn • Met die woorde 'I was the Bird of the Year in 2008!', soos hieronder getoon

word

(3)

I was the Bird of the Year for 2008!

2.17 Verwyder die rame ('borders') aan die einde van die dokument sodat dit soos volg vertoon:

(1)

2.18 Voeg outomatiese bladsynommering in die bladsyonderskrif ('footer') van die dokument in deur die formaat Page X of Y te gebruik.

(3)

Onthou om die lêer te stoor en die dokument toe te maak. [39]

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3 Maak die lêer q3Events oop. 'n Almanak van gebeure word gehou en word opgedateer wanneer besprekings ontvang word. Jy moet die dokument redigeer. Onthou om jou eksamennommer in die bladsyboskrif ('header') van die dokument te tik. 3.1 Voeg die huidige datum in 'n nuwe reël aan die begin van die dokument in.

Let op die volgende: • Gebruik die formaat ('Day Month Year', byvoorbeeld 5 April 2009) • Die datum moet outomaties opdateer.

(3)

3.2 Eerste ('October') tabel Jou finale antwoorde van VRAAG 3.2.1 tot 3.2.4 moet soos die onderstaande skermkopie lyk.

3.2.1 Smelt ('Merge') rye 2 tot 7 in die eerste kolom saam. (1)

3.2.2

Roteer ('Rotate') die teksrigting van 'October' sodat dit van onder na bo lees. (1)

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.2.3

Stel die onkoste-bedrae ('cost amounts') regs inlyn ('right align'). (1)

3.2.4

Formateer die buiteraam ('outside border') van die tabel sodat dit as 'n dik lyn (van 3 of meer pt) voorkom. (2)

3.3 Voeg 'n bladsyraam slegs op die eerste bladsy in. (2)

3.4 Voeg 'n bladsybreuk ('page break') voor die tweede opskrif 'CALENDER OF EVENTS' bo die 'November/December'-tabel in sodat die November-tabel saam met die opskrif op 'n nuwe bladsy verskyn. (1)

3.5 Tweede ('November/December') tabel

3.5.1

Voeg twee kolomme aan die regterkant van die tabel in en voeg die opskrifte 'BOOKINGS' en 'TOTAL' vir beide November en Desember in sodat dit dieselfde as die Oktober-tabel lyk. (3)

3.5.2 Verander die grootte van die tabel sodat dit oor die breedte van die bladsy pas. (LET WEL: Behou die portret-bladsyoriëntasie.)

(1)

3.5.3

Verstel die 'Event'-kolom in die tabel sodat al die informasie in een lyn pas. (1)

3.6 Skei die tabel sodat die inskrywings vir November en Desember in twee aparte tabelle verskyn. (2)

[18]

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4 Voëls wat in sommige bewaringsareas gevind is, is getel en dié inligting is in 'n sigblad gestoor. Maak die lêer q4Feathers oop. Tik jou eksamennommer in die bladsyboskrif ('header') van die bladsy. Verander die sigblad sodat dit makliker is om te lees. 4.1 Voeg 'n kolom links van kolom A in. (1)

4.2 Smelt selle A1 tot D1 saam.

(1)

4.3 Plaas 'n dik raam rondom die titel.

(1)

4.4 Sentreer die kolomopskrifte in ry 3 vertikaal en horisontaal. (2)

4.5 Vermeerder die hoogte van ry 1 na 25 pt of 0.88 cm. (2)

4.6 Sorteer die sigblad alfabeties volgens wat die voëls vreet. (1)

4.7 Hernoem 'Sheet1' tot 'Feathers'. (1)

4.8 Maak seker dat die opskrif in kolom C oor drie lyne in die sel vertoon, soos wat hieronder getoon word.

(1)

4.9 Nommer die spesies van 1 tot 61 in kolom A. (1)

4.10 Gebruik voorwaardelike formatering ('conditional formatting') in kolom C om die kleur van die font van die selle waar minder as 150 voëls raakgesien is, na rooi te verander. (3)

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.11 Die grafiek in die sigblad vergelyk die getalle van aasvretende voëls wat

getel is. Hierdie lyngrafiek is nie maklik om te interpreteer nie. Verander die grafiek soos volg:

4.11.1 Verander die tipe van die grafiek na 'n kolom- of staafgrafiek. (1)

4.11.2 Vertoon elke voëlspesie in die grafiek in 'n ander kleur.

(1)

4.12 Die totale aantal voëls wat getel is, word in sel C65 vertoon.

4.12.1 Gebruik die formateringseienskap van die sel om die sel só te verander dat die formule nie vertoon kan word nie EN die inhoud nie verander kan word nie.

(3)

4.12.2 Maak seker dat hierdie beskerming ('protection') behoorlik toegepas is. MOENIE 'n wagwoord op hierdie sigblad plaas NIE. (1)

[20]

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 5 Maak die werkblad BirdData in die lêer q5BirdData oop. Tik jou eksamennommer in die bladsyboskrif ('header') van die dokument.

Die data in die sigblad is moeilik om te interpreteer. Die klub wil die data in die sigblad analiseer om vir die toergidse te gee. Hulle het reeds met die analise begin, maar jy moet dit klaar maak.

5.1 Sommige van die data is in selle G4 tot H21 geanaliseer. 'n Voorbeeld hiervan word hieronder vertoon.

G H

4 Analysis of bird data/Analise van voëldata

5 Total number of birds/Totale aantal voëls 6 Average number per species/Gemiddeld per spesies 7 Number of the rarest bird counted/Aantal van die skaarsste voël 8 Number of species where more than 400 spotted/Aantal spesies waar meer as 400

gesien is 9 Total number of insect-eating birds/Totale aantal insekvretende voëls 10 11 Number of bird species/Aantal voëlspesies 6112 Percentage of bird species/Persentasie van voëlspesies 13 14 Total number of birds/Totale aantal voëls 2836115 16 Number of birds per species based on feeding habits/Aantal voëls gebaseer

op eetgewoontes 17 Insect/Insek 2718 Mammals/Reptiles/Soogdiere/Reptiele 1019 Seed/Plant/Saad/Plant 1820 Fish/Vis 121 Insects/Reptiles/Insekte/Reptiele 15

Voltooi die analise soos volg:

5.1.1 Voeg 'n funksie in H5 in wat die totale aantal voëls wat raakgesien is (kolom B), sal bepaal. (2)

5.1.2 Voeg 'n funksie in H6 in om die gemiddelde hoeveelheid voëls per spesie te gee. Gebruik 'n funksie om hierdie getal tot een desimaal af te rond. (4)

5.1.3 Voeg 'n funksie in H7 in om die kleinste aantal voëls wat per spesie raakgesien is, te vertoon (die skaarsste voël wat getel is).

(2)

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5.1.4 Voeg 'n funksie in H8 in om die aantal spesies waar die aantal voëls

wat getel is, meer as 400 is, te bepaal. (3)

5.1.5 Voeg 'n funksie in H9 in om die aantal voëls wat insekte as enige deel van hul dieet eet, te bepaal. (5)

5.2 Bestudeer die skermkopie hieronder om jou te help om die vrae wat volg te beantwoord.

5.2.1 Die totale aantal voëls wat in hierdie opname getel is, word in sel H14 gevind. Gebruik 'n formule met 'n absolute selverwysing in sel D5 om die aantal voëls getel per spesie as 'n persentasie van die totaal te vertoon. Kopieer ('Copy/Fill') hierdie formule na die res van die kolom om dit te voltooi.

(5)

5.2.2 Gebruik die Vlookup-funksie in sel E5 om te vertoon hoe gereeld die voëls gesien word. Gebruik die data in die werkblad genaamd Vlookup_Table. Kopieer ('Copy/Fill') hierdie formule na die res van die kolom. (6)

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 15 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5.3

Skep 'n grafiek om die aantal voëlspesies volgens hulle voedingsgewoontes te vertoon. Gebruik die data in selle G17 tot H21 om hierdie grafiek te skep. Die grafiek moet dieselfde opsies en formatering as die een hieronder hê. Die grafiek moet onder die analise op die werkblad verskyn.

Number of species based on feeding habits

0

15

30

Inse

ct

Mam

mal

s/ R

eptil

es

See

d /

Pla

nt

Fish

Inse

cts

/R

eptil

es

Feeds on

Num

ber o

f spe

cies

(6)

5.4 Die voëlklub wil 'n opsomming van hierdie data hê.

5.4.1 Kopieer die data in selle G4 tot H15 na 'Sheet2'. Maak seker dat die data behoorlik vertoon word. (2)

5.4.2 Kopieer die grafiek na 'Sheet2'. (1)

Stoor en maak die dokument toe. [36]

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 16 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 6 6.1 Die klub wil die toerisme-agentskappe help deur inligting aan hulle te verskaf

oor toergidse wat in voëlkyktoere spesialiseer. Maak die databasis genaamd q6TourGuides oop.

6.1.1 Skep 'n databasistabel genaamd Toergidse met die volgende velde

waarin jy inligting oor spesialis toergidse kan stoor:

• Van_Naam • Selnommer • Daaglikse tarief • Ondervinding (ja/nee)

Kies die geskikste datatipe vir elke veld.

(5)

6.1.2 Formateer die Van_Naam-veld sodat alle teks wat bygevoeg word, outomaties in hoofletters sal vertoon. (1)

6.1.3 Die Daaglikse tarief-veld moet as die laaste veld van die tabel

verskyn. (1)

Onthou om die tabel te stoor en toe te maak. Maak die databasis toe.

6.2 Die klub het Rietvlei oor 'n lang tydperk besoek. Hulle het notas gemaak oor die voëls wat daar aangetref word en hoe dikwels die voëls die bewaringsarea besoek. Hierdie inligting is in 'n databasis gestoor. Maak die databasis genaamd q6RietVlei oop. Gebruik die Rietvlei-tabel. Die velde in die tabel is:

• Season/Seisoen • Name/Naam • How often seen/Hoe dikwels gesien

6.2.1 Maak die How often seen/Hoe dikwels gesien-veld 'n vereiste veld ('required field').

(1)

6.2.2 Voeg 'n aftreklys ('drop down list') in op die How often seen/Hoe dikwels gesien-veld met die waardes ('Common', 'Uncommon', 'Rare' of 'Visitor') om die toevoer meer akkuraat te maak.

(3)

6.2.3 Maak seker dat niemand 'n rekord van 'n voël wat reeds in die tabel is, kan invoer nie.

(1)

Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 17 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

6.2.4 Verander die veldgrootte van die Season/Seisoen-veld na 'n meer

geskikte grootte.

(1)

6.3 Skep 'n vorm genaamd Rietvlei wat jou sal toelaat om data na al die velde van die Rietvlei-tabel toe te voer. (2)

6.4 Skep 'n paar navrae ('queries') om die voëlklub te help om die data in die databasis te gebruik.

6.4.1 Skep 'n navraag genaamd Gereeld wat voëls wat heeljaar ('all year') gesien word en algemeen ('common') voorkom, te vertoon. Slegs die name van die voëls moet vertoon word.

(3)

6.4.2 Skep 'n navraag genaamd Eende wat al die voëls wat aan die eend-familie behoort, byvoorbeeld Maccoa Duck, Fulvous Duck, ensovoorts, sal vertoon. Vertoon hoe dikwels en in watter seisoene hulle in die vlei gesien word.

(3)

6.5 Die beste manier waarop die toergidse inligting vanuit die databasis kan aanbied, is in die vorm van 'n verslag.

6.5.1 Skep 'n verslag wat al die voëlspesies wat by Rietvlei gevind word, vertoon. Voeg 'n funksie by om die totale aantal voëlspesies wat in die vlei gevind word, te vertoon. Voeg 'n duidelike byskrif ('label') by die totaal. Die verslag se opskrif moet 'Voëlspesies in Rietvlei' wees. Stoor die verslag as Totalespesies.

(6)

6.5.2 Skep 'n verslag waarin die voëls gegroepeer word volgens hoe dikwels hulle aangetref word. Die aantal voëlspesies wat in elke groep gevind word, moet aangedui word. Benoem ('Label') hierdie getalle duidelik. Stoor die verslag as Frekwensie.

(4)

6.5.3 Skep 'n verslag wat al die besoekervoëls aandui (gebruik die gegewe navraag Visitor). Formateer die opskrif deur 'n rooi font op 'n geel agtergrond te gebruik. Gebruik ook 'n prentjie, wat jy in die datalêergids sal vind. Hierdie prentjie moet 'n geskikte grootte vir die opskrif van die verslag hê sodat die hele voël vertoon sonder dat die grootte van die opskrif verander word. Stoor die verslag as Besoeker.

(5)

6.6 Kopieer en plak die besonderhede wat in die navraag Visitor gevind word in 'n woordverwerkingsdokument (nie 'n skermkopie ('screen dump') nie). Vertoon slegs die name van die voëls in die woordverwerkingsdokument. Stoor die woordverwerkingsdokument as Lys van Skaars Besoekers in dieselfde lêergids as al jou antwoorde op vorige vrae. (3)

[39]

Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 18 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS VRAAG 7 Jy benodig die volgende lêers om hierdie vraag te beantwoord:

• q7Article • q7Bird • q7Bullet • q7DB • q7Letter • q7TourCost 7.1 Die voëlkykers beplan 'n uitstappie. 'n Interessante artikel oor 'n moontlike

bestemming het in die tydskrif 'Africa Birds and Birding, October/November 2008, Vol. 13, No. 5' verskyn. Tina, wat die artikel gesien het, kon nie die tydskrif skool toe bring nie, maar het die inligting getik. Die artikel Kaapsehoop – Mpumalanga deur Trevor Hardaker kan in die lêer q7Article gevind word. Die dokument moet herformateer word voordat dit aan lede gestuur kan word. Verwys na Bylae B om die verlangde resultaat te sien. Maak die lêer q7Article oop.

7.1.1 Verander die bladsyoriëntasie na landskap ('landscape').

(1)

7.1.2 Aangesien hierdie artikel in 'n tydskrif verskyn het, moet die uitleg verander word sodat dit drie kolomme het met 'n lyn tussen die kolomme.

(2)

7.1.3 Voeg 'n vergrootte hoofletter ('drop-cap') (oor 4 reëls) in die tweede laaste paragraaf (dit is die paragraaf wat met 'The main drawcard ...' begin).

(2)

7.1.4 Verwys na die tweede prentjie in die dokument. • Formateer die uitleg van die prentjie sodat die prentjie en die

paragraaf soos die een in Bylae B lyk. • Voeg 'n teksvenstertjie ('textbox') in met die teks:

Book Now, Call: Tina, 085 084 0830. Gebruik 'n wit font.

• Maak seker dat die teksvenstertjie bo-op die prentjie verskyn. • Formateer die teksvenstertjie sodat die prentjie nog steeds

heeltemal sigbaar is. • Voeg die onderskrif ('caption'), Figuur 1, by die prentjie. (6)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 19 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou

7.1.5 Maak die sigbladdokument genaamd q7TourCost oop. Dit bevat data oor die koste van 'n uitstappeie na Kaapsehoop. • Kopieer die data van die sigbladselle A1 tot B7 en voeg dit as 'n

tabel aan die einde van die artikel in. • Bereken die totale koste van die uitstappie deur die

formulefunksie van die woordverwerkingstabel te gebruik. • Voeg 'n doelgemaakte prentjie-kolpunt ('customised picture

bullet') vir die items in die tabel in – gebruik die prentjie wat as q7Bullet.bmp gestoor is.

• Voeg die sirkelgrafiek ('pie chart') uit q7TourCost in die toepaslike plek soos in Bylae B vertoon word. Maak seker dat al die 'skyfies' van die sirkelgrafiek aangeheg is, soos in die Bylae getoon, en nie uitgerek is soos hulle in die sigblad verskyn nie.

• Maak seker dat alles steeds op een bladsy pas.

(8)

Stoor q7Article en maak die dokument toe.

7.2 Maak die lêer genaamd q7DB oop. Die lêer q7Birds bevat 'n lys van voëls waarvoor die voëlkykers kan uitkyk. Voer ('Import') die data uit q7Bird in 'n tabel genaamd BirdsTable in die q7DB databasis in. Verander die datatipes om by die data wat ingevoer is aan te pas. (3)

7.3 Gebruik die possamesmeltingsfunksie om briewe voor te berei vir die lede wat in die toer belangstel. Die besonderhede van die lede is in die databasis q7DB in die tabel Students gestoor.

Slegs Graad 10- en 11-leerders mag op hierdie uitstappie gaan. Die brief moet slegs aan die leerders in Graad 10 en 11 wat daarin belangstel om op die toer te gaan, gestuur word, soos in die Interested-veld aangedui. • Gebruik die possamesmeltingsfunksie om die van en naam soos

aangedui in die brief q7Letter in te voeg. • Voer die possamesmelting uit en stoor AL die saamgesmelte briewe as

q7MergeLetter.doc in dieselfde lêergids as al jou antwoorde op vorige vrae.

(5)

Stoor en maak al die dokumente toe.

TOTAAL:

[27]

200

Page 20: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

BYLAE A

Kopiereg voorbehou

Feather Friends Club SOUTH AFRICA

Birding Day 2009

Saturday 28 March

RULES

Select one of the following categories: OPEN

A team of 3 or 4.

FAMILY

A team of 3 or 4 immediate family members.

CORPORATE

A team of 3 or 4 employees of a company or their immediate family with a minimum of two employees. A minimum sponsorship of R1 000 must be raised by each team.

YOUTH

A team of 3 or 4 children plus a non-participating driver (applies to School, Scout, Guide, etc., groups).

HANDICAP

A team of 3 or 4 members competing within the handicap system: Teams need to supply their grid cells for the area they are going to bird before 28 March. A total amount of species is worked out and given to the teams. The number of species is taken as a percentage of the total amount of bird species that is possible to see in that grid.

COMMUNITY

Maximum of 20 per team, involving farm and rural communities, church and school groups, company staff and rural groups.

GARDEN

A team of 2 to 4 members. Birds seen or heard from garden (50 km radius does not apply).

FARM

Team of 2 to 4 members. Birds to be recorded within the boundaries of a single farm (50 km radius does not apply).

Page 21: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaarto NSS

Kopiereg voo

epassingstegnologie/V1 DoE/Febr. – Maart 2009

BYLAE A

rbehou

SABAP2

A team of 3 or 4 people, the team must include at least one active atlaser (who knows the SABAP2 protocol and has submitted checklists) and at least one birder who is not an active atlaser. Teams can do fieldwork for the week leading up to Birding Big Day. Details of the procedures to be followed are on the SABAP2 website http://www.sabap2/org.

1. Birding Big Day is on 28 March, 24-hour period (midnight to midnight). Please remember that you can only enter the open, family, corporate, youth, community and handicap categories on the official day. The garden, farm and pentad categories can be done on the week leading up to and on the official day.

2. Birding area must be within a radius of 50 km, with the centre point of the area stated. Unless otherwise specified.

3. Only free-flying birds may be counted.

4. The majority of the team members have to agree on a call or sighting.

5. Handicap category teams must submit their 3 x 4 grid cell coordinates, before the 29th November.

6. Prizes for most sponsorship and most species seen. Many Lucky Draw Prizes.

7. A Birding Big Day cloth badge will be issued to all team members raising over R250.

8. '200' cloth badge will be issued to all teams who have raised R250 and identified 200 species or more.

9. Winners of each category will receive certificates.

10. The organiser's decision will be final and no correspondence will be entered into.

IMPORTANT:

A bird list # is supplied for your convenience. You may submit your bird list in any format. Please fax, e-mail or post entry forms to Birdlife by 8 February. Fax No. 011 789 5188, [email protected] or PO Box 515, Randburg, 2125. Forms and sponsorship raised must be received by 8 February 2008. Late entries will not be considered for the competition. Entry forms available from FeatherFriends South Africa, local branches and the website.

# Found at www.birdlife.org.za

Page 22: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12learn.mindset.co.za/sites/default/files/resourcelib/emshare-exam... · Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS Kopiereg

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

BYLAE B

Kaapsehoop – Mpumalanga Overview: A short distance south-west of Nelspruit lies the small hamlet of Kaapsehoop. The town itself has a number of well-treed gardens, but the real birding bonanza occurs in the habitats that surround it. Foremost of these are the large tracts of grassland that is the main attraction of the area, but extensive cliffs and small, fragmented patches of indigenous forest are also worth visiting. Key Species: Blue Swallow, Bush Blackcap, Cape Rock-Thrush, Buff-streaked Chat, Drakensberg Prinia, Gurney's Sugarbird, Barrett's Warbler. Visitor Info: Kaapsehoop has a number of accommodation establishments to choose from and many of their managers can assist with contacting local landowners to arrange access to their property. There are also a couple of walking trails which lead of from the town. To get the most out of your birding in the area, contact the local bird guide, Enos Zulu, on 072 331 1197. He knows the area well and is also able to gain access to private land. Travel Info: Kaapsehoop is approached from either side of the loop road that joins the N4 at two points. To reach Kaapsehoop from Gauteng, take the N4 east, and turn south at the Ngodwana paper mill. From Nelspruit, take the N4 west and turn south 0.5 kilometres out of town. Then follow the Kaapsehoop/Airport road for 32 kilometres. The town is situated at the highest point of the loop road.

The walking trails that lead out of Kaapsehoop wind through thick shrubbery and past some interesting sandstone cliff formations. With careful scanning, you should find Drakensberg Prinia, Red-throated Wryneck, Cape Rock-Thrush, Buff-

streaked Chat and Mocking Cliff-Chat, among others. Look for Gurney's Sugarbird in areas of flowering aloes, while bramble thickets often hide the skulking Barrat's Warbler. Lazy Cisticola is often found in the higher rocky areas and Mountain Wagtail may be encountered at some of the streams. The grassland areas are the biggest attraction and, in summer, plays host to the rare vulnerable Blue Swallow. Other possibilities include Wailing and Wing-snapping cisticolas, Black-winged and African Wattled lapwings,as well as Cape Longclaw, while Red-winged Francolin and Swainson's Spurfowl may also be seen. Patches of thicker vegetation near streams should hold Cape Grassbird, whereas slightly flooded grassy areas should be carefully checked for the notoriously difficult-to-see Striped Flufftail. Rock Kestrels often hover over the grasslands and in summer, raptor numbers are boosted by the arrival of Steppe Buzzards.

he main drawcard of the forest is the enigmatic Bush Blackcap. With a bit of patience, you should also see Cape Batis, Blue-mantled Crested-Flycatcher,

Olive Bush-Shrike, Olive Woodpecker, Knysna Turaco and Chorister Robin-Chat. Of course, the forest patches hold a number of other species that could be a lot more difficult to see, but if you are lucky you may find Lemon Dove,

Orange Ground-Thrush, Brown Scrub-Robin, Grey Cuckooshrike, and possibly even a Narina Trogon. Search forest fringes throughout the area as they could yield red-necked Spurfowl, Forest Canary, Swee Waxbill and Bar-throated Apalis, and there is always a chance of seeing an African Goshawk zipping past overhead. TREVOR HARDAKER

Figure 1

Book Now Call: Tina

085 084 0830

Interested in a tour to Kaapsehoop?

Cost of Tour to Kaapsehoop

Transport 700 Food 500 Accommodation 600 Entry fees 75

T Entertainment 125

Total 2000

Breakdown of Cost

700

500

600

75 125

Kopiereg voorbehou