8
Deurkollekte Noodfonds Kontakbesonderhede Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: [email protected] Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan – Vry 8:00 – 14:00 Adres: Posbus 583, Amanzimtoti, 4125 Erediensleiers: Ds Mauritius Pienaar - 031 903 4321/082 468 8780 [email protected] Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 [email protected] Ds Chris de Vries - 031 903 4754/084 258 4556 [email protected] Engelse Dienste: Gerald Winkel - 031 903 4106/076 508 2627 [email protected] Karavaanparke: Martin Prinsloo - 031 903 4593/083 650 5315 [email protected] Vrouediens: Theresa Roelofse - 031-903 3086 / 072 189 6623 Voorsitter van Kerkraad: Peet van Zyl - 031 903 8466/083 305 0884 [email protected] Bankbesonderhede: NG GEMEENTE SUIDKUS ABSA Bank Galleria: Tjekrekening 3300 144 054 Takkode 63 20 05 Besoek Durbanhawe Die skip vervang die Doulos en baie Bybels, Geestelike Boeke, DVD’s, Cd’s is beskikbaar op die skip en vele meer. Hulle het ook spanne wat kerke besoek. Bid asb dat die Here hulle uitreike hier sal seën

Kontakbesonderhedengsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Afkondigings-6-Maart-… · Die bedrag wat ingesamel is het R1 914.00 beloop en is oorbetaal aan die Bybelgenootskap

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kontakbesonderhedengsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Afkondigings-6-Maart-… · Die bedrag wat ingesamel is het R1 914.00 beloop en is oorbetaal aan die Bybelgenootskap

infininfo

Deurkollekte

Noodfonds

Kontakbesonderhede

Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: [email protected] Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan – Vry 8:00 – 14:00 Adres: Posbus 583, Amanzimtoti, 4125 Erediensleiers: Ds Mauritius Pienaar - 031 903 4321/082 468 8780 [email protected] Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 [email protected] Ds Chris de Vries - 031 903 4754/084 258 4556 [email protected] Engelse Dienste: Gerald Winkel - 031 903 4106/076 508 2627 [email protected] Karavaanparke: Martin Prinsloo - 031 903 4593/083 650 5315 [email protected] Vrouediens: Theresa Roelofse - 031-903 3086 / 072 189 6623 Voorsitter van Kerkraad: Peet van Zyl - 031 903 8466/083 305 0884 [email protected]

Bankbesonderhede:

NG GEMEENTE SUIDKUS

ABSA Bank Galleria: Tjekrekening 3300 144 054 Takkode 63 20 05

Besoek Durbanhawe

Die skip vervang die Doulos en baie

Bybels, Geestelike Boeke, DVD’s, Cd’s is

beskikbaar op die skip en vele meer.

Hulle het ook spanne wat kerke besoek.

Bid asb dat die Here hulle uitreike hier sal seën

Page 2: Kontakbesonderhedengsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Afkondigings-6-Maart-… · Die bedrag wat ingesamel is het R1 914.00 beloop en is oorbetaal aan die Bybelgenootskap

PREEKPROGRAM DATUM ENGELS SUIDKUS Mooihawens AAND

2016/03/06 Gerald Winkel

Ds Mauritius Pienaar

Ds Frans Klopper

Ds Frans Klopper

2016/03/13 Christo v Eeden

Ds Frans Klopper

Ds Mauritius Pienaar

Ds Chris de Vries

2016/03/20 Christo v Eeden

Christo van Eeden Peet van Zyl Geen

2016/03/25 Gerald Winkel

Ds Mauritius Pienaar Nagmaal

Ds Chris de Vries Nagmaal Geen

Baie geluk

Baie geluk aan al ons verjaarsdagvriende. Mag jou beker van vrede en

vreugde van Jesus in hierdie nuwe jaar oorloop! 6 7 8 9

Daleen Boshoff Gidius Nel Carla Schutte

Grobbie Grobbelaar Christiaan Smith Anton van Niekerk

Sarel Nienaber Nicky Last

Gerrit Aveling Lee-Ann du Plooy Jana Jonker Riekie van Niekerk Paula van Zyl Robert Wall Mara Wepener

10 11 12

Emmie Erasmus Thinus Loots Lisha van Onselen Jean Wessels

Ranja Bester Janus Bothma Adele Jooste Rouxlé Le Roux Wessel Oosthuysen Lucas van d Heever Elroy van Vuuren

Annemarie Bosman Jannie Bouwer Donald Graham Alfred Hartwell Mike Matthews Ferdi Prinsloo Celesté Steyn Gerhard v Rooyen Lynton vSchalkwyk Nico Vogel

ONDERSTEUNINGSDIENSTE

Uit die Kantoor: Bybelverspreiding:

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan die oorskryf

van die boek Spreuke.

Die bedrag wat ingesamel is het R1 914.00 beloop en is

oorbetaal aan die Bybelgenootskap.

Dan Pienaar Pastorie

Die kontrakteurs is volstoom aan die werk met die

herstelwerk van die pastorie na die brand.

Die nuwe dak is reeds op, teëlwerk is gedoen, nuwe

kaste ingesit. Hulle is besig met die badkamers.

Hulle be-oog om teen einde Maart die projek te

voltooi.

Page 3: Kontakbesonderhedengsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Afkondigings-6-Maart-… · Die bedrag wat ingesamel is het R1 914.00 beloop en is oorbetaal aan die Bybelgenootskap

ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING

Welkom aan alle nuwe lidmate wie se lidmaatskapbewyse

ontvang is

Lidmaatbewyse ontvang: Vanaf Montana: Phillip en Joye Els Kamer E11 – Huis Lena Mooihawens

Ons bid vir Gemeentelede

Tertia de Wet (031-903 6910)

Willie Rossouw (060 637 9929)

Oom Grobbie en Lisa 031-903 4518 / 082 550 3855

Tilla Hamman (031-903 8004)

Wilna Swartz 082 202 2873 (Neil 083 581 2363)

Ons versoek lidmate om asseblief die leraars of kerkkantoor te

laat weet van persone wat siek of in die hospitaal is.

Meegevoel:

Meegevoel word betuig met Ben en Thea Carelse met die

afsterwe van Ben se suster.

Ps 150:6

Laat alles wat asem haal, die Here prys!

Prys die Here!

Page 4: Kontakbesonderhedengsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Afkondigings-6-Maart-… · Die bedrag wat ingesamel is het R1 914.00 beloop en is oorbetaal aan die Bybelgenootskap

ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING

Gebedsaksie

Elke Maandagaand om 18:00 in die konsistorie.

Lidmate word hartlik uitgenooi om dit by te woon.

Mooihawens en Tabor Kom besoek gerus die inwoners van Mooi Hawens en Tabor

Ons vra ook voorbidding vir die inwoners van Huis Lena D –vloer

Nooi Lidmate asb uit na die Engelse

Bybelstudie wat Donderdagoggende in Tabor

Konsistorie plaasvind

Daar is ‘n groot behoefte aan toiletware vir die

inwoners van Huis Lena. Indien u ‘n bydrae wil maak, bring dit asseblief na die kerkkantoor.

Enkellopendes

Enkellopende persone tussen ouderdom van 30 en 45 kom elke tweede Dinsdagaand om 18:30 in die Kapel bymekaar.

Kontak Zelda Crous : 079 693 0268

JEUGBEDIENING

Koffiekroeg:

Hoërskoolleerders

Woensdagaande 18:00 by

die kerk

JKJA

Elke Vrydag direk na skool

Kontak: Hannalize van

Heerden 082 465 2334

Naskoolse Jongmense en

Studente

Donderdagaande 18:00 by

Videnweg 6

SAMELEWINGSGERIGTE BEDIENING

Engelse Dienste

Ons wil u vra indien u enige Engelse familie of vriende het om

hul uit te nooi na ons Engelse dienste in die kapel agter die kerk om 8:00 elke Sondagoggend

Daar is ook ‘n Sondagskoolklas na die diens.

Noodspens Baie dankie vir al die kos wat ons gereeld ontvang.

Beddens en wasmasjiene word benodig

Karavaanpark Bediening Huiskerk byeenkomste by die karavaanparke is soos volg:

Ocean Call: 9-00 tot 10-00 Uitspan: 10-00 tot 11:00

Kontak: Martin Prinsloo 083 650 5315

toiletware soos seep, tandepaste, deodorant, seeppoeier,

skottelgoedseep word benodig.

Engelse Bybelstudiegroep

Belangstellendes word hartlik uitgenooi na ‘n Engelse Bybelstudiegroep elke Donderdagoggend

vanaf 9:00 tot 10:00 in die Tabor Konsistorie.

Kontak vir Gerald Winkel 076 508 2627

Kerkraadsvergadering word gehou op Woensdag, 16 Maart om 19:00 in die konsistorie.

Vrydag, 11 Maart is “Splash aand”. Kontak Sonja Berry

vir meer inligting 082 297 1519

Page 5: Kontakbesonderhedengsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Afkondigings-6-Maart-… · Die bedrag wat ingesamel is het R1 914.00 beloop en is oorbetaal aan die Bybelgenootskap

Vrouebybelstudiegroepe elke Dinsdagoggend

soos volg:

Tabor Konsistorie 9:30 - Willemien Opperman (031 9162671/072 979 4655)

Kapel 9:00 –

Ds Mauritius Pienaar (082 468 8780)

Amandonia 501 9:00 –

Francien van Rensburg (031 903 7280/072 184 0703

Dames word uitgenooi om enige van bogenoemde persone te kontak

en by die bybelstudiegroep in te skakel.

Deurdiens en Tee Eredienshelpers

6/3 Carine 13/3 Gibeon 20/3 Philos 25/3 Goeie Vrydag -Nagmaal

6/3 Philos 13/3 Sannie 20/3 Leon 25/3 Sannie

Onderlinge Versorging Bediening Nuus uit gemeente

Vergadering in die Kapel op Woensdag 9 Maart 2016 om 10:00. Martin Erasmus van Botswana Sending gaan ‘n skyfie vertoning aanbied en vertel van sy ses jaar daar.

Page 6: Kontakbesonderhedengsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Afkondigings-6-Maart-… · Die bedrag wat ingesamel is het R1 914.00 beloop en is oorbetaal aan die Bybelgenootskap

Onderlinge Versorging

Ons wil graag die kinders by Malvern Kinderhuis en

die Karavaanparke bederf met Paaseiers oor

Paasnaweek. Alle donasies sal waardeer word en die

Paaseiers kan in die voorportaal geplaas word of by die

kerkkantoor afgelewer word.

Die KZN Sinode ‘n betrokke by ‘n droogtehulp

projek in die Vryheid omgewing. Daar bestaan ‘n

sterk moontlikheid dat boorgate gesink kan word

om volhoubare watervoorsiening te bewerk.

Vir dié doel is ‘n fonds gestig en gemeentes word

gevra om hiertoe by te dra.

Op Sondag, 13 Maart sal ‘n spesiale kollekte vir dié

doel gehou word

TEL: 031 904 7461/1283

PRAKTYK URE18H00 – 21H00 MAANDAE -VRYDAE12H00 – 20H00 SATERDAE09H00 – 20H00 SONDAE &

PUBLIEKE VAKANSIEDAE

TEL: 031 904 7461/60

PRAKTYK URE08H00 - 17H00 MAANDAE-VRYDAE08H00 - 12H00 SATERDAE

GESLUIT SONDAE & PUBLIEKE VAKANSIEDAE

GELEë TE: MEDEXCEL, 24 PRINCE STREET, ATHLONE PARK MEDIESE SENTRUM GELEë : MEDEXCEL, 24 PRINCE STREET, ATHLONE PARK

GPS KOORDINATE: 30˚1ˡ7.54ˡˡS - 30˚54ˡ49.20ˡˡE

Page 7: Kontakbesonderhedengsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Afkondigings-6-Maart-… · Die bedrag wat ingesamel is het R1 914.00 beloop en is oorbetaal aan die Bybelgenootskap

Gholfdag - Vrydag, 26 Februarie. Ten spyte van baie warm weer, was dit ‘n heerlike dag wat almal baie geniet het. Ons hoop om volgende jaar meer spelers daar te sien. Ons het die bedrag van R7 215.00 wins gemaak. Baie dankie aan Carine Rix vir die puik reëlings. Baie dankie aan ons borge:

Michelle Burger Makro

Willie Janse van Rensburg Sarie Marie Pleasure Cruises

Riaan Odendaal Momentum

Aart Verrips RBI Technical services

Hannes van Heerden Dizani Consulting

Peet van Zyl Toti Granite

Tony Lokker ET Security

Johan Keet SPUR

Sammy Jo Nel RJ’s

Bruce van Voorst Hotstuff Marketing (Sasko)

Linda Buitendach

Foon/Faks: 031 903 1454

Sel: 082 345 1860

e-pos: [email protected]

BEPLAN U ‘N VAKANSIE ???????? Kontak my gerus vir ‘n kwitasie –

sonder enige verpligting

Vliegtuig kaartjies – boot reise –toere – hotelle – kar huur – visa –

reis versekering

40 jr In die bedryf

Nuus uit Gemeente

Page 8: Kontakbesonderhedengsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/Afkondigings-6-Maart-… · Die bedrag wat ingesamel is het R1 914.00 beloop en is oorbetaal aan die Bybelgenootskap

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1 2 3 4 9:30 Wêreld- biddag vir vroue

5 Wêreld- biddag vir mans

6 Wegneemete by die kerk

7 8 18:00 Jeug- bediening Vergade- ring

9 18:00 OD Vergadering

10 11 12

13

14

15 16 19:00 KR Vergadering

17 18 SKOLE SLUIT

19

20

21 Menseregte dag

22 23 24 10:00 Silwerkring

25 Goeie Vrydag 9:00 Nagmaal Kerk & Mooihawens

26

27

28 Gesinsdag

29 30 31

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1 2

3 Dag van Danksegging & Verootmoedi-ging

4 5 SKOLE BEGIN

6 7 8 9

10

11

12 13 14 15 16 9:00 Vrouediens Bestuurs- vergadering

17

18 18:00 Gebedes-geleentheid (Aksies)

19 20 21 10:00 Silwerkring

22 23 10:00 Senior Burger Onthaal

24 25 26 27 Vryheidsdag

28 29 30