4
BAIE BAIE DANKIE VIR JULLE BYDRAES SOVER Desember-maand is steeds ons gemeente se insamelingstyd van kos en toiletware vir NG Welsyn. ASSEBLIEF... help dat ander ook ‘n Kersfees met lekker kos kan hê SAKKE EN LYSTE BESKIKBAAR IN VOORPORTAAL Halfeeufees 27 Januarie 2013 Indien jy kontak het met enige gewese lidmate, laat weet asb vir Rensia van hulle besonderhede ~ ons wil hulle ook graag nooi. Onthou om jou ete-kaartjies te bespreek – vormpies in die voorportaal Afkondigings vir week 16 Desember Sondag 16 desEMber 2012 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Rudolph Momberg Ons heet ds Rudolph hartlik welkom – hy is afkomstig vanaf Skeerpoort NG Gemeente 1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar Wie is god vir jou?

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 16 Desember 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 16 Desember 2012

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 16 Desember 2012

BAIE BAIE DANKIE VIR JULLE BYDRAES SOVER

Desember-maand is steeds

ons gemeente se insamelingstyd

van kos en toiletware vir NG Welsyn.

ASSEBLIEF... help dat ander ook ‘n

Kersfees met lekker kos kan hê

SAKKE EN LYSTE BESKIKBAAR IN VOORPORTAAL

Halfeeufees 27 Januarie 2013

Indien jy kontak het met enige gewese lidmate, laat

weet asb vir Rensia van hulle besonderhede ~ ons wil

hulle ook graag nooi.

Onthou om jou ete-kaartjies te bespreek – vormpies in

die voorportaal

Afkondigings vir week 16 Desember

Sondag 16 desEMber 2012

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Rudolph Momberg Ons heet ds Rudolph hartlik welkom – hy is afkomstig vanaf

Skeerpoort NG Gemeente

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

Wie is god vir jou?

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 16 Desember 2012

Nellie Wasmuth: sterk tuis aan na gekraakte ribbes, nog heelwat pyn en ongemak (083 356 8130) Louw Ferreira: gaan baie beter, op krukke vir nog ‘n rukkie (082 964 4519) Marta Oosthuizen (moeder van Ilana Coreejes): Stemband kanker, laaste chemo en bestraling gehad, kan weer normaal praat, baie dankbaar vir gebede en ondersteuning (072 312 8557 /Ilana - 082 572 6665) Liesl Swanepoel (Mienie Stolz se dogter): breingewas effens gekrimp, bestraling volgende jaar. Vooruitsigte vir genesing lyk baie goed (Mienie 010-222 0577) Mienie Stolz: gesondheid, bid vir ondersteuning en vinnige herstel (010-222 0577) Gerbrecht Germeshuys: bid vir aanvaarding en aanpassing tov gesondheidsprobleme (082 678 4158) Maude Laurence: beenwond word stadig gesond. Ons bid vir insig en geduld met haar versorging (079 312 8944) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Pieter Booysen: toestand verswak, ons bid vir Kay wat steeds bedags by hom is (Kay 072 737 4158) Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): Kroniese moegheid-sindroom, ons bid steeds vir energie. Dankie vir gebede (Memory 011-662-1005)

Verjaardag kalender

Beskikbaar teen R100 elk

IN DIE KERKKANTOOR en voorportaal

Gemeente Almanak 2013

Beskikbaar in die voorportaal

Onthou om jou kopie te kry…

Dorkas groep

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 16 Desember 2012

~ Ons dank die Here dat jy nog ‘n jaar gespaar is!! ~

Vandag 16 Desember Viaghn Osmers 082 454 1212

Maandag 17 Desember Liefie Bester 082 872 2152

Dinsdag 18 Desember

Isilla Botes 011-957 3074 Barbara Fouché 083 455 7905 Gabriella Nell 082 336 8398 Selma Olivier 083 690 7092 Amanda Steyn 082 558 4607 Manie Steyn 082 496 5532

Woensdag 19 Desember Johan Fourie 011-957 0016

Donderdag 20 Desember Jacques Fourie 011-662 2818 Derick Perkins 082 443 0738

Vrydag 21 Desember Erika Ehlers 079 450 6045 *Sieg Hattingh 083 399 2389 *Marisca Swanepoel 071 896 5804

Saterdag 22 Desember Odette Gross 073 958 1156 Etheline Jv Vuuren 011-662 1177 Benita Nel 082 551 6466 *Jeug

HALFEEUFEES KOOKBOEK

BESKIKBAAR @R120 ELK

Te koop by Judy na die erediens in die saal of gedurende

die week in die kerkkantoor

Nuus uit die Kerkkantoor

Rensia sal met verlof wees vanaf 24 Desember tot en met 1 Januarie 2013

Kontak slegs per selfoon of epos...

Leraars verlof

Ds Neels: Stranddiens 7-22 Desember Ds Kenneth: Verlof 10 Desember tot 2 Januarie

verjaarsdae

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 16 Desember 2012

As jy weet van iemand wat sal belangstel of self wil

aansoek doen, kontak asb ds Neels of die kerkkantoor.

Neem leiding met die uitbrei en bestuur van ons

Internasionale- en gemeenskaps uitreike...

Ons is opsoek na nog helpers wat Sondae

by die klankbord kan diens doen. Laat weet

asb vir Anton as jy belangstel om deel van

sy span te word.

Anton 082 785 6657

Finansiële Beampte gesoek vir Kerkkantoor.

Die posisie sal ongeveer 3 half dae se werk per week behels…

Die ideale persoon moet hê:

• Ondervinding in alle boekhouding aspekte (opstel van

begroting, finansiële state & verslaglewering, ens.)

• Pastel en E-filing

• Algemene kantoor administrasie

Aansoeke met CV’s aan Rensia per epos [email protected]

of faks 086 698 7605

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: FFiinnaannssiieess

Bestuursraad

VAKATUREs

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: GGeettuuiieenniiss