29
KONING KORES, HERDER, MESSIAS EN MENSEREGTE - PERSPEKTIEWE VIR ONS TYD - Fanie Cronje

KONING KORES, HERDER, MESSIAS EN MENSEREGTE

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

KONING KORES, HERDER,

MESSIAS EN MENSEREGTE

- PERSPEKTIEWE VIR ONS TYD -

Fanie Cronje

Shashi Tharoor met ’n replika van die Kores Silinder in

die hoofkwartier van die VN, New York. Die Kores

Silinder is sedert die 1970’s dikwels beskryf as die

wêreld se eerste Handves van Menseregte.

Kores silinder

Maart 1879

Hormuzd Rassam

Bymekaarkom van

suid-westelike en die

kaai muur van Babel

op die oewer van die

Eufratus rivier.

(Marduk) het gesoek en hy het (deur) al die lande gekyk, opsoek

na 'n regverdige regeerder om hom te lei (in die jaarlikse

prosesie). Toe het hy die naam van Kores, koning van Anshan

uitgeroep. (Marduk) het sy naam uitgeroep as koning oor die

ganse aarde. ... Marduk, die groot here, beskermer van sy volk,

het met genoegdoening Kores se goeie dade en sy opregte

gedagte gade geslaan. En hy het hom beveel om op te trek teen

sy stad Babel. (Marduk) het hom laat op trek met die pad na

Babel, terwyl hy saam met hom getrek het soos 'n vriend. ...

Sonder enige teenstand het Marduk Kores die stad Babel laat

intrek en so die stad van vernietiging gespaar. Hy het

Nabonidus, die koning wat hom nie aanbid het nie, in sy hande

oorgegee. Al die inwoners van sowel Babel as die ganse

landstreke van Sumer en Akkad, prinse en goewerneurs het

voor Kores gebuig en sy voete gesoen. Hulle het gejuig omdat

hy die koningskap ontvang het met 'n glansende gesig. Met

vreugde het hulle hom begroet as die heer deur wie se hulp

hulle uit die dood lewend geword het en deur wie hulle ramp en

teenspoed gespaar is en hulle het sy naam aangeroep.

POPULÊRE, WESTERSE BEOORDELING

… much has been made, especially during

the past few decades, of the religious and

political tolerance and generous diplomacy

of Cyrus the Great. In fact, the Cyrus

Cylinder itself has been referred to at times

as an “Icon of Freedom” and even as “The

First Bill of Human Rights,” oft repeated

slogans as it is now in the midst of museum

travels in the United States.

The Cyrus Cylinder Tour of the U.S.:

Culture Transcending Politics

Afgelope jaar deur VSA getoer.

Is hierdie beoordeling van die

Kores Silinder reg?

Wat lê agter die

teks en wat is

die waarde daarvan

vir ons dag?

Perspektief vanuit Ou Nabye-Oosterse

Studies

• Toon reeds 30 jaar gelede

oortuigend aan - hierdie

menings is oordrewe, met

sterk Westerse vooroordele.

• Haar mening is vandag

algemene standpunt onder

ONO navorsers.

Amelie Kuhrt

KORES-SILINDER

KONING

KORES VAN

PERSIË?

PERSIESE RYK

PERSIESE

GEBIED

VANDAG

KORES SE GRAF IN IRAN

PARSAGAD

PALEIS SE GEHOORSAAL

PERSEPOLIS

ARGEOLOGIESE TERREIN

KORES VAN PERSIË WORD

DIE NUWE WÊRELD HEERSER

EN NEEM BABEL IN 539 v.C.

SONDER SLAG OF STOOT IN.

Laaste Babiloniese

koning, Nabonidus in

onguns by die volk en

Marduk-priesters

BABEL

ARGEOLOGIESE TERREIN

… wat vir die diepte sê: Verdroog! en jou

riviere sal Ek laat verdroog; wat van Kores

sê: Hy is my herder, en hy sal alles volvoer

wat My behaag deurdat hy van Jerusalem

sê: Dit moet gebou word, en die tempel

moet gevestig word.

So sê JHWH aan sy gesalfde, aan Kores,

wie se regterhand Ek gevat het om nasies

voor hom neer te werp, terwyl Ek konings

ontwapen; om voor hom deure oop te

maak, en poorte sal nie gesluit bly nie:

Enkele kantaantekeninge

• Nog altyd verhouding tussen maghebbers en

godsdiens.

– Kores en Marduk-priesters.

– Kores en Jesaja-groep.

– Romeinse Ryk en Christelike kerk.

– Feodale grondeienaars en Roomse Kerk.

– Nasie staat en kerk.

– Ekonome en godsdiens.

• Wie (mis/ge-)bruik vir wie?

Die een met mag bepaal die geskiedenis.

• Wie het vandag die mag en wie bepaal die

geskiedenis?

– Die kerk?

– Die Nasie staat?

– Die sogenaamde vryemark?