Upload
kyna
View
58
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag. Pretoria 7 Oktober 2008 [email protected]. Formele bronne van teologie. Geloof – logos as Godservaring- fides quaerens intellectum (Anselmus/Barth) Rede – logos as nadenke :“theos” + “logos” - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag
Pretoria 7 Oktober [email protected]
Formele bronne van teologie Geloof – logos as Godservaring- fides
quaerens intellectum (Anselmus/Barth) Rede – logos as nadenke :“theos” + “logos” Konteks – die logos het vlees geword Bybel – die logos as geinspireerde, heilige
Skrifte Tradisie – die logos as oorgelewerde
waarheid (credo’s, belydenisse)
Bronne van Teologie
GELOOF
REDE
KONTEKS
BYBEL
TRADISIE
Teologie
‘n Nadenke oor God soos in die Skrifte neerslag gevind vanuit geloofservaring in die lig van ‘n bepaalde konteks en bepaalde tradisie
Variasie in teologieë
Tipe teologie bepaal deur toekenning van gewig aan bronne:
Tradisie = Ortodokse/katolieke Skrif = Protestantse Ervaring = Pentekostalistiese Konteks = Politieke- en bevrydingsteologieë Rede = skolastieke
NGK – ‘n hubriede teologiese identiteit-in-wording
Skrif – *Calvyn en impulse vd Reformasie
“sola Scriptura” = histories-teologiese karakter vd Bybel
*sonder integrasie van histories-kritiese insigte
*skerp verdeeldheid/dualismes oor basiese teologiese waarhede en etiese vrae
NGK
Geloofservaring – *Calvyn se brandende hart loop deur
Skotse piëtisme (sonder Bonhoeffer) *navolging van charismatiese
liturgieë/innerlike migrasie/religie as ontvlugting
*korreksie op “intellektuele” geloof
NG Kerk
Tradisie – credo’s + belydenisskrifte (sonder Barth) – onvermoë om Belhar te hoor /belydenisse te integreer
Konteks – Kuyper se neo-Calvinisme + Warneck se missiologie + Duitse Romantiek = “volksteologie” (sonder Afrika) – ‘n wit kerk , ekumenies geisoleer
Jesus in die mall? Ekklesio-sentries (tot 1992): “Tutu” Politiek-sentries (1992-1998): “Mandela” Ekono-sentries (1999-vandag):
“Ramaphosa”
Gevolge: Geestelike leiers op agtergrond Kerk fokus op “geestelike” taak Teologie verklein in openbare lewe
“Publieke” teologie: Skrif
Skrif as openbare, deursigtige, profetiese en priesterlike waarheid (“Die Skrif is nuttig…”)
Teenoor: *swak kennis vd Skrifte * ongeloof in Skrifrelevansie self – gevoed deur
modernisme en postmodernisme *Skrif vir bloot private opbou van persoonlike geloof/
*oppervlakkige sedepraatjies/pink boekies *angs om “wit” stem te wees *akademiese geweld wat alles problematiseer en
“tweede naiwiteit” onmoontlik maak
TRADISIE Tradisie se klem op normatiewe
belydenisse en geloof in God se kosmiese heerskappy
Teenoor *Onkundig/skaam/ongeërg oor eie herkoms
*Ontkenning hermeneutiese waarde v belydenisse by lees vd Bybel
*Oormoedige Geref sektarisme *Beperking van heil tot individu en kerk
(sonder shalom en kosmiese Christus/Gees)
GELOOF Geloofservaring as impuls vir lewe coram
Dei (Gen 12 en Mt 5 en struktuur van Rom) Teenoor *religie as fideistiese ontvlugting (“kom ons
slaan tente op”) *teologie as antropologie *evangelie as konsumerproduk (Jesus is
die Mall) *ervaring as onafhanklike kenbron van
God (breek band tussen Gees en Christus)
KONTEKS Konteks as inklusiewe lees vd “tekens van die
tye” met transformatiewe intensie van ons globale wereld (Jesus in en buite die mall)
Teenoor: *geslote narratief wat my/sosiale status quo
bevestig (Bosch se mitiese kerke!) *my familie/my kerk/ my geld/my sport ipv oop,
volle Suid-Afrikaanse/globale werklikhede *weerstande teen en moegheid vir
kerkhereniging as deurbreking van klasse/rassekerk
REDE/NADENKE Rede as publieke, toeganklike
“verantwoording doen vd hoop wat in ons is” op die globale markplein van idees
Teenoor: *geslote professionele teologie (Cady en
Tracy!) – bou loopbaan met artikels *teologie as monoloog sonder ekonomie,
politiek en regswetenskappe *teologie as kerklike geheimspraak *onderwaardering van gelowiges om self
te interpreteer: “consulting the faithful”
Publieke teologie
Publieke teologie verskaf raamwerk vir en is self in diens van God se omvattende heil in die wêreld
Publieke kerk
Publieke kerk (Marty) maak lidmate sensitief vir sake van publieke belang en rus hulle toe om geloof in publieke ruimtes te leef
Wat staan ons te doen? Skrif: Verdiep in die Skrifte (Ps 1) Geloof: Bou ‘n geintegreerde spiritualiteit
(woestyn en mall) van gasvryheid (Heb 13) Konteks: Lees konteks met gesindheid van
Jesus Christus (vroue, sondaars,tollenaars, broodvermeerdering)
Tradisie:Omhels en hervertolk tradisie (OT/NT! en Belhar herinterpreteer Nicea/HK)
Rede: Betoon liefde vir God deur grense van redelikheid en (v)oortreflikheid van God te beklemtoon: caritatis…
Die aarde behoort aan die Here…
BAIE DANKIE!
BEPERKINGE Die komplekse aard van die SA situasie Die gesitueerdheid van die vertolker Die implisiete teologiese keuses
UITDAGINGS
UITDAGINGS
VERSOENING
IDENTITEIT
WAARDEHERSTEL
DEMOKRASIE
SPIRITUALITEIT
VYF KERN-UITDAGINGS Versoening en restoratiewe
geregtigheid (een kerk) Identiteit/pluraliteit en globalisering (katolieke kerk) Waardeherstel en anomie (heilige kerk) Demokrasie en evangelie (christelike
kerk) Geintegreerde spiritualiteit (gemeenskap)
1. VERSOENING, ARMOEDE EN RESTORATIEWE GEREGTIGHEID
Oorblywende take uit ons verlede:
-grondhervorming? -”AA” EN “SEB”?
Nuwe take vandag: -seksisme en geweld teen
vroue/kinders -stigmatisering van HIV/Vigs en gay persone -xenofobie teen makwerekwere -rassisme in verskillende vorme (ook
teenoor witmense)
TEOLOGIESE BASIS VAN VERSOENING EN GEREGTIGHEID
God se vrysprekende genade: “Christus het vir ons gesterf toe ons nog sondaars was” (Rom 5:6)
“Ek sal julle sonde vergewe en aan julle oortredinge nie meer dink nie” (Jer 31/Heb 8) Die eenheid van die kerk as
eskatologiese visie: Jes 11 / Gal 3 / Hand 2 (Belhar 2 -4 !)
2. IDENTITEIT/ PLURALITEIT EN GLOBALISERING
Die stryd om identiteit / om verskillend te kan wees (Maluleke, Volf, Moltmann, Belhar 2)
Die Janus-gesig van globalisering: “glocalilzation” en neo-liberale kapitalisme
Vraag na kulturele geregtigheid vs homogenisering
TEOLOGIESE VERTOLKING VAN IDENTITEIT/ PLURALITIET
Trinitariese sosialiteit (Boff, Tanner)
Radikale herdefinisie vanuit Christus (Fil 3, Hand 2)
Katolisiteit van die kerk (elke plaaslike gemeente is ekklesia completa)
3. WAARDEHERSTEL EN ANOMIE
Waardekrisis in oorgangs-gemeenskappe: Anomie
Sekularisering van RSA samelewing (1996!)
Stryd om openbare teologie (Tracy, Thiemann, Cady, BNS) en openbare kerk (Marty)
HIGHEST CPI SCORES 2006
1.Finland 9.6
Iceland 9.6
New Zealand
9.6
4.Denmark 9.5
5.Singapore 9.4
6.Sweden 9.2
7.Switzerland 9.1
8.Norway 8.8
9.Australia 8.7
Netherlands 8.7
51. South Africa 51. South Africa 4.64.6
42. Mauritius 42. Mauritius 5.15.1
WAARDEHERSTEL
VISIE
VORMING
INSTELLINGS
Morele ontwikkeling
AGENTE VAN FORMASIE
Tradition (history)
Culture (customs) Parents
Friends
School/teachersReligion
Mass media (TV/Internet/movies/advertisement
Corporate culture
TEOLOGIESE VERTOLKING VAN WAARDEKRISIS
Heiligheid as “kenmerk” van Drie-Enige God
Heiligheid as toegerekende gawe met opdrag om heilig te lewe (Lev 11; 1 Pet 1)
Die derde gebruik van die wet (kyk na Deut 5-6 en Mat 5!)
Die kuns om as etiese minderheid te lewe
4. DEMOKRASIE
Outonomie
Sekularisasie
Vryheid Skeiding van gesag
Wetenskaplike denke
DEMOKRASIE
Europese Verligting as agtergrond vir moderne demokrasieEuropese Verligting as agtergrond vir moderne demokrasie
•Universele Verklaring van Universele Verklaring van Menseregte (1948) en Menseregte (1948) en paradoksale rol van die paradoksale rol van die kerkekerke•Reuse-winste soos vervat Reuse-winste soos vervat in ons grondwet (aanhef/hf in ons grondwet (aanhef/hf 2)2)
EVANGELIE
TEOLOGIESE VERTOLKING VAN DEMOKRASIE
Verleen teologiese begronding in imago Dei
Kerk as belangrike lid van “civil society”
Die kuns om te onderhandel ipv te preek/profeties op te tree
Demokrasie altyd minder as Christokrasie:
- reg op lewe relatief - spraakvryheid ingekort - handelingsvryheid aan wet
onderworpe
5. Volwasse spiritualiteit
Groei van religieuse fundamentalisme Groei van Pentekostalisme met trekke
v wêreldmyding en glorie-teologie NGK tradisie: Calvyn, Warneck en
Skotse piëtisme Communio sanctorum (HK, Gen 12,
Mt 5 en Bonhoeffer) Die himne van Filippense 2!
SAMEVATLINGVersoening
Identiteit
Waardeherstel
Demokrasie
Eenheid
Katoliek
Heilig
Christelik
Spiritualiteit Gemeenskap
Die aarde behoort aan die Here…
Van die begin was Hy daar. Ons het Hom self gehoor; ons het hom met ons eie oe gesien…en met ons hande aan Hom geraak. Hy is die Woord, die Lewe.. En ons verkondig aan julle die Ewige Lewe wat aan ons geopenbaar is… sodat julle aan ons gemeenskap deel kan he (1 Joh 1:1-3)