Upload
phungquynh
View
215
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
STUDIE KOMPONENT
Kliniese Anatomie van die Endokriene Stelsel EENHEIDTEMA 1: HIPOTALAMUS; HIPOFISE; PINEALE KLIER EENHEIDTEMA 2: TIROIED EN PARATIROIED EENHEIDTEMA 3: PANKREAS EN BYNIERE EENHEIDTEMA 4: GESLAGSORGANE SUB-SPESIFIEKE UITKOMSTE: Hierdie komponent van blok III is ontwerp om die ontwikkeling van multi-dissiplinêre kennis en probleem-georiënteerde leervaardighede te verbeter sodat anatomiese konsepte toepaslik op die endokriene stelsel geïntegreer word. SUB-EENHEDE: 1. Hipotalamus a. Ligging en verhoudings van die hipotalamus 2. Hipofise a. Bou, ligging en verhoudings van die hipofise.
b. Poortaarsisteem na die hipofise
3. Pineaalklier a. Ligging en verhoudings van die pineaalklier
4. Tiroïed a. Ligging, verhoudings, bou en bloedvoorsiening van die tiroïedklier
b. Embriologiese ontwikkeling van die tiroïedklier. 5. Paratiroïed a. Ligging van die paratiroïede kliere
b. Anatomiese variasies c. Embriologiese ontwikkeling van die paratiroïede.
6. Pankreas a. Bou van die pankreas.
b. Vertebrale hoogtes van die onderskeie dele van die pankreas c. Arteriële voorsiening en veneuse dreinasie van die pankreas
d. Verhoudings van die pankreas. 7. Byniere a. Bou en verhoudings van die byniere b. Arteriële voorsiening en veneuse dreinasie van die byniere c. Die verhouding van die outonome pleksusse tot die byniere te kan 8. Testis
a. Bou van die testis b. Arteriële voorsiening, veneuse dreinasie, limfdreinasie en senuweevoor-
siening van die testis c. Embriologiese ontwikkeling en afdaling van die testes 9. Ovaria a. Bou, verhoudings, arteriële voorsiening, veneuse dreinasie, limfdreinasie en
senuweevoorsiening van die ovaria b. Embriologiese ontwikkeling en afdaling van die ovaria
VASGELEGDE KENNIS: Die student moet die name en ligging van die endokriene kliere soos in blok 1 behandel ken. Die student moet die verskille tussen endokriene en eksokriene kliere kan definieer. Ken die funksies van die hipotalamus. ASSESSERINGSKRITERIA: Self assessering: 1. Skets al die strukture wat in hierdie studie-eenheidtemas behandel word. 2. Skets die poortaarsisteem tussen die hipotalamus en hipofise. 3. Bespreek die anatomiese basis vir die kliniese beelde agv drukeffekte sekondêr tot ‘n
hipofisêre tumor. 4. Noem die kliniese beelde en hul anatomiese basis wat kan ontstaan agv vergroting van
die tiroïed. 5. Gee die rede waarom die paratiroïede se ligging so kan wissel. 6. Bespreek die anatomiese basis van die pankreas as endokriene orgaan. 7. Skets die arteriële voorsiening en veneuse dreinasie van beide byniere. 8. Bespreek die pad van afdaling van die testis. Verklaar die arteriële voorsiening en
veneuse dreinasie. 9. Lys die verskillende strukture wat in gedrang kan kom by vergroting van die ovaria en
noem die moontlike kliniese beeld daarvan. Eweknie assessering Die student moet die sub-eenhede met u medestudente kan bespreek. Formatiewe and summatiewe evaluering Een toets oor hierdie eenheid word gedurende die blok geskryf. ASSESSERINGSPORTFOLIO: Identifisering van die verskeie gedeeltes van die endokriene stelsel met waardering vir die kliniese toestande verwant aan die verhoudings en embriologie van die kliere. KRITIESE VAARDIGHEDE: Die student moet instaat wees om: 1. Hipotalamus a. Noem en identifiseer die ligging, verhoudings en nuklei van die hipotalamus 2. Hipofise a. Die ligging, verhoudings en dele van die hipofise kan noem en identifiseer. b. Die klinies belangrike strukture wat in verhouding tot die hipofise geleë is te
kan noem en identifiseer. c. Die anatomiese basis vir ‘n bitemporale hemianopie kan gee agv ‘n tumor
van die hipofise. d. Die hipofisêre fossa op ‘n laterale skedel Roentgen (X straal) foto kan
identifiseer. e. Die hipofise kan identifiseer op ‘n RT (rekenaartomografie) of MRI
(magnetise resonansie beelding). 6. Die poortaarsisteem na die hipofise kan beskryf.
3. Pineaalklier a. Die ligging en verhoudings van die pineaalklier kan identifiseer en noem.
b. Die ligging op ‘n gewone skedel Roentgen foto (X strale), RT of MRI kan identifiseer.
4. Tiroïed a. Die ligging, verhoudings, bou en bloedvoorsiening van die tiroïed kan
bespreek.
b. Die embriologie van die tiroïed kortliks kan bespreek en die kliniese belang daarvan kan verduidelik.
c. Noem die strukture wat geaffekteer word met vergroting van die tiroïed en sê wat die effek is.
d. Noem die verhouding van die tiroïed tot die volgende klinies belangrike strukture: trachea, die karotis arteries, n laringeus recurrens, n laringeus externus, arteries na die tiroïed, paratiroïed. e. Die tiroïed kan identifiseer op ‘n RT en MRI skandering.
5. Paratiroïed a. Die ligging van die paratiroïede kliere kortliks kan beskryf en begrip te hê vir
die variasie daarvan. b. Verduidelik embriologies die rede vir die variasie in ligging van die
paratiroïede. c. Bespreek die verhouding tot die tiroïed.
6. Pankreas a. Die makroskopiese bou van die pankreas kan bespreek. b. Die vertebrale hoogtes van die onderskeie dele van die pankreas te kan
weergee. c. Die arteriële voorsiening en veneuse dreinasie van die pankreas te kan
bespreek. d. Verduidelik die anatomiese basis vir die pankreas as endokriene en
eksokriene orgaan. e. Noem die posterior verhoudings van die kop van die pankreas wat in gedrang
kan kom tydens ‘n tumor van die kop van die pankreas. Noem ook die simptome en tekens wat obstruksie van hierdie strukture mag veroorsaak.
f. Die pankreas te kan identifiseer op RT en MRI skandering. 7. Byniere a. Die bou en verhoudings van beide byniere te kan noem. b. Die arteriële voorsiening en veneuse dreinasie van beide byniere te kan
noem. c. Die outonome pleksusse in verhouding tot die byniere te kan noem. d. Die streke op ‘n koronale snit van die bynier kan identifiseer. e. Die byniere op ‘n RT en MRI kan identifiseer.
8. Testis a. Neem kennis van die onverwagse arteriële voorsiening, veneuse dreinasie,
limfdreinasie en senuweevoor-siening van die testis. b. Die embriologiese ontwikkeling van die testes kan bespreek t.o.v. die pad
van afdaling na die scrotum. c. Die algemene bou van die testis te kan beskryf. d. Die funksie van die Leydigselle [interstisiële selle] te kan beskryf. 9. Ovaria en uterus a. Neem kennis van die onverwagse arteriële voorsiening, veneuse dreinasie,
limfdreinasie en senuweevoorsiening van die ovaria. b. Beskryf die embriologiese afdaling van die ovaria. c. Die ovarium op RT en MRI kan identifiseer. d. Die algemene bou van die ovarium te kan beskryf
VERWYSINGS: Clinically oriented Anatomy: Moore en Dalley 5de uitgawe: 105-112, 214 – 229, 239, 242,
266, 283- 289, 308 – 320, 335, 350 - 352, 393, 405- 409, 410- 429, 451- 459, 461- 466, 471- 472, 474, 475, 908 - 926, 1020, 1038, 1040, 1046, 1080, 1081-1089, 1102, 1105, 1106, 1108, 1115-1116, 1119.
Menslike Anatomie: JH Meiring et al: 48-54, 63-67, 168 – 172, 190, 191, 316, 317, 378-
380, 492, 493, 494, 495, 496, 547, 549, 551, 553, 555-556, 575, 598, 602-605, 620, 621-624, 731, 737, 744, 745, 747, 737-739, 744-745, 747, 753.
Netters’ Atlas 4de uitgawe: Plaat: 3, 5, 6, 9 - 11, 49, 74 - 76, 103, 104, 106 - 108, 120, 139,
140, 147- 151, 257, 259, 260, 278, 298, 299, 301, 304, 315, 319, 328, 329, 332, 342, 346, 347, 350, 361,369- 371, 384, 386, 387, 390
Embryology for the Health Student: Jacobs, Greying en Meiring 63-67, 137, 138, 342 Neuroanatomy: Bosman en Greyling: 5, 43, 44, 48, 49, 86, 87, 98, 99, 100 TERMINOLOGIE: Optiese senuwee, optiese chiasma, optiese traktus, optiese radiasie, bitemporale hemianopie, infundibulum, hipofise, talamus, hipotalamiese sulkus, hipotalamus, adenohipofise, neurohipofise, sella turcica, hipofiseale fossa, sfenoied been en lugsinus, kaverneuse sinus, a. carotis interna, sirkel van Willis, kraniale senuwees: III, IV, V1, V2, VI, diaphragma sellae, faringeale sakke, tiroied, paratiroied, timus, pankreas, bynier, testis, ductus/ vas deferens, spermatiese koord, inguinale kanaal, oppervlakkige en diep inguinale ring, ovaria, uteriene buis/ tuba uterina/ fallopiese buis , RT skandering, MR beelding.
EENHEIDTEMA 1: HIPOTALAMUS; HIPOFISE; PINEALE KLIER
1. Noem en identifiseer die posisie, verhoudings en gedeeltes van die hipotalamus, hipofise en pineale klier. (Meiring: 316, 317, 744, 747; Netter: 6, 9-11, 103, 104, 106, 107, 147, 148, 149; Moore: 922, 926, 1038, 1040, Neuroanatomy: 43, 48, 49, 98, 99, 100)
Anterior
Optiese chiasma
Optic senuwee
Optic traktus
Corpus mammilaria
Midbrein
Hipofise
Serebrum inferior aansig
Talamus bo hipotalamiese sulkus
Pineale klier
Midbrein
Corpus mammilaria Sfenoid lug sinus
Hipofise
Hipotalamus onder hipotalalamiese sulkus
Optiese chiasma
Infundibulum
Serebrum, saggitale seksie mediale aansig
Sfenoïed sinus
Midsagittale snit deur kop en brein onderskeidelik
Oorblyfsels van die hipofise
Pineale klier
Hipotalamus
Optiese chiasma
Infundibulum
Skedelbasis superior aansig
Koronale snit kaverneuse sinus
Laterale X straal van skedel
MR beelding van die brein:
Talamus
Hipotalamus
Infundibulum
Hipofise
Sella turcica
Sfenoïed sinus
Pineale klier
Hipofiseale fossa
Sella turcica
Sfenoïed sinus
Anterior
Anterior
2. Beskryf die poortaar sisteem van die hipofise Netter plaat 148
Talamus
Hipotalamiese sulkus
Hipotalamus
Optiese chiasma
Infundibulum
Adenohipofise
Neurohipofise
Hoofnuklei van hipotalamus
Arteries en venas van die hipotalamus en hipofise
3. Sleutelgeval om die verhoudings van die hipofise te demonstreer (Meiring p 744; Netterplaat: 97,98,100, 101,114,132,133,140 en141) Mev Erasmus word gediagnoseer met ‘n tumor van die hipofise. Sy vermoed ook dat haar sig versleg omdat sy nie die motor in die regter baan gesien het toe sy wou verbysteek nie. Haar dokter ondersoek haar visuele velde en maak bykomend die diagnose van bitemporale hemianopie. 3.1 Noem die verhoudings van die hipofise. Moore en Dalley 5de uitgawe: p. 912, 1020;
Neuroanatomy: 5, 43, 44; Netter: 104,106 optiese chiasma anterior-superior, sfenoid lugsinus inferior, diaphragma sellae superior
en die linker en regter kaverneuse sinus met sy inhoud aan elke kant. 3.2 Is daar ‘n verband tussen die 2 diagnoserings? Hoe kan ‘n tumor van die hipofise, visuele
stoornisse veroorsaak? Meiring p 744, Moore en Dalley 5de uitgawe: p. 912 Superior uitbreiding van die hipofiseale tumor mag visuele simptome tot gevolg hê,
weens drukking op die optiese chiasma wat antero-superior daartoe geleë is. 3.3 Verduidelik bitemporale hemianopie aan die hand van Netterplaat 120
Optiese senuwee
Optiese chiasma
Optiese traktus
Optic radiasie
EENHEIDTEMA 2: TIROIED EN PARATIROIED
1. Verduidelik die embriologie van die tiroied- en paratiroiedklier. Meiring: 168, 169, 171, 190,191; Embryology for the Health Student: Jacobs, Greyling and Meiring 63-67.
2. Identifiseer die tiroiedklier asook sy onderdele, verhoudings en bloedvoorsiening. (Meiring: 168-170, 172 en 745; Netter: 74, 75, 76; Moore: 1046, 1081-1087, 1115-1116, 1119)
.
m. sternohioïedeus
m. sternotiroïedeus
Hioïedbeen en n. laryngeus superior
Tiroïedkraakbeen met laringeale prominensie
a. thyroidea superior
Krikoïedkraakbeen
Ismus
Linker lob van tiroïedklier
Trageale kraakbene
v. thyroidea inferior
v. thyroidea superior
Tragea
Linker lob van tiroïedklier
Esofagus Werwelliggaam
MR beelding van nek
R L
3. Identifiseer die paratiroïedklier asook sy verhoudings. (Meiring: 171, 172 and 745; Netter: 76; Moore: 1087, 1088)
4. Sleutelgeval om die verhoudings van die tiroïedklier uit te wys asook die embriologie van die paratiroïedklier. Meiring p168- 172, Netter: 74-76, Moore: 1083-1089 By ondersoek van mev. Jordan word ‘n swelsel van 2cm by 4cm gevoel links van die tragea en larinks. Die swelsel beweeg opwaarts as sy sluk. Fynnaald aspirasie toon die teenwoordigheid van ‘n papillêre karsinoom. Die linker lob en ismus van die tiroïedklier word verwyder maar die linker paratiroïedklier word gespaar. Na die chirurgie kla mev. Jordan van heesheid vir 2 weke. Gee die anatomiese basis vir die volgende – 4.1 Die posisie van die tiroïedklier. Moore: 1083 Linkerlob is anterolateraal tot die larinks en die tragea 4.2 Die verhouding tussen die tiroïedklier en paratiroïedkliere. Moore: 1087, 1088 Buite die tiroïedkapsel maar binne die skede op die mediale helfte van die posterior oppervlak van elke tiroïedlob 4.3 Die post-operatiewe heesheid. Moore: 1086, 1087 Heesheid word veroorsaak deur eensydige n. recurrens laryngeus skade: kneusing of drukking van opgehoopte bloed of sereuse eksudate. Die regter en linker n. recurrens laryngeus is geleë in verhouding tot die inferior pole van die tiroïedklier. Die regter n. recurrens laryngeus het verder ook ‘n verhouding tot die a. thyroidea inferior en sy takke. 4.4 Die embriologiese redes vir die variasie in die posisie van die paratiroïedklier. Moore:
1083 en Embryology for the Health Student: 63, 64. Die superior paratiroïedkliere mag so vêr superior strek as die tiroïedkraakbeen, en die inferior paratiroïedkliere so vêr inferior as die superior mediastinum. Die inferior paratiroïedkliere het ‘n wisselende afdaling saam met die timus wat ‘n gemeenskaplike
Superior paratiroïed kliere
Inferior paratiroïed kliere
oorsprong van die derde faringeale spleet het. Die superior paratiroïedkliere het hulle oorsprong van die vierde faringeale spleet en daal af met die tiroïedkliere maar nie so vêr as die inferior paratiroïedkliere nie.
EENHEIDTEMA 3: PANKREAS EN BYNIERE
Meiring p 547- 549, 555, 556; Netter plaat: 278, 298, 299, 301, 304, 315, 319, 328, 329, 332, 342, 346, 347; Moore: 283-289, 314, 316-320
1. Identifiseer die pankreas en byniere op die disseksies
neck
tail
Liggaam van pankreas
Left suprarenal vein
a. suprarenalis media Inferior vena cava
a. right kidney b. 1st /horizontal part of duodenum c. 2nd/ descending part of duodenum d. 3rd/ horizontal part of duodenum e. 4th / ascending part of duodenum f. Pancreas head g. Pancreas body u. common hepatic artery from coeliac trunk v. superior mesenteric vein w. superior mesenteric artery x. inferior vena cava y. abdominal aorta
Linker bynier
Linker gonodale arterie en vena
Linker v. suprarenalis
Linker renale arterie en venas
a. mesenterica superior
Regter nier
Regter gonodale arterie en vena Abdominale aorta
a. regter nier b. 1ste /horisontale deel van duodenum c. 2de/ afdalende deel van duodenum d. 3de/ horisontale deel van duodenum e. 4de / opstygende deel van duodenum f. Pankreas kop g. Pankreas liggaam u. a. hepatic communis vanaf t. coeliacus v. v. mesenterica superior w.a. mesenterica superior x. inferior vena cava y. abdominale aorta
Regter bynier
1. Identifiseer die pankreas en die byniere op die MR beelding Netterplaat: 350, Moore: 350, 351, 352
L
Regs Links
M
Byniere
Liggaam van pankreas
Inferior vena cava
Aorta
EENHEIDTEMA 4: GESLAGSORGANE
1. Identifiseer die structure van die manlike geslagstelsel.
Meiring: 598-602. 621, 622; Netter: 384, 361; Moore: 227-228, 405-409
2. Identifikasie van die structure van die inguinale kanaal.
Meiring p 492, 493, 494, 495, 496; Netter: 257, 259, 260; Moore: 214-217
Blaas
Pubiese been
Seminale vesikels
Prostatiese uretra
Prostaat
Membraneuse uretra
Peniele uretra
Ductus deferensEpididimus
Testis
m. obliquus internus abdominis
n. ilioinguinalis
Spermatiese koord/ vas deferens
m. obliquus externus abdominis aponeurosis
Lateraal Mediaal
2. Afdaling van testes deur inguinale kanaal deur relatiwe groei: Meiring: 378-380; Netter: 386; Moore: 217, 218
4. Sleutelgeval om die afdaling van die testis te demonstreer:
‘n Twaalf jarige seun het net een testis in sy skrotum. Geen testis kon in die inguinale
kanaal of opening gevind word nie. Na MR-skandering word die testis in die abdomen
aangetoon. Weens die 35-45 keer verhoogde risiko vir kanker in ‘n onafgedaalde testis,
veral in kinders ouers as tien, word daar besluit om die testis te verwyder. Meiring p 378-
380; Netterplaat: 386; Moore 217, 218, 220
Gee die anatomiese basis vir die volgende –
Die roete wat gevolg word gedurende die afdaling van die testis en die verskeie posisies
waar die testis mag voorkom.
By die 12de week van ontwikkeling is die testes in die bekken, en by die 28ste week van
ontwikkeling lê dit digby die ontwikkelende diep inguinale ring. Die testes begin om deur die
kanaal te beweeg gedurende die 28ste week en neem ongeveer 3dae om deur die kanaal te
beweeg. Ongeveer 4 weke later word die testes in die skrotum aangetref. Die onafgedaalde
testis word iewers in die normale pad van die prenatale afdaling gevind wat algemeen die
inguinale kanaal is.
5.Identifikasie van die strukture van die vroulike geslagstelsel. Meiring: 603-605,
Netter: 370, 371, Moore: 416, 427-429
Ovarium
Tuba uterina
Uterus
Ronde ligament van die uterus
6. Identifikasie van die strukture van die vroulike geslagstelsel op MR beelding: Moore: 471, 474, 475 Transvers MR beelding van bekken
Midsagittale MR beelding van bekken
Pubic
Anteriorm. rectus abdominisa. et v. iliaca externa
Onderste deel van uterus Ovarium
Rektum
Sakrum
Leë blaas
Sakrum
Lusse dunderm
Uterus
Vol blaas
Vagina
Pubiese been
Anterior