35

Markus 10 - Die Boodskap

  • Upload
    talbot

  • View
    48

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Markus 10 - Die Boodskap 35 Sebedeus se twee seuns, Jakobus en Johannes, kom vra Hom toe: “Meneer, ons wil U asseblief ’n groot guns vra.” 36 “Vra maar, laat Ek hoor,” sê Jesus. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Markus 10     - Die Boodskap
Page 2: Markus 10     - Die Boodskap
Page 3: Markus 10     - Die Boodskap
Page 4: Markus 10     - Die Boodskap
Page 5: Markus 10     - Die Boodskap
Page 6: Markus 10     - Die Boodskap
Page 7: Markus 10     - Die Boodskap
Page 8: Markus 10     - Die Boodskap
Page 9: Markus 10     - Die Boodskap

Markus 10 - Die Boodskap

35 Sebedeus se twee seuns, Jakobus en Johannes, kom vra Hom toe: “Meneer, ons wil U asseblief ’n groot guns vra.”36 “Vra maar, laat Ek hoor,” sê Jesus.37 “As U eendag groot en belangrik as heerser op u troon sit, kan ons asseblief aan weerskante van U sit?” vra hulle vir Jesus.

Page 10: Markus 10     - Die Boodskap

38 “Julle weet nie wat julle vra nie,” kom Jesus se antwoord. “Die pad wat vir My voorlê, is bitter swaar. Dit is soos ’n beker vol smart en seerkry wat Ek moet drink. Ek dink nie julle sal dit saam met My kan drink nie. Soos iemand wat in water gedoop word, moet Ek in lyding gedoop word. Sal julle dit kan uithou? Ek glo nie.”

Page 11: Markus 10     - Die Boodskap

39 “Ons sien daarvoor kans,” antwoord hulle vinnig.“Dit is wel so dat julle ook die beker van smart soos Ek sal drink en soos Ek in lyding gedoop sal word,” antwoord Jesus hulle. 40

Page 12: Markus 10     - Die Boodskap

40 “Maar Ek kan julle nie beloof dat julle aan weerskante van My sal kan sit nie. Dit is nie vir My om te besluit nie. God maak daardie plekke reg en Hy sal besluit wie sit waar.”

Page 13: Markus 10     - Die Boodskap

40 “Maar Ek kan julle nie beloof dat julle aan weerskante van My sal kan sit nie. Dit is nie vir My om te besluit nie. God maak daardie plekke reg en Hy sal besluit wie sit waar.”

Page 14: Markus 10     - Die Boodskap

40 “Maar Ek kan julle nie beloof dat julle aan weerskante van My sal kan sit nie. Dit is nie vir My om te besluit nie. God maak daardie plekke reg en Hy sal besluit wie sit waar.”

Page 15: Markus 10     - Die Boodskap

41 Toe die res van die twaalf dit hoor, was hulle sommer die duiwel in vir Jakobus en Johannes. 42 Jesus roep hulle toe bymekaar en sê: “Julle weet mos hoe dit byvoorbeeld onder die Romeine gaan. Hulle het leiers wat vir die mense sê wat moet gebeur en wat nie. Belangrike amptenare sit in die hoë poste en regeer die gewone mense van daar af.

Page 16: Markus 10     - Die Boodskap

43-44 “Onder julle as Christene mag dit egter nie gebeur nie. As iemand onder julle belangrik wil wees, moet hy die onbelangrikste posisie onder julle inneem. Hy moet bereid wees om alles te doen wat die ander van hom vra en moet die hele tyd reg wees om die ander te dien, of dit hom nou pas of nie.”

Page 17: Markus 10     - Die Boodskap

45 “Selfs Ek, die Seun van die mens, het nie gekom sodat almal My moet bedien nie. Ek het gekom om ander te dien. Daarom het Ek my lewe gegee sodat baie mense daardeur weer God se eiendom kan word.”

Page 18: Markus 10     - Die Boodskap
Page 19: Markus 10     - Die Boodskap
Page 20: Markus 10     - Die Boodskap
Page 21: Markus 10     - Die Boodskap
Page 22: Markus 10     - Die Boodskap
Page 23: Markus 10     - Die Boodskap
Page 24: Markus 10     - Die Boodskap
Page 25: Markus 10     - Die Boodskap
Page 26: Markus 10     - Die Boodskap
Page 27: Markus 10     - Die Boodskap
Page 28: Markus 10     - Die Boodskap
Page 29: Markus 10     - Die Boodskap
Page 30: Markus 10     - Die Boodskap
Page 31: Markus 10     - Die Boodskap
Page 32: Markus 10     - Die Boodskap
Page 33: Markus 10     - Die Boodskap
Page 34: Markus 10     - Die Boodskap
Page 35: Markus 10     - Die Boodskap

45 “Selfs Ek, die Seun van die mens, het nie gekom sodat almal My moet bedien nie. Ek het gekom om ander te dien. Daarom het Ek my lewe gegee sodat baie mense daardeur weer God se eiendom kan word.”