3
PROGRAM VIR VANDAG Baie welkom in die erediens. ʼn Spesiale welkom aan nuwe lidmate, besoekers en studente. Vul gerus jou besonderhede op die groen vormpie in. EREDIENS 10:00 Erediens: Dr Johan van den Heever Skriflesing: 2 Konings 5:1-14 Tema: Wat vra dit om vir ander om te gee? Deuroffer: Jeugwerk 11:00 Tee na die erediens 17:00 Invia: Erediens by Kerksentrum AANDDIENS: 18:00 Erediens: Dr Johan van den Heever Skriflesing: Galasiërs 6:1-16 Tema: Hoe lewe geestelike mense? Tel: 021 686 4315 E-pos: [email protected] facebook.com/ngrondebosch NG Gemeente Rondebosch NG Gemeente Rondebosch NG Gemeente Rondebosch NG Gemeente Rondebosch Die Bulletin: 07 Julie 2019 Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die gemeenskap uitreik. gemeenskap uitreik. gemeenskap uitreik. gemeenskap uitreik. W W We e e a a ar r re e e a a an n n i i in n nc c cl l lu u us s si i iv v ve e e f f fa a am m mi i il l ly y y w w wh h hi i ic c ch h h r r re e ea a ac c ch h he e es s s o o ou u ut t t t t to o o o o ou u ur r r c c co o om m mm m mu u un n ni i it t ty y y w w wi i it t th h h j j jo o oy y y a a an n nd d d with open doors. with open doors. with open doors. with open doors. 1 Julie 2019 Vierde Sondag In Koninkrykstyd 2 Konings 5:1-16 Psalm 30 Lukas 10:1-11, 16-20 Galasiërs 6:(1-6), 7-16 Hospitaal: Annee le Roux, UCT, Tamarin Freeman Vincent Pallo (Ester se dogtertjie) Rousmart: Mervin Meyeridricks 29 Junie ons innige simpa*e met sy naasbestaandes en familie. Roudiens is op Dinsdag 9 Julie om 13:00 by Huis Luckhoff. Sophia Ackermann se roudiens is 3 Augustus om 10:00 by die kerkkompleks Leesrooster vir die week: Ek wil u lof verkondig, Here, want U het my gered en my vyande nie laat bly wees oor my nie. Here my God, ek het na U geroep om hulp en U het my gesond gemaak. Here, U het my gered van die doderyk, my aan die lewe gehou toe ek al op pad was na die dood toe. Psalm 30:2-4 Dankoffers Junie R50 614 Mikpunt R52 273 Dankoffers vir Julie R 2 800 Mikpunt: R52 273 Erediensoffers Junie R 8 266 Mikpunt R12 000 Erediensoffers vir Julie R 0 Mikpunt: R12 000

Leesrooster vir die week: NG Gemeente RondeboschNG … · 2019-07-04 · Badisa Wynberg (Kindersorg) Badisa is die barmhartigheidsarm van ons kerk . Wynberg se taak is die omsien

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Leesrooster vir die week: NG Gemeente RondeboschNG … · 2019-07-04 · Badisa Wynberg (Kindersorg) Badisa is die barmhartigheidsarm van ons kerk . Wynberg se taak is die omsien

PROGRAM VIR VANDAG

Baie welkom in die erediens. ʼn Spesiale welkom aan nuwe lidmate, besoekers en studente.

Vul gerus jou besonderhede op die groen vormpie in.

EREDIENS 10:00 Erediens: Dr Johan van den Heever Skriflesing: 2 Konings 5:1-14

Tema: Wat vra dit om vir ander om te gee? Deuroffer: Jeugwerk

11:00 Tee na die erediens

17:00 Invia: Erediens by Kerksentrum

AANDDIENS:

18:00 Erediens: Dr Johan van den Heever Skriflesing: Galasiërs 6:1-16

Tema: Hoe lewe geestelike mense?

Tel: 021 686 4315 E-pos: [email protected] facebook.com/ngrondebosch

NG Gemeente RondeboschNG Gemeente RondeboschNG Gemeente RondeboschNG Gemeente Rondebosch

Die Bulletin: 07 Julie 2019

Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die Ons is ‘n inklusiewe familie wat met oop deure jubelend na die gemeenskap uitreik.gemeenskap uitreik.gemeenskap uitreik.gemeenskap uitreik.

WWWWeeee aaaarrrreeee aaaannnn iiiinnnncccclllluuuussssiiiivvvveeee ffffaaaammmmiiiillllyyyy wwwwhhhhiiiicccchhhh rrrreeeeaaaacccchhhheeeessss oooouuuutttt ttttoooo oooouuuurrrr ccccoooommmmmmmmuuuunnnniiiittttyyyy wwwwiiiitttthhhh jjjjooooyyyy aaaannnndddd with open doors.with open doors.with open doors.with open doors.

1 Julie 2019

Vierde Sondag In Koninkrykstyd

2 Konings 5:1-16

Psalm 30

Lukas 10:1-11, 16-20

Galasiërs 6:(1-6), 7-16

Hospitaal:

Anne�e le Roux, UCT,

Tamarin Freeman Vincent Pallo� (Ester se dogtertjie)

Rousmart:

Mervin Meyeridricks 29 Junie ons innige simpa*e met sy

naasbestaandes en familie. Roudiens is op Dinsdag

9 Julie om 13:00 by Huis Luckhoff.

Sophia Ackermann se roudiens is 3 Augustus om 10:00 by

die kerkkompleks

Leesrooster vir die week:

Ek wil u lof verkondig, Here, want U het my gered en my

vyande nie laat bly wees oor my nie. Here my God, ek het na U

geroep om hulp en U het my gesond gemaak. Here, U het my

gered van die doderyk, my aan die lewe gehou toe ek al op pad

was na die dood toe.

Psalm 30:2-4

Dankoffers Junie R50 614 Mikpunt R52 273

Dankoffers vir Julie R 2 800 Mikpunt: R52 273

Erediensoffers Junie R 8 266 Mikpunt R12 000 Erediensoffers vir Julie R 0 Mikpunt: R12 000

Page 2: Leesrooster vir die week: NG Gemeente RondeboschNG … · 2019-07-04 · Badisa Wynberg (Kindersorg) Badisa is die barmhartigheidsarm van ons kerk . Wynberg se taak is die omsien

1. Railway Vintage Mark: Mark wat op 5 Julie plaasgevind het baie dankie aan almal wat dit ondersteun het. Ons volgende mark vind weer plaas op 2 Augustus Ons doen `n beroep op die gemeente vir skenkings van wit - olifante en gebruikte klere . 2

Ons wil graag ons deure oopstel vir ons jongmense en studente om in die week tussen 08:00 - 13:00 van ons gratis “WiFi “ gebruik te kom maak. Praat gerus met die kerkkantoor indien jy sou belang stel.

3. Vertoonkas vir ou Bybels: Ons wil graag van ons ou gemeentebybels in ʼn vertoonkas uitstal. Indien jy dalk ʼn ou vertoonkas het om vir ons te skenk, skakel gerus die kerkkantoor. Ons wil ook dankie sê vir Erna Kotzé vir die ver- toonkas wat sy reeds aan die gemeente geskenk het. Ons benodig steeds ʼn kas wat breed genoeg is om ons Bybels uit te stal. 4. Interkerklike vrouetee; Op Donderdag 11 Julie om 10:00 by Ina se huis te Freanweg 15 (Manne ook welkom) Ns. Hierdie tee gaan nou gereeld op die tweede Donderdag van elke maand vind.

5. Doopherdenking 4 Augustus: Soos gewoonlik hou ons doopherdenking in Augustus. Indien jy sou belangstel om ook jou doop op hierdie dag te herdenk, kontak gerus die kerkkantoor. As jy dit nog nie vantevore gedoen het nie, wil ons vra dat jy die afskrif van jou doopsertifikaat so gou moontlik by ons inhandig.

7. TAIZE: Ons is dankbaar vir die drie gesinne wat reeds bereidwillig is om van hierdie studente te huisves oor die langnaweek van 25 - 29 Sep. Ons huisves reeds 10 besoekers en kort nog 10 huise om elk twee

besoekers te huisves. Komaan ... help ons om ten minste nog 20 jong-

mense te huisves.

Thea Lotz 09 Julie

Charl Pool 10 Julie

Margaret de Wet 11 Julie

James Horne 11 Julie

Amelia Watson 11 Julie

Johan van den Heever 12 Julie

25 tot 29 September 2019 Is jy bereid om vir twee jong-mense vir die paar dae verblyf

te gee? Kontak die kerkkantoor vir

meer inligting.

ONDERSTEUN BADISA

Badisa, net soos U-turn, doen ‘n

groot werk onder ons arm ge-

meenskappe en veral met

kinders in Kaapstad.

BADISA hou hulle jaarlikse

fondsinsameling by Groot Con-

stantia. Indien jy belangstel om

hierdie geleentheid by te woon,

kan kaartjies by die kerkkantoor

of by Badisa self bespreek word.

PROGRAM VIR DIE WEEK Dinsdag:

Skole heropen

14:00 Vrouebediening

19:00 Kleingroep A Argyle 9 (Nuwe kleingroep vir jong-mense)

Woensdag: 15:00 Bybelstudie H L

16:15 Belydenisklas—Pastorie

Donderdag: 18:00 Kategetevergadering

Page 3: Leesrooster vir die week: NG Gemeente RondeboschNG … · 2019-07-04 · Badisa Wynberg (Kindersorg) Badisa is die barmhartigheidsarm van ons kerk . Wynberg se taak is die omsien

Samaritane-Nuus

Die “Samaritane” is Rondebosch se barmhartigheidsgroepie onder leiding van Elizabeth Kluge.

Nuus van insamelings vir verskillende kerkorgasnisasies sal op die

Sondag -bulletin bekend gemaak word. Lees asseblief en reageer.... dit is 'n manier om aktief betrokke te raak.

Winter Warmte U-Turn

Onthou die “Winter Warmte” projek vir U-turn ... dink aan die persone wat op straat koud kry as jy jou warm baadjie aantrek! Wit dromme is by die kerkdeure

beskikbaar om donasies in te plaas of laat dit by die kerkkantoor.

Loaves and Fishes-funksie

“High Tea” Saterdag 20 Julie om 15.00 teen R100pp

Ondersteun asseblief hierdie wonderlike organisasie.

Jou bydrae sal 'n verskil maak aan die versorging van mense in geestelike nood. Kaartjies by Ina 021 685 6824. Hoop ons kan 'n tafel volmaak!

Badisa Wynberg (Kindersorg)

Badisa is die barmhartigheidsarm van ons kerk . Wynberg se taak is die omsien na verwaarloosde en verwerpte kinders en hulle ouers, deur plekke van veiligheid,

pleegsorg, nasorg en opheffing. Hierdie enorme taak word deur 'n klein groepie toegewyde personeel met onvoldoende fondse behartig!

Hier is 'n ideale geleentheid om betrokke te raak: Hulle benodig vrywilligers om die

telefone te beman wanneer die personeel elders betrokke is. Daar is 'n tweedehandse winkeltjie en ook hier is vrywilligers nodig.

Klink miskien onmoontlik, maar dink net --- so 2 uur per maand of meer is tog

haalbaar ... oorweeg dit asseblief. Vervoer kan gereël word en hoe gesellig sal dit nie wees om bietjie uit te kom en nuwe gesigte te sien nie!

Contact: 021 465 2390

m.me/ServiceDiningRooms

http://www.servicedingrooms.org.za

GGGGaaaaaaaannnn lllleeeeeeeessss ggggeeeerrrruuuussss oooooooorrrr hhhhiiiieeeerrrrddddiiiieeee

organisasie. Ons sal hulle organisasie. Ons sal hulle organisasie. Ons sal hulle organisasie. Ons sal hulle

ggggrrrraaaaaaaagggg wwwwiiiillll hhhheeeellllpppp mmmmeeeetttt lllleeeeëëëë yyyyoooo----

gurtgurtgurtgurt---- of fetakaasof fetakaasof fetakaasof fetakaas----hhhhoooouuuueeeerrrrttttjjjjiiiieeeessss

mmmmeeeetttt ddddeeeekkkksssseeeellllssss oooommmm tttteeee ggggeeeebbbbrrrruuuuiiiikkkk vvvviiiirrrr

wegneemwegneemwegneemwegneem---- ssssoooopppp vvvviiiirrrr ddddiiiieeee ssssttttrrrraaaaaaaatttt----

mmmmeeeennnnsssseeee wwwwaaaatttt hhhhuuuulllllllleeee bbbbeeeeddddiiiieeeennnn....

EEEEnnnniiiiggggeeee lllleeeeëëëë hhhhoooouuuueeeerrrrttttjjjjiiiieeeessss kkkkaaaannnn bbbbyyyy ddddiiiieeee

kerkkerkkerkkerk----kkkkaaaannnnttttoooooooorrrr aaaaffffggggeeeellllaaaaaaaaiiii wwwwoooorrrrdddd....

Byvoorbaat dankie!Byvoorbaat dankie!Byvoorbaat dankie!Byvoorbaat dankie!

Een van ons gemeentelede by Huis Lückhoff het gevra dat ons die

gemeente sal vra om wol te skenk aan die dames by Huis Lückhoff wat graag ‘n instansie wat afgebrand het,wil help.

Kontak gerus vir Babette van der Linde vir

meer inligting by: 072 460 0572 072 460 0572 072 460 0572 072 460 0572 of [email protected]@[email protected]@gmail.com