2
420 GEMMERBIER I ALLERLEI 1 ons gemmerstukke I pd. suiker 1 koekie saamgeperste gis of 1 k. vloeibare suurdeeg 1 suurlemoen 8 pinte water (1 gelling) 1 Kook die water en gooi dit in 'n vererde kan of emmer. 2. Kneus die stukke gemmer en voeg dit saam met die suiker by die kookwater. Roer tot die suiker opgelos is. 3. Wanneer dit afgekoel het tot dit lou is, word die suurdeeg bygevoeg. Maak die saamgeperste gis fyn voor dit bygevoeg word. Sny die suurlemoen in dun skyfies en voeg dit by. Laat dit 24 uur lank staan en syg dit deur 'n klam deursygdoek. Gooi dit in bottels en kurk toe. Dit sal na I tot 2 dae gereed wees vir gebruik. GEMMERBIER II 7 bottels water I koekie saamgeperste gis 4 k. suiker 2 t. Jamaica-genrmer 1. Los die suiker in die lou water op. 2. Maak die gis fyn en voeg dit by. 3. Voeg die Jamaica-gemmer by en roer om alles goed te meng. 4. Gooi dit in bottels, kurk toe en laat dit I tot 2 dae lank staan voor dit gebruik word. Dien dit baie koud op. HOPBIER 2 k. semels 1 k. hop 18 bottels water 3 pd. suiker 1 k. rosyne 1 k. gerysde suurdeeg (enige soort) Kook die semels in 9 bottels water. Voeg die suiker, behalwe 1 koppie, en die hop by. Karameliseer die orige koppie suiker deur dit in 'n pan te smelt tot dit goudbruin is, en voeg dit by. Laat dit 5 minute lank kook. Verwyder van die vuur en voeg die orige 9 bottels water (koud) en die gekneusde rosyne by. Voeg die suurdeeg by sodra dit tot bloedhitte afgekoel het. Laat dit 24 tur lank staan en syg dit deur 'n klam doek. Gooi dit in bottels en kurk toe. Laat dit'n paar dae lank staan voor dit gebruik word. KOELDRANKE EN KELKIES 421 KAFFERKORINGBIER 3 pd. kafferkoring 1 k. hop 4 pd. suiker 3 e. gerysde suurdeeg 16 bottels water l. Kook die koring in 3 bottels water tot dit lymerig is. Syg dit deur 'n klam doek. 2. Kook die hop 5 tot 10 minute lank daarin. 3. Voeg 16 bottels lou water en 3 pond suiker daarby. 4. Voeg die gerysde suurdeeg by sodra dit lou is en laat dit 24 uur lank staan. 5. Karameliseer die orige pond suiker en voeg dit by. 6. Syg dit deur 'n klam doek en gooi dit in bottels. Laat dit'n paar dae lank staan voor dit gebruik word. KORINGBIER 1. Was 1 k. broodkoring deeglik en laat dit24 uur lank in koue water week. 2. Gooi die water af en voeg I k. bruinsuiker, 6 gekneusde rosyntjies, r/a koekie gis en 2/2 pirfie lou water daarby. Roer tot die suiker opgelos is en sit die deksel liggies op. 'n Groot vrugtefles of 'n vererde emmertjie wat 3 pinte bevat, is 'n geskikte houer. 3. Laat dit 24 uur lank staan en gooi die vloeistof af. Bottel en laat dit 12 tot 24 uur lank staan voor dit gebruik word. 4. Gooi weer I koppie bruinsuiker by die koring en die rosyne, voog 2t/2 prnte lou water by, roer dit om en laat dit weer 24 uur lank staan voor dit afgegooi word. 5. Herhaal die proses elke dag en bottel die vloeistof wat afgegooi word. 6. Twaalf tot 24 uur nadat dit gebottel is, sal die bier gereed wees. Dien dit koud op. L.W,-Die eerste 2 of 3 keer sal die bier baie flou wees en 'n lang tyd in beslag neem nadat dit gebottel is, om te gis. Dit kan weggegooi word en eers na die derde toevoeging van suiker en water gebottel word. Die proses kan 5 tot 6 weke lank elke dag herhaal word met die gebruik van dieselfde koring. Wanneer die gisting goed aan die gang is, moet dit nie langer as 12 uur gelaat word voor die bier afgegooi word nie, anders sal die koring suur word. 4. 5. 6. 1. ) 5. 6. 7. 4.

Koringbier en Ander

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Koringbier en Ander

420

GEMMERBIER IALLERLEI

1 ons gemmerstukkeI pd. suiker1 koekie saamgeperste gis of 1 k. vloeibare suurdeeg1 suurlemoen8 pinte water (1 gelling)

1 Kook die water en gooi dit in 'n vererde kan of emmer.2. Kneus die stukke gemmer en voeg dit saam met die suiker by die

kookwater. Roer tot die suiker opgelos is.3. Wanneer dit afgekoel het tot dit lou is, word die suurdeeg bygevoeg.

Maak die saamgeperste gis fyn voor dit bygevoeg word.Sny die suurlemoen in dun skyfies en voeg dit by.Laat dit 24 uur lank staan en syg dit deur 'n klam deursygdoek.Gooi dit in bottels en kurk toe. Dit sal na I tot 2 dae gereed weesvir gebruik.

GEMMERBIER II7 bottels water I koekie saamgeperste gis4 k. suiker 2 t. Jamaica-genrmer

1. Los die suiker in die lou water op.2. Maak die gis fyn en voeg dit by.3. Voeg die Jamaica-gemmer by en roer om alles goed te meng.4. Gooi dit in bottels, kurk toe en laat dit I tot 2 dae lank staan voor

dit gebruik word. Dien dit baie koud op.

HOPBIER

2 k. semels 1 k. hop18 bottels water 3 pd. suiker1 k. rosyne 1 k. gerysde suurdeeg (enige soort)

Kook die semels in 9 bottels water.Voeg die suiker, behalwe 1 koppie, en die hop by.Karameliseer die orige koppie suiker deur dit in 'n pan te smelt totdit goudbruin is, en voeg dit by.Laat dit 5 minute lank kook. Verwyder van die vuur en voeg dieorige 9 bottels water (koud) en die gekneusde rosyne by.Voeg die suurdeeg by sodra dit tot bloedhitte afgekoel het.Laat dit 24 tur lank staan en syg dit deur 'n klam doek.Gooi dit in bottels en kurk toe. Laat dit'n paar dae lank staan voordit gebruik word.

KOELDRANKE EN KELKIES 421

KAFFERKORINGBIER

3 pd. kafferkoring 1 k. hop4 pd. suiker 3 e. gerysde suurdeeg16 bottels water

l. Kook die koring in 3 bottels water tot dit lymerig is. Syg dit deur'n klam doek.

2. Kook die hop 5 tot 10 minute lank daarin.3. Voeg 16 bottels lou water en 3 pond suiker daarby.4. Voeg die gerysde suurdeeg by sodra dit lou is en laat dit 24 uur lank

staan.5. Karameliseer die orige pond suiker en voeg dit by.6. Syg dit deur 'n klam doek en gooi dit in bottels. Laat dit'n paar

dae lank staan voor dit gebruik word.

KORINGBIER

1. Was 1 k. broodkoring deeglik en laat dit24 uur lank in koue waterweek.

2. Gooi die water af en voeg I k. bruinsuiker, 6 gekneusde rosyntjies,r/a koekie gis en 2/2 pirfie lou water daarby. Roer tot die suikeropgelos is en sit die deksel liggies op. 'n Groot vrugtefles of 'nvererde emmertjie wat 3 pinte bevat, is 'n geskikte houer.

3. Laat dit 24 uur lank staan en gooi die vloeistof af. Bottel en laat dit12 tot 24 uur lank staan voor dit gebruik word.

4. Gooi weer I koppie bruinsuiker by die koring en die rosyne, voog2t/2 prnte lou water by, roer dit om en laat dit weer 24 uur lankstaan voor dit afgegooi word.

5. Herhaal die proses elke dag en bottel die vloeistof wat afgegooiword.

6. Twaalf tot 24 uur nadat dit gebottel is, sal die bier gereed wees.Dien dit koud op.

L.W,-Die eerste 2 of 3 keer sal die bier baie flou wees en 'n lang tydin beslag neem nadat dit gebottel is, om te gis. Dit kan weggegooiword en eers na die derde toevoeging van suiker en water gebottelword.

Die proses kan 5 tot 6 weke lank elke dag herhaal word met diegebruik van dieselfde koring. Wanneer die gisting goed aan die gangis, moet dit nie langer as 12 uur gelaat word voor die bier afgegooiword nie, anders sal die koring suur word.

4.5.6.

1.)

5.6.7.

4.

Page 2: Koringbier en Ander

422 ALLERLEI

Om met vars koring'n nuwe begin te maak, is dit raadsaam om 2 of3 eetlepels van die gebruikte koring by te voeg om die gisproses goueraan die gang te sit.

Indien 'n paar stukke gekneusde gemmer enfof 'n paar stukkepynappel skil by die koring gevoeg word, sal dit die smaak van diebier verbeter.

I'YNAPPELBIERl. Gebruik die skille van pynappels of die hele pynappels]nadat hulle

gewas en in stukke gesny is,2. Gooi kookwater daarop in 'n vererde koufytkastrol of emmer tot

dit goed bedek is. (Ongeveer 1 bottel water vir 2 pynappels se skille.)3. Voeg suiker by soos nodig.4. Laat dit 12 tot 18 uur lank op 'n warm plek staan.5. Syg dit deur'n klam doek, bottel dit en kurk toe.6. Laat dit 2 tot 3 dae lank staan en gebruik dit baie koud.

KOELDRANK4 pd. suiker I t. suurlemoengeursel10 k. kookwater 1 t. fYn gemmer1 ons pakkie wynsteensuur Gekararneliseerde suiker2 t. pynappelgeursel

Kook die suiker en die water l0 minute lank.Voeg die gemmer en die wynsteensuur by.Laat dit afkoel en voeg die geursels by. Kleur met gebrande suiker.Syg dit deur 'n klam doek en bottel vir latere gebruik.Verdun met water of sodawater, soos verkies.

L.W.-In plaas van gekarameliseerde suiker kan enige groentekleurselgebruik word.

KelkiesVRUGTEKELKIE

1 k. lemoensap I k. pynappelblokkies/3 k. suurlemoensap SuikerI k. appeldobbelsteen- 'n Paar verglansde kersies

tjies vir versiering

l. Meng die lemoen- en die suurlemoensap.2. Voeg suiker by soos nodig maar hou die mengsel suur.3. Voeg die appelblokkies by sodra hulle geskil en gesny is om te

verhoed dat hulle verkleur.

1.

2.3.4.5.

KOELDRANKE EN KELKIES 423

4. Voeg die pynappelblokkies by en laat dit op 'n koel plek staan.

5. Dien dit op in sjampanje- of roomysglasies met stukkies vrugte inen versier elke glasie met 'n halwe kersie.

DRUIWEKELKIE2 k. druiwesap 2 k. gemmerlimonade3 e. suurlemoensap (rrginger-ale")

1. Was die druiwekorrels en maal hulle met 'n meule. Gooi dit deur'n sif om die sap deur te syg. Voeg die suurlemoensap by.

2. Laat dit baie koud word en voeg die gemmerlimonade by netvoordat dit opgedien word.

RABARBERKELKIEI k. rabarbersap 1 e. suurlemoen-

I k. pynappelstroop sapI e. lemoensap Gebreekte Ys

l. Kook rabarber (die rooskleurige stingels is die mooiste) wat instukkies gesny is, met'n gelyke deel water tot dit sag is. Syg ditdeur 'n deursygdoek en meet die vloeistof. Yoeg /s k' suiker by vir1 k. sap en kook weer 2 minute lank'Voeg by t/2 k. rubarbersap t/2 k. pynappelstroop van ingemaaktepynappels ofkook die skil en die stronk van I pynappel 15 minuteiank met /2 k. water en /2 k. suiker. Syg dit deur en gebruik.Voeg die lemoen- en die suurlemoensap by en skud dit goed saam

in 'n bottel.4. Sit 2 e. gebreekte ys in elke glasie en gooi die mengsel daarop.

Dien dit dadelik yskoud oP.

L.W.-Hierdie hoeveelheid sal genoeg vir 4 glasies wees.

SITRUSKELKIE5 e. pomelosap 3 e. suikerstroop Ol. 417)2 e" lemoensap 'n Paar korrels sout1 e. suurlemoensap 4 takkies kruisementGebreekte ys I k. sodawater

Meng al die vrugtesap en die stroop met die sodawater en skuddit goed saam.Sit 2 e. gebreekte ys in elke glasie en gooi die mengsel daarop.Versier elke glasie met 'n klein takkie kruisement.

)

3.

l.

2.

L.W.-Hierdie resep is voldoende vir 4 glasies.