24
JAAR 2 & 3: INPERKING 2 Hallo my liefste dogters. Ek verlang julle vreeslik. Ek hoop julle en julle gesinne is nog gesond en veilig. Ons het hersiening gedoen van die eerste kwartaal se werk en gaan begin met die tweede kwartaal se werk. Ek sit ‘n leesstuk in wat hulle moet deurlees en dan die werkopdragte daarna doen. Vir die pret sit ek vir julle ‘n resepte vir speeldeeg en vingerverf in asook ‘n lekker kunsprojek. Probeer dit en bing saam klas toe! Ek is baie vir julle. Juffrou Cockrell KREATIEWE KUNSTE Kreatiewe Kunste Terminologie: Leer die volgende woorde vir ‘n speltoets. Onthou jy moet dit 100% korrek kan skryf. kreatief hoek verf aktiwiteite papier verbeelding toiletrolle vetkryte potlode

KREATIEWE KUNSTE...Hou ‘n verskeidenheid verf soorte aan, insluitend vingerverf, verf met blinkers in, waterverf en akrielverf. Sponsies, verfhouers en verfpenne is ook nodig in

  • Upload
    others

  • View
    15

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • JAAR 2 & 3: INPERKING 2

    Hallo my liefste dogters. Ek verlang julle vreeslik. Ek hoop julle en julle gesinne is nog gesond en veilig. Ons het

    hersiening gedoen van die eerste kwartaal se werk en gaan begin met die tweede kwartaal se werk. Ek sit ‘n

    leesstuk in wat hulle moet deurlees en dan die werkopdragte daarna doen. Vir die pret sit ek vir julle ‘n resepte

    vir speeldeeg en vingerverf in asook ‘n lekker kunsprojek. Probeer dit en bing saam klas toe! Ek is baie vir

    julle.

    Juffrou Cockrell

    KREATIEWE KUNSTE

    Kreatiewe Kunste

    Terminologie: Leer die volgende woorde vir ‘n speltoets.

    Onthou jy moet dit 100% korrek kan skryf.

    kreatief hoek verf aktiwiteite papier

    verbeelding toiletrolle vetkryte potlode

  • KREATIEWE KUNSTE

    PAS VERSKILLENDE KUNSTEGNIEKE TOE

    1. In die kuns hoekie moet daar voorsiening gemaak word vir die

    volgende kuns aktiwiteite:

    1.1. Verf

    1.1.1. Die gebruik van verskillende kleure help om die

    verbeelding te stimuleer en ontwikkel kreatiwiteit.

    1.1.2. Fases van verf

    1.1.2.1. In die vroeë fases is een of twee kleure (rooi en

    blou) voldoende.

    1.1.2.2. Groen, geel, wit en swart kan later bygevoeg word.

    1.1.3. Verskillende verfaktiwiteite

    1.1.3.1. Blok-verf (maak gebruik van ‘n spons, stempel,

    watte, kurk, gehalveerde vrugte of groente )

    1.1.3.2. Skoenlapper-verf (gebruik ‘n strooitjie om die

    verf te blaas)

    1.1.3.3. Verf met kwaste (begin met die grootste kwas en

    werk dan na die kleinste soos die kind se vermoë ontwikkel.)

    1.1.3.4. Aan-rol-verf

  • 1.1.3.5. Tou-verf

    1.1.3.6. Pypskoonmakers

    1.1.3.7. Tandeborsel (Spat verf met ‘n tandeborsel)

    1.1.3.8. Vingerverf (gebruik hande en voete)

    1.1.4. Materiale waarop geverf kan word:

    1.1.4.1. Koerante

    1.1.4.2. Papier borde

    1.1.4.3. Doilies

    1.1.4.4. Handdoekpapier

    1.1.4.5. Papiersakkies

    1.1.4.6. Toilet rolle

    1.1.4.7. Eierhouers

    1.1.4.8. Bokse

    1.1.4.9. Papier.

    1.2. Teken

    1.2.1. Fases van teken

    1.2.1.1. Vroeë fases van teken word op groot velle papier

    met groot vetkryte gedoen.

    1.2.2. Verskillende teken aktiwiteite

    1.2.2.1. Potlode (begin met dik potlode)

    1.2.2.2. Vetkryte (begin met die ekstra groot en werk dan

    na die normale grootte.)

    1.2.2.3. Steenkool

    1.2.2.4. Koki Penne

    1.2.2.5. Inkleurpotlode

    1.2.2.6. Gom

  • 1.2.2.7. Olie pastelle

    1.2.3. Materiale waarop getekn kan word

    1.2.3.1. Papier

    1.2.3.2. Swartbord

    1.2.3.3. Spieël

    1.2.3.4. Teëls

    1.2.3.5. Koerantpapier

    1.3. Skeur en plak

    Ontwikkel die motorise beweging (klein spiere) en kreatiwiteit.

    1.3.1. Praktiese aktiwiteit

    1.3.1.1. Skeur die gekleurde papier in klein stukkies en

    plak dit op inkleurprentjies.

    1.3.2. Materiale wat benodig word:

    1.3.2.1. Prentjies (inkleurboek)

    1.3.2.2. Gompapier

    1.3.2.3. Tydskrifte

    1.3.2.4. Gom

    1.4. Knip en plak

  • Om te sny help die klein spiertjies sterker word en ontwikkel

    hand-oog-koördinasie.

    1.4.1. Fases van sny

    1.4.1.1. Onreëlmatige sny

    1.4.1.2. Sny op ‘n breë/dun reguit lyn

    1.4.1.3. Sny op ‘n gekurfde lyn

    1.4.1.4. Sny prentjies of vorms uit

    1.4.2. Verskillende sny/skeur aktiwiteite

    1.4.2.1. Sny prentjies uit

    1.4.2.2. Sny vorms uit

    1.4.2.3. Skeur en plak papier

    1.4.3. Materiale wat benodig word

    1.4.3.1. Stompneus skêr

    1.4.3.2. Gom

    1.4.3.3. Tydskrifte

    1.4.3.4. Fotostate van prentjies

    1.5 Klei of speeldeeg

  • Gebruik soutdeeg of klei

    1.5.1 Verskillende klei/deeg aktiwiteite.

    1.5.1.1 Sny vorms uit die klei/deeg

    1.5.1.2 Rol klei tot dit in ‘n vorm is.

    1.5.1.3 Maak ‘n prentjie of dier met die klei.

    1.5.2 Materiale wat benodig word

    1.5.2.1 Koekiedrukkers

    1.5.2.2 Plastiese messie

    1.5.2.3 Koekroller

    1.5.3 Demonsteer en beskryf die uitleg van die

    kunshoekie.

  • Kuns help ‘n kind om hom/haarself uit te druk en om kreatief te wees.

    Kuns projekte is ook ‘n goeie manier vir kinders om hul spiere en

    hand-oog-koördinasie te ontwikkel.

    2.1. Ses stappe om ‘n kunshoekie te maak:

    2.1.1. Kies die grootte en plek

    2.1.1.1. Die eerste stap is om te bepaal waar jy die hoekie

    wil hê en hoe groot dit gaan wees.

    2.1.1.2. Beplan om jou hoekie so na as moontlik aan ‘n wasbak

    te sit – dan is dit makliker om hande te was en skoon te

    maak.

    2.1.1.3. Maak seker jou werksoppervlak en vloere maak maklik

    skoon.

    2.1.2. Kies die korrekte meubels

    2.1.2.1. ‘n Esel en/of stoele en tafels moet die regte

    hoogte wees vir die kinders.

    2.1.2.2. Tafels en stoele moet maklik wees om skoon te maak.

    2.1.2.3. Stoorplek moet veilig wes vir verf en ander

    material, sodat die kinders nie maklik toegang tot dit het

    nie.

    2.1.2.4. Daar moet plek wees waar geverfde goed kan droog

    word.

    2.1.2.5. Jy kan ‘n aansteekbord gebruik om die kamer te

    verdeel

    en so ook die kunsstukke uit te stal op die kinders

    se ooghoogte.

    2.1.3. Fasiliteer maklike skoon maak gewoontes met voorskoote

    en spat-matte

    2.1.4. Gebruik spat-matte onders esels en ander meubels,

    of boop tafels om die meubels te beskerm teen enige verf

    spatsels.

    2.1.4.1. Voorskote moet gedra word. Kies voorskote wat

    maklik skoongemaak kan word en die regte grootte vir die

    kinders in jou klas.

    2.1.5. Vind maklike stooroplossings

  • 2.1.5.1. Daar is ‘n groot verskeidenheid kuns toerusting wat

    beskikbaar is vir maklike stoor van die kunstoerusting,

    kunstassies, skêr rake en plastieke houers.

    2.1.6. Kies ‘n verskeidenheid kuns material en toerusting

    2.1.6.1. Jy moet verskillende kuns materiale beskikbaar hê

    soos wat die kinders se vermoë in die klas ook verskil.

    2.1.7. Sit name op al die kuns materiaal:

    3. Maak ‘n lys van al die materiale wat in die kunshoekie

    gebruik word

    3.1. Verfkwas,vetkryte en koki penne

    Verfkwas, vetkryte en koki penne is die mees belangrikste material

    wat in elke kunshoekie moet wees. Onthou die groot verfkwas is

    makliker om vas te hou en makliker om te gebruik vir klein kinders.

    3.2. Bordkryt materiale

    Jy kan pret hê met bordkryt buite of op skryfborde binne. Kinders

    sal daarvan hou om buite op die sement te skryf of te teken met

    bordkryt.

    3.3. Klei, deeg en vorm materiale

    Kinders geniet dit as hulle met hul hande kreatief kan wees, soos

    om standbeelde en modelle kan maak. Maak seker om koekiedrukkers,

    https://www.kaplanco.com/shop/arts-and-crafts/chalkhttps://www.kaplanco.com/shop/arts-and-crafts/clay-dough-and-modeling

  • koekrollers en voorwerpe wat verskillende teksture kan maak,

    beskikbaar te hê.

    3.4. Kuns materiale

    Daar moet ‘n verskeidenheid beskikbaar wees vir kuns projekte,

    onder andere: roomysstokkies, vere, pypskoonmakers, wol,

    blinkers, stensels, pom-poms, ogies, velt en vele meer.

    3.5. Gom en kleeflint

    Help kinders om hul projekte aan mekaar te sit met kleeflint, gom

    of enige ander maniere. Jy kan ‘n wasbare gom koop, om enige

    moontlike ongelukke en morserigheid te voorkom.

    3.6. Verf en verf materiale

    Hou ‘n verskeidenheid verf soorte aan, insluitend vingerverf, verf

    met blinkers in, waterverf en akrielverf. Sponsies, verfhouers en

    verfpenne is ook nodig in die kunshoekie.

    3.7. Papier en skêre

    Stimuleer die kinders se sintuie deur hulle die kans te gee om

    papier met verskillende teksture, kleure en groottes. Maak seker

    die skêr is veilig vir die kinders om te gebruik en kan slegs

    papier sny.

    3.8. Stempels en stempelblokke

    Stempels en stempelblokke is ‘n maklike en vinnige manier vir

    kinders om projekte te maak. ‘n Verskeidenheid stempels kan

    gebruik word, soos bv. emosies, familie, diere, letters en

    nommers.

    https://www.kaplanco.com/shop/arts-and-crafts/collage-and-craft-materials&cs=1https://www.kaplanco.com/shop/arts-and-crafts/glue-tape-and-adhesiveshttps://www.kaplanco.com/shop/arts-and-crafts/painthttps://www.kaplanco.com/ii/shop/arts-and-crafts/paperhttps://www.kaplanco.com/shop/arts-and-crafts/stampers-and-stamp-pads

  • Kreatiewe Kunste

    Projek

    Inkleur tegnieke. Maak ‘n prentjie deur jou hand te

    gebruik.

    Benodighede: 4 wit A4 papiere

    Potlode

    Inkleurpotlode of vetkryte

    Skêr

    Plastiese ogies

    Vere

    Gom

    Instruksies:

    Teken jou hand op ‘n papier. Maak 2 en kleur dit in. Sny die hande uit.

    Kleur die agtergrond van die ander papiere in. Kies enige twee van die

    volgende deur gebruik te maak van die hande wat jy uitgeknip het.

    (olifant, spook, vis, hoender, blom) Gebruik die versierings wat vir jou

    gegee is om die prent te voltooi.

  • Projek

    Maak jou eie Klei.

    Bestanddele: 500ml koekmeel

    500ml water

    125ml sout

    15ml Kremetart

    15ml sonneblomolie

    Enige koekkleursel

    Instruksies:

    Meng alle bestanddele saam. Kook oor ‘n lae hitte terwyl jy

    aanhoudend roer sodat dit nie vasbrand nie. Haal van die

    hitte af. Knie die klei, en voeg koekkleursel by. Wanneer

    die klei koud is kan jy dit in ‘n plastiese sak in die

    yskas bêre.

    Maak jou eie vingerverf. Gebruik die verf om ‘n prentjie

    van jou familie en troeteldiere op ‘n wit A3 papier.

    Bestanddele: 1/2 Kop meel

    1 Kop water

    Knippie sout

    Ekstra water

    Koekkleursel

    Instruksies: 1. Voeg meel en water saam in ‘n pot.

    2. Roer die bestanddele saam oor ‘n medium hitte tot dit ‘n pasta

    vorm. Die mengels sal klonte inhê, wat later sal weggaan.

    3. Sodra die mengsel van die pot se kante wegtrek, kan jy dit van

    die hitte verwyder.

    4. Voeg die sout by. Dit sal help dat die verf nie af gaan as jy

    dit nie dadelik gebruik nie.

    5. Om die gewenste tekstuur te kry kan water stadig by die mengsel

    gevoeg word. Omtrent 1/4 koppie water by die verf.

    6. Gooi die koekkleursel in die meelmengsel totdat dit die gewenste

    kleur is.

    7. Stoor in ‘n houer wat kan toe maak in die yskas as jy nie

    dadelik alles klaar gebruik nie. Dit kan vir ewig so gestoor

    word.

  • WERKKAART 2 DATUM: ________________

    PAS VERSKILLENDE KUNSTEGNIEKE TOE

    In die kunshoekie moet daar voorsiening gemaak word vir die volgende kuns aktiwiteite:

    A. VERF

    1. Die gebruik van ______________________________________ help om die

    _____________________________________________________________________

    2. Fases van verf

    2.1 In die vroeë fases is__________________________________________ voldoende.

    2.2 _______________________________________________kan later bygevoeg word.

    2.3 Begin met _________________ verfkwasse en maak geleidelik _______________

    3. Noem 8 verskillende verftegnieke wat jy in kleuterskool kan gebruik.

    3.1 ________________________ 3.2 ____________________________

    3.3 ________________________ 3.4 ____________________________

    TEMA 4: KREATIEWE KUNS

    DEMOSTREER EN ONTWIKKEL EIE KUNSVAARDIGHEDE OM KINDERS TE FASILITEER

  • 3.5 ________________________ 3.6 ____________________________

    3.7 ________________________ 3.8 ____________________________

    4. Noem 8 materiale waarop geverf kan word:

    4.1 ________________________ 4.2 ____________________________

    4.3 ________________________ 4.4 ____________________________

    4.5 ________________________ 4.6 ____________________________

    4.7 ________________________ 4.8 ____________________________

  • Verfapparaat

  • B. TEKEN

    1. Fases van teken

    1.1 Vroeë ______________ van teken word op _____________________________

    gedoen.

    Begin op ongedrukte koerantpapier, dan A3-papier (dubbel folio-grootte,, dan A2-papier

    (folio grootte)

    1.2 Begin met ______________________ (mega jumbo), maak dan ________________

    (mega) tot by __________________ of ____________________________ vetkryte.

    1.3 Teken ontwikkel in fases.

    1.3.1 Die eerste fase word die _____________________ genoem. Gee _____________ en

    ____________________ vetkryte en _________________________ papier.

    1.3.2 Die tweede stadium word die ________________________________ genoem.

    1.3.3 Later word die tekeninge meer herkenbaar.

  • 2. Noem 6 verskillende dinge/apparate waarmee ‘n kind kan teken.

    2.1 ________________________ 2.2 ____________________________

    2.3 ________________________ 2.4 ____________________________

    2.5 ________________________ 2.6 ____________________________

    3. Noem 6 verskillende materiale waarop ‘n kind kan teken

    3.1 ________________________ 3.2 ____________________________

    3.3 ________________________ 3.4 ____________________________

    3.5 ________________________ 3.6 ____________________________

  • WERKKAART 3 DATUM: ________________

    C. SKEUR-EN-PLAK

    1. Skeur-en-plak ontwikkel -

    ________________________________________________________________

    ________________________________________________________________

    ________________________________________________________________

    2. Noem 6 verskillende dinge/apparate wat jy nodig het vir skeur-en-plak-aktwititeite

    2.1 ________________________ 2.2 ____________________________

    2.3 ________________________ 2.4 ____________________________

    2.5 ________________________ 2.6 ____________________________

    TEMA 4: KREATIEWE KUNS

    DEMOSTREER EN ONTWIKKEL EIE KUNSVAARDIGHEDE OM KINDERS TE FASILITEER

  • D. KNIP-EN-PLAK

    1. Om te knip ontwikkel die kind se –

    ________________________________________________________________

    ________________________________________________________________

    2. Knipvaardighede ontwikkel in 4 fases. Noem dit.

    2.1 __________________________________________________________________

    2.2 __________________________________________________________________

    2.3 __________________________________________________________________

    2.4 __________________________________________________________________

    3. Noem 6 verskillende materiale wat jy nodig het vir knip-en-plak:

    3.1 ________________________ 3.2 ____________________________

    3.3 ________________________ 3.4 ____________________________

    3.5 ________________________ 3.6 ____________________________

  • E. Klei of speeldeeg

    1. Gebruik gekoopte _______________ of maak jou eie ___________________

    2. Noem 3 verskillende klei of deeg aktiwiteite

    2.1 __________________________________________________________________

    2.2 __________________________________________________________________

    2.3 _________________________________________________________________

    3. Noem 4 materiale wat jy nodig het om klei te speel

    3.1 ________________________ 3.2 ____________________________

    3.3 ________________________ 3.4 ____________________________

  • WERKKAART 4 DATUM: ________________

    A. Demonsteer en beskryf die uitleg van die kunshoekie

    1. Hoekom is dit belangrik da tons kuns met die kinders doen?

    1.1 __________________________________________________________________

    1.2 __________________________________________________________________

    1.3 __________________________________________________________________

    1.4 __________________________________________________________________

    1.5 __________________________________________________________________

    2. Om ‘n geskikte plek vir ‘n kunshoekie te kies, moet jy _______ stappe volg.

    3. Beskryf die stappe om ‘n kunshoekie te maak:

    3.1 Stap 1: ___________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    TEMA 4: KREATIEWE KUNS

    DEMOSTREER EN ONTWIKKEL EIE KUNSVAARDIGHEDE OM KINDERS TE FASILITEER

  • __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    3.2 Stap 2: ____________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    3.3 Stap 3: ____________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    3.4 Stap 4: ____________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

  • __________________________________________________________________

    3.5 Stap 5: ____________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    3.6 Stap 6: ____________________________________________________________

    __________________________________________________________________

    __________________________________________________________________