2
Wee k Tema Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 1 2 Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika- boere hulle in Suider-Afrika gevestig het Wat was die eerste mense wat in Suid- Afrika gewoon het, genoem? Verduidelik wat die Ystertydperk was. Hoekom het die boere van verder Noord, hulself nie in die woestyngebie de en die Wes-Kaap gevestig nie? 3 Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika- boere hulle in Suider-Afrika gevestig het + Wonings en dorpies Wie was in beheer van die huishoudings wat as ‘n familiegroep in die kraal gewoon het? Hoekom het die Khoisan by die samelewings van die Ystertydperk aangesluit? Verduidelik hoe grond in Afrika- gemeenskappe verdeel was. 4 Landbou: gewasse en vee Watter twee gewasse het Afrika-boere meestal gesaai? Wanneer het boere weggetrek en nuwe dorpies aangelê? Verduidelik hoe die ligging van die dorpie gekies was. Sosiale, politieke en ekonomiese strukture Wat was die opperhoof se ontmoetingsp lek genoem? Verduidelik die doel van die hoë klip op die prent van Kaditshwene op bl. 119? Op watter maniere het die opperhoof se beeste vermeerder? 5 Beeste was belangrik Waarvan was die sentrale beeskraal ‘n simbool? Wanneer is koeie vir vleis en vel geslag? Skyf ‘n kort paragraaf oor dinge wat beeste aan die

Web viewWanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het. Wat was die eerste mense wat in Suid-Afrika gewoon het, genoem?

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Web viewWanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het. Wat was die eerste mense wat in Suid-Afrika gewoon het, genoem?

Week Tema Vlak 1 Vlak 2 Vlak 312 Wanneer, waarom

en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het

Wat was die eerste mense wat in Suid-Afrika gewoon het, genoem?

Verduidelik wat die Ystertydperk was.

Hoekom het die boere van verder Noord, hulself nie in die woestyngebiede en die Wes-Kaap gevestig nie?

3 Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het+Wonings en dorpies

Wie was in beheer van die huishoudings wat as ‘n familiegroep in die kraal gewoon het?

Hoekom het die Khoisan by die samelewings van die Ystertydperk aangesluit?

Verduidelik hoe grond in Afrika-gemeenskappe verdeel was.

4 Landbou: gewasse en vee

Watter twee gewasse het Afrika-boere meestal gesaai?

Wanneer het boere weggetrek en nuwe dorpies aangelê?

Verduidelik hoe die ligging van die dorpie gekies was.

Sosiale, politieke en ekonomiese strukture

Wat was die opperhoof se ontmoetingsplek genoem?

Verduidelik die doel van die hoë klip op die prent van Kaditshwene op bl. 119?

Op watter maniere het die opperhoof se beeste vermeerder?

5 Beeste was belangrik

Waarvan was die sentrale beeskraal ‘n simbool?

Wanneer is koeie vir vleis en vel geslag?

Skyf ‘n kort paragraaf oor dinge wat beeste aan die mense verskaf het.

Werktuie en wapens van yster en koper

Wat is ‘n smeltoond?

Waarvoor is die yster en koper gebruik in die Ystertydperk?

Skyf ‘n kort paragraaf oor hoe ysterwerktuie gemaak is.

6 Kleiware Omtrent wanneer is die Lydenburg-koppe gemaak?

Wat is ‘n inisiasieseremonie?

Waarvoor is die Lydenburg-koppe gebruik?

Ruilhandel Wat is ruilhandel?

Hoekom was Afrika-boere as selfversorgende

Verduidelik in ‘n kort paragraaf die verskillende

Page 2: Web viewWanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het. Wat was die eerste mense wat in Suid-Afrika gewoon het, genoem?

bestaansboere geag?

ruilhandel wat plaasgevind het tussen Afrika-boere, Khoikhoi en die San.

7 Godsdiens, medisyne en genesig

Gee twee ander name vir ‘n geneser.

Hoekom was ou mense met groot respek hanteer?

Skryf ‘n kort paragraaf waarin jy verduidelik wat ‘n geneesheer is.

89