Upload
others
View
2
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
MIDSTREAM COLLEGE
GRAAD 4
EKSAMEN AFBAKENING
NOVEMBER 2018
WETENSKAP
8 NOVEMBER 2018
1. Voedselpiramide / Gebalanseerde dieet Notas in werkboek
Voedselgroepe
Hoekom is dit nodig?
2. Energie om ons: Ken & Verstaan
Energie bl. 102 – 104
Energie word in die natuur geberg bl. 105
3. Inset- en uitset energie:
Inset energie, proses, uitset energie bl. 107 – 108
Aktiwiteit 2 bl.108 - 109
4. Planeet Aarde:
Kenmerke van die Aarde bl. 133 – 137 en 139
Luglaag om die Aarde bl. 141 – 142
5. Die Aarde en ruimte:
Die aarde – ’n planeet in die hemelruim bl. 144 – 145
6. Die son:
Wat is die son? bl. 147
Waarom skyn die son? bl. 147
7. Die Aarde en die son:
Beweging om die son bl. 148 – 150
Die Aarde is een van agt planete in die sonnestelsel bl. 151 – 152
ENGLISH
Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams.
Go through these guides thoroughly. Use the notes, worksheets and assessments in the
English file for additional practice exercises and examples.
Paper 1: Language – FRIDAY 9 November
Punctuation:
o Capital letters, commas, full stops, exclamation marks and question
marks.
Parts of speech:
o Proper nouns, common nouns, collective nouns, adjectives, verbs, adverbs,
conjunctions, pronouns and prepositions.
Alphabetical order
Degrees of comparison (Comparing adjectives)
The subject of a sentence
Simple tenses
Types of sentences (statements, questions and exclamations)
The singular and plural forms of words
Homophones
Contractions
AARDRYKSKUNDE
12 NOVEMBER 2018
Module 3
Kort vrae: Bl. 1, 2, 3, 4, 7
Lang vrae: Bl. 5 en 6: Hoe mense hul water kry
Bl. 7: Afval van fabrieke en plase
Bl. 8: Herwinning
Bl. 8: Watergebruiksiklus
Module 4
Kort vrae: Bl. 1, 2, 3, 5, 6, 7, 8, 9, 10
Lang vrae: Bl. 5: Die Aardkors
Bl. 6: Metamorfiese gesteentes
Tabel: Bl. 7 en 10
Skets: Bl. 4: Die Aarde
ENGLISH
Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams.
Go through these guides thoroughly. Use the notes, worksheets and assessments in the
English file for additional practice exercises and examples.
Paper 2: Comprehension and Visual Literacy – TUESDAY 13 November
Revise the ‘How to Answer a Comprehension’ notes in the white book.
Revise the Visual Literacy notes in the white book.
AFRIKAANS Hooftaal
LETTERKUNDE
14 NOVEMBER 2018
AFDELING A - POëSIE:
a) Bekende gedigte
Leer Dinosourus en In die land van die reuse.
Die gedigte [of ’n uittreksel van ’n gedig(te)] sal in die eksamen gegee word.
Leer klasnotas, werkkaarte en memorandums van die gedigte uit jou Poësie-skrif.
Ken SLEGS die definisies en toepassing van die ONDERSTAANDE POëTIESE
ASPEKTE uit KIP bl. 130-134 of jou Poësie Notas in jou Poësie-skrif. Moet dus NIE
poëtiese aspekte leer wat nie hieronder genoem word NIE:
Titel
Digter(es)
Spreker
Rym (rymskema en rympatroon)
Halfrym (alliterasie en assonansie)
Beeldspraak (vergelyking, metafoor en personifikasie)
Ellips
Elisie
Klanknabootsing
Voorplasing
Herhaling
Ironie
b) Onbekende gedig
’n Onbekende gedig sal in die vraestel gegee word.
Leer die Notas oor onbekende gedigte uit jou Poësie-skrif.
Kyk na die manier waarop die gedig, Tant Bet, in die klas met jou behandel is. Pas
die vraagstelling en die wyse van beantwoording toe.
Jy kan hierdie jaar se gedigte in jou Poësie-skrif, asook die Poësie-kwartaaltoets
in jou Toetslêer gebruik om vir die toets voor te berei.
AFDELING B – PROSA:
Droomoog Diepgrawer
Leer die werkkaart en memorandum van die oefening uit jou Prosa-skrif.
Leer die voor- en agterbladnotas in jou Prosa-skrif.
Kyk weer mooi deur die hersieningsoefening wat in die klas gedoen is.
Lees weer aandagtig deur jou boek.
Moet NIE die Droomoog Diepgrawer Lyste (van die Letterkunde Langvraag-
eksamen) leer NIE.
Bestudeer die PRENTE / SKETSE in die boek. Maak seker jy weet wie in die
prente is en wat in daardie situasies gebeur.
Ken SLEGS die definisies en toepassing van die ONDERSTAANDE LETTERKUNDE
BEGRIPPE uit KIP bl. 127-130. Moet dus NIE letterkunde begrippe leer wat nie
hieronder genoem word NIE:
Ek-verteller
Karakter
Outeur
Konflik (innerlike en uiterlike)
Boodskap
ISBN
TAALLEER
15 NOVEMBER 2018
WAT LEER EK?
1. WOORDSOORTE:
-Selfstandige naamwoord
Eienaam, Soortnaam, Versamelnaam
KIP bl. 39-42 en bl. 111-112
Versamelnaam tabel bl. 42 - ken slegs die volgende:
-’n Kolonie miere
-’n Swerm bye
-’n Werpsel hondjies
Dieregeluide tabel bl. 111 - ken slegs die volgende:
DIER GELUID
insek / vlieg gons
muskiet zoem
-Byvoeglike naamwoord
Trappe van vergelyking, Intensiewe vorme, Vergelykings
KIP bl. 48-56
Trappe van vergelyking tabel bl. 50 - ken slegs die volgende:
STELLENDE TRAP VERGROTENDE
TRAP
OORTREFFENDE
TRAP
vinnig vinniger vinnigste
teleurgesteld meer teleurgesteld mees teleurgesteld
Intensiewe vorme tabel bl. 53 - ken slegs die volgende:
snaaks skreeusnaaks
bang doodbang
Vergelykings tabel bl. 55 - ken slegs die volgende:
-So vinnig soos blits
-So dom soos ’n esel
-Werkwoord
Hoofwerkwoord, Hulpwerkwoord
Tye van die werkwoord (verlede tyd en toekomende tyd)
KIP bl. 57-60
-Bywoord
KIP bl. 61 (leer slegs geel blok)
-Lidwoord
Bepaalde lidwoord, Onbepaalde lidwoord
KIP bl. 38
-Voornaamwoord
Persoonlike voornaamwoord, Besitlike voornaamwoord, Vraende voornaamwoord
KIP bl. 44-45
-Tussenwerpsel
KIP bl. 69
-Voorsetsel
KIP bl. 63
Identifiseer voorsetsels, jy hoef nie voorsetsels in vaste verbindings te ken nie
-Voegwoord
KIP bl. 66-67
-Telwoord
Hooftelwoord, Rangtelwoord
KIP bl. 68-69
2. ONTKENNING:
KIP bl. 84-85
Woorde wat verander by ontkenning tabel bl. 85 - ken slegs die volgende:
-Iemand Niemand
-Alles / iets Niks … nie
3. BETEKENISLEER:
-Sinoniem - ken slegs die volgende: (KIP bl. 88)
-smerig morsig
-mooi fraai/pragtig
-Antoniem - ken slegs die volgende: (KIP bl. 90)
-bang braaf
-lang kort
-Homoniem - ken slegs die volgende: (KIP bl. 92)
-ken
-lyk
-Homofoon - ken slegs die volgende: (bl. 96)
-vee en fee
-reis en rys
WAARUIT LEER EK?
KomInPas met Afrikaans
Taalleer-skrif se werkkaarte en memorandums
Taalleer-kwartaaltoets
Eksamen-hersiening
BAIE BELANGRIK:
ALLE ANTWOORDE moet met HOOFLETTERS begin. Indien die antwoord IN
DIE MIDDEL VAN ’n SIN is, moet dit met ’n KLEINLETTER begin.
WISKUNDE
16 NOVEMBER 2018
Nr.
Inhoud
Bron
Hersien
(√)
1. Notasie Wiskunde vir die Klaskamer
Hoofrekene
Getalwaarde en
plekwaarde
Uitgebreide notasie
Vergelyk en rangskik
Onewe- en ewe getalle
Rond af tot die naaste 10,
100 en 1 000
Verdubbel en halveer
Volgorde van bewerkings
* Hfst. 2 bl. 18 – 33
ADDISIONEEL
Prac Maths, werkkaarte, toetse
en hersienings werkkaarte
2. Optel en Aftrek
Kolommetode
Woordsomme
Terminologie (meer as,
totaal, verskil tussen, som
van, verminder ens.)
* Hfst. 4 bl. 55 – 69
* Hfst. 5 bl. 83 – 87
ADDISIONEEL
Prac Maths, werkkaarte, toetse
en hersienings werkkaarte
3. Vermenigvuldiging en Deling
Vermenigvuldiging:
Kolommetode
Langdeling: Kolom-
metode [ ÷ ; x ; - ; ↓]
Probleemoplossing
Terminologie (produk,
kwosiënt, verdubbel en
deel)
* Hfst. 8 bl. 136
* Hfst. 9 bl. 147 –155
ADDISIONEEL
Prac Maths, werkkaarte, toetse
en hersienings werkkaarte
4. Gewone Breuke
Identifiseer en benoem
verskillende tipes breuke,
rangskik, en teken
breukdele
Ekwivalente breuke
Vereenvoudig breuke
Vergelyk (< ; > of =)
Herlei na: gemengde
getalle en onegte breuke
“Van” somme
Optel en aftrek
- dieselfde noemers
- verskillende noemers
(veelvoude)
* Hfst. 12 bl. 187 – 204
ADDISIONEEL
Prac Maths, werkkaarte, toetse
en hersienings werkkaarte
5. Vorms
2D- en 3D-vorms
Benoem en identifiseer:
Reëlmatige- en
onreëlmatige figure
Eienskappe: Vlakke,
rande, hoekpunte, sye,
hoeke, plat- en geboë
vlakke
* Hfst. 11 bl. 167 – 177
ADDISIONEEL
Prac Maths, werkkaarte, toetse
en hersienings werkkaarte
Patrone
- Tessellasies)
(mosaïekvorms)
Simmetrie:
Herken, teken en beskryf
6. Meting
Oppervlakte, omtrek en
volume – Formules word
gegee
Lengte: (mm; cm; m; km)
- Herlei
- Rangskik, vergelyk en
lees afmetings
- Probleemoplossing
Massa: (mg; g; kg; t)
- Herlei
- Rangskik, vergelyk en
lees van skale
- Probleemoplossing
Kapasiteit: (ml; l; kl)
- Herlei
- Rangskik, vergelyk en
lees afmetings
- Probleemoplossing
- Herleidings word gegee
Tyd:
- Lees en skryf
(12 uur – 24 uur)
analoog en digitaal
- Herlei
- Tyd intervalle
* Hfst. 3 bl. 35 – 52
* Hfst. 6 bl. 91 – 105
* Hfst. 7 bl. 107 – 117
* Hfst. 10 bl. 159 – 165
ADDISIONEEL
Prac Maths, werkkaarte, toetse
en hersienings werkkaarte
7. Datahantering
Teken en interpreteer:
- Kontroletabelle /
Tellingtabelle
(frekwensie tabelle en
telmerkies)
- Piktogramme
- Staafgrafieke
*Hfst. 14 bl. 227 – 244
ADDISIONEEL
Prac Maths, werkkaarte, toetse
en hersienings werkkaarte
GESKIEDENIS
19 NOVEMBER 2018
Die leerders moet die volgende modules leer:
KOMMUNIKASIE OOR DIE TYD (BLADSY 1 – 5)
VERVOER OOR DIE TYD (BLADSY 1 – 7)
Vir die eksamen kan leerders werkkaarte en memorandums as hersiening gebruik. Let
veral op na die tipe vraagstellings.
Moet asseblief nie net die werkkaarte en memorandums leer nie. Die leerders moet die
volledige modules leer.
Onthou om datums te leer asook spelling van eiename en plekname! Leerders moet ook
foto’s/prente kan benoem.
TEGNOLOGIE
20 NOVEMBER 2018
1. Beweging en energie in ’n stelsel:
Beweging en musiekinstrumente bl. 110
Hoe die vorm en grootte van verskillende musiekinstrumente klanke
harder maak bl. 111
Inheemse musiekinstrumente bl. 113
Die geskiedenis van inheemse musiekinstrumente bl. 113 – 115
2. Geraasbesoedeling:
Wat is geraasbesoedeling? bl. 128
Beskerming teen en beheer van geraasbesoedeling bl. 129
3. Vuurpylstelsels:
Verkenning van die ruimte met teleskope bl. 167
Mense het vuurpyle gebruik om die ruimte in te gaan en na die maan te
reis bl. 167
Vuurpyle as stelsels om die ruimtetuie in die ruimte aan te dryf bl. 168
Verryking bl. 169 – 171
Hoe werk gasaandrywing? bl. 175
ENGLISH
Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams.
Go through these guides thoroughly. Use the notes, worksheets and assessments in the
English file for additional practice exercises and examples.
Paper 3: Literature and Unseen Poetry – WEDNESDAY 21 November
Literature: George’s Marvellous Medicine
Read the novel thoroughly again. Know the sequence of the events in the story.
Know who the characters in the book are.
Go through the George booklet and memorandum.
Go through the Study Guide thoroughly.
Unseen Poetry:
Go through the ‘Poetry Introduction’ note in the white book.
Unseen poetry refers to a poem that has not been done in class.
There will be a word box for the unseen poem/s.
There won’t be any seen poetry in the exam.
AFRIKAANS Hooftaal
LEESVAARDIGHEID
22 NOVEMBER 2018
Leesvaardighede word in die eksamen getoets. ’n Leesstuk(ke) met ’n strokiesprent /
grappie / advertensie / prentjie sal gegee word en vrae moet daaroor beantwoord word.
Bestudeer die Leesvaardigheid-afdeling in jou KomInpas met Afrikaans (bl. 124-126). Jy
kan hierdie jaar se Leesbegrip-kwartaaltoets in jou Toetslêer, asook die jaar se
Leesbegrip-klasopdragte in jou Leesvaardigheid-skrif gebruik om voor te berei.
Onthou die volgende:
Afdeling A bestaan uit begrip. Hierdie antwoorde moet in volsinne wees.
Afdeling B bestaan uit visuele geletterdheid en soeklees. Hierdie antwoorde moet
nie in volsinne wees nie.
Jy mag nie ’n sin met ’n voegwoord (omdat, en, want) begin nie.
Begin elke sin / antwoord met ’n hoofletter, tensy dit ’n invulvraag is met die
antwoord in die middel van ’n sin.
Maak seker jy spel woorde, wat in die vraag of leesstuk is, korrek.
Jy kan die volgende tipe vrae verwag:
Waar / wanneer is hierdie artikel gepubliseer?
Wat beteken die sin “…”?
Omkring / verlig die regte antwoord.
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Haal ’n sin of gedeelte van ’n sin uit
die leesstuk aan om jou antwoord te bewys.
Gee vir elke woord ’n sinoniem wat in die leesstuk voorkom.
Voltooi die sin deur die oop spasies in te vul.
Identifiseer die spelfout en korrigeer die spelling.
Verduidelik hoekom … deur na een van die kombinasies te verwys.
Is die stelling sarkasties bedoel? Gee ’n rede vir jou antwoord.
Sarkasme Om iemand op ’n spottende wyse te vermaak / terg.
REKENAARGELETTERDHEID
23 NOVEMBER 2018
Praktiese Eksamen
Die leerder moet in staat wees om die volgende in Microsoft Word te kan doen:
Verander die skrif, skrifgrootte en kleur van die gegewe teks.
Verander die uitleg (layout) van die dokument, bv. portrait, landscape.
Maak gebruik van ’n text box.
Maak gebruik van Online Pictures met die volgende veranderings:
- Picture border.
- Text wrapping.
- Picture effects.
Maak gebruik van ’n page border.
Maak gebruik van WordArt.
Maak gebruik van vorms met die volgende veranderings:
- Shape fill
- Shape outline.
Teorie Eksamen
Module: Apparatuur
Nuwe begrippe: op die voorblad
Eenheid 1: Apparatuur: bladsy 2
Eenheid 2: Toevoerapparatuur: bladsy 3 – 6
Eenheid 3: Afvoertoestelle: bladsy 7 – 10
Eenheid 4: Toevoer- en afvoertoestelle: bladsy 11
Eenheid 5: Geheuetoestelle: bladsy 12
Algemene kennis vrae wat op Microsoft Word gebaseer is, sal ook gevra word,
bv. Hoe word letters in Microsoft Word onderstreep?