8
Kontakbesonderhede Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: [email protected] Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan – Vry 8:00 – 14:00 Adres: Posbus 583, Amanzimtoti, 4125 Erediensleiers: Ds Mauritius Pienaar - 031 903 4321/082 468 8780 [email protected] Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 [email protected] Ds Chris de Vries - 031 903 4754/084 258 4556 [email protected] Engelse Dienste: Gerald Winkel - 031 903 4106/076 508 2627 [email protected] Karavaanparke: Martin Prinsloo - 031 903 4593/083 650 5315 [email protected] Vrouediens: Theresa Roelofse - 031-903 3086 / 072 189 6623 Voorsitter van Kerkraad: Peet van Zyl - 031 903 8466/083 305 0884 [email protected] Bankbesonderhede: NG GEMEENTE SUIDKUS ABSA Bank Galleria: Tjekrekening 3300 144 054 Takkode 63 20 05 Deurdiens en Tee Eredienshelpers 19/6 - Philos 26/6 - Vakansie 3/7 - Vakansie 10/7 - Vakansie 19/6 - Leon 26/6 - Vakansie 3/7 - Vakansie 10/7 - Vakansie Engelse Diens 8:00 Ds Frans Klopper Oggenddiens 9:00 Ds Frans Klopper Mooihawens 9:00 Peet van Zyl Aanddiens 18:00 Geen Deurkollekte: Noodfonds

Kontakbesonderhede Kantoorure: Maan · Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: [email protected] Webadres: Kantoorure:

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maan · Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: info@ngsuidkus.co.za Webadres: Kantoorure:

infininfo

Kontakbesonderhede

Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: [email protected] Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan – Vry 8:00 – 14:00 Adres: Posbus 583, Amanzimtoti, 4125 Erediensleiers: Ds Mauritius Pienaar - 031 903 4321/082 468 8780 [email protected] Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 [email protected] Ds Chris de Vries - 031 903 4754/084 258 4556 [email protected] Engelse Dienste: Gerald Winkel - 031 903 4106/076 508 2627 [email protected] Karavaanparke: Martin Prinsloo - 031 903 4593/083 650 5315 [email protected] Vrouediens: Theresa Roelofse - 031-903 3086 / 072 189 6623 Voorsitter van Kerkraad: Peet van Zyl - 031 903 8466/083 305 0884 [email protected]

Bankbesonderhede:

NG GEMEENTE SUIDKUS ABSA Bank Galleria: Tjekrekening 3300 144 054 Takkode 63 20 05

Deurdiens en Tee Eredienshelpers

19/6 - Philos 26/6 - Vakansie 3/7 - Vakansie 10/7 - Vakansie

19/6 - Leon 26/6 - Vakansie 3/7 - Vakansie 10/7 - Vakansie

En

ge

lse

Die

ns 8

:00

Ds F

ran

s Klo

pp

er

Og

ge

nd

die

ns 9

:00

Ds F

ran

s Klo

pp

er

Mo

oih

aw

en

s 9

:00

P

ee

t va

n Z

yl

Aa

nd

die

ns 1

8:0

0 G

ee

n

Deurkollekte: Noodfonds

Page 2: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maan · Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: info@ngsuidkus.co.za Webadres: Kantoorure:

PREEKPROGRAM DATUM ENGELS SUIDKUS Mooihawens AAND

2016/06/19

Ds Frans

Klopper

Ds Frans

Klopper Peet van Zyl Geen

2016/06/26

Gerald

Winkel

Ds

Mauritius

Pienaar Peet van Zyl Geen

3/7/2016

Gerald

Winkel

Ds Frans

Klopper

Ds Mauritius

Pienaar Geen

10/7/2016

Gerald

Winkel

Ds

Mauritius

Pienaar

(Doop)

Ds Frans

Klopper Geen

ONDERSTEUNINGSDIENSTE

Uit die Kantoor: Versoek: Indien iemand ‘n hout babakot het wat u nie meer gebruik nie en wil skenk, kontak asseblief vir Trudie Laubscher – Selnommer: 083 989 6028

Ons benodig 2l roomyshouers. Bring asseblief na

die kerkkantoor.

Ons vra ook asseblief oorskiet wol.

Kermis: Poinsettia Park hou hulle jaarlikse kermis op Saterdag, 2 Julie en hulle nooi ons gemeente uit om die oggend saam met hulle te kom geniet. Dit begin om 7:00 tot 12:00

Scottburgh Gemeente se kerkbasaar vind ook op dieselfde dag plaas en wel in die Scottburgh stadsaal.

Baie geluk

Baie geluk aan al ons verjaarsdagvriende. Mag jou beker van vrede en vreugde

van Jesus in hierdie nuwe jaar oorloop! 19 20 21 22

Rika Bruwer Matilda Jacobs Marlena le Roux Jade Pretorius Hendrien Rossouw Gerrie van Tonder

Elma du Preez Reuben Gouws Chris Knoessen Piet Pienaar Marie van der Spuy

Frikkie Janse v Vuuren Marié Langeveldt Charl Steyn Amy van Dalen Annamarie Viljoen Jenny Vos

Anro Bothma Wilhelmien Nel Vanessa Nienaber Jan-F Nieuwenhuis Carina van Heerden Daggie van Rooyen Alta Visagie Danielle Willemse

23 24 25

Marlize Kruger Gerrie Niemandt Nicolene Vogel Lizanne Wahl Robbie Willemse

Elize Coetsee Corrie du Toit Markus Kotzé Andries Krugel Bokkie Swart Elmarie van Zyl

Dorie Bezuidenhout

Hendrik Nel

Sarel Taljaard

Ellerine van Tonder

Page 3: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maan · Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: info@ngsuidkus.co.za Webadres: Kantoorure:

Welkom aan alle nuwe lidmate wie se lidmaatskapbewyse

ontvang is

ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING

Ons bid vir Gemeentelede

Grobbie en Lisa Grobbelaar (031-903 4518) Willie Rossouw (060 637 9929) Wilna Swartz (082 202 2873) Mike Smith (072 867 8655) Meyra White ( 031-903 1779 of 082 786 9185) Joey Bierman (083 995 7522) Marina Holtzhausen (Klaas 073 443 0259) Fred en Cecilia Steyn se skoondogter is gediagnoseer met borskanker. Haar naam is Julie Steyn. Ons bid vir Angus en Dina Phol se kleindogter wat ‘n brein operasie ondergaan het.

Ons versoek lidmate om asseblief die leraars of kerkkantoor te laat

weet indien u bewus is van iemand wat siek is of in die hospitaal is.

1 Pet 2:4

BESOEK EN GETUIENIS VAN DR. HANNELIE GROENEWALD

Baie Dankie aan al die dames wat die oggend moontlik gemaak het.

Dankie vir julle harde werk, liefde en vir dié wat saam kom kuier het. Dit

was ‘n wonderlike oggend en die uitstalles se stalletjies was pragtig.

Dr. Hannelie het haar getuienis met ons gedeel. Dit was baie hartroerend

om te verneem dat sy haar man twee kinders saam verloor het. Dit kon

nie maklik gewees het nie. Die Liewe Hemelse Vader het haar deur alle

bygestaan. Ek dink elke vrou wat die getuienis aangehoor het, voel saam

met haar.

Sy het ook vertel van die werklike omstandigdhede waaronder sy vir elf

jaar met haar familie in ‘n vreemde land moes bly. Daar is geen krag,

bitter min water, kindertjies wat omtrent nooit ‘n bad kan neem nie en die

vrouens wat met stoke geslaan is deur die Talliban wanneer hulle op

straat staan as hulle bedel. Hulle mans is vermoor en het hulle geen

inkomste nie. Dan is daar ook ‘n aantal vrouens wat sterf met

kindergeboortes aangesien hulle geen hulp van ‘n geneesheer het nie.Ons

wens haar sterkte toe vir die toekoms en mag die Here haar ryklik seen.

Theresa Roelofse

Voorsitster: Vrouediens

Page 4: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maan · Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: info@ngsuidkus.co.za Webadres: Kantoorure:

Engelse Dienste

Ons wil u vra indien u enige Engelse familie of vriende het om

hul uit te nooi na ons Engelse dienste in die kapel agter die kerk om 8:00 elke Sondagoggend

Daar is ook ‘n Sondagskoolklas na die diens.

Mooihawens en Tabor Kom besoek gerus die inwoners van Mooi Hawens en Tabor

Ons vra ook voorbidding vir die inwoners van Huis Lena D –vloer

Nooi Lidmate asb uit na die Engelse

Bybelstudie wat Donderdagoggende in Tabor

Konsistorie plaasvind

Daar is ‘n groot behoefte aan toiletware vir die

inwoners van Huis Lena. Indien u ‘n bydrae wil maak, bring dit asseblief na die kerkkantoor.

Enkellopendes

Kom elke tweede Dinsdag 18:30 in die konsistorie bymekaar.

Kontak Zelda Crous : 079 693 0268

NUUS UIT DIE GEMEENTE ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING

Gebedsaksie

Elke Maandagaand om 18:00 in die konsistorie.

Lidmate word hartlik uitgenooi om dit by te woon.

SAMELEWINGSGERIGTE BEDIENING

Page 5: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maan · Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: info@ngsuidkus.co.za Webadres: Kantoorure:

Linda Buitendach

Foon/Faks: 031 903 1454 / Sel: 082 345 1860

e-pos: [email protected]

BEPLAN U ‘N VAKANSIE ???????? Kontak my gerus vir ‘n kwotasie –

sonder enige verpligting

Vliegtuigkaartjies – bootreise –toere – hotelle – karhuur – visa –

reisversekering

40jr

In die bedryf

NUUS UIT DIE GEMEENTE

Kontak

Martie Spies by

031 903 1671

TEL: 031 904 7461/1283

PRAKTYK URE18H00 – 21H00 MAANDAE -VRYDAE12H00 – 20H00 SATERDAE09H00 – 20H00 SONDAE &

PUBLIEKE VAKANSIEDAE

TEL: 031 904 7461/60

PRAKTYK URE08H00 - 17H00 MAANDAE-VRYDAE08H00 - 12H00 SATERDAE

GESLUIT SONDAE & PUBLIEKE VAKANSIEDAE

GELEë TE: MEDEXCEL, 24 PRINCE STREET, ATHLONE PARK MEDIESE SENTRUM GELEë : MEDEXCEL, 24 PRINCE STREET, ATHLONE PARK

GPS KOORDINATE: 30˚1ˡ7.54ˡˡS - 30˚54ˡ49.20ˡˡE

Ons het Saterdag met groot aandag geluister hoe God in die moderne tyd met Sy kinders loop en wat vergifnis in ‘n mens se lewe kan meebring as jy deur Jesus se oë na mense kyk.

Page 6: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maan · Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: info@ngsuidkus.co.za Webadres: Kantoorure:

Vrouebybelstudiegroepe

Tabor konsistorie 9:30: Byeenkomste word nou slegs een maal per maand gehou,

nl. elke tweede Dinsdag van die maand. Volgende byeenkoms is op 14 Junie.

Willemien Opperman (031 9162671/072 979 4655)

Dinsdagoggende

Kapel 9:00 –

Ds Mauritius Pienaar (082 468 8780)

Amandonia 501 9:00 –

Francien van Rensburg (031 903 7280/072 184 0703

Dames word uitgenooi om enige van bogenoemde persone te kontak

en by die bybelstudiegroep in te skakel.

ONDERLINGE VERSORGINGSDIENSTE

VROUE WEGBREEK NAWEEK:

Datum : 19 – 21 Augustus 2016

Plek : African Enteprise Conference Centre,

Pietermaritzburg

Kostes : R 700.00 per persoon

Tema: “ Mooi soos ‘n beminde”

Spreker: Christine Ferreira – redaktrise van Leef

Tydskrif

Kontak vir: Alet Joubert (082 297 8496) of

Zurika Pienaar (073 244 6771)

Page 7: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maan · Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: info@ngsuidkus.co.za Webadres: Kantoorure:

Karavaanpark Bediening Huiskerk byeenkomste by die karavaanparke is soos volg:

Ocean Call: 9-00 tot 10-00 Uitspan: 10-00 tot 11:00

Kontak: Martin Prinsloo 083 650 5315

Ons benodig dringend beddens/enkelbedmatrasse asseblief.

Rentia Prinsloo – 083 292 3679

Koffiekroeg:

Hoërskoolleerders

Woensdagaande 18:00 by

die kerk

JKJA

Elke Vrydag direk na skool

Kontak: Hannalize van

Heerden 082 465 2334

SAMELEWINGSGERIGTE BEDIENING

Naskoolse Jongmense en

Studente

Donderdagaande 18:00 by

Videnweg 6

JEUGBEDIENING SAMELEWING

Ons eet ontbyt by die Spur op Donderdag 23 Julie om 9:00.Belangstellendes wat nog wil saamgaan

kan vir Willemien Opperman kontak by 031-9162671. Koste R30 pp

Skole sluit Vrydag, 24 Junie - Bybelstudie groepe en Jeugaksies hervat na die skoolvakansie. Ds. Chris de Vries is met verlof vanaf 25 Junie tot 15 Julie. Kontak gerus een van die ander leraars in die tyd.

Die Vleisfees wat op die kerkalmanak aangedui is vir 24 Junie is gekanselleer. As gevolg van die droogte en hoë vleispryse was dit nie finansieël vir ons moontlik nie.

Page 8: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maan · Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: info@ngsuidkus.co.za Webadres: Kantoorure:

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1 2 3 4

5 Nagmaal Kerk & M/H Biddag vir Ekologie

6 7 8 9 10 11

Vrouediens

Funksie

Dr

Hannelie

Groenewald

12 Biddag vir Jeug & Kategese

13 14 15 16

Jeugdag 17 Skole Vakansiedag

18

19 Nasionale Biddag vir Blindes VADERSDAG

20 21 22 23

10:00 Silwerkring

24 SKOLE SLUIT

25

26 Biddag Vir Rehabilitasie Afhanklikes & Alkoliste

27 28 29 30

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

(31) 1 2

3 4 5 6 7 8 9

10 11 12 13 14 15 16

17 18 Skole Begin

19 20 21

10:00 Silwerkring

22 23

24 25 18:00 Gebeds- Geleentheid Aksies

26 27 28 29 30

Lizz

Meiring

MISSIE: ‘n Hawe te wees waar ons in God drie-enig anker, Hom aanbid, mekaar versorg, en in ons samelewing hulp en hoop bring!