8

KWV Troon Uit #SAYoungWine

  • Upload
    dusan11

  • View
    82

  • Download
    3

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Dit was die regte tyd vir die regte (jong) span om vanjaar met die groot bekers by die jaarlikse Suid-Afrikaanse Jongwynskou in Upington weg te loop. Samarie Smith het met die KWV-spanlede Johann Fourie (hoof­wynmaker), Izele van Blerk (premie-rooiwyn- en ­-witwynmaker) en Kobus van der Merwe (witwyn­maker) gesels.

Citation preview