Upload
trevor-curtis
View
68
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
`N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR: HITLER. INTERESSANT:. Regulations Against Jews' Possession of Weapons 11 November 1938 - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
`N INTERESSANTE VOORBEELD VAN ONREGVERDIGE ADMINISTRATIEWE AKSIE SOOS GEïLLUSTREER DEUR:
HITLER
INTERESSANT:
Regulations Against Jews' Possession of Weapons
11 November 1938With a basis in §31 of the Weapons Law of 18 March 1938
(Reichsgesetzblatt I, p.265), Article III of the Law on the Reunification of Austria with Germany of 13 March 1938 (Reichsgesetzblatt I, p. 237), and §9 of the Führer and Chancellor's decree on the administration of the Sudeten-
German districts of 1 October 1938 (Reichsgesetzblatt I, p 1331) are the following ordered:
§1 Jews (§5 of the First Regulations of the German Citizenship Law of 14
November 1935, Reichsgesetzblatt I, p. 1333) are prohibited from acquiring, possessing, and carrying firearms and ammunition, as well as truncheons or stabbing weapons. Those now possessing weapons and ammunition are at
once to turn them over to the local police authority.
Nazi Weapons Act of 1938 (Translated to English)•Classified guns for "sporting purposes". •All citizens who wished to purchase firearms had to register with the Nazi officials and have a background check. •Presumed German citizens were hostile and thereby exempted Nazis from the gun control law. •Gave Nazis unrestricted power to decide what kinds of firearms could, or could not be owned by private persons. •The types of ammunition that were legal were subject to control by bureaucrats. •Juveniles under 18 years could not buy firearms and ammunition.
EENHEID 2.2
ADMINISTRATIEWE HANDELINGE
`N POGING OM DIE KONSEP
“ADMINISTRATIEWE HANDELING” TE
DEFINIEER”
Die konsep “Administratiewe handeling” = sleutel konsep om te weet watter reëls van regverdige administratiewe handelinge van toepassing is op `n gegewe situasie
Met ander woorde, die reg verbind verskillende gevolge aan verskillende tipes administratiewe handelinge
Dus, belangrig om die verskillende tipes te ken en te kan onderskei.
Voorsiening gemaak vir administratiewe aksies in Artikel 33 van die Grondwet
Regverdige administratiewe optrede
33. (1) Elkeen het die reg op administratiewe optrede wat regmatig, redelik en prosedureel billik is.(2) Elkeen wie se regte nadelig geraak is deur administratiewe optrede het die reg op dieverskaffing van skriftelike redes.(3) Nasionale wetgewing moet verorden word om aan hierdie regte gevolg te gee, en moet–(a) voorsiening maak vir die hersiening van administratiewe optrede deur ’n hof of, waar ditgepas is, ’n onafhanklike en onpartydige tribunaal;(b) die staat verplig om aan die regte in subartikels (1) en (2) gevolg te gee; en(c) ’n doeltreffende administrasie bevorder.
MAAR GRONDWET DEFINIEER NIE “REGVERDIGE
ADMINISTRATIEWE HANDELING” NIE
DUS MOES HOWE DIE KONSEP INTERPRETEER EN MENING DAARAAN GEE
VOOR PAJA, HOF HET KONSEP OP `N SAAK VIR SAAK BASIS HANTEER = GEEN DUIDELIKE DEFINISIE.
IN MEESTE GEVALLE HET HOF GESê WAT DIT NIE BETEKEN NIE.
VERLEDE = GEMENEREG HET ADMINISTRATIEWE HANDELING IN TERME VAN DIE FUNKSIONARIS GEDEFINIEER = MET ANDER WOORDE, OF DIT DEEL VAN DIE UITVOERENDE GESAG.
MAAR
PRESIDENT OF RSA V SARFU HOF GESê: “In section 33 the adjective “administrative” not ”executive” is used to qualify “action”. This suggests that the test for determining whether the conduct constituted “administrative action” is not the question whether the action concerned is performed by a member of the executive arm. What matters is not so much the functionary as the function
STEEDS GEEN DUIDELIKE DEFINISIE VAN ADMINISTRATIEWE HANDELING NIE. ALHOEWEL, HOF GESê HET WATTER HANDELINGE IS NIE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE NIE.
DIE HOF SE DEFINISIE VAN WAT `N ADMINISTRATIEWE HANDELINGNIE IS NIE.
Fedsure Life Assurance Ltd v Greater Johannesburg Transitional Metropolitan Council = betaling van subsidies deur `n verkose munisipale raad – nie administratiewe handeling nie.
Pharmaceutical Manufacturers Association of SA In Re: Ex Parte Application of President of the RSA besluit van die President om `n Wet van die Parlement in werking te laat tree. = nie administratiewe handeling nie.
Cape Metropolitan Council v Metro Inspection Services Western Cape CC, kanselasie van `n kontrak deur `n plaaslike staatsorgaan = nie administratiewe handeling nie. Toe die orgaan die kontrak aangegaan het, was dit nie uit `n outoritêre posisie, maar het reg beoefen wat uit die kontrak spruit.
Pretoria Portland Cement Co Ltd v Competition Commission, uitruik van `n lasbrief deur `n regter = nie `n administratiewe handeling. Die regter staan toe of weier die remedie. Die administratiewe handeling volg wanneer die Registrateur `n bevel uitruik wat die Regter se besluite reflekteer.
WAT BEHELS “ADMINISTRATIEWE HANDELING”?
GEEN NETJIESE, PRESIESE DEFINISIE IN SUID-AFRIKAANSE REG.
BAIE VAE KONSEPTE. MOEILIK OM TERME SOOS “VERHOUDING”, “MAG”, “PUBLIEK TE DEFINIEER.
NIE ALTYD FEITLIK EN KAN PARTYKEER ABSTRAK WEES.
ALHOEWEL
HOWE BESLUIT DIE VOLGENDE IS ADMINISTRATIEWE HANDELINGE:FORMULE VIR DIE TOESTAAN VAN BEURSETENDER PROSESWEGDOENING VAN DIE REG IN STAATSEIENDOMPUBLIC ACCOUNTANTS’ AND AUDITORS’ BOARD = VESTED WITH DISCRETIONARY POWERS TO PRESCRIBE DEGREES ETC.CERTAIN POUNDKEEPERS WHEN EXERCISE PUBLIC POWERS AND FUNCTIONS.
DUS,
STEEDS GEEN DUIDELIKE DEFINISIE.
HOF HET GESê:-HANDELINGE WAT VERBAND HOU MET DIE IMPLEMENTASIE VAN WETGEWING-FOKUS OP DIE FUNKSIE EERDER AS DIE FUNKSIONARIS-ADMINISTRATIEWE HANDELING MOET VAN SAAK TOT SAAK BESLUIT WORD.
ALLES BAIE DEURMEKAAR
MAAR PAJA ARTIKEL 1 GEE `N DEFINISIE VAN `N STAATSORGAAN EN OOK ADMINISTRATIEWE HANDELING
VAN HIERDIE DEFINISIES IN PAJA KAN DIT AFGELEI WORD DAT `N ADMINISTRATIEWE HANDELING DIE VOLGENDE BETEKEN:
-`N BESLUIT (OF DIE VERSUIM OM `N BESLUIT TE NAAM)-VAN `N ADMINISTRATIEWE AARD-IN TERME VAN `N BEMAGTIGENDE BEPALING-DEUR `N STAATSORGAAN, PRIVATE PERSOON OF `N LIGGAAM WAT PUBLIEKE MAG OF FUNKSIE UITVOER.-WAT NIE SPESIFIEK DEUR WETTE UITGESLUIT WORD NIE.-WAT DIE REGTE VAN `N PERSOON AFFEKTEER-WAT DIREKTE EKSTERNE EFFEK HET
PAJA SLUIT UIT = BEOEFENING VAN SEKERE MAGE EN DIE UITVOER VAN SEKERE FUNKSIES DEUR DIE UITVOERENDE GESAG= DIE MAAK VAN WETGEWING (Word deur parlement gedoen)=FUNKSIES VAN DIE HOF=AKSIES VAN TRADISIONELE LEIERS EN SPESIALE TRIBUNALE=BESLUITE ONDER PROMOTION OF ACCES TO INFORMATION ACT. (Het eie prosedures en word uitgesluit uit PAJA, maar val steeds onder administratiefreg.)
VERSKEIE ADMINISRATIEWE HANDELINGE
OMDAT DIE REG VERSKILLENDE GEVOLGE AAN VERSKILLENDE TIPES ADMINISTRATIEWE HANDELINGE HEG, IS DIT BELANGRIK OM BASIESE VERSKILLE TUSSEN DIE VERSKEIE KATEGORIEë VAN AKSIE TE TREK
Byvoorbeeld, `n onderskeid word gemaak tussen algemene en individuele administratiefreg verhoudings aangesien die reg spesifieke gevolge heg aan algemene verhoudings. Byvoorbeeld, algemene verhoudinge wat deur wetgewing ontstaan en verander of tot `n einde gebring kan woord, net deur algemene maniere. Soos byvoorbeeld, deur wetgewing.
ADMINISTRATIEWE HANDELING
1)`N BESLUIT (OF DIE VERSUIM OM `N BESLUIT TE NAAM)
2)VAN `N ADMINISTRATIEWE AARD
3)IN TERME VAN `N BEMAGTIGENDE BEPALING
4)DEUR `N STAATSORGAAN, PRIVATE PERSOON OF `N LIGGAAM WAT
5)PUBLIEKE MAG OF FUNKSIE UITVOER.
6)WAT NIE SPESIFIEK DEUR WETTE UITGESLUIT WORD NIE.
7)WAT DIE REGTE VAN `N PERSOON AFFEKTEER
8)WAT DIREKTE EKSTERNE EFFEK HET
(1) `N BESLUIT OF `N VERSUIM OM `N BESLUIT TE MAAK
(A) Is die uitvoer van diskresionêre magte `n besluit?Ja, aangesien die beoefening van diskresionêre mag altyd `n besluit beinvloed.Dit is die keuse tussen 2 of meer wettige opsies.Byvoorbeeld, stadsbeplanningskommittee het `n diskresie of hulle die stadsbeplanningskema wil aanvaar of afkeur, in ag geneem alle relevante faktore en omstandighede.
(B) Is gedelegeerde (ondergeskikte) wetgewing `n besluit?Geen verwysing in PAJAMunisipale by-wette nie ondergeskikte wette nie maar wel oorspronkilike wette.CC het die vraag nie beantwoord= Minister of Home Affairs v Eisenberg.Alhoewel, definisie van PAJA nie bedoel om hierdie regulasies uit te sluit nie (teenstrydig met oopheid en deursigtigheid).Wat sal gebeur as ministeriële handelinge onder `n bemagtigende wet nie aan die beginsels van regverdige administratiewe handeling hoef te vodoen nie?
(2) ONDER `N BEMAGTIGINDE BEPALINGWet, gemenereg, gewoontereg ens.
(3) DEUR `N STAATSORGAAN OF DEUR `N NATUURLIKE OF REGSPERSOON WAT `N PUBLIEKE MAG OF PUBLIEKE FUNKSIE UITVOER.
Maar wat is publieke mag? Publieke funksie? Wat is publiek?
Moet nie `n private kommer van die President weet nie. Moet `n kommer van die lede van die puliek wees en moet wyd gedeel
word. Ten minste groot deel van die publiek.
Ook private liggame wat publieke funksies uitvoer.Wegneem van vullis deur `n private maatskappy vir die munisipaliteit.
(4) AKSIES UITGESLUIT DEUR DIE WETPAJA sluit seker funksies uit.
(5) EFFEK OP DIE REGTE VAN ENIGE PERSOON
(6) DIREKTE EKTERNE EFFEK
TOT HIER = HOOFSTUK 5 VAN DIE HANDBOEK
ALHOEWEL ONS PROBEER HET OM “ADMINISTRATIEWE HANDELING” TE DEFINIEER,
IS DIT BELANGRIK OM TE BESEF DAT ONS
VERSKILLENDE SOORTE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE KRY
HOEKOM IS DIT NODIG OM TUSSEN VERSKILLENDE ADMINISTRATIEWE HANDELINGE TE ONDERSKEI?
WETGEWENDE GESAG
REGSBANK UITVOERENDE GESAG
Maak wette Dwing die aksies van die wetgewende en uitvoerende gesag af
Bepaal staatsbeleid en die implementering van wette
(administratiefreg val onder die uitvoerende gesag. In lyn met die leerstelling van die skeiding van
magte, word administratiefreg binne die uitvoerende gesag ook geskei
Wetgewende handelinge
Regsprekende handelinge
Suiwer administratiewe
handelinge
Ondergeskikte wetgewing = regulasies
Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board
Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies.
Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge.
Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge
Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?
`n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling
Wetgewende handelinge
Regsprekende handelinge
Suiwer administratiewe
handelinge
Ondergeskikte wetgewing = regulasies
Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board
Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies.
Dit is belangrik om te onderskei tussen die funksies van die administrateur wat in 3 sfere onder die uitvoerende gesag val en die 3 sfere van die staat. Regsbank, wetgewend and uitvoerend.
Hoekom is dit belangrik om tussen die verskillende tipes administratiewe handeling te onderskei? Gee
voorbeeldeOor die belangrike regsgevolge aangeheg by die klassifikasie van administratiewe handelinge in die wetgewende, regsprekende en suiwer administratiewe handelinge.
-Besluite van tribunale: Refugee Appeal Board in terme van die Refugees Act en die Review Board in terme van die Films and Publications Act het die res iudicata. Dit beteken dat `n saak nie weer deur dieselfde tribunaal aangehoor mag word nie. Dus, `n tribunaal mag nie sy besluite terugtrek of wysig nie.
-Die administrateur van `n regsprekende administratiewe handeling moet kwalifikasies in die reg besig om regsprekende funksies goed genoeg uit te voer. Byvoorbeeld, die voorsitter van die Review Board in terme van die Films and Publications Act, moet gekwalifiseerd wees in regte.
-Sekere spesifieke reëls bestuur die wysiging en promulgering van ondergeskikte of gedelegeerde wetgewing, soos ministeriële regulasies.
1. ADMINISTRATIEWE WETGEWENDE HANDELINGE
Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge.
Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge
Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?
`n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling
Wetgewende handelinge
Regsprekende handelinge
Suiwer administratiewe
handelinge
Ondergeskikte wetgewing = regulasies
Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board
Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies.
Watter kenmerke van administratiewe wetgewende handelinge onderskei dit van ander
soorte administratiewe handelinge?
Ondergeskikte wetgewing is in die algemeen verantwoordelik vir die implementering van sosiale beleid om die publieke belang te bevoordeel, eerder as om individuele sake op te los.
-Uitsluitlike doel met `n wetgewende handeling is om nuwe reg te skep.-Ander administratiewe handeling mag ook die skepping van nuwe reg tot gevolg hê, maar kan nie sê dat die die uitsluitlike doel is nie.-Dit is ook algemeen van toepassing = met ander woorde dat dit verrig word met die doel om algemene verhoudings te skep, te wysig of te beëindig.-Normaalweg, slegs op toekomstige gevalle betrekking.-Word ook gekenmerk deur besondere administratiefregtelike voorskrifte ten opsigte van die totstandkoming, wysiging of herroeping daarvan.
Watter gevolge heg die reg aan administratiewe wetgewende
handelinge?
-Die gemenereg en artikel 16 van die Interpretasiewet vereis dat dit gepromulgeer en in die Staatskoerant gepubliseer moet word.-Artikel 17 van dieselfde wet vereis van die meeste vorme van gedelegeerde wetgewing, dat dit in die parlement ter tafel gelê moet word.-Die reëls van wetsuitleg is ook op `n administratiewe wetgewende handeling van toepassing.-Die bevoegdheid om dit uit te vaardig – normaalweg nie gedelegeer kan word nie.
2. HANDELINGE DEUR TRIBUNALE -
REGSPREKENDE ADMINISTRATIEWE
HANDELINGE
Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge.
Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge
Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?
`n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling
Wetgewende handelinge
Regsprekende handelinge
Suiwer administratiewe
handelinge
Ondergeskikte wetgewing = regulasies
Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board
Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies.
Hoe om te bepaal of `n administratiewe handeling is `n regsprekende
administratiewe handeling
Alhoewel daar baie min administratiewe liggame is wat regsprekende funksies uitvoer, moet daar onthou word dat die reg spesifieke gevolge aan
hierdie regsprekende handelinge heg.
Die volgende toetse moet toegepas word om te bepaal of administratiewe tribunaal of administrateur `n “administratiewe regsprekende” besluit
uitgevoer het.
Twee formele en twee materiële toets met betrekking tot regsprekende handelinge:
TOETSE
FORMEELMATERIEEL
1. Is daar `n regsdispuut of onsekerheid?
2. Was daar `n vinding en toepassing van die reg?
1.Het die orgaan wat die handeling verrig oor die kenmerke beskik waaroor `n regsprekende orgaan normaalweg beskik nammlik onafhanklikheid, toeganklikheid.
2.Vraag na die regskrag van die handeling, naamlik of die handeling bindend en finaal is.
Mees NB
Examples of tribunals (judicial administrative bodies)
-Films and Publications Review Board
-Special Investigating Unit or Special Tribunals
-CCMA
QUASI-JUDICIAL ACT???????
AN ADMINISTRATIVE ACT WHICH LOOKS LIKE A JUDICIAL ACT, BUT IS NOT ONE, BECAUSE IT IS NOT
PERFORMED BY A JUDICIAL ORGAN
CLOSELY RELATED TO ENGLISH LAW AND INCORRECTLY INCORPORATED INTO OUR LAW.
PERFORMED BY AN ORGAN OF EXECUTIVE IN THE EXERCISE OF A DISCRETION WHICH HAD THE
POTENTIAL OF AFFECTING THE RIGHTS, INTERESTS, PRIVILEGES, OF THE INDIVIDUAL PREJUDICIALLY.
EXAMPLE, GRANT OR REFUSAL OF A LICENCE BY A LICENSING BOARD
WAT IS `N SUIWER ADMINISTRATIEWE HANDELING???????
Ministeriële handelinge wat aspekte van gesondheidsdienste reguleer = wetgewende administratiewe handelinge.
Hierdie regulasies moet dan in effek gestel word deur amptenare, suiwer administratiewe handelinge
Hoekom word die kabinet en president uitgesluit?
`n Persoon voel te na gekom deur die gesondheids amptenare, mag appel aanteken by bevoegde tribunaal – administratiewe regsprekende handeling
Wetgewende handelinge
Regsprekende handelinge
Suiwer administratiewe
handelinge
Ondergeskikte wetgewing = regulasies
Tribunale en rade soos die Refugee Appeal Board
Besluite deur die administrateurs soos die uitreiking van lisensies.
DIE KONSEP KAN MENS BAIE DEURMEKAAR MAAK
GEEN EENVORMIGHEID IN ONS REG NIE
MAAR DIT IS BELANGRIG WANT ONS MOET DIE REGSPOSISIE KEN
EN DIE VERSKEIE ARGUMENTE VERDUIDELIK
SUIWER ADMINISTRATIEWE HANDELINGE IS `N HANDELING WAT INDIVIDUELE ADMINISTRATIEFREGTELIKE VERHOUDINGE LAAT
ONTSTAAN, VERANDER OF LAAT EINDIG. EENSYDIG EN MULTILATERALE HANDELINGE.
AB
ADMINISTRATIEWE HANDELING, ONSTAAN EN EINDIG VAN VERHOUDING
ADMINISTRATIEWE VERHOUDING
ADMINISTRATIVE LAW RELATIONSHIPS
EENSYDIG MULTILATERALE
Byvoorbeeld, te toestaan of weier van `n lisensie. Nie `n kontrak, maar eensydige afset deur `n outoritêre liggaam, wat gegee of geweier kan word - wysig, beëindig individuele verhoudinge.
3 Kenmerke:(1)Neem plaas binne die individuele administratiewe verhouding.(2)Suiwere administratiewe verhouding – nie wetgewend of regsprekend.(3)Gebaseer op die beoefening van outoritêre mag.
Staat het, om vir sy mense te sorg, homself tot `n nuwe tipe argument geweng, naamlik administratiewe ooreenkoms.
Hierdie ooreenskomste sluit byvoorbeeld in waar `n private liggaam `n kontrak sluit met die staat om sekere funksies van die regering uit te voer. Om te sorg vir water en die wegneem van vullis.
ADMINISTRATIVE LAW RELATIONSHIPS
EENSYDIGE MULTILATERALE
Hierdie tipe kontrak of administratiewe ooreenkoms behels een van die beste en mees demokratiewe maniere vir die staatsadministrasie om deel te neem aan besigheid, werks en sosiale sfere.
Administratiefreg speel al hoe meer `n rol in ondernemerskap, en reguleer en verbied nie net meer nie.
Verskil tussen kwasi-judisiële handelinge en suiwere administratiewe handeling?
Verskillende Sieninge:
Wiechers: kwasi-judisiële handelinge val onder suiwer administratiewe handelinge maar aan die ander kant onderskei hy die twee van mekaar deur te verduidelik dat eersgenoemde geskied in die uitoefening van `n diskresie aar regte, voorregte, ensovoorts van die individu geraak word, terwyl daar by laasgenoemde `n diskresie-uitoefening is sonder aantasting van regte.
Burns: klassifiseer ook kwasi-judisiële handelinge onder suiwer administratiewe handelinge maar onder laasgenoemde kategorie del sy handelinge in waar daar `n diskresie aan die orgaan verleen word en handelinge waar daar geen diskresie verleen word nie. Laasgenoemde noem sy dan meganiese handelinge.
Verskil tussen kwasi-judisiële en suiwer administratiewe handelinge
Kwasi-judisieël Administratiewe Handelinge
`n Handeling wat in die uitoefening van `n diskresie geskied en waardeur die regte,voorregte, belange, ensovoorts van `n persoon moontlik nadelig geraak kan word. Jou belange word geaffekteer as jy nie jou lisensie kry nie.
Neem plaas in die uitoefening van diskresie. Regte en voorregte nie geraak nie.
Administrator, Transvaal v Traub: dit maak nie meer sin om tussen die twee soorte handlinge te onderskei nie vir doeleindes van die toepassing van die reëls van natuurlike geregtigheid.
Wat is `n ministeriële handeling?
1)Handeling deur `n mindister verrig2)Handeling deur `n amptenaar of orgaan van die uitvoerende gesag ingevolge `n eng omskrewe taakomskrywing verrig word.3)In laasgenoemde geval oefen die amptenaar of orgaan nie `n diskresie uit nie.
Wiechers se kritiek:1)Ministers verrig daagliks `n verskeidenheid van van administratiewe handelnge soos wetgewend, kwasi uit2)Deur `n handeling wat `n minister verrig as `n ministeriële handeling the klassifiseer, maak mens niks wyser nie.
`n Verordening deur plaaslike regering – moet dit aan die vereistes van Administratiewe
geregtigheid voldoen.
Verodeninge = nuwe staatkundige bedeling – karakterverandering ondergaan.
Vorige bedeling, ondergeskikite of administratiewe wetgewing beskou
Nou oorspronklike wetgewing – bevoegdheid uit grondwet..
Verordeninge = Grondwetlik hersienbaar. Maar word nie op dieselfde gronde as administratiewe handelinge hersien nie.
Dus, kan nie deur hof aan die vereistes vir administratiewe geregtigheid getoets word nie.
Literatuur
Werkboek = Vrae 30-42
Hoofstukke 5 en 6 van Handboek
Sake soos in klas en werkboek.