8
AOO KURRIKULUM / 1 Kurrikulum Direktoraat: AOO LESPLAN KWARTAAL 2 -2020 VAK en GRAAD AFRIKAANS HUISTAAL – GRAAD 4 KWARTAAL 2 Week 4 SKAKEL MET ONDERRIG- EN ASSESSERINGSPLAN Luister en Praat WEEK 2: Onvoorbereide lees van die volksverhaal: Gepaste gebruik van stem, toon en tempo. Leestekens in lees. Liggaamstaal. Lees en Kyk WEEK 2: Lees en kyk vir begrip: Fabel Vluglees, Soeklees, Aandagtige lees, Maak afleidings t.o.v. karakters, ruimte, milieu en boodskap.Woordaanpakvaar- dighede. Gevoelstaal, Hersien die struktuur van ’n opsomming Skryf en aanbied WEEK 2: Fokus op die skryfproses: Proeflees en aanbieding van finale konsep. (Boekresensie). Taalstrukture en Konvensies WEEK 2: Betekenisleer en woordeskatuitbreiding: Idiomatiese uitdrukkings en spreekwoorde. Leestekens en spelling: Spelpatrone en spelreëls, aanhalingstekens; afkortings, verkortings en akronieme. DOELSTELLINGS VAN LES Leerders gaan na ‘n fabel luister en hul opinie daaroor gee. Hulle gaan morele- en kulturele waardes bespreek; tekste op hul eie lees en in verband bring met hul eie ervarings. Hulle sal ‘n resensie van ‘n storie of ‘n fabel skryf. INLEIDING Stel tema bekend: Verduidelik aan leerders dat hulle na ‘n fabel gaan luister. Hersien die kenmerke van ‘n fabel. Stel die titel bekend: “Die hoogmoedige muskiet”. Verduidelik die betekenis van die woord, hoogmoedig, binne die konteks van die leerder se ervaringsveld. (-iemand wat dink hy/sy is beter as ander). Wat dink jy gaan in hierdie storie gebeur. (Voorspelling). Stel lesdoel bekend. VAARDIGHEDE Luister & Praat - Onvoorbereide lees: Die hoogmoedige muskiet. (Dag 1: Week 4: Aktiwiteit 1) Leerders moet eers die oefen, voordat hy/sy dit vir sy ouer/onderwyser lees. Moenie te Lees met gevoel en maak seker dat dit duidelik hoorbaar is. Maak seker jou stemtoon verskil as Muskiet, Spinnekop en Leeu praat. Gebuik spinwiel om leerder se kennis oor inhoud en begrip van storie te toets. Leerder beantwoord vrae mondelings. Lees en Kyk - Lees 'n fabel: Die hoogmoedige muskiet (Sien werkblad) (Week 4: Aktiwiteit 2) Hersien vorige dag se les , asook tekskenmerke. Ouer lees die storie hard-op voor aan leerder (self), met die korrekte uitspraak, vlotheid en gevoel. Moedig leerder aan om te visualiseer (sien) dit wat jy lees. Die manier waarop jy lees, kan bydra tot begrip van die teks. Lees weer die storie hard-op; soos jy lees, STOP, vra mondelingse vrae oor inhoud, karakters, gevoelens en hoogedagtes wat in elke paragraaf gebeur. Leerder: Voorspel inhoud. Vluglees (algemene idee), soeklees (spesifieke inligting), maak afleidings (teks-tot-self, teks tot teks, teks tot wêreld, teks tot media). Leerder beantwoord vrae skriftelik. Hulle formuleer hul eie antwoorde. Gebuik spinwiel leerder se kennis oor inhoud van storie te toets. Skryf en aanbied: (Week 4: Aktiwiteit 3 op aangehegte blad- skryfraam – Verslag/resensie oor ‘n storie wat jy gelees het.) (Kies een van die twee stories wat jy in week 3 en 4 gelees het, indien jy nie storieboeke by die huis het nie.) Begeleide skryf (Saamskryf): Gaan saam met leerder deur die skryfraam en laat leerder eers antwoorde mondelings formuleer, voordat hulle skryf. Taalstrukture en Konvensies: Taalfokus 1: Spelpatrone en spelreëls DBO bl.115 Taalfokus 2: Onderwerp, Voorwerp, Gesegde DBO bl.116 AKTIWITEITE / ASSESS. Luister-, Leesbegrip en Taaloefeninge aangeheg. Verwys na aktiwiteite. KONSOLIDASIE Skakel met die lesdoelstellings Leerders doen hersienig en konsolidasie in die opvoglesse. BRONNE Papiergebaseerde bronne: Storieteks- uit die handboek: Knipsels Skryfraam / Spinwiel / Werkkaarte DBO werkboeke Digitale bronne Sinsdele: https://www.youtube.com/watch?v=pze6cJR6VqY (Onderwerp, voorwerp en gesegde) Gr.4 DBO boek vir die Huistaal. Onderwysers kan ook self geskikte tekste kies, volgens hul beskikbare bronne. Digitale bronne, bv. skakels op die WKOD ePortal, insluitend DBO werkboeke. https://wcedeportal.co.za/

Kurrikulum Direktoraat: AOO€¦ · Lees en Kyk - Lees 'n fabel: Die hoogmoedige muskiet (Sien werkblad) (Week 4: Aktiwiteit 2) Hersien vorige dag se les , asook tekskenmerke. Ouer

  • Upload
    others

  • View
    41

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kurrikulum Direktoraat: AOO€¦ · Lees en Kyk - Lees 'n fabel: Die hoogmoedige muskiet (Sien werkblad) (Week 4: Aktiwiteit 2) Hersien vorige dag se les , asook tekskenmerke. Ouer

AOO KURRIKULUM / 1

Kurrikulum Direktoraat: AOO

LESPLAN KWARTAAL 2 -2020

VAK en GRAAD AFRIKAANS HUISTAAL – GRAAD 4

KWARTAAL 2 Week 4

SKAKEL MET ONDERRIG-

EN ASSESSERINGSPLAN

Luister en Praat WEEK 2: Onvoorbereide lees van die volksverhaal: Gepaste gebruik van stem, toon en tempo. Leestekens in lees. Liggaamstaal.

Lees en Kyk WEEK 2: Lees en kyk vir begrip: Fabel Vluglees, Soeklees, Aandagtige lees, Maak afleidings t.o.v. karakters, ruimte, milieu en boodskap.Woordaanpakvaar- dighede. Gevoelstaal, Hersien die struktuur van ’n opsomming

Skryf en aanbied WEEK 2: Fokus op die skryfproses: Proeflees en aanbieding van finale konsep. (Boekresensie).

Taalstrukture en Konvensies WEEK 2: Betekenisleer en woordeskatuitbreiding: Idiomatiese uitdrukkings en spreekwoorde. Leestekens en spelling: Spelpatrone en spelreëls, aanhalingstekens; afkortings, verkortings en akronieme.

DOELSTELLINGS VAN LES • Leerders gaan na ‘n fabel luister en hul opinie daaroor gee.

• Hulle gaan morele- en kulturele waardes bespreek; tekste op hul eie lees en in verband bring met hul eie ervarings.

• Hulle sal ‘n resensie van ‘n storie of ‘n fabel skryf.

INLEIDING

• Stel tema bekend: Verduidelik aan leerders dat hulle na ‘n fabel gaan luister. Hersien die kenmerke van ‘n fabel. Stel die titel bekend: “Die hoogmoedige muskiet”. Verduidelik die betekenis van die woord, hoogmoedig, binne die konteks van die leerder se ervaringsveld. (-iemand wat dink hy/sy is beter as ander). Wat dink jy gaan in hierdie storie gebeur. (Voorspelling). Stel lesdoel bekend.

VAARDIGHEDE

Luister & Praat - Onvoorbereide lees: Die hoogmoedige muskiet. (Dag 1: Week 4: Aktiwiteit 1) Leerders moet eers die oefen, voordat hy/sy dit vir sy ouer/onderwyser lees. Moenie te Lees met gevoel en maak seker dat dit duidelik hoorbaar is. Maak seker jou stemtoon verskil as Muskiet, Spinnekop en Leeu praat. Gebuik spinwiel om leerder se kennis oor inhoud en begrip van storie te toets. Leerder beantwoord vrae mondelings. Lees en Kyk - Lees 'n fabel: Die hoogmoedige muskiet (Sien werkblad) (Week 4: Aktiwiteit 2) Hersien vorige dag se les , asook tekskenmerke. Ouer lees die storie hard-op voor aan leerder (self), met die korrekte uitspraak, vlotheid en gevoel. Moedig leerder aan om te visualiseer (sien) dit wat jy lees. Die manier waarop jy lees, kan bydra tot begrip van die teks. Lees weer die storie hard-op; soos jy lees, STOP, vra mondelingse vrae oor inhoud, karakters, gevoelens en hoogedagtes wat in elke paragraaf gebeur. Leerder: Voorspel inhoud. Vluglees (algemene idee), soeklees (spesifieke inligting), maak afleidings (teks-tot-self, teks tot teks, teks tot wêreld, teks tot media). Leerder beantwoord vrae skriftelik. Hulle formuleer hul eie antwoorde. Gebuik spinwiel leerder se kennis oor inhoud van storie te toets. Skryf en aanbied: (Week 4: Aktiwiteit 3 op aangehegte blad- skryfraam – Verslag/resensie oor ‘n storie wat jy gelees het.) (Kies een van die twee stories wat jy in week 3 en 4 gelees het, indien jy nie storieboeke by die huis het nie.) Begeleide skryf (Saamskryf): Gaan saam met leerder deur die skryfraam en laat leerder eers antwoorde mondelings formuleer, voordat hulle skryf. Taalstrukture en Konvensies: Taalfokus 1: Spelpatrone en spelreëls DBO bl.115 Taalfokus 2: Onderwerp, Voorwerp, Gesegde DBO bl.116

AKTIWITEITE / ASSESS. Luister-, Leesbegrip en Taaloefeninge aangeheg. Verwys na aktiwiteite.

KONSOLIDASIE ▪Skakel met die lesdoelstellings ▪Leerders doen hersienig en konsolidasie in die opvoglesse.

BRONNE Papiergebaseerde bronne: Storieteks- uit die handboek: Knipsels

Skryfraam / Spinwiel / Werkkaarte DBO werkboeke

Digitale bronne Sinsdele: https://www.youtube.com/watch?v=pze6cJR6VqY (Onderwerp, voorwerp en gesegde)

Gr.4 DBO boek vir die Huistaal. Onderwysers kan ook self geskikte tekste kies, volgens hul beskikbare bronne.

Digitale bronne, bv. skakels op die WKOD ePortal, insluitend DBO werkboeke. https://wcedeportal.co.za/

Page 2: Kurrikulum Direktoraat: AOO€¦ · Lees en Kyk - Lees 'n fabel: Die hoogmoedige muskiet (Sien werkblad) (Week 4: Aktiwiteit 2) Hersien vorige dag se les , asook tekskenmerke. Ouer

AOO KURRIKULUM / 2

NOTAS VAK AFRIKAANS HUISTAAL KWARTAAL 2

AKTIWITEITE VIR DIE

ONDERWYSER

GRAAD 4 WEEK 4 VAARDIGHEDE

(WAT ek gaan onderrig / begelei / ondersteun ...)

ONDERRIGMETODOLOGIEË / BENADERING

(HOE ek gaan onderrig / begelei / ondersteun ...)

Hulpbronne / LOOM

(WAT ek gaan gebruik om te onderrig

/ begelei / ondersteun ...)

Luister en Praat Volgens die Aangepaste Leer en Onderrigplan bv. vir

Gr 4 Afrikaans HT

▪ Voorlees/hard-oplees van storie ▪ Leerder beantwoord vrae mondeling

▪ Gee aan die leser ‘n lesdoel: Lees met gevoel. ▪ Leerders oefen eers leesstuk.

Luister & Praat – Onvoorbereide lees

Onvoorbereide lees. Die Hoogmoedige muskiet (Werkblad Week 4: Akt. 1) Pre-luister: Aktiveer voorkennis en voorspel inhoud met verwysing na titel en visuele komponente. Lees storie voor aan leerders (gevoel). Lees storie (x2) vrae mondelingse vrae m.b.t. teks. Leerders deel eie ervarings. Lees deur vrae en lees weer teks (x3). Gebuik spinwiel om leerder se kennis oor inhoud en begrip van storie te toets. Leerder beantwoord vrae mondelings. Leerder berei voor om teks hard-op voor te lees. Leerders moet eers die oefen, voordat hy/sy lees. Lees met gevoel en maak seker dat dit duidelik hoorbaar is. Maak seker stemtoon verskil as Muskiet, Spinnekop en Leeu praat.

Storieteks met storie. Spinwiel.

https://wcedeportal.co.za/

Lees en Kyk

Volg die leesproses: Pre-, gedurende en postlees

Aktiveer voorafkennis

Vra vrae binne leerders se ervaringsveld om as aanknopingspunt vir die teks te dien.

Werk met woorde en ontwikkel woordeskat

Onderwyser/Leerder identifiseer nuwe uitdagende woorde en onderstreep/skryf

Elke les het ‘n lesdoel.

Wat wil jy graag weet? Waarom gaan jy die teks lees? Die leesdoel bepaal watter leesstrategie gebruik gaan word.

Lees ek vir □ontspanning, □om meer inligting rakende die onderwerp te kry of □wil die skrywer my oortuig om iets te doen/koop/van siening te verander.

Lees & Kyk: - Lees ‘n fabel Bron: Week 4: Aktiwiteit 2: Lees en kyk: Die hoogmoedige muskiet. (Bespreek leesproses – sien leesmetodologie) Pre-lees: Lees en bespreek die titel en kyk na prente in die teks. Maak voorspellings deur kontekstuele leidrade te gebruik. Bespreek nuwe woorde in konteks. Vluglees – algemene idee. Onderstreep al die moeilike woorde in die teks. Tel paragrawe. Lees eerste sin van elke paragraaf. Bespreek kenmerke van teks. ( Gedurende lees: Identifiseer en bespreek die volgorde van gebeure, agtergrond, karakters, beskrywing van karakters, probleme/uitdagings van die karakters, hulle gevoelens en redes vir hul optredes, oplossings van hul probleme asook die les geleer uit die teks. Deel eie ervaringe. Soeklees vir sinonieme, antonieme… Post-lees om begrip vas te lê: Voltooi begripslees-oefening – Vrae volgens kognitiewe vlakke. Sien werkkaart aangeheg. Voltooi aktiwiteit:Week 4: Aktiwiteit 2

Stories uit die handboek/tydskrifte. Storie op werkblad.

➢ Flitskaarte met woordeskat/tekskenmerke.

➢ Spinwiel. Werkkaart met vrae.

Page 3: Kurrikulum Direktoraat: AOO€¦ · Lees en Kyk - Lees 'n fabel: Die hoogmoedige muskiet (Sien werkblad) (Week 4: Aktiwiteit 2) Hersien vorige dag se les , asook tekskenmerke. Ouer

AOO KURRIKULUM / 3

Skryf en Aanbied ▪ Verduidelik die skryfproses. ▪ Skryf is ‘n proses ▪ Leerders kan dit nie op een dag doen nie. ▪ Hulle het hulp nodig met woordeskat en ‘n skryfraam. ▪ Gee ook ‘n kontrolelys en of rubriek vooraf aan die leerders.

Skryf & Aanbied Doen resensie oor ongesiene fabel. Begelei die leerders deur ‘n skryfraam te voorsien.

Gedeelde skryf: Begelei leerder… leerder formuleer antwoorde, skryf leerder se sinne/idees neer. Kan ook onafhanklik gedoen word.

Skryfraam: Boekverslag

Taalstrukture en Konvensies

Sinsdeel: https://www.youtube.com/watch?v=pze6cJR6VqY

Betekenisleer en woordeskatuitbreiding: Idiomatiese uitdrukkings en spreekwoorde.

Leestekens en spelling: Spelpatrone en spelreëls, aanhalingstekens; afkortings, verkortings en akronieme.

Taalfokus 1: Spelpatrone en spelreëls DBO bl.115 Taalfokus 2: Onderwerp, voorwerp, gesegde DBO bl. 116

DBO werkboek Werkblaaie TydskrifteKoerante Woordeboek

AKTIWITEITE VIR DIE

OUER

Net soos wat onderwysers sal onderrig, ens. Soos hierbo aangedui - dit kan 'n herhaling van die inligting vir die onderwyser wees - net sodat ouers bewus is van die inhoud.

Wenke/Aktiwiteite vir ouers om hul kind te help: ▪ Skep ‘n leerruimte vir u kind om elke dag te werk ▪ Help hom/haar om gefokus te werk vir ten minste 30- minute voordat hy/sy opstaan. ▪ Lees die storie vir die luisteroefening vir u kind. ▪ Gaan deur die voorgestelde vrae en voeg ook u eie by. ▪ U kind moet elke dag vir ten minste 30-minute lees. ▪ Laat toe dat u leerder die digitale bronne op u selfoon of

rekenaar doen.

Bronne aan wat u tuis kan vind: tydskrifte, koerante, woordeboek, DBE-werkboek, ens. https://wcedeportal.co.za/

AKTIWITEITE

VIR DIE LEERDER

Leerderaktiwiteite: Uiteensetting van werk – sien Week 4: Aktiwiteite 1-4, asook skakels na videogreep, ens. Luister en kyk na videogrepe soos wat lesse ontwikkel. Sien skakels hieronder. 1. Luister na die storie wat aan jou voorgelees gaan word. 2. Beantwoord die vrae. 3. Lees die gedig en volg leesproses. 4. Beantwoord die begripsvrae. 5. Skryf ‘n storie volgens die skryfproses – Voltooi skryfraam. 6. Maak ‘n lys van 5 nuwe woorde wat jy geleer het. Maak sinne met woorde. 7. Taalfokus: Doen die taaloefeninge. Kyk videogreep oor sinsdele, voordat jy Taalfokus 2 doen.

Skakels vir video’s

Sinsdele: https://www.youtube.com/watch?v=pze6cJR6VqY (onderwerp, voorwerp en gesegde)

Page 4: Kurrikulum Direktoraat: AOO€¦ · Lees en Kyk - Lees 'n fabel: Die hoogmoedige muskiet (Sien werkblad) (Week 4: Aktiwiteit 2) Hersien vorige dag se les , asook tekskenmerke. Ouer

AOO KURRIKULUM / 4

Week 4: Dag 1: Aktiwiteit 1: Luister en Praat

Jy gaan na nog ‘n fabel, Die Hoogmoedige Muskiet, luister. Kom ons kyk gou wat ‘n goeie luisteraar doen. Jy gaan dit later kans kry op dit hard-op te lees.

Is jy ‘n goeie luisteraar?

♥Hersien eers weer die kenmerke van fabels.

(Spinwielaktiwiteit : Jy kan ook jou oë toemaak, draai die potlood, bo-oor wiel, in sirkels. Antwoord die vraag waarop potlood se punt land).

Luister aandagtig na die teks, Die Hoogmoedige Muskiet. Gebruik dan die spinwiel en beantwoord die vrae mondelings of skriftelik, soos verkies.

Post-luister aktiwiteit

Hoofgedagte? Formuleer/maak een sin… Die storie gaan oor…

Wie is in storie?

Wat het gebeur?

(probleem)

Hoe het dit geeindig?

(oplossing)

Page 5: Kurrikulum Direktoraat: AOO€¦ · Lees en Kyk - Lees 'n fabel: Die hoogmoedige muskiet (Sien werkblad) (Week 4: Aktiwiteit 2) Hersien vorige dag se les , asook tekskenmerke. Ouer

AOO KURRIKULUM / 5

Week 4: Dag 2: Aktiwiteit 2: Lees en Kyk

Lees die fabel , Die Hoogmoedige Muskiet, aandagtig en volg die stappe van die leesproses, soos in die tabel hieronder vervat. .

Beantwoord die onderstaande vrae, nadat jy die leesproses gevolg en die teks gelees het.

1. Omkring die letter van die regte antwoord.

1.1 _____ het geweet dat Leeu die sterkste was.

A. Muskiet B. Al die diere C. Spinnekop D. Die koning

1.2 _____ het hom glad nie aan Leeu gesteur nie.

A. Muskiet B. Al die diere C. Spinnekop D. Die koning (2)

2. Wat was sy antwoord toe die ander so met hom raas? Volsin.

_____________________________________________________________(1)

3. Volsin: Wat was Leeu se reaksie toe hy hoor wat Muskiet alles van hom sê?

_____________________________________________________________(1)

4. ‘n Klein snip (par. 3) is iemand wat…

A. baie kla. B. bakleierig is. C. voorbarig en astrant is. D. skinder. (1)

5. Hoe, dink jy, het Leeu gevoel nadat Muskiet hom gesteek het? Verduidelik.

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________(2)

6. Wat, dink jy, sou verder gebeur het as Muskiet nie in die spinnerak beland

het nie? ______________________________________________________(2)

7. Haal ‘n woord uit die teks aan wat aandui dat Leeu nie meer geweet het

wat om te doen nie. (paragraaf 6) ________________________________(1)

[10]

---- 10

Page 6: Kurrikulum Direktoraat: AOO€¦ · Lees en Kyk - Lees 'n fabel: Die hoogmoedige muskiet (Sien werkblad) (Week 4: Aktiwiteit 2) Hersien vorige dag se les , asook tekskenmerke. Ouer

AOO KURRIKULUM / 6

Week 4: Dag 3: Aktiwiteit 3: Skryf

Jy moet nou ‘n boek of enige storie lees en ‘n boekverslag/resensie daaroor skryf. Indien jy nie ‘n boek of ‘n storie het nie, kan jy een van die fabels gebruik om jou boekverslag te voltooi.

Page 7: Kurrikulum Direktoraat: AOO€¦ · Lees en Kyk - Lees 'n fabel: Die hoogmoedige muskiet (Sien werkblad) (Week 4: Aktiwiteit 2) Hersien vorige dag se les , asook tekskenmerke. Ouer

AOO KURRIKULUM / 7

Week 4: Dag 4: Aktiwiteit 4: Taalstrukture en Konvensies

Bron: Internet

Voltooi hierdie sinne deur die regte spelling van die woord te kies en in te vul. Jy kan jou werk kontroleer deur die woorde in jou woordeboek na te slaan.

DBO, Bl. 115

Page 8: Kurrikulum Direktoraat: AOO€¦ · Lees en Kyk - Lees 'n fabel: Die hoogmoedige muskiet (Sien werkblad) (Week 4: Aktiwiteit 2) Hersien vorige dag se les , asook tekskenmerke. Ouer

AOO KURRIKULUM / 8

(“Cut, paste” en vergroot)

Jy kan ook jou oë toemaak, beweeg potlood in sirkels, bo-oor wiel Antwoord die vraag waarop potlood se punt land. Bron: Knipsels Graad 4