Upload
kroonnuus
View
290
Download
13
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Kroonnuus 23 julie 2013
Citation preview
DIÉ week is die jaarlikse BlouRooiinter en die hoogtepunt op die skolekalender. Die rugby, netbal en hokkiewedstryde word in die FNB Classic Clashes gespeel. Die seunsenmeisiekapteins van die eerste rugby, hokkie en netbalspanne is van links, voor: Tharien Froneman (Rooies: eerstespannetbalkaptein), Marcel Matthee (Rooies: seunshokkiekaptein) en Celé Wepener (Bloues: eerstespanmeisiehokkiekaptein); agter: Neels van Schalkwyk (Bloues: eerstespan rugbykaptein), Megan Kruger (Bloues: eerstespannetbalkaptein), TP Kleynhans (Rooies: eerstespanrugbykaptein), Thinus Kruger (Bloues: eerstespanseunshokkiekaptein) en Johané Potgieter (Rooies: eerstespanmeisiehokkiekaptein). Foto: Tharine Geldenhuys
KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 23 JULIE 2013 GRATIS
DIE jaarlikse Classic Clashes-in-terskolestryd tussen die Hoër-skool Kroonstad (Bloues) en dieAfrikaanse Hoërskool (Rooies)vind vanjaar op 26 en 27 Julie opdie velde van die Bloues plaas.Die programbeginamptelik op
Woensdag 24 Julie met die twee
skole se gholfspanne wat op dieKroonstad-buiteklub se gholf-baan teen mekaar meeding.Die afslaantyd is 10:00 en die
kompetisie word in IBS-formaatgespeel.Seuns in die eerste agt plekke
se punte sal getel word.
Vrydag speel die hokkie- ennetbal-spanne teen mekaar.Netbal:11:30 o.15A en o.14A12:10 derde span, o.16A, o.15B
en o.14B13:00 eerste span14:05 tweede span
Hokkie:11:30 o.16-seuns en tweede
meisies12:30 o.16-meisies en derde
meisies13:30 o.14-meisies en tweede
seuns14:30 eerste seuns
15:30 eerste meisiesSaterdag: rugby09:00 o.14 en derde span10:00 o.1511:15 optog: Rooies11:30 optog: Bloues11:45 tweede span13:00 eerste span
tein).
Blou teenFoto: Tharine Geldenhuys
Rooi
BLOUES en Rooies:Wens jou gunstelingspanvoorspoed toe met diéweek se inter. “Like”Kroonnuus se Facebook-blad en plaas jou bood-skap vir almal om te sien.
2 KROONNUUS, DINSDAG 23 JULIE 2013
BESOEK www.kroonnuus.co.za om ’n fotogalery van dieveteraanmotoruitstalling te sien wat Saterdag op Kroon-stad op die Rooies (Afrikaanse Hoërskool) se sportterreingehou is.
Tharine Geldenhuys
IN 2004 the matric pass rate at theDr Reginald Cingo Comprehensi-ve School in Maokeng was 90%and the school received an awardfor the best performing school inthe Free State Department of Edu-cation. This performancewas con-sistent for three consecutive ye-ars.However, in 2010 the school
achieved a pass rate of 42,9% inthe National Senior Certificate.This was not pleasing at all. Thedepartment and other
stakeholders put interventionme-asures in place and the results im-proved by 9,7% to 52,6%.A turnaround strategy was put
in place and the results in the 2012matric exams improved with astaggering 38,7% to 91,3%.On Friday the Afrikaanse Taal-
en Kultuurvereniging (ATKV)handed over an award to theschool at a special ceremony.“Education is not only the res-
ponsibility of the schools in ourcountry. Education is not only theresponsibility of the Departmentof Education. It is the responsibili-ty of all SouthAfrican citizens andthat is why the ATKV says: ‘Edu-cation is my responsibility’,” MrJapie Gouws of the ATKV said.) Listen to the Dr Reginald CingoSchool Choir’s performance at theaward ceremony by visitingwww.kroonnuus.co.za.
Good resultsawarded
THE Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) honoured the Dr Re-ginald Cingo Comprehensive School for positive change in the schoolcommunity and for an increase from 52,6% to 91,3% in the matric passrate in 2011 and 2012 respectively. Here Mr Japie Gouws (left) handsover the award to the principal, Mr Seeka Lelosa. Photo: Tharine Geldenhuys
HANNES ELS is ’npredikant met ’n ge-maklike aanslag in sypreke.Benewens ’n domi-
nee is hy op die Junie-gradeplegtigheid met’ndoktorsgraad in teo-logie beloon. Die temavan sy proefskrif isDiens en genesing asstrategie vir pastoralebegeleiding.Sy navorsing was
oor die begeleidingvan mense in ’n ly-dingskrisis. Menseword pastoraal bege-lei om hul krisis asdeel vandie lewe tebe-skou.Krisisse is nie iets
wat ontvlug moetword nie. ’n Krisiskan groei beteken en’n mens toerus om an-der mense met soort-gelyke probleme tehelp.Die ondersoek het
bewys diensleweringkan ’n bydrae tot ’n ge-sonde en volwasse le-we lewer. Els wil in sybediening meer oppastorale begeleidingfokus.Sy predikantsloop-
baan het in 1984 opNelspruit begin. In1989 het hy en sy gesinna Kroonstad verhuisen hy is sedertdienpredikant van die NGkerk Kroonstad-Suid.Hy is getroud met
dr. Sandra Els en het’n seun en twee dog-ters.
Dominee’n doktor
DR. HANNES ELS,prediker van die NGkerk Kroonstad-Suid.
Foto: Verskaf
KROONNUUS, DINSDAG 23 JULIE 2013 3
Tharine Geldenhuys
’n EIS van R85 miljard staar Trans-net in die gesig.
Dié hofsaak is inderdaad diegrootste klasaksie, maar nog be-langriker is dat dit die grootste regs-eis in die geskiedenis van Suid-Afri-ka is, sê adv. Anton Alberts wat diepensioentrekkers Woensdag opKroonstad by die Heckroodtpark-ontspanningsklub oor die klasaksietoegespreek het.
Dit sal die betrokke pensioentrek-kers nie ’n sent kos om mee te doenaan die klasaksie nie.
Die finansiële state van Transnetis deur aktuarisse ondersoek en ditblyk altesaamR85miljard is nie aanpensioentrekkers uitbetaal nie.
Alle pensioentrekkers van Trans-net is outomaties ingesluit by dieklasaksie ennet diegenewat aanduidat hulle nie deel van die klasaksiewil wees nie, sal uitgesluit word.
Ou mense wat hul lewe vir diedestydse Suid-Afrikaanse Spoor-weë en Hawens (SAS&H) afgestaanhet, het hartverskeurend vertel hoemin pensioengeld hulle aan die ein-de van ’n maand uitkry. Bejaardeshet hier getuig dat hulle selfs netR600 en so min as R1 100 per maandná aftrekkings verdien.
Pensioene het nie tred met infla-sie gehou nie. Boonop is inligtingaan pensioentrekkers nie ingevolgedie pensioenwet deur die trusteesvan die Transnet-pensioenfonds ge-gee nie.
“In 1950-’60 is bepaal dat dieSpoorweë en Hawens se ledefondse’n 2%- jaarlikse verhoging sal inge-bou hê. Die ekonomie was tóé inSuid-Afrika baie sterk. Vandagvreet inflasie pensioentrekkers seswaar verdiende geld op,” sê Al-berts.
Hy benadruk dat al word net R20miljard in die hofsaak (klasaksie)
gewen, pensioentrekkers seuitbeta-lings kan verdriedubbel.
Die klasaksie is aangevoer metvandie beste regslui in Suid-Afrika.Die prokureur is Wynanda Coetzeevandie regsfirmaGeyser&Coetzee.Die advokate is adv. Jaap CilliersSC en adv. Leon Kellerman. “Albeiadvokate stel hul tyd en energie be-skikbaar ter wille van die pensioen-trekkers sonder dat daar regskoste-implikasies vir die pensioentrek-kers sal wees,” sê Alberts.
Die nuwe en ou regering het ge-fouteer met pensioentrekkers sefonds.
Die destydse SAS&H is van ’nstaatsdiensdepartement na ’nmaat-skappy omgeskakel.
In ’n aktuariële verslag wat opge-stel is, blykditR7miljard vanpensi-oenlede se geld is deur ’n politiekebesluit en die minister van finan-sies nie in die fonds betaal nie.
“Dít is gedoen sodat die ANC sestaatskas nie gestroop moet wordnie. Voorts is dit ook gedoen om niedie indruk te skepdatwittes bevoor-deel word nie.
“Dit is egter teenstrydig omdatnagenoeg 45% van die pensioenby-draers juis swart, bruin en Indiëris,” sê Alberts.
Hy sê statutêre skuld verjaar ná30 jaar. Beloftes is gemaak met dieoorgang van die SAS&H na Trans-net dat die statutêre skuld terugbe-taal sou word. Dit het nooit gebeurnie. Die trustees van die fonds hetdit nie opgeëis nie. In die 23ste jaaris skuldbriewe vir sowat 70 000 pen-sioentrekkers gemaak.
Die skuldbriewe is basies finan-siële instrumente wat rente betaalhet aan die fondse. Die waarde vanR7miljard is nooit in aandele in diefonds geplaas nie.
“Die hofsaak is dus een waar diepensioentrekkers as groep teenTransnet en die regering eis. DieVF
Plus speel dus nou, sedert die hof-aansoek op 26 April vanjaar inge-dien is, ’n nie-juridiese rol om drukop Transnet en die regering te plaasom die kwessie so gou moontlik totvoordeel van die pensioentrekkersop te los,” sê Alberts.
In die tyd toe Maria Ramos in2000-’01 aan die stuur van Transnetgestaanhet, is pakketteaanwerkne-mers uitbetaal en met ander batesvervang.
“As die rente teen 12%per jaar opR7 miljard bereken word, is dit ’naardigebedrag.DitwordopR85mil-jard bereken wat die grootste eis indie Suid-Afrikaanse geskiedenis is.
Gegewe Transnet se jaarlikse om-set van R45 miljard is die klasaksie,indien dit slaag, byna dubbeld dieomset van die maatskappy.
“Pensioentrekkers dra geen fi-nansiële risiko deur die klasaksienie. ’n Kostebevel kan nie teen diegroep gemaakwordnie,” sêAlberts.
Hy meen almal kan net voordeeltrek uit die klasaksie.
In afwagting op die sertifiseringvan die klasaksie sal ’n teenargu-ment in Augustus gelewer kanword. “Ek glo dit sal wel vanjaar ge-sertifiseer word en dan kan die hofdie eis aanhoor,” sê hy.
Transnet moet dan die eis in sybalansstate reflekteer. Dít kan diemaatskappy onder groot risikoplaas en afgradeer.
“Vandat die klasaksie ter sprakegekom het, word geluide van skieli-ke bonusse gemaak.Daarword selfsvan onderhandeling gepraat.”
Ongeag die skikking is inligtingnie aan pensioendraendes en pensi-oentrekkers gekommunikeer nie.“Dit het natuurlik die trustees ge-pas. Julle (die pensioentrekkers)het ’n sterk saak. Dit laat geen belet-sel op jul situasie nie. Dit is ’n abso-lute saak van geregtigheid en ekvoorsien goeie nuus vorentoe.”
Transnet-eis grootste nóg
ADV. ANTON ALBERTS het Woensdag ’n stampvol Heckroodtpark-saaloor die klasaksie vir pensioene van Transnet toegespreek. Regs is ThysVermeulen, VF+-raadslid van Moqhaka. Foto: Tharine Geldenhuys
Tharine Geldenhuys
DIE groot klasaksie is op drie beneaangevoer.
Eerstensopdienie-betalingvan ’nstatutêre skuld van by die R17 mil-jard. Die skuld het ontstaan weens’nondersoekwatdievorige regeringlaat doen het om te bepaal wat dieSpoorweg-pensioenfonds nodig souhê om te verseker dat ’n menswaar-dige bestaan vir al die pensioentrek-kers verseker word.
’n Aktuariële verslag gedateer1988 is voorgelê wat die bedrag ver-vathet.DieNP-regeringhetegterge-weier omdit te betaal en is die skuldvir latere betaling in die 1990-oor-
gangswet (die wet het die Spoorwegomvorm tot die maatskappy Trans-net) ingeskryf as verskuldig en be-taalbaar met 12% rente vir elke jaarwat dit nie vereffen word nie. Dit isegter tot vandag nooit betaal nie.
Tweedens, met die verkoop vandie V&A Waterfront is 40% van diewins deur Transnet teruggehou enis nooit terugbetaal nie. Laastens,weens die nie-betaling van die statu-têre skuldhetTransnet skuldbrieweaan die pensioenfondse uitgereikwat verseker het dat die fondse ren-te-inspuitings kry omdit lewensvat-baar te hou. Dié skuldbriewe is in2002 gekanselleer en vervang metM-Cell-aandele.
Klasaksie só aangevoer
ADV. ANTON ALBERTS sê Transnet-pensioentrekkers moet per SMS hulnaam, van, pensioennommer en kon-takbesonderhede stuur. “Dit versterkdie hofsaak as ’n databasis in die hofvoorgelê kan word. Sowat 70 000
Transnet-pensioentrekkers word vanlewensgeld ontneem,” sê Alberts.Maak so: Begin jou SMSmet die woord“Transnet”, gevolg deur jou vollenaam, van met kontakbesonderhedeen die pensioennommer na 45509.
4 KROONNUUS, DINSDAG 23 JULIE 2013
Ou handemoetnou bak staanDIE gevoellose mense.Bejaardes wat hulle hul lewe lank
vir die ou Spoorweë en Hawens afge-sloof het, wat ’n passie vir die stoom-treine het, wat met trots die silwer-goed op treine gepoets het, dieSpringbokkie-embleem gekoesterhet, moet hulle nou tot die hof wend,omdat die ou én nuwe regering niehul pensioengeld opgepas en reg be-stuur het nie, en ’n regverdige hofmoet regstel wat gedoen is.Ombewerige, ou hande te sienwat
letterlik die mossies op die sentemoet stukkend vryf van al die om-draai is hartverskeurend.Dit is ’n erkende feit dat die destyd-
se Spoorweë en Hawens die regeringse manier was om die armblanke-kwessie ná die depressie en wêreld-oorloë op te los.Die verskil is net: Toe het diegene
watwerk gehadhet, juis hulwerk ge-doen.Niks was netjieser as die stasies
nie.Die vervoerstelsel met treine wat
betyds aangekom en vertrek het,roep herinneringe op van dinge watsoos ’n kondukteur se sakhorlosiegewerk het.Die bewys op pensioentrekkers se
uitbetalings dat mense ’n honger-pensioen kry, is skandelik.
Dít terwyl die rykstes van die wê-reld in die bate van pensioentrek-kers by dieV&AWaterfront inKaap-stad geld verkwis.Kroonstad se uitgebreide netwerk
met spoorlyne in seker meer as vierrigtings getuig van toegewydewerknemerswat hier ’n lewe kon hê.Die ekonomie het gebloei. Kroonstadhet gedy. Die land het vooruitge-gaan.Indiendie kaders vanTransnet die
gesonde spoorvervoer wat hulle vandie destydse Spoorweë en Hawensgekry het, reg bestuur het, sou diebates van miljarde rande nie getuigvan ’n traak-my-nie-agtige houdingnie.Hoewel elkeen op ’n pensioen ge-
regtig is, is daar diegene wat nog nie’n steek werk in hul lewe gedoen hetnie en meer uit staatspensioen ver-dien as wat toegewyde spoorweg-amptenare vandag kry.Iewers in elke Suid-Afrikaanse fa-
milie is iemand afhanklik van dieTransnet-pensioen.Dit is dan wanneer mense vir die
oues van dae moet help om hul kor-rekte besonderhede deur te gee aandie beoogde klasaksie om die vrees-aanjaende armoede van mense ophul oudag nou aan te pak en regver-dige uitbetalings te kry.
Maak tamatieblatjangTAMATIEBLATJANG isnet die ding om saam met’n beskuitjie en kaas of opbrood met kouevleis tenuttig.
Bestanddele:1,5 kg tamaties, geskil
en gekap750 g uie, fyngekap1 eetlepel sout1 liter bruinasyn500 g suiker’n halwe teelepel rooipeper1 teelepel mosterdpoeier1 eetlepel kerriepoeier
Sit die tamaties en uie in ’n bak enbesprinkel met sout. Laat vir 12 uurstaan en dreineer. Gooi die sap weg.Sit die tamatie enuie in ’ngroot pan
en voeg genoeg asyn by om dit te be-dek. Verhit tot kookpunt.Stel die temperatuur laer en voeg
die suiker, rooipeper, mosterd- en
kerriepoeier by.Kook totdat diemeng-
sel verdik (sowat 45 mi-nute tot ’n uur). Roer afen toe met ’n houtlepel.Chutney tsa tamati,
ebotswengle ekgabele1,5 kg tamati750 g ui e kgabet-
sweng30 ml letswai1 l asyne
500 g twekere2,5 ml peperi egobedi5 ml mostert poeir30 ml rajah
Mokgwa:Tshela letswai ka tamati. Beha 12
hour. Sefa sap. Lahla sap.Tshela tamai, le uie ka sekotlong.
Tshela asyne hodimo. Peha kapele. Be-ha mollo hanyenyane.Tshela peperiegobedi, mosterd poeir le rajah. Peha45 metsotso. Fuduwa hantle.
Dankie vir ondersteuning op vlooimarkNEELS CLAASEN, Kroonstad:
NA aanleiding van my vorigeskrywe in Kroonnuus waarin ek ’nberoep op Kroonstad se mensegedoen het om die vlooimark, watelke eerste Saterdag van die maandby die Ou stadsaal aangebied word,te ondersteun wil ek aan Kroonstadse mense sê: Baie dankie vir julondersteuning.Ongeag die gure weersomstandig-
hedemetdievorigevlooimarkwasditdie beste ondersteuning nog op ’n Sa-terdag.Vir my as gereelde uitstaller op
albei Kroonstad se vlooimarkte isdit ’n bewys dat daar wel opKroonstad plek vir twee vlooi-markte is.Dit is ook vir my opmerklik dat
daar mense op hierdie vlooimark te
sien is wat nie op die andervlooimark gesien word nie.Mooi so, kom ons hou so aan.Uitstallers, kom ondersteun die
Ou Stadsaal dat ons dit kan herbouen sodoende die geld genereer omdie Ou Stadsaal te herstel voordatdit heeltemal verval.Ons, as uitstallers, kan nie die
publiek se ondersteuning verwag asdaar nie ander stalletjies ook isnie.Baie dankie aan Kroonnuus wat
berigte oor die vlooimark geplaashet en ook vir Alta Nel wat so hardaan die vlooimark werk.
KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459
HOOFARTIKEL
Tharine Geldenhuys
BY die Kroonstad-sentrum virbejaardes se ouetehuise worddie armste van armes versorgen opgeneem.Net ’n klein aantal van die
inwoners ontvang staatsubsi-die.Dít beloop R2 400 per maand.
In werklikheid kos dit R5 070per maand om ’n bejaarde teversorg en te huisves.Met ouderdomspensioen van
net R1 220, plus die staatsubsi-die, moet die sentrum steedsR1 450 per maand per inwoner
van iewers kry om die sentrumse voortbestaan te verseker.’n Hulpfonds is jare gelede
vir dié bejaardes begin. Vroeëris ’n skoustalletjie beman engesellighede aangebied om diehulpfonds aan te vul.Dié fonds help meer as 90%
van die behoeftige bejaardes.Mense wat hul weg oopsien
om die hulpfonds, bekend asdie Helpcor-trust, met ’nskenking te help kan SanetWilliamson, verpleegdiensbe-stuurder, by 056-213-1456 bel.Onthou, elke mens word oud
en kan ook behoeftig wees.
Help trust vir bejaardes
THE South African National Blood Service (SANBS) in Kroonstad collected blankets for the annual blanket driveof Round Table 42 in Kroonstad. From the left are Spidey Knepscheld, Pieter Geldenhuis, Bronwyn Petersen andDanie Swanepoel. Photo: Supplied
Took part in blanket drive
It is wiser to use yourmindthan your emotions in rebellingM.G. NDWENI, Seeisoville,Maokeng:
IT is right to rebel againstreactionaries who have betrayedthe noble cause of the revolution.There is nothing wrong in doing
what is right. As much as we havethe inalienable right to rebel, wemust do so in a responsible anddignified manner. The recentdevelopments at the PhomolongTownship reminds one of thefateful day of 11 February 1985.We looted all the shops which
were of service to us, and those ormost of those businesses wereowned by our people who were notlinked in any way whatsoever withthe racist regime and its politicalinstruments. We were left withnothing as people of Maokeng. Wehad to access services we had theday before and had no more in theneighbouring suburbs or inKroonstad.There are always lessons to be
learned from our revolution.Selfdestruction is equal to nationalsuicide. Residents of Maokeng areall victims of poor service or the
non-delivery of services as acommunity. The infringement ofthe constitutional right to freedomof movement by people who havethe right to be angry, but misdirecttheir anger, cannot be tolerated.The late president Samora
Machal of Mozambique and aFrelimo fighter, once remarkedthat “a soldier with a gun withoutpolitical education is not aguerilla, but a murderer”.Countrywide people have been
schooled into making the countryungovernable. They have neverbeen schooled into what to do afterchaos.My brothers and sisters, men
and women and children ofMaokeng: Let us use our mindsmore than our emotions.We are the inhabitants of
Maokeng. It is up to us to keepMaokeng and our environmentclean. What point is angry resi-dents trying to make by disruptingschools, erecting barricades andburning tyres?Can you not learn from views
openly, yet not destroy propertyand a way of life?
Dorp se toiletteskandelikJOHAN VAN ROOYEN, Kroon-stad:
OMouer teword lewer beslismeergesondheidsprobleme op.Seniors moet medikasie drink wat
hulle dwing om die toilet meer te ge-bruik.Dis ’n skande om die openbare toi-
lette op Kroonstad se toestand tesien.Onlangs moes ek en my vrou by
die staatstandarts ons beurt afwag.My vrou is blind en ons is aangesêom by die Checkers-sentrum se pu-blieke toilette ’n draai te loop.Die plek is vuil en ekmoes haar al-
leen by die vroue-toilet laat.In diemiddedorp plak al hoemeer
ondernemings plakkers op die deurewat die publiek duidelik maan omnie eens te vra om ’n toilet te gebruiknie.Om by die toilette by die Pick n
Pay se parkeerterrein in te gaan, is’n gesondheidsrisiko.Ek vra nederig vir ondernemings
om bejaardes in ag te neem.Onsmoet ook ons sake op die dorp
doen en wil darem toegelaat wordom ’n skaflike toilet te kan gebruik.
KROONNUUS, DINSDAG 23 JULIE 2013 5
SYNC
/11713
YUM RestaurantSupport Centre Bryanston: 010 001 7100
www.kfc.co.za
Offer valid for a limited time only.
KFCKFC Kroonstad (Cnr. Reitz & Buitekant Street) 056 212 8216
Tel
6 KROONNUUS, DINSDAG 23 JULIE 2013
Tharine Geldenhuys
TREK op 31 Augustus die country-stewels aan en ondersteun dieCountry enWestern-dansparty tenbate van die Northern Free StateCare Givers op Kroonstad.
Dit word by die Kroonstad-buite-klub gehou en begin om 19:00. TeenR150 per paar word ’n ete by dieprys ingesluit.Groot pryse kan gewen word.Bel Wollie by 076-044-1686 of
Frenette by 082-478-0187.
Stewels gaan práát op danspartyDIE Players-krieketklub se algemene jaarver-gadering word op 7 Augustus om 18:00 by diePlayers-krieketklub op Kroonstad aangebied.Bel Lucas Boucher: 072-776-1595 of 082-854-7283.
Klublede vergader
IF you fancy something unique for your homeor as a gift, do save a penny for the Rotary Mar-ket this Saturday at the Kroonstad Rotary Club-house next to Kroon Park in Kroonstad. Break-fast available. Call Hazel Dell on 082-976-8419.
Market held soon
KROONNUUS, DINSDAG 23 JULIE 2013 7
DIE vrouegevangenes van Kroonstadhet in die Phekong-hospice by die ouVoortrekker-hospitaal vir die pasiënte ’ndansvertoning gelewer en ook gehelpom die geriewe skoon te maak. Hierdans van die vroue-gevangenes ter vie-ring van Mandela-dag. Hul gesigtemag nie gepubliseer word nie.
Foto: Tharine Geldenhuys
‘LIKE’ Kroonnuus se Face-book-blad en plaas jou 67Minute vir Mandela-dagse foto’s daar. Besoekwww.kroonnuus.co.za virnog foto’s van inwoners
wat hul tydter vieringvan Mande-la-dag afge-staan het.
8 KROONNUUS, DINSDAG 23 JULIE 2013
Human Communications 100906
Public Invitation to theFirst Ordinary Council Meeting
of Municipal Council(Fezile Dabi District Municipality)
Notice No: FDDM 003-2013/2014The public is hereby invited in terms of Section 19 of the Local Government:Municipal Systems Act, 32 of 2000, as amended, to the first ordinary councilmeeting (No 1 of 2013/2014) of the Municipal Council of Fezile Dabi DistrictMunicipality to be held as follows:Date: 31 July 2013Venue: Enoch Sontoga Council Chambers, FDDMTime: 14:00
L Molibeli - Municipal Manager
Tharine Geldenhuys
DANIE HATTINGH se wedvlugduiwe het metdie gunstige suidwestelike wind van Prieskadie afdeling vir duiwe ouer as ’n jaar én die af-deling vir duiwe jonger as ’n jaar gewen.Hy spog in die wedvlug vir duiwe ouer as ’n
jaar met die eerste, vyfde, sesde en sewendeplekke. Die wenduif het teen 1,366,070 meterper minuut gevlieg.Die ander plekke is deur die duiwe van Piet
Jordaan, Rassie Erasmus, AwieWessels en Al-bie Esterhuizen (agtste en negende) en SimonHattingh (tiende) behaal.Die Danie Hattingh-wenduif in die afdeling
vir duiwe jonger as ’n jaar het teen 1,373,152meter per minuut gevlieg. Danie se duiwe hetook die agtste en negende plekke ingeneem. Si-mon Hattingh se duiwe het die tweede en vier-deplekkegehaal,metRassieErasmus seduiwein die derde, vyfde en tiende plekke.Albie Esterhuizen se duiwe was in die sesde
en sewende plekke.
Duiwe spoedig tuis
KROONNUUS, DINSDAG 23 JULIE 2013 9
HACIENDA HOTELSUNDAY BUFFETFor bookings contact
056 212 5111
EK, ELSJE EVONBOTHA
(ID 721125 0155 088)neem geen aanspreeklikheidvan enige skuld aangegaan
deur EMILE JANBOTHA
(ID 701008 507 5085) nie.
EKSTRA KLASSE inAfrikaans en Engels.EXTRA LESSONS inAfrikaans and English.Contact 083 308 9952
30% AFSLAGOP ALLE BLINDERS
Top Carpets056 212 5507
SWISSGARDEConsultant now available
in KroonstadPlease contact084 899 7895
SHOETIQUE:(langs ou Cyril Smiedt)
GROOT REEKSWINTERSKOENE
INGEKRY!!Gesondheidskoene &
"Boots" asook "Crocs &Aerosoft" beskikbaar. Virmeer besonderhede skakel
Sylvia 082 908 9555
BELLO MIA ENHOUSE OF DÉCOR
Hillstraat 20 Hill StreetNuwe adres!
Oorkant Paint ShopKom kyk na al die
silwerbakke, kandelare,glase ens. vir jou huis.
Lekker geskenke vir elkegeleentheid. Verhuring van
dècor vir funksies ookhier. Die mooiste
kindergeskenke en klere virkleuters, babas en kinders.
Tandekrale, snoesigelangoor hasies vir troostye,
ook hier beskikbaarSkakel 082 554 5852
HEATWAVE KAGGELSbeskikbaar (Gas & kole)
Top Tiles056 213 1387
HOT SPOT:(oorkant Clicks)MOOI REEKS
WINTERKLEREINGEKRY!!
Kom loer gerusVir meer inligting skakel
Sylvia 082 908 9555
KLEIBAKSTENE ISBETER -
BERT'S BRICKS(Potchefstroom)KleipleistersteneKleisierstene
KleiplaveiselsteneSement-Maxi-Stene
Sement PlaveiselsteneMinimum vragte in
Kroonstad en omgewing10 000 bakstene.018 292 1615
www.bertsbricks.co.za
KROONHEUWELBAZAARS -056 212 7222Is u opsoek na
yskaste, hardeware,speserye (Freddy Hirsch)
kombuistoebehore.Kom kyk gerus.
ONDERVLOERSEVERHITTING -
Volvloer en los matte.10% AfslagTop Carpets056 212 5507
RV PANDWINKEL koop enverkoop van 2de handse
meubels. Pand van goedere.056-2151932/083 573 2729
Ons vervaardig:
Skakel058 303 1680
PophuiseStoor- en
huishulpkamersasook
hondehokke!
Trendy Wendy
WINTERUITVERKOPING:15% afslag op uitgesoekte
leër en los matte.Top Carpets056 212 5507.
MINIATURESCHNAUZER PUPPIES
FOR SALE(SALT AND PEPPER)
Females - R 2 200.Males: R 1 900. All puppieswill be inoculated anddewormed on 6 weeks.
Will be ready to leave from20 August 2013. Call:
082 416 3944/ 082 333 5822
YORKSHIRE-TERRIËRS:7 weke oud, ingeënt.
Reuntjies, R2 000. Tefies,R2 500. Ouers geregistreer.
Skakel 083 662 6292.
Is op soek nagebreekte of heel
GOUD.Verkoop of verpand.
Beste prysegewaarborg!
Skakel Luvian056 212 7471
18 ct - R220 per gram9 ct - R110 per gram
KROONSTAD
EK KOOPTWEEDEHANDSE
BREEKWARE, eetgerei enornamente. Ek besoek u tuisSkakel Jenny 083 290 0255
TE KOOP GEVRA:enige elektriese of
handgereedskap asookhoutwerk gereedskap entoerusting, meubels,
yskaste, antieke goedere enenige ander artikels. Skakel056 212 5418 of 076 168 1921
AFSAAG ENVERWYDERING
van bome en "clean-ups"(huishoudelike/ industriële)erwe. Skakel 083 465 9018
INSTALLERING vanlugversorgers, herstelyskaste, wasmasjiene,vrieskaste, skottelgoed-
wassers, ens. Ons doen ookduiwelsvurk & staalwerk.
(Judy 0846227315 /(057-5732916. E-Pos:
BRIDGE ELEKTRIESBedradingsertifikate
Elektriese installasies enherstelwerke, Loodgieters-
dienste - 083 573 2729
056 212 2977056 212 2977Noodnommer:Noodnommer:
StefanStefan082 653 6222082 653 6222
OndergrondseOndergrondseelektrieseelektriesekabelfoutkabelfoutopsporingopsporing
LEKKENDE DAK? Skakeldie spesialiswaterdigter.
Gratis kwotasie. Meer as 21jaar ondervinding. 10 jaar-waarborg. Skakel Luther
Cronje 082 891 4052
MAAK EN RESTOURASIEvan houtmeubels,
boekrakke, biltongkaste,koffietafels, bedkassies,bedkopstukke ens. SkakelDave Jordaan 082 573 9927
HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568
Afsaag, 'trim' enverwydering van bomeKaggelhout te koop.
KINGS BLINDSAlle tipes Blinders
asook wasen herstelwerk
Skakel 082 783 1396
TAXI DIENSTE:Vir u en u pakkies
( Skakel076 215 2914
LOODGIETERLOODGIETER24-UUR-DIENS24-UUR-DIENS
14 JAAR
ONDERVINDING
GEBARSTE PYPE
GEISERS
VERSTOPTE RIOLE
056 215 1515
078 383 8897
KDP DIENSTE
RCS Kaarte ennuwe rekeninge
ook noubeskikbaar.
MOJOPLUMBING
Vir alle loodgietersdiensteen verstopte riole is ek daar!
Tertius 073 2700 311 a/u
VIR teëlwerk, staalwerk,verfwerk, bouwerk,
loodgieter- enalgemene herstelwerk en
grasdakke.Skakel gerus 083 255 6773.
SUNSHINE InstalleerdersVir die herstel en installeer
van DSTV. Hannes0724443397/0724443394 Oop 6
dae per week.
VIR ENIGENAALDWERK
Skakel084 595 2820
TIP TOPProfessionele
skoonmaak van
matte, meubels en
motors.
Gratis
kwotasies.
Navrae:Louis Keyser by
056 215 2306 a/uof 083 282 8184
tipto
p/k
n/1
7m
aart
2009/jurg
24 HOURSSERVICE
24 HOURSSERVICE
38 President Street, Kroonstad
of056 215 1515078 383 8897
VIR ALLE:
GOEIE VERWYSINGS
BOUWERK, DUIWELSVURK,STAALWERK, AFDAKKE,
TEËLWERK, DREINERING,LOODGIETERSWERK,
VERFWERK
RCS Kaarte ennuwe rekeninge
ook noubeskikbaar.
GESIFTE BEESMISVIR U TUIN (Onkruidvry)beskikbaar in 50kg sakkelewer gratis af. Skakel
Johan 082 294 7542
GESIFTE ONKRUIDVRYEkraalmis - R40 vir 50 Kg.Skakel 078 886 6404 om reë-lings te tref vir bestellings.
INSTANT LAWN /KIKUYU-KITSGRAS
Middenspruit kitsgras plaas10km buite Kroonstad op
Viljoenskroon pad.Gras gelaai op plaas
@ R9 per rolR12 per rol afgelewer
in Kroonstad.Skakel Louwna083 285 1065
SNOEI VAN ROSE -bespreek vroegtydig.Isalize Landscaping
& Designs.( 083 997 6787
TOPSOIL, "LAWNDRESSING", KOMPOS,POTGROND EN verskeiegrondmengsels. IsalizeLandscaping & Designs
( 083 997 6787
TUINVULLIS-/BOUROMMEL-
VERWYDERING en erf'clean-ups' ( 083 997 6787
gratis kwotasies.
HARNO VERVOER4 & 8-ton-trok beskikbaar vir
die verwydering vanbourommel en algemene
vervoerwerkSkakel 073 157 7248
JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN
Verwydering vanbourommel, takke en enige
iets uit erwe ens.083 494 5877 Faks 056 212 1322
STOORRUIMTEte huur
tussen R300 en R 500 p mSkakel 082 550 7624
FME WEDDING &PARTY PLANNEROnthaal, dekor,
spyseniering, kerse,tafels & stoele, stoelcoverskandelare,"underplates",breekware, tafeldoeke,
Rooimat,ens.Skakel 079 515 8814.
VEILIGE STOORPLEKte huur
SAFE STORAGE for hireR 350 p m
082 826 3323
ROOMS & FLATS TO LETContact
082 908 9555
1981 SPRITE SPORTKARAVAAN
met rally tent te koop.Geen papiere.
Goeie toestand. R 6 000Skakel 083 677 9715
VOERTUIE IN GOEIE
TOESTAND TE
KOOP GEVRA.
Vir die beste
kontantpryse,
skakel Chris
082 800 3270 of
056 212 8328.
NETJIESE 3 slkp huisnaby skole. Palisade
heining, enkel motorhuis.Geen troeteldiere.
R3800 p m. - 079 514 5118
ONMIDDELIK Beskikbaar:Arborpark aftree-oord.Kroonheuwel. Pragtige,gerieflike, uitstekende
beplande meenthuis metnuwe matte. Sit/eetkamer
met TV kas. Lieflikekombuis met baie kaste.
2 Slpk met kaste. Badkamermet bad en stort. Motorhuis
met afstandbeheer. Omteleurstelling te voorkom,skakel my dadelik. Hentievan Rensburg - 056 215 1920
PERSELE TE HUURSkakel
082 908 9555
1-SLK W/S Ingeboudekaste, Plesseymeter.Huur: R 1 900 p m .
Water ingesluit. Parkeringekstra. Geen kinders. Geentroeteldiere - 078 700 9592
BACHELORS FLAT torent in Morewag. Not morethan two persons allowed.R1350 water incl. Call
081 010 5585
BEVEILIGDETUINWOONSTEL
te huurLugreëling.
Skakel 072 695 1113
SUIDRAND - PRAGTIGE1 SLAAPKAMER woonstelte huur. Beskikbaar vanaf
Augustus. R2000 per maand.Skakel 082 789 2389
TUINWOONSTEL te huurin Suidrand Een slaapkamer
R 1 900 p mTel: 079 629 0720
HUIS TE KOOP3 Slaapkamer huis.
SuidrandSkakel 082 908 9555
PRAGTIGE MEENTHUISte koop by die
Meenthuiskompleks:Die Oewer, MurraystraatKroonstad. Kontakpersoon:
Sakkie by 083 289 0660
I AM LOOKING for anyjob. Have a drivers licence,
matric and otherqualifications in safety.Contact 078 160 8335
DOEN ADMIN WERKVANAF JOU HUISSMS naam/adres virvolledige inligting na
(071 511 6597.
SEW-RITE Internationalbenodig jong manspersoonom spoedig diens te aanvaar
as stoorman. Vereistes:rekenaarvaardig, wiskundeen tegniese agtergrond.R3000 p.m. Faks CVna 056-212 2868/Epos:
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
10 KROONNUUS, DINSDAG 23 JULIE 2013
120: NOTICE OFENVIRONMENTALAUTHORIZATION(24G/31(i)/13/02/05/03/2013)
Notice is hereby given interms of Regulation 10 (2) ofthe Environmental ImpactAssessment Regulations,2010, of an EnvironmentalAuthorization that has beengranted by the Departmentof Economic Development,Tourism and EnvironmentalAffairs on 11/07/2013 for therectification of unlawfulcommencement ofexpansion of existing 3000head of cattle feedlot with anadditional 5000 head of cattleon the farmsLiebenbergstroom 76,Edenville, Free StateProvinceA copy of this decision canbe obtained from:
Mr JP de Villiers ofAB Enviro Consult7 Louis Leipoldt StreetPotchefstroom 2531Tel. 018°294°5005Fax: 018°293°0671E-mail: [email protected]
Interested affected partiesmay, in terms of Chapter 7of GN. No. R. 543 of 18 June2010 of the EnvironmentalImpact Assessmentregulations, lodge an appeal,against this decision withthe MEC of the Departmentof Economic Development,Tourism and EnvironmentalAffairs, Free State ProvinceShould any party wish toappeal any aspect of thedecision, they must, interalia, lodge a notice ofintention to appeal with thesaid MEC, within 20 daysafter date of the decision bymeans of the following:By facsimile:(051) 400 4709By post:The MECDepartment of EconomicDevelopment, Tourism andEnvironmental Affairs,Private Bag X20801,Bloemfontein 9300.
Naudé-Thompson122 BOEDEL WYLEEMW HANSEN
KENNISGEWING
In die boedel van wyleERROL MARTIN WESLEYHANSENIdentiteitsnommer:380513 5079 084Huwelikstatus: Getroudbuite gemeenskap van goedGebore op 13 Mei 1938 enwie se laaste adresVerwoerdstraat 2,Presidentia, KroonstadProvinsie Vrystaat was.En wie oorlede is op29 Junie 2013Boedelnommer: 6685/2013Meesterskantoor,Bloemfontein
Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee aangesê om binne'n tydperk van DERTIG (30)DAE vanaf 26 Julie 2013 huleise teen die boedel in te stelen hulle skulde aan dieboedel te betaal.
Die Eksekuteurp/a NAUDè-THOMPSONING.Cross-straat 98Posbus 932Kroonstad9500Telno: 056 212 3280/9Faksno: 056 212 3288
Du Randt &
Louw
Ingelyf/Incorporated(Reg No 1997/11218/21)
BOEDEL WYLE:M M MYBURGH
KENNISGEWING
In die boedel van wyleMARTHA MAGDALENAMYBURGH,Identiteitsnommer:321208 0007 089,woonagtig teStrydomstraat 8,Kroonstad;
Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekenings in te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binnedertig dae gerekenvanaf 26 Julie 2013.
W J BOTHAProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26Kroonstad
WARRIORVIAGRA
Steeds in KroonstadbeskikbaarR150 vir
6 Supersterk pille100% veilig, medies
getoets.100%-geld-terug-
waarborg
Beskikbaar by:African Herbal Shop
Reitzstraat 12aWelkom 072 182 2937Gepos word, skakelJandre 073 894 5273
SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES
Die gebruik van die letter
, leestekens soos
of of die gebruik van
syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.
"A" "!"
"*"
SMALLS NOTICE
AANDAGALLE
ADVERTEERDERS
KROONNUUS, DINSDAG 23 JULIE 2013 11
LEERLINGE van die HoërskoolKroonstad (Bloues) en die AfrikaanseHoërskool (Rooies) wat op Saterdag 27Julie met die spesiale Classic Clas-
hes-tatoeërmerk van FNB op hul ge-sigte pronk, staan ’n kans om een vanvier kontantpryse van R500 elk tewen.
Die wenners sal volgende week inKroonnuus aangekondig word.
Daarna sal FNB-rekeninge vir diewenners oopgemaak word.
WenR500met jou tatoeërmerk
12 KROONNUUS, DINSDAG 23 JULIE 2013
Tharine Geldenhuys
DRIE lede van die Suid-AfrikaanseNasionale Weermag (SANW) van dieGenieskool op Kroonstad het van 25 tot27 Junie aan die SANW-swemkampi-oenskappe in Port Elizabeth deelge-neem.
Die weermag, lugmag, vloot enmediese dienste se bestes het teenmekaar in die verskillende ouderdoms-groepe geswem.
Maj. Johan Muller het ’n bronsme-dalje in die 50 m-vryslag verower.Kapt. Henk Venter spog met tweesilwermedaljes in 50 m- en 100 m-vlin-
derslag en drie bronsmedaljes in die50 m-, 100 m- en 200 m-borsslag.
Ao.1 Billy Brand het ’n bronsmedaljein die 400 m-vryslag losgeswem.
Volgende jaar in April sal die drieswemmers in Kaapstad aan dieweermag se 8 km-seeswem van Rob-beneiland na Bloubergstrand deel-neem.
Tien lede van die eenheid oefen hardvir die 1,6 km-Sun City-myl wat op 26Oktober in Noordwes aangebied salword.
Dié myl sal as ’n kwalifiserendeswem vir die Midmarmyl by Howick,KwaZulu-Natal, dien.
SANW swemmedaljes los
KAPT. HENK VENTER (links), maj. Johan Muller en AO1 Billy Brand. Foto: JC Bekker
Tharine Geldenhuys
DIE Bedford Modern School van Harpur, Bed-fordshire in Engeland, se rugbyspanne toer opdie oomblik in Suid-Afrika.
In sy toerprogram is ’n vriendskaplike wed-stryd teen die Afrikaanse Hoërskool (Rooies)op Kroonstad ingesluit. Die rugbyspanne salop Maandag 29 Julie om 18:00 op die Rooies serugbyveld kragte meet.
“Met die nuwe spreiligte sal dit vir ons som-mer as ’n inwyding van die bykomende belig-ting op ons terrein dien,” sê Jerry Erasmus,onderwyser aan die skool.
Die Rooies se tweede span skop om 18:00 afen die eerste span om 19:00.
Toegang is gratis.Alle Kroonstadters word uitgenooi om die
wedstryd by te woon.Die Bedford-toerspan speel ook wedstryde
teen die Technical High School op Rustenburg,Springs Boys High, die Hoërskool Sentraal inBloemfontein, Harlem Secondary School opKnysna en Helderberg Youth in die Strand.
ToerspanpakRooies
QUINTON VISAGIE, ’n leerling aan dieHoërskool Kroonstad (Bloues), is as diebeste bouler in die Noord-Vrystaatse 20-beurt-krieketliga (seniors) vir die seisoenaangewys. Hy het altesaam 25 paaltjiesgeneem en 135 lopies afgestaan vir diehele seisoen. Foto: Marlene Jordaan
Presteer in liga