30
KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 Toerleiers: Ds. Willem Badenhorst (Moreletapark) Dr. Chris Malan (Lynnwoodrif- 0721987279)

KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 2: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar
Page 3: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

Jesus in die feeste van

Israel.

Page 4: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

Dit is alles maar net die skaduwee van wat sou kom; die werklikheid is Christus. Kolossense 2:17

Page 5: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

Die feeste wat julle tot My eer moet vier, moet gewyde byeenkomste wees.

Verder is daar ook die volgende feeste tot My eer, gewyde

byeenkomste wat julle op vasgestelde tye

moet vier.

Levitikus 23:2,4

Page 6: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

vre

de

kr

ag

ru

s

PAASFEES Paasfees [Passover] Fees van die Ongesuurde Brood Fees van die Eerstelinge

PINKSTER Fees van die Weke / Pinkster

TABERNAKELS [HUTTE] Fees van die Trompette/Basuine Die Groot Versoendag Loofhuttefees/ Insameling

DRIE FEESSEISOENE

Page 7: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar
Page 9: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is 'n krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood. In die evangelie kom juis tot openbaring dat God mense van hulle sonde vryspreek enkel en alleen omdat hulle glo. Dit is soos daar geskrywe staan: “Elkeen wat deur God vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe.” Romeine 1:16-17

Page 10: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar as ons ons sondes bely - Hy is getrou en regverdig - Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. 1 Johannes 1:8-9

Ek is baie bly in die HERE, want Hy het my beklee met die klere van heil, my in die mantel van geregtigheid gewikkel. Jesaja 61:10, OAV

Page 13: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

1: Historiese Agtergrond

Op die veertiende van die eerste maand teen skemer moet julle die Paasfees vier tot eer van di Here. Op die vyftiende van dieselfde maand begin die fees van ongesuurde brood tot eer van die Here. Sewe dae moet julle ongesuurde brood eet. Op die eerste dag moet julle 'n gewyde byeenkoms hou: julle mag dan geen werk doen nie. Sewe dae lank moet julle offers aan die Here bring. Die sewende dag moet julle weer 'n gewyde byeenkoms hou, en niemand mag werk nie. Levitikus 23:6-8

Page 14: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

Nog dieselfde nag moet julle die vleis eet. Julle moet dit gebraai eet, saam met ongesuurde brood en bitter kruie. Julle moet dit haastig eet, aangetrek vir die reis, skoene aan die voete en kierie in die hand. Hierdie dag moet vir julle ‘n gedenkdag wees. Julle moet dit as ‘n fees tot eer van die Here vier. Vir julle nageslag moet dit ‘n vaste instelling wees wat hulle moet vier. Sewe dae lank moet die brood wat julle eet, ongesuurde brood wees. Reeds op die eerste feesdag moet julle ontslae raak van die suurdeeg in julle huise… Eksodus 12:8,11,14,15

Page 15: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

And Moses said to the people: Remember this day in which you went out of Egypt, out of the house of bondage; for by strength of hand the LORD brought you out of this place. No leavened bread shall be eaten. On this day you are going out, in the month Abib. And it shall be, when the LORD brings you into the land of the Canaanites and the Hittites and the Amorites and the Hivites and the Jebusites, which He swore to your fathers to give you, a land flowing with milk and honey, that you shall keep this service in this month. Seven days you shall eat unleavened bread, and on the seventh day there shall be a feast to the LORD. Unleavened bread shall be eaten seven days. And no leavened bread shall be seen among you, nor shall leaven be seen among you in all your quarters. Eksodus 13:3-7

Page 16: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

Seremonie: Search for the Leaven

Page 17: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

2: Vervulling in Jesus Christus Julle weet dat Jesus gekom het om die sondes weg te neem, en daar is geen sonde in Hom nie. 1 Johannes 3:5 Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom. 2 Korintiërs 5:21, OAV

Page 18: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

γογγύζω ~ gogguzo:. to grumble; murmur σκανδαλίζω ~ entrap; trip up; stumble; entice to sin; offend

ἐγώ εἰμί

Die Jode het gemor omdat Hy gesê het: “Ek is die brood wat uit die hemel gekom het.” Johannes 6:41

Page 19: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

Matteus 14:13-21

Page 20: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

3: Toepassing: Ek sterf saam met Christus

Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van Sy opstanding te ondervind en deel te hê aan Sy lyding deur aan Hom gelyk te word in Sy dood, in die verwagting dat ek self deel sal hê aan die opstanding uit die dood.

Filippense 3:10-11

Page 21: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

Therefore do not let sin reign in your mortal body, that you should obey it in its lusts. And do not present your members as instruments of unrighteousness to sin, but present yourselves to God as being alive from the dead, and your members as instruments of righteousness to God. For sin shall not have dominion over you, for you are not under law but under grace. Romeine 6:12-14, NKJV

As long our sin nature is the ruling force in our life we will commit outward acts of specific sins.

Page 22: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

'n Mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna,

as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as

die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood.

Jakobus 1:14-15

Sleeping with the enemy SELFONDERSOEK

Page 23: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak.

Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie en lei my op die beproefde pad.

Psalm 139:23-24, NAV Deurgrond my, o God, en ken my hart;

toets my en ken my gedagtes; en kyk of daar by my ’n weg is van smart,

en lei my op die ewige weg. Psalm 139:23-24, OAV SELFONDERSOEK

Page 24: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

πάροικος ~ paroikos:. having a home near; a by-dweller παρεπίδημος ~ parepidemos:. an alien alongside; a resident foreigner; pilgrim ἀπέχομαι ~ apechomai:. to hold oneself off; refrain; abstain στρατεύομαι ~ strateuomai:. to serve in a military campaign; to contend with carnal inclinations; go to war

Geliefdes, in die wêreld is julle vreemdelinge en bywoners. Daarom dring ek by julle daarop aan om nie aan sinlike begeertes toe te gee nie. Dit verwoes net 'n mens se lewe. 1 Petrus 2:11

SELFONDERSOEK

Page 25: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

En nou doen ek 'n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie... Romeine 12:1

λογικός ~ logikos:. “logical”; reasonable συσχηματίζω ~ suschematizo:. conform to the same pattern; to fashion alike

SELFONDERSOEK

Page 26: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het;

breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word.

Efesiërs 4:22, NAV

“...dat julle wat die vorige lewenswandel betref,

die ou mens moet aflê”. Efesiërs 4:22, OAV

ἀποτίθημι ~ apotithemi:. to put away; cast off, lay aside

VERWYDER

Page 27: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

’n Mens hoor werklik van onsedelikheid onder julle wat selfs onder die heidene nie voorkom nie. Weet julle nie

dat ’n bietjie suurdeeg die hele deeg deurtrek nie? Verwyder dan die ou suurdeeg, sodat julle nuwe,

ongesuurde deeg kan wees. Laat ons dan feesvier, nie met die ou suurdeeg van onsedelikheid en

ander sonde nie, maar met die ongesuurde brood van reinheid en waarheid.

1 Korintiërs 5:6-8

ἐκκαθαίρω :. to purge (out); to cleanse thoroughly

VERWYDER

Page 28: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

περιπατέω ~ peripateo:. to tread all around; follow as a companion ἀντίκειμαι ~ antikeimai:. to lie opposite; be adverse; be contrary, oppose πράσσω ~ prasso:. to “practise”; perform repeatedly or habitually σταυρόω ~ stauroo:. to impale on the cross; to extinguish (subdue) passion; crucify στοιχέω ~ stoicheo:. to march in (military) rank (keep step); to walk (orderly)

16 Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur nie. 17 Wat ons sondige natuur begeer, is in stryd met wat die Gees wil... hierdie twee staan lynreg teenoor mekaar. 19 Die praktyke van die sondige natuur is algemeen bekend… 22 Die vrug van die Gees daarteenoor, is… 24 Dié wat aan Christus Jesus behoort, het hul sondige natuur met al sy hartstogte en begeertes gekruisig. 25 Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal. Galasiërs 5:16-25

WANDEL

Page 29: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

Daarom: “Gaan van hulle af weg en sonder julle af,” sê die Here, “en moenie wat onrein is, aanraak nie.”

2 Korintiërs 6:17

ἐξέρχομαι ~ exerchomai:. come out; depart out of; escape; get out ἀφορίζω ~ aphorizo:. exclude; separate, sever; to set off by boundary ἅπτομαι ~ haptomai:. to attach oneself to; to touch

WANDEL

Page 30: KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD!...KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 . ... ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. Maar

Omdat Christus dan liggaamlik gely het, moet julle julle ook met die gedagte wapen dat wie liggaamlik gely het, met die sonde afgereken het: vir die res van sy aardse bestaan word sy lewe nie meer beheers deur menslike begeertes nie, maar deur die wil van God. In die verlede toe julle nog heidene was, is julle lewe lank genoeg beheers deur julle heidense begeertes: losbandigheid, wellus, dronkenskap, swelg- en drinkpartye en afskuwelike afgodery. Nou vind die heidene dit vreemd dat julle nie langer met hierdie stroom van losbandigheid saamgaan nie, en hulle beswadder julle. 1 Petrus 4:1-4 WANDEL