7
Kopiereg

Kopiereg

  • Upload
    iram

  • View
    46

  • Download
    9

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Kopiereg. Wat is Kopiereg?. Kopiereg gee eksklusiewe reg “ownership” aan ‘n persoon wat ‘n oorspronklike werk geskep het. Hierdie regte word deur die wet beskerm en maak dit dus onwettig om enige kopie materiaal te h e r-produseer, sonder die toestemming van die eienaar. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Kopiereg

Kopiereg

Page 2: Kopiereg

Wat is Kopiereg? Kopiereg gee eksklusiewe reg “ownership” aan ‘n persoon wat ‘n oorspronklike werk geskep het. Hierdie regte word deur die wet beskerm en maak dit dus onwettig om enige kopie materiaal te her-produseer, sonder die toestemming van die eienaar.

Miljoene Rande word jaarliks verloor deur die onwettige

kopieë en verspreidingvan sagteware,

spelletjies en media.

Page 3: Kopiereg

Tipes Sagteware“Freeware”

“Shareware”

“Demos”

Hierdie Sagteware het nie enigebeperkinge nie en mag gratis gekopieer en versprei word.

Hierdie sagteware het wel beperkinge.“Shareware” is nie gratis nie, maar sagteware wat oor ‘n proef-tydperk gebruik kan word, (gewoonlik 30 dae) vir die oorweging om dit te koop.

“Shareware” en “Demos” is baie dieselfde en dit is soms moeilik om te onderskei tussen die twee. “Demo” programme het gewoonlik nie al die funksies van die oorspronklike program nie maar word ten volle funksioneel na die aankoop daarvan.

Page 4: Kopiereg

Met die aankoop van sagteware word die verbruiker deel van die EULA ( End User Licence Agreement), wat seker reëls bepaal vir die besit van die sagteware:

Oorspronglike Sagteware

Slegs een kopie van die oorspronklike program mag gemaak word, maar net vir “backup” doeleindes.

Geen kopieë mag versprei word nie.

Oorspronklike sagteware mag net op die (lisensie houer) se rekenaar geïnstalleer wees.

Page 5: Kopiereg

Die wetgewing van Programme

Kopieë van sagtewaremag nie versprei word nie.

Sagteware mag nie verkoop word.

As jy twyfel of jou sagteware die oorspronklike (Authentic) is, vat dit liewers terug na die verskaffer en vra jou geld terug.

Page 6: Kopiereg

Ten Slotte “Piracy” is ’n groot probleem in die rekenaar en media bedryf. Wanneer onwettige kopieë van sagteware en media gemaak word, is dit so goed soos steel.

Kom ons respekteer die skrywers wat hard gewerk het om hierdie produkte te

skryf en werk saam om “Piracy” te beveg.

Page 7: Kopiereg

Die Einde