4
8 EREDIENSTYE Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00 Engelse Diens: 11:00 Sothodiens: 12:30 ALGEMENE INLIGTING KOLLEKTES Tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Teologiese Studentekas DIENSBEURTE: Ouderling: Riaan du Plessis Diaken: Anton Smith NUWE INTREKKERS Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld. KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion/http://www.gkcenturion.co.za. EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 KATKISASIE: Vandag: Les 22, Sb 10-1:1 Volgende week: Les 23, Sb 10-2:1 Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409 Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589 Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 417 KONTAKBESONDERHEDE Kantoorure: Ma-Do 08:00 - 13:00 Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226 Faks: 012 664 0004 Lyttelton 0140 Epos: Koördineerder—[email protected] (amptelike pos van kerk/kerkraad) Attes Skriba—[email protected] (Attestate en databasis) Kerkkantoor—[email protected] (Kommunikaatjie en algemene navrae) Ds Maarten van Helden : 012 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger : 012 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055 Koördineerder: Frans van Dyk: 664 0060/ 082 851 4558 Lidmate se kontakbesonderhede: Die kerkkantoor sukkel dikwels om lidmate te kontak omdat hul adresse en kontaknommers verander en die kantoor nie in kennis gestel word nie. Stuur asb ‘n e-pos aan die kerkkantoor as u inligting verander sodat ons inligting op datum kan bly. E-pos adres vir nuwe kontakbesonderhede: [email protected] K OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion Jaargang 39 Nr 32 14 September 2014 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za K Liturgiese Riglyne G r o e i n a C h r i s t u s SONDAGAAND 18:00 Skriflesing: Mat 10:26 – 11:1 Lukas 12:8 - 12 Teksvers : Matteus 10:32 HK: Sondag 36 Sing: Ps 145-1:1,2,3 Sb 3-3:1,4 Sb 1-2:1,2,3 ... Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Johan Hoogenboezem Klank: André Beumer Prediker: Ds Paul van den Berg SONDAGOGGEND 9:00 Skriflesing: Openbaring 1 Teksvers : Openbaring 1:18 Sing: Ps 23:1,3 Ps 119:51 Sb 17-3:1,2 Sb 1-2:1,2,3 ... Sb 1-1:7 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Susan Hoogenboezem Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Maarten van Helden Kom en kyk, en ervaar die lewende Jesus Christus As ons verlede week se prediking kan onthou dan weet ons dat Jesus vir ons die dood kom bestry en oorwin het. Dit kos Hóm die dood. Die vreeslike dood aan die vloekhout van die kruis. Dit gee óns die lewe. Maar die dood is betaal en oorwin, want Hy het opgestaan en dit gee aan ons die lewe. Kom na die Nagmaal en kom kyk en ervaar,... en SIEN HOM, die lewende Christus, en ontvang die genade wat Hy vir ons deur sy lyde en dood verdien het. Die Here gebied en verbied die gebruik van die sy Naam Deur die Bybel leer ons dat daar ‘n regte en ‘n verkeerde manier is om die Naam van die Here te gebruik. Die regte gebruik hou by die gelowige ‘n ingesteldheid in van vrees en eerbied. Die gelowi- ge sal die Naam van die Here op die regte (Bybelse) manier bely en aanroep en hulle sal in al hulle woorde en werke die Naam van die Here loof en prys. Die verkeerde gebruik is om in die Here se Naam te laster, te vloek, 'n valse eed af te l ê of deur onnodig te sweer. Op grond van ons liefde vir die Here word ons in staat gestel om nie stil te bly of dit toe te laat dat iemand anders die Naam van die Here verkeerd gebruik nie.

Kommunikaatjie 14/9/2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Nuusbrief GK Centurion

Citation preview

Page 1: Kommunikaatjie 14/9/2014

8

EREDIENSTYE

Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00

Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30

ALGEMENE INLIGTING

KOLLEKTES

Tydens erediens: Barmhartigheid

By die deure: Teologiese Studentekas

DIENSBEURTE: Ouderling: Riaan du Plessis

Diaken: Anton Smith

NUWE INTREKKERS

Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion/http://www.gkcenturion.co.za.

EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516

KATKISASIE: Vandag: Les 22, Sb 10-1:1 Volgende week: Les 23, Sb 10-2:1

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 417

KONTAKBESONDERHEDE

Kantoorure: Ma-Do 08:00 - 13:00

Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226 Faks: 012 664 0004 Lyttelton 0140 Epos: Koördineerder—[email protected] (amptelike pos van kerk/kerkraad)

Attes Skriba—[email protected] (Attestate en databasis) Kerkkantoor—[email protected] (Kommunikaatjie en algemene navrae)

Ds Maarten van Helden : 012 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger : 012 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055

Koördineerder: Frans van Dyk: 664 0060/ 082 851 4558

Lidmate se kontakbesonderhede: Die kerkkantoor sukkel dikwels om lidmate te kontak omdat hul adresse en kontaknommers verander en die kantoor nie in kennis gestel word nie. Stuur asb ‘n e-pos aan die kerkkantoor as u inligting verander sodat ons inligting op datum kan bly.

E-pos adres vir nuwe kontakbesonderhede: [email protected]

Jaargang 38 Nr 39 10 November 2013

K

OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion

Jaargang 39 Nr 32 14 September 2014 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za

K

Liturgiese Riglyne

G r o e i n a C h r i s t u s

SONDAGAAND 18:00

Skriflesing: Mat 10:26 – 11:1 Lukas 12:8 - 12 Teksvers : Matteus 10:32 HK: Sondag 36 Sing: Ps 145-1:1,2,3 Sb 3-3:1,4 Sb 1-2:1,2,3 ... Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Johan Hoogenboezem Klank: André Beumer Prediker: Ds Paul van den Berg

SONDAGOGGEND 9:00

Skriflesing: Openbaring 1

Teksvers : Openbaring 1:18

Sing: Ps 23:1,3 Ps 119:51 Sb 17-3:1,2 Sb 1-2:1,2,3 ... Sb 1-1:7 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Susan Hoogenboezem Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Maarten van Helden

Kom en kyk, en ervaar die lewende Jesus Christus

As ons verlede week se prediking kan onthou dan weet ons dat Jesus vir ons die dood kom bestry en oorwin het. Dit kos Hóm die dood. Die vreeslike dood aan die vloekhout van die kruis. Dit gee óns die lewe. Maar die dood is betaal en oorwin, want Hy het opgestaan en dit gee aan ons die lewe. Kom na die Nagmaal en kom kyk en ervaar,... en SIEN HOM, die lewende Christus, en ontvang die genade wat Hy vir ons deur sy lyde en dood verdien het.

Die Here gebied en verbied die gebruik van die sy Naam

Deur die Bybel leer ons dat daar ‘n regte en ‘n verkeerde manier is om die Naam van die Here te gebruik. Die regte gebruik hou by die gelowige ‘n ingesteldheid in van vrees en eerbied. Die gelowi-ge sal die Naam van die Here op die regte (Bybelse) manier bely en aanroep en hulle sal in al hulle woorde en werke die Naam van die Here loof en prys.

Die verkeerde gebruik is om in die Here se Naam te laster, te

vloek, 'n valse eed af te lê of deur onnodig te sweer. Op grond van

ons liefde vir die Here word ons in staat gestel om nie stil te bly of

dit toe te laat dat iemand anders die Naam van die Here verkeerd

gebruik nie.

Page 2: Kommunikaatjie 14/9/2014

2

Ons gee om vir Mekaar

“... Die gemeente is die draer en die beskermer van die waarheid.” 1 Tim 3:15

Die siek lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en ons vertrou dat hulle gesondheid vinnig sal verbeter:

Gideon die seuntjie van Frikkie en Corlia van Biljon (ds Maarten se kleinkind) sterk aan na ʼn besoek

aan die hospitaal (C14—072 995 4488).

Meelewing

Gert en Marie Boshoff met die afsterwe van Marie se ma Dora van den Berg wat gedurende die

week begrawe is.

Gerda du Plessis en familie met die afsterwe van haar pa Dawid du Plessis wat gedurende die week

begrawe is.

Aktiwiteite 14 Sept—Nagmaal word tydens albei dienste bedien, asook tydens die

Engelse erediens om 11:00

16 Sept—Bybelskool

Vergaderings 15 Sept— Bedieningskommissie 19:00

18 Sept— Vriende van Giyani 18:00

18 Sept— English Service Committee 19:00

Lees ... in hierdie uitgawe van

Die Kerkblad

Elke keer wanneer daar ’n terreurdaad plaasvind, soos die onlangse afskiet van die Maleisiese Lugdiens

se vlug MH-17 oor die Oekraïene, verander daar iets in ’n samelewing. Lees wat skryf prof. Rikus Fick in die Brandpunt-artikel oor gesonde geloof in ’n tyd van terreur.

Na aanleiding van die baie (en gewelddadige) stakings in Suid-Afrika die afgelope tyd, skryf Flip Buys van

Solidariteit oor die vakbondwese in Suid-Afrika.

Prof. Ben de Klerk skryf in sy tweede artikel in ’n reeks oor die vrug van die Gees oor beheersing deur die

Heilige Gees.

Onlangs het daar in Beeld ’n artikel verskyn van Wilhelm Jordaan – “Geloof is twyfel en pyn”. Prof. Amie

van Wyk bespreek in sy artikel “Die Christelike geloof onder die soeklig” die groot debatte oor die Christeli-ke geloof wat tans in die land aan die gang is.

EN NOG BAIE MEER Teken in op Die Kerkblad!

Skakel Angie Mokobi by (018) 297 3986 vir meer besonderhede; e-pos [email protected]

7

VAN DIE KERKRAADSTAFEL Ter Approbasie Ouderling: Blok A: Andries Venter, Philip Vorster Blok B: Paul Hugo, Pieter du Plessis, Rikus Coetzee, Kobie van Rooy Blok C: Nico vd Westhuizen Nic Coetzee as ouderling-skriba (spesiale opdrag). Diakens: Blok A— Wimpie Steenkamp, Frikkie Pelser, Hendrik Kruger, Braam du Plessis Blok B— Adrian van Niekerk,Jacques Myburgh Blok C— Daneel van Dyk, Carel Schutte, Philip de Kock Onthef van die Roeping as: Ouderling: Walter Vercuiel Diakens: Elize van den Berg, Gerrit Etsebeth, Eervolle ontslag is toegestaan aan: Ouderlinge: Dawie Smith, Jaco Wattel Diakens: Lourette vd Berg, Corné Smuts, Bennie van Nieuwenhuizen

ATTESSAKE SOOS 11 SEPTEMBER 2014

MET ATTESTAAT AANGEKOM Ds. Hessel en Annatjie Dijkstra vanaf Potchefstroom-Oos (C13) Daniël Swanepoel vanaf Midrand (C13) Lourens & Minette De Beer en 2 dooplidmate vanaf Port Elizabeth (C10) Chris en Anneri van der Walt en 1 dooplidmaat vanaf Midrand (C03) Basil Appelby vanaf Lyttelton (B16) Prof. Moritz en Antoinette Jansen van Vuuren vanaf Akasia (B21) Gert & Marie Boshoff vanaf Wierdapark (B16) Nan Viljoen van Frankfort Hendrik Kruger van Rietvallei MET ATTESTAAT VERTREK Willie en Karin Lombaard na Wierdapark Jaco en Karina Bean na Belville-Oos Heleen Breed na Durban-Noord Anna van der Walt-Smit na Eden (Plet) GEMEENSKAP VERBREEK Daniel van den Berg Sarel en Vanessa v d Walt en 2 dooplidmate Liezl Nienaber NA BUITELAND TERUG VAN BUITELAND Andre en Comine Venter en 2 dooplidmate na Australië Philip en Ria Vorster

Page 3: Kommunikaatjie 14/9/2014

6

BIBLOS Neem deel aan die Biblosprojek en help om mense te identifiseer wat nie ʼn Bybel besit nie, maar graag een sou wil hê! U kan die projek ook finansieel ondersteun om ons in staat te stel om Bybels aan te koop. Vir verdere navrae kan u enige van die volgende persone kontak:

Marlou van den Berg: 082 412 4313 Esmé van den Berg: 083 381 6428

Elsie Swanepoel: 083 787 8902 Annesta Wannenburg: 083 751 2602 Finansiële Ondersteuning vir die

Bybelgenootskap en Biblosprojekte: Rekeningnaam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Reknommer: 600 340 409 Verwysing: “Bybelgenootskap” of “Biblos” na gelang van die projek wat u wil ondersteun

Bybels te koop

Bybels in al die amptelike landstale is by die kerkkan-toor te koop teen kosprys.

GKSA DAGBOEK

17 Sept—GK Krugersdorp—Damdopper Gholfdag

27 Sept—GK Johannesburg-Suid—Kermis

27 Sept—GK Koster— Kaiingkarnaval

27 Sept—GK Bergbron—Kinderkonferensie

24 Okt—GK Bergsig en Andeon—Afri-Duetfees

28 Nov—GK Brits-Wes—Gesins Naweek

Aandag alle Tieners!!

Koffie en Koekies vir almal na die aanddiens14 September .. Die tieners skink.

Kom geniet dit saam ons….

Kuierkombuis@Aardklop

(7 - 11 Oktober 2014)

Die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Die Bult gaan vanjaar weer die gewilde Kuierkombuis bedryf tydens Aardklop! Die Kuierkombuis is op die h/v Molen-en Borcherdstraat, oorkant die Loopstraatingang na die feesterein. Baie dankie vir julle ondersteuning!

Navrae: [email protected] / 018-297-4843

3

Miskien die mees diepgaande ding wat Jesus ooit gesê het!

" As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van die hemel kom nie” (Mattheus 18:3)

In sy grootse werk, The Great Divorce, skets die skrywer en christelike filosoof, C.S. Lewis, 'n bus met inwoners van die hel wat ‘n besoek aan die inwoners van die hemel bring. Die doel van die besoek was om te sien of hulle dalk sou wou oorkom hemel toe. In Lewis se storie sou hulle toegelaat word om in die hemel te bly, indien hulle regtig wou! Ten slotte is dit duidelik dat nie een van die inwoners van die hel in die hemel ‘pas’ nie. Die dinge wat hulle gewoonlik op aarde

gedoen het, werk net eenvoudig nie in die hemel nie.

Lewis vertel onder andere van die geleerde Anglikaanse biskop wat deel is van die groep vanuit die hel. Die biskop het regtig oorweeg om oor te kom hemel toe, maar nét as sekere waarborge gegee kan word: "Ek wil die waarborg hê dat ek daar in die hemel van groter nut sal wees met die Godgegewe talente wat ek gekry het, dat ek daar vryheid sal ervaar om dinge te ondersoek en vrae te vra soos wat ons beskawing dit vir mens moontlik maak ... en ... dan wil ek ook ‘n geesteli-

ke lewe ervaar.”

Die hemelse gids reageer toe soos volg: "Nee, ek kan jou nie een van hierdie dinge belowe nie. Jy sal geen nut in die hemel ervaar nie, want jy as biskop word nie in die hemel benodig nie. Jy sal ook geen ruimte vir jou talente kry nie, maar jy sal tog vergifnis kan kry omdat jy jou talente nie reg gebruik het nie. Jy sal ook geen vryheid ervaar om dinge te ondersoek nie, want die hemel is nie ‘n plek van vrae nie, maar net van antwoorde. Dis die plek waar jy saam met God leef en God

van aangesig tot aangesig sien.”

Toe die biskop beswaar maak en aandring om vrylik sy intellektuele strewes uit te leef, hoor hy die stem: "Luister! Jy was eens 'n kind. Jy het geweet dat jy alles kon ondersoek. Daar was 'n tyd toe jy vrae gevra het omdat jy antwoorde wou hê. Jy was ook bly toe jy antwoorde gekry het. Word nou weer so ‘n kind!” Die hemelse stem voeg toe by: "Hier in die hemel weet ons niks van godsdiens en dogma af nie. Ons dink net aan Christus en dien Hom heeldag. Ons spekuleer oor niks nie. Kom kyk self... ". Skielik onthou die biskop waarom hy nie in die hemel sou kon bly nie: "Ek het amper vergeet! Ek sal regtig nie saam met jou kan gaan nie, want ek het ‘n referaat wat ek komende Vrydag moet

lewer. Ons het 'n klein teologiese vereniginkie daar in die hel. Nee dankie! "

Liewe vriende, as jy jouself so nederig kan kry om Jesus openlik te bely en om dan saam met die onvolmaakte klomp gelowiges probeer om Hom te dien deur Sy woord te leer en in geloof te

groei ... as jy weer ‘n klein kindjie kan word, kan jy by hemeldeur ingaan.

Daardie deur is net mooi groot genoeg vir kinders. Ander sluit hulself uit.

deur Joe McKeever (vrylik vertaal)

Page 4: Kommunikaatjie 14/9/2014

4

Advertensies

BLOM ‘N BLAAR skenk weekliks die helfte van die kerk se ruiker. Bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee. http://www.simplyflowers.co.za/ (012 663 5955). Susters kan hul bydraes vir die doel

voor in die Susterskas by die hoofingang plaas.

“Moeg vir jou ou kombuis? en GAS INSTALLASIES” Ons is gekwalifiseerde binnehuis-ontwerpers sowel GAS installeerders; spesialiseer in die ontwerp en installering van nuwe kombuise sowel as restourasie d.m.v. verf tegnieke. Werner van der Walt : 0823086238/[email protected] /

Meryke Deetlefs: 0844445443/[email protected]

TYD VIR ‘N WEGBREEK? Eenheid by Mabalingwe beskikbaar 21-28 November 2014. Pragtige uitsig. Patio en braai. Swembad baie naby chalet. R870 per nag – slaap 6 volwassenes - 3 sk/ 2 bk. Foto’s op

navraag. Kontak Fanus 083 376 8274

MONUMENTSIG AFTREE-OORD EENHEID BESKIKBAAR!

Behoort aan die Gereformeerde Kerk Centurion

geleë te

Basdenlaan 226, Centurion reg agter Unitas Hospitaal en langs Kerkgebou

U koop okkupasiereg in ‘n veiligheidsoord. Daar is

26 huisies met pragtige tuine en lae heffings.

Die eenheid wat beskikbaar is bestaan uit 2 slaap-kamers, 2 badkamers, kombuis, eet– en sitkamer, toesluit motorhuis (aan huis) met privaat binnehof

en tuin.

Navrae Pauline Sterk (012) 664 4151

Gerrit Beumer (012) 662 1414 of 082 572 5235

Aansoeke sluit 14 September 2014

SKRYWERSKOMPETISIE

Wil jy jou storie in Kruispad lees én ’n

geskenkpak ter waarde van R500 wen?

Ons het net die geleentheid vir jou met ons nuwe skrywerskompetisie! Enige jong kreatie-we gelowiges kan vir ons ’n artikel van 800 woorde na [email protected] stuur. Die Kruis-pad-redaksie sal die artikels beoordeel en die wenner se artikel sal in Uitgawe 32 verskyn.

Die sluitingsdatum vir alle artikels is 31 Okt 2014. Jy kan die stylgids en nog hope inligting by www.kruispad.net aflaai. In die stylgids sal jy presies sien wat van jou verwag word. Die geskenkpak ter waarde van R500 bestaan uit boeke wat die Kruispad-redaksie vir jou uitgesoek het. Kruispad sien uit daarna om

te begin lees!

Susters word uitgenooi!

Al die dames van die gemeente word uitgenooi om deel te wees van 'n geleentheid om meer te hoor van wat die GKSA-Sustersafvaardiging na Brazilië geleer het oor die omkeerproses. Meer insig oor wat met die omkeer bedoel word en hoe dit gedoen kan word - veral deur die Sus-ters - sal verder deur kundiges gekry kan word. Gesprek tussen die Susters sal ook onderling gevoer word om idees uit te brei. Hierdie is 'n baie belangrike saak. Die Sustersbestuur van ons gemeente gaan dit bywoon. Ook word elke belydende vrouelidmaat genooi om dit by te woon. Die toekoms lê in ons kinders en klein-kinders en daarom word alle dames - jonk en ouer, aangemoedig om groot erns te maak om dit by te woon. Vroue in gemeentes se invloed was nog altyd van onskatbare waarde! So ook

nou.

Dit word op Saterdag 18 Oktober om tienuur by die Gereformeerde Kerk Kameeldrif gehou. Laat weet asb vir Phia voor of op 27 September of jy dit gaan bywoon (bel, sms of whatsapp: 082 541 6388, bel: 012 6641384, e-pos:

[email protected])

5

TEESKINKBEURTE Instruksies vir die regsit voor die diens en skink en opruim na die diens is in die kombuis opgeplak. Sit asseblief 2 rye koppies en 1 houer elk suiker, koffie en melk reg vir die Engelse erediens. 14 September A1 Susan du Plessis / Elize van den Berg A2 Corlien Steenkamp / Sandra Trentham A3 Marietjie Venter

A4 Laurette Snyman

21 September A5 Magda Pelser A6 Heidi van der Walt A8 Ronell Hoogenboezem

A9 Yolande Venter

28 September A10 Brenda Venter / Chavette Reesink A11 Susan Maree

A12 Bieukje Prinsloo

BELYDENDE LIDMATE

VERJAARSDAE

“ Dien die Here met blydskap ...” Ps 100:2

BEROEPENUUS

BEROEPE ONTVANG

Dr JA Erasmus van Odendaalsrus na Bloemfontein-Suid.

Kruispad

Kruispad is 'n jeugtydskrif wat gerig is op jong, groeiende gelowiges om toerusting te gee vir die maak van ingeligte keuses wat tot geloofsgroei lei. Dit is 'n kwartaallikse tydskrif. Die inskry-wingsgeld vir 2014/2015 is R116 vir die harde kopie en R85 vir die elektroniese tydskrif. Jy kan ons webblad besoek by www.kruispad.net. Indien jy wil inteken of 'n artikel skryf, kan jy 'n

e-pos stuur aan: [email protected].

16-Sept Heidi Coelho B22 071 642 7391

Hartjie de Beer A13 664 2402

Cecilia Wolmarans C14 083 949 8899

18-Sept Koos Prinsloo B13 348 8966

Antionette Wagner B05 660 2456

19-Sept Ans Oosthuizen B20 082 378 1724

Eranscha Smuts B11 654-7477

Werner van Wyk A13 662 1411

20-Sept Danie du Toit C10 072 174 5390

Paul Holdt A13 347 8739

Edmund Mc Cabe B19 661 3352

Ralph Mc Cabe B06 677 8217

DOOPLIDMATE

14-Sept Wilco Prinsloo B08 083 408 6892

Luan Wakeford C07 663 7638

16-Sept Ellie Grüenenfelder C15 079 087 7564

Kirsten Smith B10 082 856 3704

17-Sept Rulandi Venter B06 654 6323

18-Sept Anais Lourens A06 664 6935

Elriké Myburgh B01 082 324 7265

Reinhardt Wagner B05 660 2456

20-Sept Nicola Wakeford C07 663 7638

ELJADA HUIS MSW

MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK

Nuusbrief is op kennisgewingbord